Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: ! CHEERS FROM JEREMY !
Re: ! CHEERS FROM JEREMY ! [boodskap #33217] Ma, 07 Augustus 2000 00:00
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Die twee is darem nie dieselfde nie, by die pikkewyne kan hulle nie gerob,
gerape of vermoor word nie..

Krokkie

T de Wet wrote in message ...
> Mooi so 'klein' Jeremy! (Hy's 'n groot ou die Jeremy)
> Dankie vir die mooi gebaar en bereidwilligheid om die pikkewyne te help.
>
> Wonder nou net: Sal hulle (die vrywilligers) ook wil help om die krisis op
> die Kaapse Vlakte ook op 'n vrywillige basis te kom help oplos. Daar's mos
> hoeka so 'n 'tekort' aan polisiemanne.
> Thys wat sit en wonner oppie Bos
> www.eep.co.za wrote in message ...
>> Cheers from Jeremy
>>
>> Boeing loads of penguin volunteers, led by keen animal welfare supporter
>> Jeremy Mansfield, have flown into Cape Town to assist in the rehabilitation
>> effort of some of the 23 000 African Penguins oiled in the recent MV
>> Treasure oil spill.
>>
>
Re: ! CHEERS FROM JEREMY ! [boodskap #33218 is 'n antwoord op boodskap #33217] Ma, 07 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Mooi so 'klein' Jeremy! (Hy's 'n groot ou die Jeremy)
Dankie vir die mooi gebaar en bereidwilligheid om die pikkewyne te help.

Wonder nou net: Sal hulle (die vrywilligers) ook wil help om die krisis op
die Kaapse Vlakte ook op 'n vrywillige basis te kom help oplos. Daar's mos
hoeka so 'n 'tekort' aan polisiemanne.
Thys wat sit en wonner oppie Bos
www.eep.co.za wrote in message ...
> Cheers from Jeremy
>
> Boeing loads of penguin volunteers, led by keen animal welfare supporter
> Jeremy Mansfield, have flown into Cape Town to assist in the rehabilitation
> effort of some of the 23 000 African Penguins oiled in the recent MV
> Treasure oil spill.
>
Vorige onderwerp: Stralejakkers...
Volgende onderwerp: Re: DVD - Pink Floyd, The Wall
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 07:18:51 MGT 2024