Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Selfoon "loop en praat "goeters - Wettig of nie ?
Selfoon "loop en praat "goeters - Wettig of nie ? [boodskap #32995] Di, 01 Augustus 2000 00:00 na volgende boodskap
Canis Lupus  is tans af-lyn  Canis Lupus
Boodskappe: 24
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Selfoon "loop en praat "goeters , is dit wettig om dit in 'n voertuig te
gebruik ?

Francois
Re: Selfoon "loop en praat "goeters - Wettig of nie ? [boodskap #32996 is 'n antwoord op boodskap #32995] Di, 01 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Canis Lupus  is tans af-lyn  Canis Lupus
Boodskappe: 24
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Is jy seker , want ek praat dat die biesies bewe.......

Francois

Krokkie wrote in message ...
> Ja walk & Talk is wettig , vanoggend uitgeklaar
>
> Krokkie
>
>
> Voyager wrote in message ...
>> Selfoon "loop en praat "goeters , is dit wettig om dit in 'n voertuig te
>> gebruik ?
>>
>> Francois
>>
>
Re: Selfoon "loop en praat "goeters - Wettig of nie ? [boodskap #33049 is 'n antwoord op boodskap #32995] Wo, 02 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vic  is tans af-lyn  Vic
Boodskappe: 49
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
En wat van as jy na die radio luister en saamsing, of terugredeneer met die
program aanbieder? Selfde soortvan??

Vic

"Lou" wrote in message
news:3987CD18.8B857B59@hotmail.com.dinges...
> Of jy nou 'n hands-free kit het of nie, om te praat op jou sel lei jou
> aandag af, sê maar wat jy wil! As jy enigsins moet dink terwyl jy praat
> soos byvoorbeeld iets tegnies bespreek is jou aandag weg en bestuur jy
> op instink! Die wet spreek net deel van die probleem aan.
>
> Terloops - vroeer die week iemand gesien haar gesig opsit teen 120 KM/h!
> Nou dit vra om gedoen te word!
>
> Krokkie wrote:
>>
>> Persoonlik dink ek selfoon praat is nie gevaarlik. Dit is egter gevaarliker
>> om bv 'n pakkie tjips en 'n koeldrank gelyktydig te eet en te drink as wat
>> dit is om op 'n foon te praat. Of 'n boks smarties ; een val , jy soek dit
>> anders sit jy daarop en dit smelt, baie meer gevaarlik sou ek se
>>
>> Krokkie
>>
>> @home.com wrote in message ...
>>> Voyager wrote:
>>>
>>>> Is jy seker
>>>>
>>>> Krokkie wrote in message ..
>>>> >Ja walk & Talk is wettig , vanoggend uitgeklaar
>>>>
>>>> >Voyager wrote in message
>>>> >>Selfoon "loop en praat "goeters , is dit wettig om dit in 'n voertuig te
>>>> >>gebruik ?
>>>>
>>>
>>> Dis nou onwettig in verskeie Amerikaansestate. Ek hoop dit word gou hier in
>>> Kanada
>>> onwettig verklaar. Die New England Journal
>>> of Medicine het verlede week verklaar dat
>>> op die selfoon-in-karre-praat net soveel
>>> ongelukke veroorsaak as "drunk driving."
>>>
>>> Gloudina
>>>
Re: Selfoon "loop en praat "goeters - Wettig of nie ? [boodskap #33050 is 'n antwoord op boodskap #32995] Wo, 02 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Persoonlik dink ek selfoon praat is nie gevaarlik. Dit is egter gevaarliker
om bv 'n pakkie tjips en 'n koeldrank gelyktydig te eet en te drink as wat
dit is om op 'n foon te praat. Of 'n boks smarties ; een val , jy soek dit
anders sit jy daarop en dit smelt, baie meer gevaarlik sou ek se

Krokkie

@home.com wrote in message ...
> Voyager wrote:
>
>> Is jy seker
>>
>> Krokkie wrote in message ..
>>> Ja walk & Talk is wettig , vanoggend uitgeklaar
>>
>>> Voyager wrote in message
>>>> Selfoon "loop en praat "goeters , is dit wettig om dit in 'n voertuig te
>>>> gebruik ?
>>
>
> Dis nou onwettig in verskeie Amerikaansestate. Ek hoop dit word gou hier in
> Kanada
> onwettig verklaar. Die New England Journal
> of Medicine het verlede week verklaar dat
> op die selfoon-in-karre-praat net soveel
> ongelukke veroorsaak as "drunk driving."
>
> Gloudina
>
Re: Selfoon "loop en praat "goeters - Wettig of nie ? [boodskap #33051 is 'n antwoord op boodskap #32995] Wo, 02 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Om nie eers te praat as jy en jou man baklei in die kar nie en julle dreig
om mekaar uit die kar uit te gooi nie. Ek het dit al beleef, dit was
gelukkig nie ek nie!

Elaine

Vic skryf in boodskap news:3987d494$1@ni-news.utvinternet.com...
> En wat van as jy na die radio luister en saamsing, of terugredeneer met die
> program aanbieder? Selfde soortvan??
>
> Vic
>
Re: Selfoon "loop en praat "goeters - Wettig of nie ? [boodskap #33052 is 'n antwoord op boodskap #32995] Wo, 02 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Of jy nou 'n hands-free kit het of nie, om te praat op jou sel lei jou
aandag af, sê maar wat jy wil! As jy enigsins moet dink terwyl jy praat
soos byvoorbeeld iets tegnies bespreek is jou aandag weg en bestuur jy
op instink! Die wet spreek net deel van die probleem aan.

Terloops - vroeer die week iemand gesien haar gesig opsit teen 120 KM/h!
Nou dit vra om gedoen te word!

Krokkie wrote:
>
> Persoonlik dink ek selfoon praat is nie gevaarlik. Dit is egter gevaarliker
> om bv 'n pakkie tjips en 'n koeldrank gelyktydig te eet en te drink as wat
> dit is om op 'n foon te praat. Of 'n boks smarties ; een val , jy soek dit
> anders sit jy daarop en dit smelt, baie meer gevaarlik sou ek se
>
> Krokkie
>
> @home.com wrote in message ...
>> Voyager wrote:
>>
>>> Is jy seker
>>>
>>> Krokkie wrote in message ..
>>>> Ja walk & Talk is wettig , vanoggend uitgeklaar
>>>
>>>> Voyager wrote in message
>>>> >Selfoon "loop en praat "goeters , is dit wettig om dit in 'n voertuig te
>>>> >gebruik ?
>>>
>>
>> Dis nou onwettig in verskeie Amerikaansestate. Ek hoop dit word gou hier in
>> Kanada
>> onwettig verklaar. Die New England Journal
>> of Medicine het verlede week verklaar dat
>> op die selfoon-in-karre-praat net soveel
>> ongelukke veroorsaak as "drunk driving."
>>
>> Gloudina
>>
Re: Selfoon "loop en praat "goeters - Wettig of nie ? [boodskap #33053 is 'n antwoord op boodskap #32995] Wo, 02 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chr...[1]  is tans af-lyn  Chr...[1]
Boodskappe: 85
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Hierdie is die beste wat kon gebeur het. Hierdie selfone is net 'n euwel en
daar is niks meer wat my en baie ander so irriteer as die ewige gelui van
selfone oral en altyd en gewoonlik ontydig. Nog erger is die bestuurders wat
met die foon teen die oor vasgeplak 'probeer' bestuur en dan het baie nog in
die ander hand 'n bleddie sigaret ook. As dit nie grens aan roekeloos
bestuur nie dan weet ek nie wat is nie.
Ja, reg geraai, ek rook nie en ek besit nie 'n selfoon nie, dankie tog!!!
Christo

Voyager wrote:

> Selfoon "loop en praat "goeters , is dit wettig om dit in 'n voertuig te
> gebruik ?
>
> Francois
Re: Selfoon "loop en praat "goeters - Wettig of nie ? [boodskap #33119 is 'n antwoord op boodskap #32995] Vr, 04 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chr...[1]  is tans af-lyn  Chr...[1]
Boodskappe: 85
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Duh???? wat het dit met mekaar te doen??
Christo

Voyager wrote:

> En hoe lank vat dit jou om met jou ossewa by die werk te kom ?
>
> Francois
>
> Chr...@eskom.co.za wrote in message ...
>> Hierdie is die beste wat kon gebeur het. Hierdie selfone is net 'n euwel en
>> daar is niks meer wat my en baie ander so irriteer as die ewige gelui van
>> selfone oral en altyd en gewoonlik ontydig. Nog erger is die bestuurders wat
>> met die foon teen die oor vasgeplak 'probeer' bestuur en dan het baie nog in
>> die ander hand 'n bleddie sigaret ook. As dit nie grens aan roekeloos
>> bestuur nie dan weet ek nie wat is nie.
>> Ja, reg geraai, ek rook nie en ek besit nie 'n selfoon nie, dankie tog!!!
>> Christo
>>
>> Voyager wrote:
>>
>>> Selfoon "loop en praat "goeters , is dit wettig om dit in 'n voertuig te
>>> gebruik ?
>>>
>>> Francois
>>
Re: Selfoon "loop en praat "goeters - Wettig of nie ? [boodskap #33120 is 'n antwoord op boodskap #32995] Vr, 04 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Canis Lupus  is tans af-lyn  Canis Lupus
Boodskappe: 24
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
En hoe lank vat dit jou om met jou ossewa by die werk te kom ?

Francois

Chr...@eskom.co.za wrote in message ...
> Hierdie is die beste wat kon gebeur het. Hierdie selfone is net 'n euwel en
> daar is niks meer wat my en baie ander so irriteer as die ewige gelui van
> selfone oral en altyd en gewoonlik ontydig. Nog erger is die bestuurders wat
> met die foon teen die oor vasgeplak 'probeer' bestuur en dan het baie nog in
> die ander hand 'n bleddie sigaret ook. As dit nie grens aan roekeloos
> bestuur nie dan weet ek nie wat is nie.
> Ja, reg geraai, ek rook nie en ek besit nie 'n selfoon nie, dankie tog!!!
> Christo
>
> Voyager wrote:
>
>> Selfoon "loop en praat "goeters , is dit wettig om dit in 'n voertuig te
>> gebruik ?
>>
>> Francois
>
Re: Selfoon "loop en praat "goeters - Wettig of nie ? [boodskap #33154 is 'n antwoord op boodskap #32995] Sa, 05 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag Christo, ek wou maar net sê wat ou Francois bedoel het, ek's ook nie 'n
groot fan van selfone nie, maar ek kan nie sonder een nie. Dis nou
ongelukkig maar net een van daai dinge. Dis die engiste manier hoe my ouers
my somtyds in die hande kan kry, en as ek in 'n ongeluk is in die middel van
nêrens of my kar breek? Dan is 'n selfoon mos baie handig? En sal tot jy
dit waardeer as jy een by jou het.

Elaine

skryf in boodskap news:398C81FA.D350B566@eskom.co.za...
> Duh!!!!! Dis tog so wonderlik dat almal wat altyd saam met die stroom gaan,
> altyd reg is.
> Christo
>
Re: Selfoon "loop en praat "goeters - Wettig of nie ? [boodskap #33155 is 'n antwoord op boodskap #32995] Sa, 05 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chr...[1]  is tans af-lyn  Chr...[1]
Boodskappe: 85
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Duh!!!!! Dis tog so wonderlik dat almal wat altyd saam met die stroom gaan,
altyd reg is.
Christo

Elaine wrote:

> Duh!!! Christo hy praat van mense wat nog so in die oude doos is dat hulle
> nie vooruitgang kan of wil ondersteun of tegemoet wil kon nie!! Ek kan nie
> sonder my selfoon nie en doen omtrent 80% van my besigheid op die sel.
> Aanvaar dit of bly agter basies.
>
> Elaine
>
> skryf in boodskap news:398B3B65.8155CF4B@eskom.co.za...
>> Duh???? wat het dit met mekaar te doen??
>> Christo
>>
>> Voyager wrote:
>>
>>> En hoe lank vat dit jou om met jou ossewa by die werk te kom ?
>>>
>>> Francois
>
Re: Selfoon "loop en praat "goeters - Wettig of nie ? [boodskap #33156 is 'n antwoord op boodskap #32995] Sa, 05 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag skuus man! Kyk na my vorige antwoord, dit geld vir die een ook. En die
meeste doppers wat ek ken (dis eindelik seker die minderheid) is maar aardse
mense.
Ek het 'n stelling gemaak oor die selfone, en dit het inderdaad my lewe
verander, ek kry nie rus vir my siel nie, en sit die ding gereeld af in
plaas daarvan om oor naweke gepla te word. Die enigste probleem is, oor
naweke is ek 24 uur 'n dag op die net (a.g.v my werk) en het ek nie 'n
landlyn nie, so my selfoon red my dan. Ek het nie probeer in wees toe ek
die foon gekoop het nie, ek het dit a.g.v 'n noodsaaklikheid gekoop.

Elaine

skryf in boodskap news:398CC6C2.FEC5E78D@eskom.co.za...
>
> As ek nie 'n selfoon of enige ander tegnologie nodig het nie, wat moet ek daarmee
> maak? Daar is te veel mense wat ook net wil IN wees. As enigiets wat jy gebruik
> werklik jou lewensstandaard verander/verbeter dan is dit gaaf maar om iets aan te
> skaf net om nie "agter te bly nie" is regtig idioties.Laat my dink aan die persoon
> wat jare gelede aan my gesê het 'Ek wil nog 'n Mercedes ry, al sit ek kaalgat
> agter die wiel" Hy het steeds nie 'n Mercedes nie en hy is nie ver van kaalgat af
> nie, want hy wil ook alles hê wat ander het. Baie mense skaf items aan of hulle
> dit kan bekostig of nie.Tot hiertoe het my ossewa my nog altyd gebring waar ek wil
> wees en tensy daar iets drasties verander, gaan ek wragtig nie vir hom 'n enjin
> insit nie.Op hierdie stadium gaan ek steeds met my ossewa by baie verby wat nou
> met die poot loop want die ossewa was nie meer goed genoeg nie en omdat hulle ook
> nie wou "agterbly" nie.
> Catch my drift??
> 'n Laaste gedagte......is die Doppers maar almal so???
> Christo
Re: Selfoon "loop en praat "goeters - Wettig of nie ? [boodskap #33157 is 'n antwoord op boodskap #32995] Sa, 05 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Duh!!! Christo hy praat van mense wat nog so in die oude doos is dat hulle
nie vooruitgang kan of wil ondersteun of tegemoet wil kon nie!! Ek kan nie
sonder my selfoon nie en doen omtrent 80% van my besigheid op die sel.
Aanvaar dit of bly agter basies.

Elaine

skryf in boodskap news:398B3B65.8155CF4B@eskom.co.za...
> Duh???? wat het dit met mekaar te doen??
> Christo
>
> Voyager wrote:
>
>> En hoe lank vat dit jou om met jou ossewa by die werk te kom ?
>>
>> Francois
Re: Selfoon "loop en praat "goeters - Wettig of nie ? [boodskap #33187 is 'n antwoord op boodskap #32995] So, 06 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chr...[1]  is tans af-lyn  Chr...[1]
Boodskappe: 85
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Met meer tyd op hande kan ek dalk verder antwoord.
Elaine, ek is nie heeltemal onnosel nie. Die perd het 'n stelling gemaak en ek wou
hom verder uitlok, maar toe klim jy ook op die wa en nou sal ek jou maar antwoord.

As ek nie 'n selfoon of enige ander tegnologie nodig het nie, wat moet ek daarmee
maak? Daar is te veel mense wat ook net wil IN wees. As enigiets wat jy gebruik
werklik jou lewensstandaard verander/verbeter dan is dit gaaf maar om iets aan te
skaf net om nie "agter te bly nie" is regtig idioties.Laat my dink aan die persoon
wat jare gelede aan my gesê het 'Ek wil nog 'n Mercedes ry, al sit ek kaalgat
agter die wiel" Hy het steeds nie 'n Mercedes nie en hy is nie ver van kaalgat af
nie, want hy wil ook alles hê wat ander het. Baie mense skaf items aan of hulle
dit kan bekostig of nie.Tot hiertoe het my ossewa my nog altyd gebring waar ek wil
wees en tensy daar iets drasties verander, gaan ek wragtig nie vir hom 'n enjin
insit nie.Op hierdie stadium gaan ek steeds met my ossewa by baie verby wat nou
met die poot loop want die ossewa was nie meer goed genoeg nie en omdat hulle ook
nie wou "agterbly" nie.
Catch my drift??
'n Laaste gedagte......is die Doppers maar almal so???
Christo

Chr...@eskom.co.za wrote:

> Duh!!!!! Dis tog so wonderlik dat almal wat altyd saam met die stroom gaan,
> altyd reg is.
> Christo
>
> Elaine wrote:
>
>> Duh!!! Christo hy praat van mense wat nog so in die oude doos is dat hulle
>> nie vooruitgang kan of wil ondersteun of tegemoet wil kon nie!! Ek kan nie
>> sonder my selfoon nie en doen omtrent 80% van my besigheid op die sel.
>> Aanvaar dit of bly agter basies.
>>
>> Elaine
>>
>> skryf in boodskap news:398B3B65.8155CF4B@eskom.co.za...
>>> Duh???? wat het dit met mekaar te doen??
>>> Christo
>>>
>>> Voyager wrote:
>>>
>>>> En hoe lank vat dit jou om met jou ossewa by die werk te kom ?
>>>>
>>>> Francois
>>
Re: Selfoon "loop en praat "goeters - Wettig of nie ? [boodskap #33229 is 'n antwoord op boodskap #32995] Ma, 07 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
Likkewaan  is tans af-lyn  Likkewaan
Boodskappe: 5
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
What shall we use to fill the empty spaces
Where waves of hunger roar?
Shall we set out across the sea of faces
In search of more and more applause?
Shall we buy a new guitar?
Shall we drive a more powerful car?
Shall we work straight through the night?
Shall we get into fights?
Leave the lights on? Drop bombs?
Do tours of the east? Contract diseases?
Bury bones? Break up homes?
Send flowers by phone?
Take to drink? Go to shrinks?
Give up meat? Rarely sleep?
Keep people as pets?
Train dogs? Race rats?
Fill the attic with cash?
Bury treasure? Store up leisure?
But never relax at all
With our backs to the wall.

Toe Roger Waters bostaande geskryf het, was daar nog geen selfone op die
mark nie... Ons moet mooi dink of ons "vooruitgang" REGTIG nodig het...

Ek het self so 'n vervloekte apparraatjie (spelling?) in my sak, maar ek kan
met trots sê dat hy nie my baas is nie. Ek sit hom lekker af en los hom by
die huis. Sommige mense het egter 'n probleem om dit reg te kry. Maklik...
probeer dit gerus.

Ek het 'n vriendin wat nie eers in die Kerk die ding kan afsit nie (Sê nou
net...)...

Persoonlik is ek gek op tegnologie, maar EK IS DIE BAAS!!! 'n Klein
piepdingetjie gaan nie my lewe beheer nie!!!

Pink (Ek dog ek gee die nuusgroep bietjie kleur!)
Vorige onderwerp: Gemiddelde Salaris vir IT in NEDERLAND
Volgende onderwerp: Re: WEB DOMAIN HOSTING FOR THE LOWEST PRICES POSSIBLE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 17:12:42 MGT 2024