Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waarskuwing
Waarskuwing [boodskap #33330] Vr, 11 Augustus 2000 00:00
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Lees aangehegte stuk

N mens wonder wat van die samelewing word

Reenen van Niekerk
Subject: FW: URGENT! PLEASE READ AND WATCH OUT
Importance: High

READ AND WATCH OUT
Dear All,
For what it is worth, I received this warning today.
This is VERY serious. Last night I went to see a
friend who fell into this trap in a movie house last week.

Read it and tell ALL your friends about it.
There are some really angry people out there.
CapeTown is seriously going mad.
BE CAREFUL! NOT A JOKE!
BE CAREFUL AT MOVIE THEATRES! PLEASE CHECK YOUR CHAIRS
WHEN GOING TO THE MOVIE THEATRES!
An incident occurred when a friend's co-worker went to sit
in a chair and something was poking her. She then got up
and found that it was a needle with a little note at the end.It
said, "Welcome to the real world, you're "HIV POSITIVE".

Doctors tested the needle and it was HIV POSITIVE.
"BE CAUTIOUS WHEN GOING TO THE MOVIES!!!!!"
IF YOU MUST GO TO THE MOVIES, PLEASE,PLEASE CHECK!!!!!

One of the safest ways is by NOT sticking your hands
between the seats, by moving the seat part way up and down a few times
and REALLY LOOK!!!!! Most of us just plop down into the seats.....The
following information was RE-E-Mailed to all employees of the Police

Departments all over the country this morning.
Pay Telephones Drug users are now taking their used needles
and putting them into the coin return slots in public phones.
People are putting their fingers in to recover coins or just to check
if
anyone left change.They are getting stuck by these needles and infected

with hepatitis, HIV and other diseases. This message is posted to make

everyone aware of this danger.
Be aware! The change isn't worth it!
This information came straight from phone company wokers,through
tHe MTN instructor. Make sure you share this information with your
family and anyone else you can!
Re: Waarskuwing [boodskap #33331 is 'n antwoord op boodskap #33330] Vr, 11 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
In article , Reenen van Niekerk
wrote:
> Lees aangehegte stuk
>
> N mens wonder wat van die samelewing word
>
> READ AND WATCH OUT
> Dear All,
> For what it is worth, I received this warning today.

mega text (SNIP SNIP)

Dis onware beriggewing, ons lees dit op die amerikaanse NG's, ons lees dit
in die Nederlandse NG's, ons lees dit in Engelse NG's, 'n groot krante
artikel oor dit fenommen het ek nie gelees nie. (Ek lees baie krante, ook
Duitse) Ook in Duitsland het ek daarvan nie gelees nie.

Ons lees dit egter nie in die Nederlandse krante of sien dit op die awentnuus,
'n klein ondersoekkie by 15 Nederlandse groot hospitale leer my dat die
verskynsel (althans) in Nederland onbekend lyk.

Onware beriggewing dus !

Patrick
Re: Waarskuwing [boodskap #33332 is 'n antwoord op boodskap #33330] Vr, 11 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
Amanda Marais  is tans af-lyn  Amanda Marais
Boodskappe: 25
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Een van die oudste urban legends, saam met die storie van die ou wat in die
bad wakkergeword
het, en ontdek het iemand het een van sy niere gesteel :-)

Pat

Ferdi Greyling skryf in boodskap news:39943698.3086625@news.icon.co.za...
> On Fri, 11 Aug 2000 17:03:54 +0100, L&P wrote:
>
> > artikel oor dit fenommen het ek nie gelees nie. (Ek lees baie krante, ook
>> Duitse) Ook in Duitsland het ek daarvan nie gelees nie.
>>
>> Ons lees dit egter nie in die Nederlandse krante of sien dit op die awentnuus,
>> 'n klein ondersoekkie by 15 Nederlandse groot hospitale leer my dat die
>> verskynsel (althans) in Nederland onbekend lyk.
>>
>> Onware beriggewing dus !>>
>
>
> Klink na 'n "urban legend".
>
Re: Waarskuwing [boodskap #33333 is 'n antwoord op boodskap #33330] Vr, 11 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 11 Aug 2000 17:03:54 +0100, L&P wrote:

artikel oor dit fenommen het ek nie gelees nie. (Ek lees baie krante, ook[/color]
> Duitse) Ook in Duitsland het ek daarvan nie gelees nie.
>
> Ons lees dit egter nie in die Nederlandse krante of sien dit op die awentnuus,
> 'n klein ondersoekkie by 15 Nederlandse groot hospitale leer my dat die
> verskynsel (althans) in Nederland onbekend lyk.
>
> Onware beriggewing dus !>>

Klink na 'n "urban legend".
Vorige onderwerp: Re - groen lig vir verhoogde bydraes
Volgende onderwerp: Kosmosfees 2000 op Reënboogplotplakkersland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 01:09:14 MGT 2024