Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Davie Davis en pornografie
Davie Davis en pornografie [boodskap #33185 is 'n antwoord op boodskap #33186] So, 06 Augustus 2000 00:00
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> Gloudina het op die plaas waar sy groot geword en gewerk
> het met die wit boer aangelê. Dit was onverskoonbaar veràl
> in die apartheidsjare. Toe dit aan haar verduidelik is, het
> sy die pad gevat en 'n wrok jeens die wit mense ontwikkel.
>
> Ek is bewus van àl die dinge en het slegs haar briewe
> oorgeslaan en af en toe weer gekyk watter snert sy nou weer
> kwytraak maar het besluit om dit tog nou bekend te maak.
>
> Sorry Gloudina maar jy het nou hiervoor gesoek.
>
> Kleinbaas Davie
>

Davie Davis beskuldig vir my van "pornografie" as ek
sommige gedigte uit "Die dye trek die dye aan"
op hierdie nuusgroep plaas. Hy het hierdie triek
natuurlik by Leendert geleer. Davie Davis het,
in sy vroeere inkarnerings op hierdie nuusgroep,
sy verontwaardiging uitgespreek oor sommige
van hierdie gedigte, en aangevoer dat hy as vader
en kerkman nie hierdie gedigte kan lees nie. Maar
nou vind ons hom tog, in sy huidige inkarnering as
Davie Davis, besig om oor seks te fantaseer en
pornografiese scenarios uit te werk om "Gloudina"
te "verklaar." Is dit die manier waarop 'n man wat
glo elke Sondag in die kerk sit, volgens hom,
behoort op te tree. Wat dink julle?

Gloudina
Re: Davie Davis en pornografie [boodskap #33186 is 'n antwoord op boodskap #33185] So, 06 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina, ek kan wel baie goed onthou dat jy ons vertel het
van "Die dye trek die dye aan" maar eerstens het ek glad
nie daarop gereageer nie en verder weet ek ook nie van
enige vader en kerkman "wat glo elke Sondag in die kerk
sit" wat jou aangeval het daaroor nie.

Toegegee, nou eers lees ek meer deeglik maar in daardie
stadium het jou en Leendert se geveg my geinteresseer en ek
het seer sekerlik die ouderling se brief mis gekyk.

Die eerste waar dié stupid storie vandaan gekom het was van
iemand met die naam Minne(r)haha. Nou kyk, ek't genoeg van
jou briewe gelees om te weet dat jy nie stupid is nie (en
ek aanvaar dat jy nie onder 'n kalkoen uitgebroei is nie!)
maar dat jy beinvloedbaar is liefie..., is verseker! Ek het
so idee dat die Minnehaha aan jou geskryf het en gesê het
dat ek die ouderling is.

Hy het reeds sy eerste fout erken sonder 'n verskoning (die
Greenwich tyd fout), gaan jy darem skuus sê?

* Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is Beautiful
Vorige onderwerp: Gevolgtrekking
Volgende onderwerp: Waar is die PIZZA?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 20:09:07 MGT 2024