Re: ! ONDERSTEUN SUID-AFRIKA SE PETROL-BOIKOT - Augustus 15, 16 en 17 ! [boodskap #33166] |
Sun, 06 August 2000 00:00 |
knormoer
Boodskappe: 21 Geregistreer: August 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ag man, die die petisies en boikotte werk tog nie. Daar was een na elke
increase en obviously het daar niks van gekom nie.
Ek kyk vanaand die nuus en sien die government gaan allerhande nice goete
doen vir .....wait for it.........nie Golden Arrow nie, maar (en ek wens ek
kon se surprisingly) vir die taxi drivers.
Die boodskap wat hulle volgens my daardeur uitstuur is: Kry 'n gun (hoe
groter hoe beter), skiet die opposition moer toe en jy kry wat jy wil he.
Persoonlik dink ek gun turrets bo-op Golden Arrow busse sal nogal cool
werk - of ten minste iemand wat "shotgun" ry soos op stagecoaches in wild
west movies.
Met ander woorde, die dae van petisies is verby en die dae van Doc Holiday,
Billy the Kid en Wild Bill is terug.
knormoer
|
|
|