Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Pennevriendin,penpals
Pennevriendin,penpals [boodskap #33351 is 'n antwoord op boodskap #33354] So, 13 Augustus 2000 00:00
Danny[1]  is tans af-lyn  Danny[1]
Boodskappe: 1
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Hallo mijn naam is Daniel,
Ik ben 43 jaar,en gelukkig gehuwd.
Ik woon in België,mijn hobby's zijn koken ,wandelen,en gezellige bezigheden
met het gezin.
Graag zou ik corresponderen met een Afrikaanse vrouw,om iets meer te weten
te komen,van het mooië Afrika.

Groetjes.

Hi,
I be loocking for one female penpal.
I be 43 years old and live in Belgium,
My hobby is cooking,walking,and have good time with my family.
When you are intrest,in writing,you be welkom.

greetings

Daniel
Re: Pennevriendin,penpals [boodskap #33352 is 'n antwoord op boodskap #33351] So, 13 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
Amanda Marais  is tans af-lyn  Amanda Marais
Boodskappe: 25
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ag nee jong Dries, dis nou sommer nonsies, my man hou baie van kook,
en die meeste goeie sjefs is mans, om te kook is glad nie vroulik nie.

Pat

Dries Venter skryf in boodskap news:8n6ukm$s7e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek wonder of Daniel nie dalk vir ons moet lyk soos Daniëlle nie, en nie
> Daniël nie - "hy" is dalk 'n "sy", dus, veral siende dat "hy" hou van kook?
>
> Groete,
> Dries
>
>
> wrote in message
> news:39969188.5D97CCF9@eskom.co.za...
>> Nou-ja,as jy dan so gelukkig gehuwd is,hoekom soek jy dan die geselskap van 'n
>> afrikaanse vrou,wat is verkeerd met jou eie vrou?
>
Re: Pennevriendin,penpals [boodskap #33353 is 'n antwoord op boodskap #33351] So, 13 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ek wonder of Daniel nie dalk vir ons moet lyk soos Daniëlle nie, en nie
Daniël nie - "hy" is dalk 'n "sy", dus, veral siende dat "hy" hou van kook?

Groete,
Dries

wrote in message
news:39969188.5D97CCF9@eskom.co.za...
> Nou-ja,as jy dan so gelukkig gehuwd is,hoekom soek jy dan die geselskap van 'n
> afrikaanse vrou,wat is verkeerd met jou eie vrou?
Re: Pennevriendin,penpals [boodskap #33354 is 'n antwoord op boodskap #33351] So, 13 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nou-ja,as jy dan so gelukkig gehuwd is,hoekom soek jy dan die geselskap van 'n
afrikaanse vrou,wat is verkeerd met jou eie vrou?

Danny wrote:

> Hallo mijn naam is Daniel,
> Ik ben 43 jaar,en gelukkig gehuwd.
> Ik woon in België,mijn hobby's zijn koken ,wandelen,en gezellige bezigheden
> met het gezin.
> Graag zou ik corresponderen met een Afrikaanse vrouw,om iets meer te weten
> te komen,van het mooië Afrika.
>
> Groetjes.
>
> Hi,
> I be loocking for one female penpal.
> I be 43 years old and live in Belgium,
> My hobby is cooking,walking,and have good time with my family.
> When you are intrest,in writing,you be welkom.
>
> greetings
>
> Daniel
Vorige onderwerp: Verkeerd, Grahame
Volgende onderwerp: Eiendomsbelasting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 20:06:48 MGT 2024