Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Iets om aan te wonder
Iets om aan te wonder [boodskap #33086 is 'n antwoord op boodskap #33109] Vr, 04 Augustus 2000 00:00 na volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Kom ons sê dat 'n motor toegerus is met alles wat 'n persoon nodig het om
nie die padwette te oortree nie. Daar is flikkerligte vir as jy wil draai,
remme, en 's speedo om te sord dat jy nie te vinnig ry nie.

Nou is my vraag

Is dit dan nie die staat / privaat sektor se plig om 'n apperaat klein
genoeg sodat 'n persoon dit permanent by jou kan hou nie op die mark te
bring teen sowat R10 wat vir jou kan sê of jy nugter genoeg is om te mag
bestuur nie.

Ek meen al wat die man op straat op die oomblik het is 'n "aanwysing" tov
jou gewig en lengte van hoeveel jy mag drink of nie, dit sal mos natuurlik
'n hele klomp grensgevalle veroorsaak en met die howe wat al klaar so vol
is, is dit die laaste ding wat SA nog nodig het.
Re: Iets om aan te wonder [boodskap #33087 is 'n antwoord op boodskap #33086] Do, 03 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
ja ek weet, maar ek raak ongelukkig maklik dronk, so ek bly maar weg van
drank af. Ek's gewoonlik die aangestelde bestuurder. Maar as jy nou in
Suid Afrika een glas bier drink en dadelik ry, is jy oor die vlak, (kan
iemand daarbuite asb. vir my die presiese vlak gee? Ek's nie heeltemal
seker wat dit is nie). Dis hoe ek dit verstaan in elk geval.

Elaine

Hilda en Gervaas skryf in boodskap news:T4vi5.140475$_a.2913045@afrodite.telenet-ops.be...
> Elaine,
> In België is die toegelate alkohol vlak lankal so laag. As jy om die uur 'n
> glasie wyn drink, kan jy nog steeds sonder probleme bestuur. Ons het dit
> alreeds getoets (mét 'n toestel wat die polisie toe by 'n skou beskikbaar
> gestel het). Ek het toe 'n groot glas wyn baie stadig gedrink (ongeveer 'n
> half uur daaraan gedrink) en daarna die toets gedoen en die polisieman het
> gesê ek kan maar nog een drink :-)). 'n Vriend, wat 'n mediese dokter is,
> het saam met ander vriende die volgende geprobeer : hulle het vinnig twee
> glase bier gedrink en daarna om die uur weer 'n glas - die alkoholgehalte in
> hul bloed het altyd onder die vereiste vlak gebly.
>
> Groete,
>
> Hilda.
> Elaine schreef in berichtnieuws
> 398a7551.0@news1.mweb.co.za...
>> Persoonlik dink ek die nuwe alkohol vlakke is belaglik. Iemand van my
>> lengte en gewig sal een glas wyn drink dan's ek oor die nuwe limiet. So nou
>> kan ek nie eers saam met my vriende 'n wyntjie gaan drink erens nie, want
>> dan ooortree ek mos nou die wet.
>> Ek het eenkeer so toestelletjie gesien Riaan. Ons het dit by die BP garage
>> gekoop, maar die ding registreer ook dat jy gedrink het as jy daarin blaas
>> net nadat jy gerook het. So dit was nie baie akuraat nie, maar gee jou
>> nogal 'n idee.
>>
>> Elaine
>>
>> Riaan wrote in message
>> news:8mdnt4$np5$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> Kom ons sê dat 'n motor toegerus is met alles wat 'n persoon nodig het om
>>> nie die padwette te oortree nie. Daar is flikkerligte vir as jy wil draai,
>>> remme, en 's speedo om te sord dat jy nie te vinnig ry nie.
>>>
>>> Nou is my vraag
>>>
>>> Is dit dan nie die staat / privaat sektor se plig om 'n apperaat klein
>>> genoeg sodat 'n persoon dit permanent by jou kan hou nie op die mark te
>>> bring teen sowat R10 wat vir jou kan sê of jy nugter genoeg is om te mag
>>> bestuur nie.
>>>
>>> Ek meen al wat die man op straat op die oomblik het is 'n "aanwysing" tov
>>> jou gewig en lengte van hoeveel jy mag drink of nie, dit sal mos natuurlik
>>> 'n hele klomp grensgevalle veroorsaak en met die howe wat al klaar so vol
>>> is, is dit die laaste ding wat SA nog nodig het.
>>>
>>
>
Re: Iets om aan te wonder [boodskap #33088 is 'n antwoord op boodskap #33086] Do, 03 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Persoonlik dink ek die nuwe alkohol vlakke is belaglik. Iemand van my
lengte en gewig sal een glas wyn drink dan's ek oor die nuwe limiet. So nou
kan ek nie eers saam met my vriende 'n wyntjie gaan drink erens nie, want
dan ooortree ek mos nou die wet.
Ek het eenkeer so toestelletjie gesien Riaan. Ons het dit by die BP garage
gekoop, maar die ding registreer ook dat jy gedrink het as jy daarin blaas
net nadat jy gerook het. So dit was nie baie akuraat nie, maar gee jou
nogal 'n idee.

Elaine

Riaan skryf in boodskap news:8mdnt4$np5$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Kom ons sê dat 'n motor toegerus is met alles wat 'n persoon nodig het om
> nie die padwette te oortree nie. Daar is flikkerligte vir as jy wil draai,
> remme, en 's speedo om te sord dat jy nie te vinnig ry nie.
>
> Nou is my vraag
>
> Is dit dan nie die staat / privaat sektor se plig om 'n apperaat klein
> genoeg sodat 'n persoon dit permanent by jou kan hou nie op die mark te
> bring teen sowat R10 wat vir jou kan sê of jy nugter genoeg is om te mag
> bestuur nie.
>
> Ek meen al wat die man op straat op die oomblik het is 'n "aanwysing" tov
> jou gewig en lengte van hoeveel jy mag drink of nie, dit sal mos natuurlik
> 'n hele klomp grensgevalle veroorsaak en met die howe wat al klaar so vol
> is, is dit die laaste ding wat SA nog nodig het.
>
Re: Iets om aan te wonder [boodskap #33105 is 'n antwoord op boodskap #33086] Vr, 04 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Jy dink jy voel goed na 10 drankies maar die feit is jou refleksies is
nie.Dit is altyd die ander party wat gedood word of ernstig beseer word as
daar n ongeluk is en die persoon wat onder die invloed was stap weg sonder
enige ernstige beserings. Dit het baie gesien in my 18 jaar as polisieman.
Ek het ook baie gedrink toe ek jonger was en het ook gery maar was net
gelukkig dat ek nooit gevang was of n ongeluk veroorsaak het waar mense
beseer was nie.Ek het so 3 jaar terug opgehou en sal nou en dan n biertjie
drink as ek braai maar as ek voel ek het te veel gehad moet die vrou maar
ry.

Reenen van Niekerk

Liza skryf in boodskap news:8mdvql$2h7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het ook al gehoor van die Taxi's wat die dronkies huis toe neem in Europa.
> Nogal 'n goeie plan. Ek wonder net of dit hier sal werk?
>
> Ou Krokkie, dalk is ons outjies net nie so "fiks gedrink" soos party van die
> ander mense nie. Ek "vrot" ook nogal na een drankie. Dalk het dit tog iets
> met liggaamsbou en bioritmes te doen.
>
> Liza
>
> Krokkie wrote in message ...
>> Alkohol gebruik of misbruik verskil van mens tot mens. Party mense kan 10
>> biere dring en jy sal dit nie eers agterkom nie. Ek neem myself, partykeer
>> is ek "vrot" na 1 bier, my kop draai en ek voel sommer dronk, weet nie
>> hoekom nie,(hulle se iete met bioritmes te doen) maar ander kere kan ek 'n
>> hele paar wegsit en dan voel ek nog "honkie dories". Maar daar moet seker
>> 'n weg gevind word om mense van die pad te hou. Ek lees laas iewers in
>> Europe van die "drinking taxi service", word bedryf deur veral studente wat
>> jou en jou kar huistoe neem as jy te veel in het. So iets kan nogal werk
>> hier, wel seker nie in Hatfield nie.
>>
>> Krokkie
>>
>>
>>
>>
>>
>> Vic wrote in message ...
>>> "Riaan" wrote in message
>>> news:8mdnt4$np5$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> Kom ons sê dat 'n motor toegerus is met alles wat 'n persoon nodig het om
>>>> nie die padwette te oortree nie. Daar is flikkerligte vir as jy wil draai,
>>>> remme, en 's speedo om te sord dat jy nie te vinnig ry nie.
>>>>
>>>> Nou is my vraag
>>>>
>>>> Is dit dan nie die staat / privaat sektor se plig om 'n apperaat klein
>>>> genoeg sodat 'n persoon dit permanent by jou kan hou nie op die mark te
>>>> bring teen sowat R10 wat vir jou kan sê of jy nugter genoeg is om te mag
>>>> bestuur nie.
>>>>
>>>> Ek meen al wat die man op straat op die oomblik het is 'n "aanwysing" tov
>>>> jou gewig en lengte van hoeveel jy mag drink of nie, dit sal mos natuurlik
>>>> 'n hele klomp grensgevalle veroorsaak en met die howe wat al klaar so vol
>>>> is, is dit die laaste ding wat SA nog nodig het.
>>>>
>>> Riaan,
>>>
>>> Enige mens wat 'n motorkar bestuur wat enigiets voel vir sy eie lewe en die
>>> van ander mense behoort te weet en te besef dat die risiko van ongeluk
>>> groter word met ELKE glasie wyn of bottel bier. So ek glo, en daar is baie
>>> ander mense wat dieselfde voel, dat as jy enige alkohol gedrink het hoort jy
>>> nie voor 'n stuurwiel nie. So daar behoort geen nood vir so 'n aparaat te
>>> wees nie.
>>>
>>> Vic
>>>
>>
>
Re: Iets om aan te wonder [boodskap #33106 is 'n antwoord op boodskap #33086] Vr, 04 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vincent  is tans af-lyn  Vincent
Boodskappe: 3
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Wat is jou address sweetie ..... Ek het 'n hele six pack net vir jou

Re: Iets om aan te wonder [boodskap #33107 is 'n antwoord op boodskap #33086] Vr, 04 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vincent  is tans af-lyn  Vincent
Boodskappe: 3
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Hey word wakker

Daar is honderd miljoen wettte in die wereld en almal kom nie noodwendig dit
na nie ok. In elk geval is 'n persoon wat 'n glasie wyn gedrink het nie
noodwendig "ge-suip" nie.

So wat ek sê is dat dit WEL nodig is. Want ek as verantwoordelike persoon
wil WEET of ek kan en of ek nie kan bestuur nie, dit is so maklik soos dit
is

> Enige mens wat 'n motorkar bestuur wat enigiets voel vir sy eie lewe en die
> van ander mense behoort te weet en te besef dat die risiko van ongeluk
> groter word met ELKE glasie wyn of bottel bier. So ek glo, en daar is baie
> ander mense wat dieselfde voel, dat as jy enige alkohol gedrink het hoort jy
> nie voor 'n stuurwiel nie. So daar behoort geen nood vir so 'n aparaat te
> wees nie.
>
> Vic
>
Re: Iets om aan te wonder [boodskap #33108 is 'n antwoord op boodskap #33086] Vr, 04 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Liza  is tans af-lyn  Liza
Boodskappe: 61
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Het ook al gehoor van die Taxi's wat die dronkies huis toe neem in Europa.
Nogal 'n goeie plan. Ek wonder net of dit hier sal werk?

Ou Krokkie, dalk is ons outjies net nie so "fiks gedrink" soos party van die
ander mense nie. Ek "vrot" ook nogal na een drankie. Dalk het dit tog iets
met liggaamsbou en bioritmes te doen.

Liza

Krokkie wrote in message ...
> Alkohol gebruik of misbruik verskil van mens tot mens. Party mense kan 10
> biere dring en jy sal dit nie eers agterkom nie. Ek neem myself, partykeer
> is ek "vrot" na 1 bier, my kop draai en ek voel sommer dronk, weet nie
> hoekom nie,(hulle se iete met bioritmes te doen) maar ander kere kan ek 'n
> hele paar wegsit en dan voel ek nog "honkie dories". Maar daar moet seker
> 'n weg gevind word om mense van die pad te hou. Ek lees laas iewers in
> Europe van die "drinking taxi service", word bedryf deur veral studente wat
> jou en jou kar huistoe neem as jy te veel in het. So iets kan nogal werk
> hier, wel seker nie in Hatfield nie.
>
> Krokkie
>
>
>
>
>
> Vic wrote in message ...
>> "Riaan" wrote in message
>> news:8mdnt4$np5$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> Kom ons sê dat 'n motor toegerus is met alles wat 'n persoon nodig het om
>>> nie die padwette te oortree nie. Daar is flikkerligte vir as jy wil draai,
>>> remme, en 's speedo om te sord dat jy nie te vinnig ry nie.
>>>
>>> Nou is my vraag
>>>
>>> Is dit dan nie die staat / privaat sektor se plig om 'n apperaat klein
>>> genoeg sodat 'n persoon dit permanent by jou kan hou nie op die mark te
>>> bring teen sowat R10 wat vir jou kan sê of jy nugter genoeg is om te mag
>>> bestuur nie.
>>>
>>> Ek meen al wat die man op straat op die oomblik het is 'n "aanwysing" tov
>>> jou gewig en lengte van hoeveel jy mag drink of nie, dit sal mos natuurlik
>>> 'n hele klomp grensgevalle veroorsaak en met die howe wat al klaar so vol
>>> is, is dit die laaste ding wat SA nog nodig het.
>>>
>> Riaan,
>>
>> Enige mens wat 'n motorkar bestuur wat enigiets voel vir sy eie lewe en die
>> van ander mense behoort te weet en te besef dat die risiko van ongeluk
>> groter word met ELKE glasie wyn of bottel bier. So ek glo, en daar is baie
>> ander mense wat dieselfde voel, dat as jy enige alkohol gedrink het hoort jy
>> nie voor 'n stuurwiel nie. So daar behoort geen nood vir so 'n aparaat te
>> wees nie.
>>
>> Vic
>>
>
Re: Iets om aan te wonder [boodskap #33109 is 'n antwoord op boodskap #33086] Do, 03 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag nee wat dan kan jy nou maar net sowel ophou drink. En ek is so lief vir
'n lekker soet wit wyntjie saam met my kos.

Liza skryf in boodskap news:8me6sh$7si$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis verlaag vanaf 0,08 per 100ml bloed na 0,05 per 100ml bloedjies.
>
> Liza
>
>
> Elaine wrote in message ...
>> ja ek weet, maar ek raak ongelukkig maklik dronk, so ek bly maar weg van
>> drank af. Ek's gewoonlik die aangestelde bestuurder. Maar as jy nou in
>> Suid Afrika een glas bier drink en dadelik ry, is jy oor die vlak, (kan
>> iemand daarbuite asb. vir my die presiese vlak gee? Ek's nie heeltemal
>> seker wat dit is nie). Dis hoe ek dit verstaan in elk geval.
>>
>> Elaine
>>
>> Hilda en Gervaas wrote in message
>> news:T4vi5.140475$_a.2913045@afrodite.telenet-ops.be...
>>> Elaine,
>>> In België is die toegelate alkohol vlak lankal so laag. As jy om die uur 'n
>>> glasie wyn drink, kan jy nog steeds sonder probleme bestuur. Ons het dit
>>> alreeds getoets (mét 'n toestel wat die polisie toe by 'n skou beskikbaar
>>> gestel het). Ek het toe 'n groot glas wyn baie stadig gedrink (ongeveer 'n
>>> half uur daaraan gedrink) en daarna die toets gedoen en die polisieman het
>>> gesê ek kan maar nog een drink :-)). 'n Vriend, wat 'n mediese dokter is,
>>> het saam met ander vriende die volgende geprobeer : hulle het vinnig twee
>>> glase bier gedrink en daarna om die uur weer 'n glas - die alkoholgehalte in
>>> hul bloed het altyd onder die vereiste vlak gebly.
>>>
>>> Groete,
>>>
>>> Hilda.
>>> Elaine schreef in berichtnieuws
>>> 398a7551.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Persoonlik dink ek die nuwe alkohol vlakke is belaglik. Iemand van my
>>>> lengte en gewig sal een glas wyn drink dan's ek oor die nuwe limiet. So nou
>>>> kan ek nie eers saam met my vriende 'n wyntjie gaan drink erens nie, want
>>>> dan ooortree ek mos nou die wet.
>>>> Ek het eenkeer so toestelletjie gesien Riaan. Ons het dit by die BP garage
>>>> gekoop, maar die ding registreer ook dat jy gedrink het as jy daarin blaas
>>>> net nadat jy gerook het. So dit was nie baie akuraat nie, maar gee jou
>>>> nogal 'n idee.
>>>>
>>>> Elaine
>>>>
>>>> Riaan wrote in message
>>>> news:8mdnt4$np5$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> > Kom ons sê dat 'n motor toegerus is met alles wat 'n persoon nodig het om
>>>> > nie die padwette te oortree nie. Daar is flikkerligte vir as jy wil draai,
>>>> > remme, en 's speedo om te sord dat jy nie te vinnig ry nie.
>>>> >
>>>> > Nou is my vraag
>>>> >
>>>> > Is dit dan nie die staat / privaat sektor se plig om 'n apperaat klein
>>>> > genoeg sodat 'n persoon dit permanent by jou kan hou nie op die mark te
>>>> > bring teen sowat R10 wat vir jou kan sê of jy nugter genoeg is om te mag
>>>> > bestuur nie.
>>>> >
>>>> > Ek meen al wat die man op straat op die oomblik het is 'n "aanwysing" tov
>>>> > jou gewig en lengte van hoeveel jy mag drink of nie, dit sal mos natuurlik
>>>> > 'n hele klomp grensgevalle veroorsaak en met die howe wat al klaar so vol
>>>> > is, is dit die laaste ding wat SA nog nodig het.
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Iets om aan te wonder [boodskap #33110 is 'n antwoord op boodskap #33109] Vr, 04 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Alkohol gebruik of misbruik verskil van mens tot mens. Party mense kan 10
biere dring en jy sal dit nie eers agterkom nie. Ek neem myself, partykeer
is ek "vrot" na 1 bier, my kop draai en ek voel sommer dronk, weet nie
hoekom nie,(hulle se iete met bioritmes te doen) maar ander kere kan ek 'n
hele paar wegsit en dan voel ek nog "honkie dories". Maar daar moet seker
'n weg gevind word om mense van die pad te hou. Ek lees laas iewers in
Europe van die "drinking taxi service", word bedryf deur veral studente wat
jou en jou kar huistoe neem as jy te veel in het. So iets kan nogal werk
hier, wel seker nie in Hatfield nie.

Krokkie

Vic wrote in message ...
> "Riaan" wrote in message
> news:8mdnt4$np5$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Kom ons sê dat 'n motor toegerus is met alles wat 'n persoon nodig het om
>> nie die padwette te oortree nie. Daar is flikkerligte vir as jy wil draai,
>> remme, en 's speedo om te sord dat jy nie te vinnig ry nie.
>>
>> Nou is my vraag
>>
>> Is dit dan nie die staat / privaat sektor se plig om 'n apperaat klein
>> genoeg sodat 'n persoon dit permanent by jou kan hou nie op die mark te
>> bring teen sowat R10 wat vir jou kan sê of jy nugter genoeg is om te mag
>> bestuur nie.
>>
>> Ek meen al wat die man op straat op die oomblik het is 'n "aanwysing" tov
>> jou gewig en lengte van hoeveel jy mag drink of nie, dit sal mos natuurlik
>> 'n hele klomp grensgevalle veroorsaak en met die howe wat al klaar so vol
>> is, is dit die laaste ding wat SA nog nodig het.
>>
> Riaan,
>
> Enige mens wat 'n motorkar bestuur wat enigiets voel vir sy eie lewe en die
> van ander mense behoort te weet en te besef dat die risiko van ongeluk
> groter word met ELKE glasie wyn of bottel bier. So ek glo, en daar is baie
> ander mense wat dieselfde voel, dat as jy enige alkohol gedrink het hoort jy
> nie voor 'n stuurwiel nie. So daar behoort geen nood vir so 'n aparaat te
> wees nie.
>
> Vic
>
Re: Iets om aan te wonder [boodskap #33111 is 'n antwoord op boodskap #33109] Vr, 04 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vic  is tans af-lyn  Vic
Boodskappe: 49
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
"Riaan" skryf in boodskap news:8mdnt4$np5$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Kom ons sê dat 'n motor toegerus is met alles wat 'n persoon nodig het om
> nie die padwette te oortree nie. Daar is flikkerligte vir as jy wil draai,
> remme, en 's speedo om te sord dat jy nie te vinnig ry nie.
>
> Nou is my vraag
>
> Is dit dan nie die staat / privaat sektor se plig om 'n apperaat klein
> genoeg sodat 'n persoon dit permanent by jou kan hou nie op die mark te
> bring teen sowat R10 wat vir jou kan sê of jy nugter genoeg is om te mag
> bestuur nie.
>
> Ek meen al wat die man op straat op die oomblik het is 'n "aanwysing" tov
> jou gewig en lengte van hoeveel jy mag drink of nie, dit sal mos natuurlik
> 'n hele klomp grensgevalle veroorsaak en met die howe wat al klaar so vol
> is, is dit die laaste ding wat SA nog nodig het.
>
Riaan,

Enige mens wat 'n motorkar bestuur wat enigiets voel vir sy eie lewe en die
van ander mense behoort te weet en te besef dat die risiko van ongeluk
groter word met ELKE glasie wyn of bottel bier. So ek glo, en daar is baie
ander mense wat dieselfde voel, dat as jy enige alkohol gedrink het hoort jy
nie voor 'n stuurwiel nie. So daar behoort geen nood vir so 'n aparaat te
wees nie.

Vic
Re: Iets om aan te wonder [boodskap #33112 is 'n antwoord op boodskap #33109] Vr, 04 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Elaine,
In België is die toegelate alkohol vlak lankal so laag. As jy om die uur 'n
glasie wyn drink, kan jy nog steeds sonder probleme bestuur. Ons het dit
alreeds getoets (mét 'n toestel wat die polisie toe by 'n skou beskikbaar
gestel het). Ek het toe 'n groot glas wyn baie stadig gedrink (ongeveer 'n
half uur daaraan gedrink) en daarna die toets gedoen en die polisieman het
gesê ek kan maar nog een drink :-)). 'n Vriend, wat 'n mediese dokter is,
het saam met ander vriende die volgende geprobeer : hulle het vinnig twee
glase bier gedrink en daarna om die uur weer 'n glas - die alkoholgehalte in
hul bloed het altyd onder die vereiste vlak gebly.

Groete,

Hilda.
Elaine schreef in berichtnieuws
398a7551.0@news1.mweb.co.za...
> Persoonlik dink ek die nuwe alkohol vlakke is belaglik. Iemand van my
> lengte en gewig sal een glas wyn drink dan's ek oor die nuwe limiet. So nou
> kan ek nie eers saam met my vriende 'n wyntjie gaan drink erens nie, want
> dan ooortree ek mos nou die wet.
> Ek het eenkeer so toestelletjie gesien Riaan. Ons het dit by die BP garage
> gekoop, maar die ding registreer ook dat jy gedrink het as jy daarin blaas
> net nadat jy gerook het. So dit was nie baie akuraat nie, maar gee jou
> nogal 'n idee.
>
> Elaine
>
> Riaan wrote in message
> news:8mdnt4$np5$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Kom ons sê dat 'n motor toegerus is met alles wat 'n persoon nodig het om
>> nie die padwette te oortree nie. Daar is flikkerligte vir as jy wil draai,
>> remme, en 's speedo om te sord dat jy nie te vinnig ry nie.
>>
>> Nou is my vraag
>>
>> Is dit dan nie die staat / privaat sektor se plig om 'n apperaat klein
>> genoeg sodat 'n persoon dit permanent by jou kan hou nie op die mark te
>> bring teen sowat R10 wat vir jou kan sê of jy nugter genoeg is om te mag
>> bestuur nie.
>>
>> Ek meen al wat die man op straat op die oomblik het is 'n "aanwysing" tov
>> jou gewig en lengte van hoeveel jy mag drink of nie, dit sal mos natuurlik
>> 'n hele klomp grensgevalle veroorsaak en met die howe wat al klaar so vol
>> is, is dit die laaste ding wat SA nog nodig het.
>>
>
Re: Iets om aan te wonder [boodskap #33113 is 'n antwoord op boodskap #33109] Vr, 04 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Liza  is tans af-lyn  Liza
Boodskappe: 61
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Dis verlaag vanaf 0,08 per 100ml bloed na 0,05 per 100ml bloedjies.

Liza

Elaine wrote in message ...
> ja ek weet, maar ek raak ongelukkig maklik dronk, so ek bly maar weg van
> drank af. Ek's gewoonlik die aangestelde bestuurder. Maar as jy nou in
> Suid Afrika een glas bier drink en dadelik ry, is jy oor die vlak, (kan
> iemand daarbuite asb. vir my die presiese vlak gee? Ek's nie heeltemal
> seker wat dit is nie). Dis hoe ek dit verstaan in elk geval.
>
> Elaine
>
> Hilda en Gervaas wrote in message
> news:T4vi5.140475$_a.2913045@afrodite.telenet-ops.be...
>> Elaine,
>> In België is die toegelate alkohol vlak lankal so laag. As jy om die uur
> 'n
>> glasie wyn drink, kan jy nog steeds sonder probleme bestuur. Ons het dit
>> alreeds getoets (mét 'n toestel wat die polisie toe by 'n skou beskikbaar
>> gestel het). Ek het toe 'n groot glas wyn baie stadig gedrink (ongeveer 'n
>> half uur daaraan gedrink) en daarna die toets gedoen en die polisieman het
>> gesê ek kan maar nog een drink :-)). 'n Vriend, wat 'n mediese dokter is,
>> het saam met ander vriende die volgende geprobeer : hulle het vinnig twee
>> glase bier gedrink en daarna om die uur weer 'n glas - die alkoholgehalte
> in
>> hul bloed het altyd onder die vereiste vlak gebly.
>>
>> Groete,
>>
>> Hilda.
>> Elaine schreef in berichtnieuws
>> 398a7551.0@news1.mweb.co.za...
>>> Persoonlik dink ek die nuwe alkohol vlakke is belaglik. Iemand van my
>>> lengte en gewig sal een glas wyn drink dan's ek oor die nuwe limiet.
So
>> nou
>>> kan ek nie eers saam met my vriende 'n wyntjie gaan drink erens nie,
> want
>>> dan ooortree ek mos nou die wet.
>>> Ek het eenkeer so toestelletjie gesien Riaan. Ons het dit by die BP
>> garage
>>> gekoop, maar die ding registreer ook dat jy gedrink het as jy daarin
> blaas
>>> net nadat jy gerook het. So dit was nie baie akuraat nie, maar gee jou
>>> nogal 'n idee.
>>>
>>> Elaine
>>>
>>> Riaan wrote in message
>>> news:8mdnt4$np5$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> Kom ons sê dat 'n motor toegerus is met alles wat 'n persoon nodig
het
>> om
>>>> nie die padwette te oortree nie. Daar is flikkerligte vir as jy wil
>> draai,
>>>> remme, en 's speedo om te sord dat jy nie te vinnig ry nie.
>>>>
>>>> Nou is my vraag
>>>>
>>>> Is dit dan nie die staat / privaat sektor se plig om 'n apperaat klein
>>>> genoeg sodat 'n persoon dit permanent by jou kan hou nie op die mark
> te
>>>> bring teen sowat R10 wat vir jou kan sê of jy nugter genoeg is om te
> mag
>>>> bestuur nie.
>>>>
>>>> Ek meen al wat die man op straat op die oomblik het is 'n "aanwysing"
>> tov
>>>> jou gewig en lengte van hoeveel jy mag drink of nie, dit sal mos
>> natuurlik
>>>> 'n hele klomp grensgevalle veroorsaak en met die howe wat al klaar so
>> vol
>>>> is, is dit die laaste ding wat SA nog nodig het.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Iets om aan te wonder [boodskap #33114 is 'n antwoord op boodskap #33109] Vr, 04 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Liza  is tans af-lyn  Liza
Boodskappe: 61
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Riaan,

Ek weet dat daar eens op 'n stadium 'n tipe toestelletjie te kry was wat jou
bloedalkohol-vlak aangedui het as jy daarin geblaas het (het dit by 'n
vriend van my pa gesien) Ek weet nie waar hy dit gekry het en of dit nog
beskikbaar is nie. Dit is egter nodig. Dalk moet jy so iets ontwikkel.
Wie weet, jy sit dalk op 'n goudmyn. Ek hoop net die ouens sal mans genoeg
wees om te erken as hulle te veel gesluk het. Jy weet mos hoe mense is.

Liza

Riaan wrote in message ...
> Kom ons sê dat 'n motor toegerus is met alles wat 'n persoon nodig het om
> nie die padwette te oortree nie. Daar is flikkerligte vir as jy wil draai,
> remme, en 's speedo om te sord dat jy nie te vinnig ry nie.
>
> Nou is my vraag
>
> Is dit dan nie die staat / privaat sektor se plig om 'n apperaat klein
> genoeg sodat 'n persoon dit permanent by jou kan hou nie op die mark te
> bring teen sowat R10 wat vir jou kan sê of jy nugter genoeg is om te mag
> bestuur nie.
>
> Ek meen al wat die man op straat op die oomblik het is 'n "aanwysing" tov
> jou gewig en lengte van hoeveel jy mag drink of nie, dit sal mos natuurlik
> 'n hele klomp grensgevalle veroorsaak en met die howe wat al klaar so vol
> is, is dit die laaste ding wat SA nog nodig het.
>
Re: Iets om aan te wonder [boodskap #33143 is 'n antwoord op boodskap #33109] Sa, 05 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vincent  is tans af-lyn  Vincent
Boodskappe: 3
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Hi Riaan!!!!

Jy dink jy is n bright spark he, wag totdat jy my leer ken,as jy so bright
is, hoekom kies jy dan so kak netwerk.

Van
Aanstaande swaer........

Riaan skryf in boodskap news:8mdnt4$np5$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Kom ons sê dat 'n motor toegerus is met alles wat 'n persoon nodig het om
> nie die padwette te oortree nie. Daar is flikkerligte vir as jy wil draai,
> remme, en 's speedo om te sord dat jy nie te vinnig ry nie.
>
> Nou is my vraag
>
> Is dit dan nie die staat / privaat sektor se plig om 'n apperaat klein
> genoeg sodat 'n persoon dit permanent by jou kan hou nie op die mark te
> bring teen sowat R10 wat vir jou kan sê of jy nugter genoeg is om te mag
> bestuur nie.
>
> Ek meen al wat die man op straat op die oomblik het is 'n "aanwysing" tov
> jou gewig en lengte van hoeveel jy mag drink of nie, dit sal mos natuurlik
> 'n hele klomp grensgevalle veroorsaak en met die howe wat al klaar so vol
> is, is dit die laaste ding wat SA nog nodig het.
>
Re: Iets om aan te wonder [boodskap #33204 is 'n antwoord op boodskap #33109] Ma, 07 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Liza  is tans af-lyn  Liza
Boodskappe: 61
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Vince,

Nie almal is verantwoordelik nie my dier!

Liza

Vincent wrote in message ...
> Hey word wakker
>
> Daar is honderd miljoen wettte in die wereld en almal kom nie noodwendig dit
> na nie ok. In elk geval is 'n persoon wat 'n glasie wyn gedrink het nie
> noodwendig "ge-suip" nie.
>
> So wat ek sê is dat dit WEL nodig is. Want ek as verantwoordelike persoon
> wil WEET of ek kan en of ek nie kan bestuur nie, dit is so maklik soos dit
> is
>
>
>> Enige mens wat 'n motorkar bestuur wat enigiets voel vir sy eie lewe en die
>> van ander mense behoort te weet en te besef dat die risiko van ongeluk
>> groter word met ELKE glasie wyn of bottel bier. So ek glo, en daar is baie
>> ander mense wat dieselfde voel, dat as jy enige alkohol gedrink het hoort jy
>> nie voor 'n stuurwiel nie. So daar behoort geen nood vir so 'n aparaat te
>> wees nie.
>>
>> Vic
>>
>
Re: Iets om aan te wonder [boodskap #33205 is 'n antwoord op boodskap #33109] Ma, 07 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Waarvan praat jy jou wanker

"Vincent" skryf in boodskap news:8mgcbj$mqf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hi Riaan!!!!
>
> Jy dink jy is n bright spark he, wag totdat jy my leer ken,as jy so bright
> is, hoekom kies jy dan so kak netwerk.
>
> Van
> Aanstaande swaer........
>
> Riaan wrote in message
> news:8mdnt4$np5$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Kom ons sê dat 'n motor toegerus is met alles wat 'n persoon nodig het om
>> nie die padwette te oortree nie. Daar is flikkerligte vir as jy wil draai,
>> remme, en 's speedo om te sord dat jy nie te vinnig ry nie.
>>
>> Nou is my vraag
>>
>> Is dit dan nie die staat / privaat sektor se plig om 'n apperaat klein
>> genoeg sodat 'n persoon dit permanent by jou kan hou nie op die mark te
>> bring teen sowat R10 wat vir jou kan sê of jy nugter genoeg is om te mag
>> bestuur nie.
>>
>> Ek meen al wat die man op straat op die oomblik het is 'n "aanwysing" tov
>> jou gewig en lengte van hoeveel jy mag drink of nie, dit sal mos natuurlik
>> 'n hele klomp grensgevalle veroorsaak en met die howe wat al klaar so vol
>> is, is dit die laaste ding wat SA nog nodig het.
>>
>
Re: Iets om aan te wonder [boodskap #33206 is 'n antwoord op boodskap #33109] Ma, 07 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vic  is tans af-lyn  Vic
Boodskappe: 49
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Vincent,

Miskien is jy die een wat dronkbestuur en daarmee wegkom. Wat gaan jy doen
as iemand by jou huis inbreek en jou TV steel. Jy hardloop polisie toe.
Miskien moet ek ook nou vir die polisie van jou vertel. As 'n wet gemaak is
is dit onwettig om te doen wat daardie wet belet. Maak nie saak of 1 of 50
miljoen mense dit verontagsaam nie. 'n Wet is 'n wet en dit is dit. Ek het
nooit gese dat 'n persoon wat 1 glasie wyn drink gesuip is nie. Ek
kwoteer..."...behoort te weet en te besef dat die risiko van ongeluk groter
word met ELKE glasie wyn of bottel bier."

Vic

This e-mail, and any attachment, is confidential. If you have received it
in error, please delete it from your system, do not use or disclose the
information in any way and notify me immediately. The contents of this
message may contain personal views which are not the views of UTV unless
specifically stated

"Vincent" skryf in boodskap news:8mf0b0$ohf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hey word wakker
>
> Daar is honderd miljoen wettte in die wereld en almal kom nie noodwendig dit
> na nie ok. In elk geval is 'n persoon wat 'n glasie wyn gedrink het nie
> noodwendig "ge-suip" nie.
>
> So wat ek sê is dat dit WEL nodig is. Want ek as verantwoordelike persoon
> wil WEET of ek kan en of ek nie kan bestuur nie, dit is so maklik soos dit
> is
>
>
>> Enige mens wat 'n motorkar bestuur wat enigiets voel vir sy eie lewe en die
>> van ander mense behoort te weet en te besef dat die risiko van ongeluk
>> groter word met ELKE glasie wyn of bottel bier. So ek glo, en daar is baie
>> ander mense wat dieselfde voel, dat as jy enige alkohol gedrink het hoort jy
>> nie voor 'n stuurwiel nie. So daar behoort geen nood vir so 'n aparaat te
>> wees nie.
>>
>> Vic
>>
>
Re: Iets om aan te wonder [boodskap #33207 is 'n antwoord op boodskap #33109] Ma, 07 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Liza  is tans af-lyn  Liza
Boodskappe: 61
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ek het al baie stories gehoor van die "onskuldige" party wat altyd die
slegste daarvan afkom. Dis baie hartseer dat mense nie verantwoordelikheid
vir hul aksies wil aanvaar nie. My eie niggie het ernstige breinbeserings
opgedoen toe 'n dronkie 'n rooi robot verontagsaam het en met hulle gebots
het. Hoe leer 'n mens ander verantwoordelikheid? Seker 'n haas onmoontlike
taak nê?

Liza

Reenen van Niekerk wrote in message ...
> Jy dink jy voel goed na 10 drankies maar die feit is jou refleksies is
> nie.Dit is altyd die ander party wat gedood word of ernstig beseer word as
> daar n ongeluk is en die persoon wat onder die invloed was stap weg sonder
> enige ernstige beserings. Dit het baie gesien in my 18 jaar as polisieman.
> Ek het ook baie gedrink toe ek jonger was en het ook gery maar was net
> gelukkig dat ek nooit gevang was of n ongeluk veroorsaak het waar mense
> beseer was nie.Ek het so 3 jaar terug opgehou en sal nou en dan n biertjie
> drink as ek braai maar as ek voel ek het te veel gehad moet die vrou maar
> ry.
>
> Reenen van Niekerk
>
> Liza wrote in message
> news:8mdvql$2h7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Het ook al gehoor van die Taxi's wat die dronkies huis toe neem in Europa.
>> Nogal 'n goeie plan. Ek wonder net of dit hier sal werk?
>>
>> Ou Krokkie, dalk is ons outjies net nie so "fiks gedrink" soos party van die
>> ander mense nie. Ek "vrot" ook nogal na een drankie. Dalk het dit tog iets
>> met liggaamsbou en bioritmes te doen.
>>
>> Liza
>>
>> Krokkie wrote in message ...
>>> Alkohol gebruik of misbruik verskil van mens tot mens. Party mense kan 10
>>> biere dring en jy sal dit nie eers agterkom nie. Ek neem myself, partykeer
>>> is ek "vrot" na 1 bier, my kop draai en ek voel sommer dronk, weet nie
>>> hoekom nie,(hulle se iete met bioritmes te doen) maar ander kere kan ek 'n
>>> hele paar wegsit en dan voel ek nog "honkie dories". Maar daar moet seker
>>> 'n weg gevind word om mense van die pad te hou. Ek lees laas iewers in
>>> Europe van die "drinking taxi service", word bedryf deur veral studente wat
>>> jou en jou kar huistoe neem as jy te veel in het. So iets kan nogal werk
>>> hier, wel seker nie in Hatfield nie.
>>>
>>> Krokkie
>>>
>>>
>>> Vic wrote in message ...
>>>> "Riaan" wrote in message
>>>> news:8mdnt4$np5$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> > Kom ons sê dat 'n motor toegerus is met alles wat 'n persoon nodig het om
>>>> > nie die padwette te oortree nie. Daar is flikkerligte vir as jy wil draai,
>>>> > remme, en 's speedo om te sord dat jy nie te vinnig ry nie.
>>>> >
>>>> > Nou is my vraag
>>>> >
>>>> > Is dit dan nie die staat / privaat sektor se plig om 'n apperaat klein
>>>> > genoeg sodat 'n persoon dit permanent by jou kan hou nie op die mark te
>>>> > bring teen sowat R10 wat vir jou kan sê of jy nugter genoeg is om te mag
>>>> > bestuur nie.
>>>> >
>>>> > Ek meen al wat die man op straat op die oomblik het is 'n "aanwysing" tov
>>>> > jou gewig en lengte van hoeveel jy mag drink of nie, dit sal mos natuurlik
>>>> > 'n hele klomp grensgevalle veroorsaak en met die howe wat al klaar so vol
>>>> > is, is dit die laaste ding wat SA nog nodig het.
>>>> >
>>>> Riaan,
>>>>
>>>> Enige mens wat 'n motorkar bestuur wat enigiets voel vir sy eie lewe en die
>>>> van ander mense behoort te weet en te besef dat die risiko van ongeluk
>>>> groter word met ELKE glasie wyn of bottel bier. So ek glo, en daar is baie
>>>> ander mense wat dieselfde voel, dat as jy enige alkohol gedrink het hoort jy
>>>> nie voor 'n stuurwiel nie. So daar behoort geen nood vir so 'n aparaat te
>>>> wees nie.
>>>>
>>>> Vic
>>>>
>>>
>>
>
Re: Iets om aan te wonder [boodskap #33208 is 'n antwoord op boodskap #33109] Ma, 07 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Liza  is tans af-lyn  Liza
Boodskappe: 61
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
'n Six pack wat lovey?

Liza

Vincent wrote in message ...
> Wat is jou address sweetie ..... Ek het 'n hele six pack net vir jou
>
> Liza wrote in message
> news:8mdvql$2h7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Het ook al gehoor van die Taxi's wat die dronkies huis toe neem in Europa.
>> Nogal 'n goeie plan. Ek wonder net of dit hier sal werk?
>>
>> Ou Krokkie, dalk is ons outjies net nie so "fiks gedrink" soos party van die
>> ander mense nie. Ek "vrot" ook nogal na een drankie. Dalk het dit tog iets
>> met liggaamsbou en bioritmes te doen.
>>
>> Liza
>>
>> Krokkie wrote in message ...
>>> Alkohol gebruik of misbruik verskil van mens tot mens. Party mense kan 10
>>> biere dring en jy sal dit nie eers agterkom nie. Ek neem myself, partykeer
>>> is ek "vrot" na 1 bier, my kop draai en ek voel sommer dronk, weet nie
>>> hoekom nie,(hulle se iete met bioritmes te doen) maar ander kere kan ek 'n
>>> hele paar wegsit en dan voel ek nog "honkie dories". Maar daar moet seker
>>> 'n weg gevind word om mense van die pad te hou. Ek lees laas iewers in
>>> Europe van die "drinking taxi service", word bedryf deur veral studente wat
>>> jou en jou kar huistoe neem as jy te veel in het. So iets kan nogal werk
>>> hier, wel seker nie in Hatfield nie.
>>>
>>> Krokkie
>>>
>>>
>>> Vic wrote in message ...
>>>> "Riaan" wrote in message
>>>> news:8mdnt4$np5$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> > Kom ons sê dat 'n motor toegerus is met alles wat 'n persoon nodig het om
>>>> > nie die padwette te oortree nie. Daar is flikkerligte vir as jy wil draai,
>>>> > remme, en 's speedo om te sord dat jy nie te vinnig ry nie.
>>>> >
>>>> > Nou is my vraag
>>>> >
>>>> > Is dit dan nie die staat / privaat sektor se plig om 'n apperaat klein
>>>> > genoeg sodat 'n persoon dit permanent by jou kan hou nie op die mark te
>>>> > bring teen sowat R10 wat vir jou kan sê of jy nugter genoeg is om te mag
>>>> > bestuur nie.
>>>> >
>>>> > Ek meen al wat die man op straat op die oomblik het is 'n "aanwysing" tov
>>>> > jou gewig en lengte van hoeveel jy mag drink of nie, dit sal mos natuurlik
>>>> > 'n hele klomp grensgevalle veroorsaak en met die howe wat al klaar so vol
>>>> > is, is dit die laaste ding wat SA nog nodig het.
>>>> >
>>>> Riaan,
>>>>
>>>> Enige mens wat 'n motorkar bestuur wat enigiets voel vir sy eie lewe en die
>>>> van ander mense behoort te weet en te besef dat die risiko van ongeluk
>>>> groter word met ELKE glasie wyn of bottel bier. So ek glo, en daar is baie
>>>> ander mense wat dieselfde voel, dat as jy enige alkohol gedrink het hoort jy
>>>> nie voor 'n stuurwiel nie. So daar behoort geen nood vir so 'n aparaat te
>>>> wees nie.
>>>>
>>>> Vic
>>>>
>>>
>>
>
Re: Iets om aan te wonder [boodskap #33238 is 'n antwoord op boodskap #33109] Di, 08 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek hoop nou net nie hulle moan as ander sulke lang disclaimers aan hulle
usent posting haak nie. Neem bietjie die aantal karakters van daai
disclaimer van jou en maal dit met die aantal usenet masjiene wat die
nuusgroep dra en maal dit dan met die aantal posting wat jy reeds
geplaas het - skrikwekkend ne? En dan wonder mense hoekom word die
Hardeskyf verkopers so ryk.

Vic wrote:
>
> Lou,
>
> Ek het nie regtig 'n keuse nie. Ek werk vir die ISP wat ek gebruik en een
> van die reels is dat as jy enigiets se wat persoonlike uitkyke op iets het
> dan moet die disclaimer saam.
>
> Vic
>
>
>
> "Lou" wrote in message
> news:398FAA93.1852D666@hotmail.com.dinges...
>>
>>
>> Vic wrote:
>>>
>
>>
>> Ek "Wonder" hoekom mors jy so bandwidth?
Re: Iets om aan te wonder [boodskap #33239 is 'n antwoord op boodskap #33109] Di, 08 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
Vic  is tans af-lyn  Vic
Boodskappe: 49
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Lou,

Ek het nie regtig 'n keuse nie. Ek werk vir die ISP wat ek gebruik en een
van die reels is dat as jy enigiets se wat persoonlike uitkyke op iets het
dan moet die disclaimer saam.

Vic

This e-mail, and any attachment, is confidential. If you have received it
in error, please delete it from your system, do not use or disclose the
information in any way and notify me immediately. The contents of this
message may contain personal views which are not the views of UTV unless
specifically stated

"Lou" skryf in boodskap news:398FAA93.1852D666@hotmail.com.dinges...
>
>
> Vic wrote:
>>
>> This e-mail, and any attachment, is confidential. If you have received it
>> in error, please delete it from your system, do not use or disclose the
>> information in any way and notify me immediately. The contents of this
>> message may contain personal views which are not the views of UTV unless
>> specifically stated
>>
>
> Ek "Wonder" hoekom mors jy so bandwidth?
Re: Iets om aan te wonder [boodskap #33240 is 'n antwoord op boodskap #33109] Di, 08 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Vic wrote:
>
> This e-mail, and any attachment, is confidential. If you have received it
> in error, please delete it from your system, do not use or disclose the
> information in any way and notify me immediately. The contents of this
> message may contain personal views which are not the views of UTV unless
> specifically stated
>

Ek "Wonder" hoekom mors jy so bandwidth?
Vorige onderwerp: ! TOLLA IS DOOD !
Volgende onderwerp: Gloudina?
Gaan na forum:
  
[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 12:47:05 MGT 2024