Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sadam en Gadafi
Sadam en Gadafi [boodskap #3281] Sa, 20 Desember 2003 06:20 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Is daar 'n verband tussen Gadafi se bereidwilligheid om van sy WMV'e ontslae te raak en die optredes teen Irak?
Re: Sadam en Gadafi [boodskap #3287 is 'n antwoord op boodskap #3281] Sa, 20 Desember 2003 13:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:...
> Is daar 'n verband tussen Gadafi se bereidwilligheid om van sy WMV'e
> ontslae te raak en die optredes teen Irak?
>
> --

Nee. Onthou jy nie hoeveel keer hulle Gadafi al in die verlede
gebombardeer het nie? Daar was so twee jaar gelede 'n verandering in
sy beleid; hy het byvoorbeeld geskik oor die Lockerbie saak, dit was
baie makliker om soontoe te reis ens. Hy het 'n hele ruk terug al
toestemming gegee vir die ondersoek na WMD; dit was verbind aan die
ondehandelinge oor sanksies ens.

Lorinda
Re: Sadam en Gadafi [boodskap #3290 is 'n antwoord op boodskap #3281] Sa, 20 Desember 2003 14:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 20 Dec 2003 08:20:49 +0200, "Jonas" wrote:

> Is daar 'n verband tussen Gadafi se bereidwilligheid om van sy WMV'e ontslae te raak en die optredes teen Irak?


en van wanneer af word daar in html op usenet geskryf?

DD
Re: Sadam en Gadafi [boodskap #3296 is 'n antwoord op boodskap #3290] Sa, 20 Desember 2003 15:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jammer DD - pleit skuldig en vra vir lyfstraf...
(Vergeet van die galg - hulle moet lyfstraf terugbring...)
Re: Sadam en Gadafi [boodskap #3297 is 'n antwoord op boodskap #3287] Sa, 20 Desember 2003 15:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het die saaak gevolg - maar onthou ook dat Iran ewe skielik inskiklik
geraak het.
Bush en Blair het m.i. bepaald 'n indruk gelaat by die regte mense.
Nou vir Noord Korea ...
Re: Sadam en Gadafi [boodskap #3304 is 'n antwoord op boodskap #3297] Sa, 20 Desember 2003 20:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:...
> Ek het die saaak gevolg - maar onthou ook dat Iran ewe skielik inskiklik
> geraak het.
> Bush en Blair het m.i. bepaald 'n indruk gelaat by die regte mense.
> Nou vir Noord Korea ...

En dan? Dis nog lank nie verby in die Midde Ooste nie. Dis nie eers
verby in Irak nie.

Lorinda
Re: Sadam en Gadafi [boodskap #3316 is 'n antwoord op boodskap #3304] So, 21 Desember 2003 05:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda - jy is reg, dit is nie verby nie. Maar daar is 'n begin gemaak. Met
respek - wat my in retrospek van die Clinton-era pla is dat hierdie probleme
oënskynlik geignoreer was. Bush is waarskynlik ietwat van 'n bul in 'n
sjinese winkel (hoe's daai?) - maar 'n proses is begin.
Re: Sadam en Gadafi [boodskap #3317 is 'n antwoord op boodskap #3316] So, 21 Desember 2003 06:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 21 Dec 2003 07:41:03 +0200, "Jonas" wrote:

> Lorinda - jy is reg, dit is nie verby nie. Maar daar is 'n begin gemaak. Met
> respek - wat my in retrospek van die Clinton-era pla is dat hierdie probleme
> oënskynlik geignoreer was. Bush is waarskynlik ietwat van 'n bul in 'n
> sjinese winkel (hoe's daai?) - maar 'n proses is begin.
>

Irak is natuurlik alles behalwe fyn Sjinese porselein, Jonas:-)

Heelwaarskynlik is Norbert sò 'n Bush_fan, dat hy 'n VSA/Irak
hier probeer. Heelwaarskynlik sal ons, soos Hoessein, 'n ander
kelder moet gaan soek. Of, vir Norbert kelder:-)))

DD
Re: Sadam en Gadafi [boodskap #3318 is 'n antwoord op boodskap #3317] So, 21 Desember 2003 13:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD - ignoreer Norbert soos 'n stopstraat.
(Daai Kaas het 'n suur reuk aan hom gehad van meetaf aan.)
Re: Sadam en Gadafi [boodskap #3319 is 'n antwoord op boodskap #3316] So, 21 Desember 2003 15:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:...
> Lorinda - jy is reg, dit is nie verby nie. Maar daar is 'n begin gemaak. Met
> respek - wat my in retrospek van die Clinton-era pla is dat hierdie probleme
> oënskynlik geignoreer was. Bush is waarskynlik ietwat van 'n bul in 'n
> sjinese winkel (hoe's daai?) - maar 'n proses is begin.

Jonas, maar 'n begin aan wat? 'n Duidelike boodskap aan die Arabierse
wereld dat hulle nie WMD mag hê nie, maar Israel, die VSA, Brittanje
ens mag wel? Daar is 'n baie lelike ding aan die broei as gevolg van
Bush en Blair; ek sien dit duidelik met die Moslems hier in Brittanje.
Mense wat voorheen maar net wou aanpas en 'n verdienste maak is
skielik stuurs en bedonnerd. Ek herken daai houding, dis dieselfde
ding wat met die Iere gebeur het tydens Thatcher et al.

En verder moet ons dalk onthou dat Sept 11 nie met WMD verrig is nie
maar met 'n paar box cutters. Die grootste bom geplant deur die IRA in
Londen was gemaak met fertilizer.

Lorinda
Re: Sadam en Gadafi [boodskap #3320 is 'n antwoord op boodskap #3318] So, 21 Desember 2003 15:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 21 Dec 2003 15:52:04 +0200, "Jonas" wrote:

> DD - ignoreer Norbert soos 'n stopstraat.
> (Daai Kaas het 'n suur reuk aan hom gehad van meetaf aan.)
>

Afgespreek Jonas, die kaaskop word geignoreer.
Interessant wat Annette daaikant sê, né. Hulle
kan ongenooi hier inbars soos hulle wil, en dit
is nie swak maniere nie. Kan jy glo dat die belg
nogal vriendelik gegroet is toe hy hier ingestap
het:-)

Indien nodig, verhuis ons na waar Lorinda,
Katryn en ek gesels het eer ons nader aan
die huis beweeg het. Dit is steeds uitnodigend:-)
Sal jou laat weet waar indien ons besluit om te verkas:-)

DD
Re: Sadam en Gadafi [boodskap #3322 is 'n antwoord op boodskap #3317] So, 21 Desember 2003 15:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD skryf in boodskap news:...
>
> Heelwaarskynlik is Norbert sò 'n Bush_fan, dat hy 'n VSA/Irak
> hier probeer. Heelwaarskynlik sal ons, soos Hoessein, 'n ander
> kelder moet gaan soek. Of, vir Norbert kelder:-)))
>
> DD

Ek hoop net Katryn is nie regtig weg nie. Ek huil sommer.

Lorinda
Re: Sadam en Gadafi [boodskap #3323 is 'n antwoord op boodskap #3319] So, 21 Desember 2003 15:55 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda - jy is reg. En daarom kan terrorisme nie met konvensionele militêre
optrede beveg word nie. Maar, dit sal ook nie bloot verdwyn deur dit te
ignoreer nie. Wat die stuurse ouens betref - hulle sal moet aanpas of by die
huis bly. M.i. is die ekonomiese toestand in daardie deel van die wêreld van
so 'n aard dat die gasheerland kieskeurig kan wees.
Re: Sad [boodskap #39727 is 'n antwoord op boodskap #3281] Wo, 28 Februarie 2001 01:20 Na vorige boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Richard, I think I know how you feel, what I find interesting
is that you posted to the Afrikaans newsgroup.

Miskien is dit wat jy mis, die mooi Afrikaanse taal. Ek is
al baie lank in Amerika, en is baie gelukkig hier, maar gaan gereeld
(een keer per jaar) na Suid-Afrika om al die familie (ouers
en siblings) en vriende te sien, maar vir my is die lekkerste
om in n groep te sit, en almal praat Afrikaans. Ek sal graag
weer eendag daar wil woon (iewers tussen Gordons Baai
en PE) en ek sal altyd weer gaan kuier.

Dis OK om te verlang, en dis ook OK om te gaan kuier
dikwels, maar ek twyfel of jy ooit die land uit jou sisteem
sal kry, soos iemand iewers gesê het, daar is magic
in die Afrika son.

Poppie

Richard skryf in boodskap news:OkPm6.1434$OL.57251@news6-win.server.ntlworld.com...
> I left South Africa for the UK three and a half years ago, and vowed never
> to return as the country in my opinion was on a slippery slope downhill with
> a hundred mile an hour tail wind. I have yet to be proven otherwise. But in
> spite of all the bad publicity, murders, corruption, rapes and robberies I
> hear about, I still I pine for the lifestyle I once had, and have yet to
> meet a South African here who doesn't. We all talk of the good old days (not
> apartheid but the weather and braai's etc), but still vow not to return
> until things get better, I suppose that's a cop out because we should be
> there, helping to make it a better place by building bridges, sharing dreams
> and helping people out of the pits they are digging themselves into. But
> until people stop burning those bridges, digging their own graves and
> stealing others dreams, there is unfortunately not much to look forward to
> coming back home to.
>
Re: Sad [boodskap #39735 is 'n antwoord op boodskap #39727] Wo, 28 Februarie 2001 08:03 Na vorige boodskap
Richard  is tans af-lyn  Richard
Boodskappe: 6
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Probably to provoke a good response

Richard

"poppie" skryf in boodskap news:97hjnq$uo1$1@slb5.atl.mindspring.net...
> Richard, I think I know how you feel, what I find interesting
> is that you posted to the Afrikaans newsgroup.
>
> Miskien is dit wat jy mis, die mooi Afrikaanse taal. Ek is
> al baie lank in Amerika, en is baie gelukkig hier, maar gaan gereeld
> (een keer per jaar) na Suid-Afrika om al die familie (ouers
> en siblings) en vriende te sien, maar vir my is die lekkerste
> om in n groep te sit, en almal praat Afrikaans. Ek sal graag
> weer eendag daar wil woon (iewers tussen Gordons Baai
> en PE) en ek sal altyd weer gaan kuier.
>
> Dis OK om te verlang, en dis ook OK om te gaan kuier
> dikwels, maar ek twyfel of jy ooit die land uit jou sisteem
> sal kry, soos iemand iewers gesê het, daar is magic
> in die Afrika son.
>
> Poppie
>
>
> Richard wrote in message
> news:OkPm6.1434$OL.57251@news6-win.server.ntlworld.com...
>> I left South Africa for the UK three and a half years ago, and vowed never
>> to return as the country in my opinion was on a slippery slope downhill
> with
>> a hundred mile an hour tail wind. I have yet to be proven otherwise. But
> in
>> spite of all the bad publicity, murders, corruption, rapes and robberies I
>> hear about, I still I pine for the lifestyle I once had, and have yet to
>> meet a South African here who doesn't. We all talk of the good old days
> (not
>> apartheid but the weather and braai's etc), but still vow not to return
>> until things get better, I suppose that's a cop out because we should be
>> there, helping to make it a better place by building bridges, sharing
> dreams
>> and helping people out of the pits they are digging themselves into. But
>> until people stop burning those bridges, digging their own graves and
>> stealing others dreams, there is unfortunately not much to look forward to
>> coming back home to.
>>
>
Re: Sad [boodskap #39736 is 'n antwoord op boodskap #3281] Wo, 28 Februarie 2001 08:07 Na vorige boodskap
Richard  is tans af-lyn  Richard
Boodskappe: 6
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Dankie

"me & bobby magee" skryf in boodskap news:qbVm6.4851$v5.17613@newsfeeds.bigpond.com...
>
>> Thank you for your unintelligent reply @home.com is there anyone else with
>> more than one brain cell to reply.
>>
>> Richard
>
> Hi Richard
>
> I'm hoping that I may qualify... I see you understand Afrikaans, and I will
> now switch to this language seeing as I don't cross post to other groups,
> like some people...
>
> Ek is nou al 7 jaar Hier Onder, en nie een dag was ek al spyt oor ons
> besluit nie - ek het nog steeds geen begeerte om terug te keer nie al is al
> my familie nog in SA en Kersfees is 'n bierjie eensaam sonder hulle. Maar
> die lewenstyl wat ons hier het, is dieselfde as wat ons in SA gehad het,
> selfs beter - braaivleis elke naweek en soms deur die week; rondloop in
> kortbroek omtrent die hele jaar deur; goeie sport om te geniet, en natuurlik
> goeie wyn en bier. Helder sonskyn, en die natuurlewe is bobaas. En die
> mense hier is openhartig, geen vooroordele nie (en hier praat ek nie van
> rassevooroordele nie), en gasvry. My ander helfte is oorspronklik van
> Engeland, en het geen begeerte om daarheen terug te keer nie.
>
> Miskien is die antwoord in die houding: ons het SA nie met "bagasie" op die
> rug verlaat nie; nie met spyt en "what if's" nie; nie met enige gedagte
> van "eendag terugkeer wanneer dinge beter is" nie. Ons het vorentoe gekyk
> en ons nuwe land met ope arms verwelkom, soos hulle met ons gedoen het. En
> ons het in- en aangepas. En ek het bittermin ander oud-Suid-Afrikaners al
> ontmoet wat anders voel, nie dat ons uit ons pad gaan om ander te ontmoet
> nie.
>
> Moenie altyd omkyk nie, ou seun, anders verander jy dalk eendag in 'n
> soutpilaar... Miskien was jou een fout dat jy die verkeerde land gekies
> het?
>
> Groete vanuit die sonskyn Paradys
>
Re: Sad [boodskap #39739 is 'n antwoord op boodskap #3281] Wo, 28 Februarie 2001 08:55 Na vorige boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
> Thank you for your unintelligent reply @home.com is there anyone else with
> more than one brain cell to reply.
>
> Richard

Hi Richard

I'm hoping that I may qualify... I see you understand Afrikaans, and I will
now switch to this language seeing as I don't cross post to other groups,
like some people...

Ek is nou al 7 jaar Hier Onder, en nie een dag was ek al spyt oor ons
besluit nie - ek het nog steeds geen begeerte om terug te keer nie al is al
my familie nog in SA en Kersfees is 'n bierjie eensaam sonder hulle. Maar
die lewenstyl wat ons hier het, is dieselfde as wat ons in SA gehad het,
selfs beter - braaivleis elke naweek en soms deur die week; rondloop in
kortbroek omtrent die hele jaar deur; goeie sport om te geniet, en natuurlik
goeie wyn en bier. Helder sonskyn, en die natuurlewe is bobaas. En die
mense hier is openhartig, geen vooroordele nie (en hier praat ek nie van
rassevooroordele nie), en gasvry. My ander helfte is oorspronklik van
Engeland, en het geen begeerte om daarheen terug te keer nie.

Miskien is die antwoord in die houding: ons het SA nie met "bagasie" op die
rug verlaat nie; nie met spyt en "what if's" nie; nie met enige gedagte
van "eendag terugkeer wanneer dinge beter is" nie. Ons het vorentoe gekyk
en ons nuwe land met ope arms verwelkom, soos hulle met ons gedoen het. En
ons het in- en aangepas. En ek het bittermin ander oud-Suid-Afrikaners al
ontmoet wat anders voel, nie dat ons uit ons pad gaan om ander te ontmoet
nie.

Moenie altyd omkyk nie, ou seun, anders verander jy dalk eendag in 'n
soutpilaar... Miskien was jou een fout dat jy die verkeerde land gekies
het?

Groete vanuit die sonskyn Paradys
Re: Sad [boodskap #39789 is 'n antwoord op boodskap #3281] Do, 01 Maart 2001 06:31 Na vorige boodskap
Ant Man  is tans af-lyn  Ant Man
Boodskappe: 41
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Oh please, get a life !!!!!!!
Lig op jou ken en kyk die plek om jou vierkantig in die oë - jy is tog
seker nie 'n lamsak nie!

Jou houding wat so suig gaan maak dat jy nêrens gelukkig gaan wees nie
- aanvaar dit nou maar.

Waar jy ook al bly is dit wat JY van die plek maak wat bepaall hoe jy
daarvan hou. kyk maar, selfs ou Gloudina probeer effe positief wees
oor die gatkant van die aarde...

Tue, 27 Feb 2001 15:03:43 -0000:: "Richard"
skrywe:

> I left South Africa for the UK three and a half years ago, and vowed never
> to return as the country in my opinion was on a slippery slope downhill with
> a hundred mile an hour tail wind. I have yet to be proven otherwise. But in
> spite of all the bad publicity, murders, corruption, rapes and robberies I
> hear about, I still I pine for the lifestyle I once had, and have yet to
> meet a South African here who doesn't. We all talk of the good old days (not
> apartheid but the weather and braai's etc), but still vow not to return
> until things get better, I suppose that's a cop out because we should be
> there, helping to make it a better place by building bridges, sharing dreams
> and helping people out of the pits they are digging themselves into. But
> until people stop burning those bridges, digging their own graves and
> stealing others dreams, there is unfortunately not much to look forward to
> coming back home to.
>
Vorige onderwerp: Skuus (skies?)
Volgende onderwerp: Re: SunEden (was Re: Gadaffi verraad terroristische maatje ...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 02:13:57 MGT 2024