Re: biltong ? [boodskap #33103 is 'n antwoord op boodskap #32928] |
Fri, 04 August 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Liza wrote:
> Ek is nogal seker
> dat die Balls voor die Mrs nie goed sal afgaan nie. Ek hoor dit is 'n
> delikatesse in Spanje. Veral vir die stiervegter wat die bul doodgemaak
> het!!!! Ha-ha.
>
In Kanada word dit prairie oysters genoem.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: biltong ? [boodskap #33202 is 'n antwoord op boodskap #32928] |
Mon, 07 August 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Liza wrote:
> Weetie, en gee ookie ommie. Willie da ga bly nie want dis te koud!
> Het Kanada graslande?
Liza, ek sal dit weer nie in Suid-Afrika in die winter
kan uithou nie. My bloed het dun geword van al die
bly in die sub-tropiese klimaat wat ons hier binnes-
huis het in die winter. Nou onlangs vra ek vir iemand
wat haar eerste winter (en dit nogal 'n baie koue een)
hier in Toronto moes deurbring. Ek praat met haar
terwyl daar 'n koue front is. Nee wat, se sy. Ek was
al kouer in Durban (waar sy vandaan kom.)
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: biltong ? [boodskap #33556 is 'n antwoord op boodskap #32928] |
Sun, 20 August 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Yuri Joubert wrote:
> .
> Are you sure it's anchovy and not anchovy pear?
> That's a West Indian fruit similar to mango.
>
> As a vegetarian myself, who reads those labels very carefully, I've never
> discovered anchovies in my Mrs Ball's or any other chutney.
> Wouldn't make sense from a taste point of view, would it?.
>
> Greetings
>
> Yuri
>
Ek herhaal weer: op die bottel Mrs. Ball's "Sterk Blatjang"
gemaak deur Unifoods, Victoria Embankment, Durban -
"voorberei van die beste Suid-Afrikaanse produkte" staan
die volgende: sugar, vinegar, water, peaches, apricots, corn
starch, salt, worcestershire sauce (anchovy & caramel syrup)
spices, colour.
Gloudina
|
|
|
|
Re: biltong ? [boodskap #33580 is 'n antwoord op boodskap #32928] |
Mon, 21 August 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Yuri Joubert wrote:
> Are you sure it's anchovy and not anchovy pear?
> That's a West Indian fruit similar to mango.
>
> As a vegetarian myself, who reads those labels very carefully, I've never
> discovered anchovies in my Mrs Ball's or any other chutney.
> Wouldn't make sense from a taste point of view, would it?.
>
> Verskoon asb. dat ek in Engels skryk.
> Maar ek woon sedert 26 jaare in Duitsland en het in die tyd 3 maal Afrikaans
> gepraat als kuier was in Suidafrika.
> En dann oor iets skryf soos blatjang en vis!
Ek dink darem nie mense in Durban sal hulle Worcestershire Sousmaak met die
"anchovy pear" nie, of groei dit ook in Natal? Die
vraag is: wat is in Worcestershire Sous? Jy sal jou verbaas hoe
baie keer ek die naam anchovy kry in iets wat mens dink is vir
vegetariers. Gewoonlik ruik my man dit onmiddellik as ek soiets
op die tafel sit.
Miskien moet jy meer op die Afrikaanse nuusgroep pos. So oefen
mens jou Afrikaans! Ek is al 31 jaar in Kanada.
Gloudina
|
|
|
Re: biltong ? [boodskap #34042 is 'n antwoord op boodskap #32928] |
Tue, 05 September 2000 09:02  |
M.Grobler
Boodskappe: 3 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Dag man,
Ons maak biltong hier in Sydney, jy kan dit van hier af bestel.
Groete,
Tinus.
Pijotrij skryf in boodskap news:965814185.317364@ns0.klm.nl...
> Wo in Deutchsland willst Du denn Biltong dann?
>
> Ich weiss nicht genau ob der Sclachter auch biltong verkauft, aber ich werde
> ihm anrufen und herausfinden.
>
> Tschuess
> Pijotter
>
> in...@oberbillig.net wrote in message ...
>> Just send me some bitong to Germany... ;-))
>>
>> cheers
>>
>> Ralph
>>
>>
>>
>>
>> Pijotrij schrieb:
>>
>>> Hoi L&P
>
>>> Daar is 'n slagter in Zoetermeer wat boerewors/castle en Mrs Balls
> chutney
>>> verkoop - ek is nou nie seker of hy ook biltong het nie, maar miskien
> weet
>>> hy as mens dit hier kan koop... Ek sal probeer uitvind wat sy nommer is
>>> (dit le nou by die huis ;-)) en dit hier pos.
>
>>> Groeten
>>> Pijotrij
>
>>> L&P wrote in message ...
>>>> Het enig iemand wellig 'n adres waar ons biltong sal koop in Den Haag
>>>> Nederland ? Of het julle 'n resep om dit self te maak ?
>>>> Baie dankies,
>>>> P&L
>>>>
>>
>> --
>>
>>
>>
>> ____________________________________________________
>>
>> Ralph Oberbillig
>>
>> PO Box 12 54
>> D-88679 Salem, Germany
>>
>> eMail [mailto:ra...@oberbillig.net]
>> internet [http://oberbillig.net]
>> ------------------------------------------
>> phone: (+49) 0 7553 - 829 597
>> facsimile: (+49) 0 7553 - 829 580
>> mobile: (+49) 0 172 - 727 4024
>> ____________________________________________________
>>
>
|
|
|