Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Vraag aan Riaan
Re: Vraag aan Riaan [boodskap #33385] Ma, 14 Augustus 2000 00:00
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
O jy's vol van jouself! En as jy vir Phati wil aanvat
oor 'n vocken spelfoutjie, kom ons kyk na jou eie grammatika
in brief 3 van die Jaap Marais afdeling waar jy stert
tussen die bene gevlug het:

Ferdi Greyling sê:
.... en 'n ongeewenaarde minagting van die
menswaardiugheid van mense wat nie swart velle gehad het
nie.
Hy was 'n rassis wat swartmense sy hele lewe lank onmenslik
behandel het.

Lees mooi wat jy gesê het. 'n Mens spel eerstens
nie 'menswaardigheid' vockenwil so nie en tweedens
weerspreek jy jouself in een parrragraaf.

In article ,
ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote:
> On Mon, 14 Aug 2000 14:37:31 GMT, "phatti"
> wrote:
> het nie die guts .
> .. . guts
>> . . .guts . . .vocken guts . . .>>
> Vettie. Jy kan nie fokken spel nie en John Cale is 100
> keer wat jy is.
> Het jy mooi nuwe rokke in Dublin gekoop?

* Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is Beautiful
Re: Vraag aan Riaan [boodskap #33386 is 'n antwoord op boodskap #33385] Ma, 14 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
As ek praat van vriende, dan bedoel ek die persone op die NG wat gewoonlik
80% of meer met dit wat jy sê saamstem.

Dit is dus nie in 'n negatiewe lig bedoel nie. Maar om jou vraag te
beantwoord ..... Want dit sal my te lank vat

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3998c3e4.5634275@news.is.co.za...
>
> Wie is die vriende van my waarna jy verwys. Hoekom e-pos jy hulle nie
> sommer regstreeks nie?
>
Re: Vraag aan Riaan [boodskap #33387 is 'n antwoord op boodskap #33385] Ma, 14 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 14 Aug 2000 14:37:31 GMT, "phatti" wrote:

. . .guts . . .vocken guts . . .>>[/color]

Vettie. Jy kan nie fokken spel nie en John Cale is 100 keer wat jy is.

Het jy mooi nuwe rokke in Dublin gekoop?
Re: Vraag aan Riaan [boodskap #33388 is 'n antwoord op boodskap #33385] Ma, 14 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
phatti  is tans af-lyn  phatti
Boodskappe: 10
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Davie

"VOCKEN" is nie 'n spelfout nie.
Ferdi GRILLING maak mos maar altyd so:
Sy manier is die enigste manier.
Ek het al lank jare die argument op die tafel geplaas dat Grilling se IQ
laer is as my skoen groote.

Dit, het hy keer op keer reg bewys.

Davie Davis skryf in boodskap news:07fcf6af.3508a64c@usw-ex0108-061.remarq.com...
>
> O jy's vol van jouself! En as jy vir Phati wil aanvat
> oor 'n vocken spelfoutjie, kom ons kyk na jou eie grammatika
> in brief 3 van die Jaap Marais afdeling waar jy stert
> tussen die bene gevlug het:
>
> Ferdi Greyling sê:
> .... en 'n ongeewenaarde minagting van die
> menswaardiugheid van mense wat nie swart velle gehad het
> nie.
> Hy was 'n rassis wat swartmense sy hele lewe lank onmenslik
> behandel het.
>
> Lees mooi wat jy gesê het. 'n Mens spel eerstens
> nie 'menswaardigheid' vockenwil so nie en tweedens
> weerspreek jy jouself in een parrragraaf.
>
>
>
>
> In article ,
> ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote:
>> On Mon, 14 Aug 2000 14:37:31 GMT, "phatti"
>> wrote:
>> > het nie die guts .
>> .. . guts
>>> . . .guts . . .vocken guts . . .>>
>> Vettie. Jy kan nie fokken spel nie en John Cale is 100
>> keer wat jy is.
>> Het jy mooi nuwe rokke in Dublin gekoop?
>
>
>
> * Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find
related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is
Beautiful
Re: Vraag aan Riaan [boodskap #33389 is 'n antwoord op boodskap #33385] Ma, 14 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 14 Aug 2000 13:48:16 +0200, "Riaan" wrote:

80% of meer met dit wat jy sê saamstem.[/color]
>
> Dit is dus nie in 'n negatiewe lig bedoel nie. Maar om jou vraag te
> beantwoord ..... Want dit sal my te lank vat>>

OK. Vra hulle op hule ie dan. Ek praat nie vir hulle nie. En by the
way ek ken nie een van hulle persoonlik nie so hulle is nie eers my
vriende nie.

Was jou vraag 'n vraag of 'n retoriese stelling?
As dit 'n vraag is, kom ons begin by jy wat aan my se wanneer ek
kommentaar van enige aard gelewer het op enige uitspraak van SA se
huidige regering.
Vorige onderwerp: Frikkie
Volgende onderwerp: Re: Cubans from etc
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 17:28:23 MGT 2024