| Frikkie [boodskap #33293] |
Do., 10 Augustus 2000 00:00  |
boer...
Boodskappe: 191 Geregistreer: Mei 2000
|
Senior Lid |
|
|
Frikkie, ouboet is jy daar? kontak my asb.
Boertjie
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Frikkie [boodskap #33402 is 'n antwoord op boodskap #33293] |
Ma., 14 Augustus 2000 00:00  |
boer...
Boodskappe: 191 Geregistreer: Mei 2000
|
Senior Lid |
|
|
Ja,ons is die wit wolwe---ha,ha,ha
Miskien kan Gruwel vir sy kommie vriende dit gaan vertel.
Boertjie
Pat wrote:
> Boertjie, hoekom kan ons nie ook weet wat jou belangrike inligting is nie,
> is jy en Ouboet en Frikkie en Orcas besig met planne om die regering
> omver te gooi? Is julle nou die eertydse ANC in reverse?
>
> Sussie :-)
>
> wrote in message
> news:399693E0.24F126DB@eskom.co.za...
>> Jy kan my ook maar kontak,het belangrike inligting waarin jy sal
>> belangstel.
>>
>> Boertjie
>>
>> Orcas wrote:
>>
>>> Boertjie van watter frikkie praat jy
>>> wrote in message
>>> news:399292E4.559E6CB0@eskom.co.za...
>>>> Frikkie, ouboet is jy daar? kontak my asb.
>>>>
>>>> Boertjie
>>>>
>>
|
|
|
|