Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waars boertjie
Waars boertjie [boodskap #33058 is 'n antwoord op boodskap #33063] Do, 03 Augustus 2000 00:00 na volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek wonder wat van boertjie geword. Ek kan geld daarop sit dit 'n SEKERE lid
van die ng hom by eskom gaan verkla het as a rassis.

Krokkie
Re: Waars boertjie [boodskap #33059 is 'n antwoord op boodskap #33058] Do, 03 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Haai Gloudina,verlang jy dalk na die apartheidsvarke of wat?

@home.com wrote:

> Krokkie wrote:
>
>> Ek wonder wat van boertjie geword. Ek kan geld daarop sit dit 'n SEKERE lid
>> van die ng hom by eskom gaan verkla het as a rassis.
>>
>> Krokkie
>
> Of dat Eskom self hom uitgeskop het omdat hy sit en droogmaakop company time?
> Dit is nou groot nuus hier in Noord-Amerika -
> hoeveel mense hulle werk verloor nadat hulle besigheid begin monitor
> hoeveel tyd hulle sit en verspeel deur op die internet te surf, veral
> op pornografiese sites.
> Nou wil ek ook vra: waar is Leendert en A.S.Pris? (TKO'ed
> deur Gloudina.) Waar is O.N. HEIL en Davie Davis? (TKO'ed
> deur Gloudina.) Die pad is gestrooi met lyke.
>
> Gloudina
Re: Waars boertjie [boodskap #33060 is 'n antwoord op boodskap #33058] Do, 03 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja jy kan dit doen, ek het mos maar eers 'n rukkie terug by die groep
aangesluit.

Krokkie skryf in boodskap news:398a74e9$0$225@hades.is.co.za...
> Ek sal bietjie een van die kalgtes vir jou inscan dan kan jyself oordeel.
>
>
>
> Elaine wrote in message ...
>> Nee man hoekom sal hulle dit nou doen? Dalk is hy vasgevat omdat hy te veel
>> tyd op die internet deurbring en nie sy werk doen nie? Maar ek moet sê hy
>> het sommer eweskielik verdwyn
>>
>> Elaine
>>
>> Krokkie wrote in message
>> news:3988f17c$0$232@hades.is.co.za...
>>> Ek wonder wat van boertjie geword. Ek kan geld daarop sit dit 'n SEKERE lid
>>> van die ng hom by eskom gaan verkla het as a rassis.
>>>
>>> Krokkie
>>>
>>
>
Re: Waars boertjie [boodskap #33061 is 'n antwoord op boodskap #33058] Do, 03 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Jis ou Krokkie,ek is darem nog hier,stel maar net nie belang in resepte oor
ansjovis en blatjang nie.
As jy van die ene Greyling praat,nee wat moenie bekommerd wees nie,dis alles
net kroegpraatjies,jy weet die soort plekke waar koerantmense maar rondlê,dalk
het hy die Boshoffs genader om my lidmaatskap van die volkstaat te laat opsê.

Groete
Boertjie

Krokkie wrote:

> Ek wonder wat van boertjie geword. Ek kan geld daarop sit dit 'n SEKERE lid
> van die ng hom by eskom gaan verkla het as a rassis.
>
> Krokkie
Re: Waars boertjie [boodskap #33062 is 'n antwoord op boodskap #33058] Do, 03 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee man hoekom sal hulle dit nou doen? Dalk is hy vasgevat omdat hy te veel
tyd op die internet deurbring en nie sy werk doen nie? Maar ek moet sê hy
het sommer eweskielik verdwyn

Elaine

Krokkie skryf in boodskap news:3988f17c$0$232@hades.is.co.za...
> Ek wonder wat van boertjie geword. Ek kan geld daarop sit dit 'n SEKERE lid
> van die ng hom by eskom gaan verkla het as a rassis.
>
> Krokkie
>
Re: Waars boertjie [boodskap #33063 is 'n antwoord op boodskap #33058] Do, 03 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Krokkie wrote:

> Ek wonder wat van boertjie geword. Ek kan geld daarop sit dit 'n SEKERE lid
> van die ng hom by eskom gaan verkla het as a rassis.
>
> Krokkie

Of dat Eskom self hom uitgeskop het omdat hy sit en droogmaakop company time?
Dit is nou groot nuus hier in Noord-Amerika -
hoeveel mense hulle werk verloor nadat hulle besigheid begin monitor
hoeveel tyd hulle sit en verspeel deur op die internet te surf, veral
op pornografiese sites.
Nou wil ek ook vra: waar is Leendert en A.S.Pris? (TKO'ed
deur Gloudina.) Waar is O.N. HEIL en Davie Davis? (TKO'ed
deur Gloudina.) Die pad is gestrooi met lyke.

Gloudina
Re: Waars boertjie [boodskap #33093 is 'n antwoord op boodskap #33063] Vr, 04 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek sal bietjie een van die kalgtes vir jou inscan dan kan jyself oordeel.

Elaine wrote in message ...
> Nee man hoekom sal hulle dit nou doen? Dalk is hy vasgevat omdat hy te veel
> tyd op die internet deurbring en nie sy werk doen nie? Maar ek moet sê hy
> het sommer eweskielik verdwyn
>
> Elaine
>
> Krokkie wrote in message
> news:3988f17c$0$232@hades.is.co.za...
>> Ek wonder wat van boertjie geword. Ek kan geld daarop sit dit 'n SEKERE lid
>> van die ng hom by eskom gaan verkla het as a rassis.
>>
>> Krokkie
>>
>
Re: Waars boertjie [boodskap #33194 is 'n antwoord op boodskap #33063] Ma, 07 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Dit jy wat 'n probleem met rassisme het, die afgelope tyd het niemand
omtrent daarna verwys nie

Krokkie

Ferdi Greyling wrote in message ...
> On Mon, 7 Aug 2000 16:35:56 +0200, "Krokkie"
> wrote:
>
> "oorlog"
>> sonder diesulkes.>>
>
> ...en depressed.
>
> (Maar minder rassisties, ne?)
>
Re: Waars boertjie [boodskap #33195 is 'n antwoord op boodskap #33063] Ma, 07 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 7 Aug 2000 16:35:56 +0200, "Krokkie" wrote:

sonder diesulkes.>>[/color]

...en depressed.

(Maar minder rassisties, ne?)
Re: Waars boertjie [boodskap #33196 is 'n antwoord op boodskap #33063] Ma, 07 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 03 Aug 2000 22:19:17 +0200, Boer...@eskom.co.za wrote:

ansjovis en blatjang nie.[/color]
> As jy van die ene Greyling praat,nee wat moenie bekommerd wees nie,dis alles
> net kroegpraatjies,jy weet die soort plekke waar koerantmense maar rondlê,dalk
> het hy die Boshoffs genader om my lidmaatskap van die volkstaat te laat opsê.>>

Nou is krokkie totaal verward.
Re: Waars boertjie [boodskap #33197 is 'n antwoord op boodskap #33063] Ma, 07 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ag nee ou galbraak is terug, die afgelope tyd was daar minder "oorlog"
sonder diesulkes.

Krokkie

Ferdi Greyling wrote in message ...
> On Thu, 03 Aug 2000 22:19:17 +0200, Boer...@eskom.co.za wrote:
>
> resepte oor
>> ansjovis en blatjang nie.
>> As jy van die ene Greyling praat,nee wat moenie bekommerd wees nie,dis alles
>> net kroegpraatjies,jy weet die soort plekke waar koerantmense maar rondlê,dalk
>> het hy die Boshoffs genader om my lidmaatskap van die volkstaat te laat
opsê.>>
>
>
> Nou is krokkie totaal verward.
>
Re: Waars boertjie [boodskap #33198 is 'n antwoord op boodskap #33063] Ma, 07 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja Ferdi vir die eerste keer moet ek met jou saamstem,die ng is nou so
dooierig soos die hoëveld in die winter.

Ferdi Greyling wrote:

> On Mon, 7 Aug 2000 16:35:56 +0200, "Krokkie"
> wrote:
>
> "oorlog"
>> sonder diesulkes.>>
>
> ...en depressed.
>
> (Maar minder rassisties, ne?)
Re: Waars boertjie [boodskap #33269 is 'n antwoord op boodskap #33063] Do, 10 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Dit het niks daarmee te doen nie, die feit is dat julle diesulkes nes die
ANC klink. As iemand iets se is dit of rasisme of die "wit ou omies se
skuld"

Ferdi Greyling wrote in message ...
> On Mon, 7 Aug 2000 17:24:19 +0200, "Krokkie"
> wrote:
>
[color=blue]>
Re: Waars boertjie [boodskap #33270 is 'n antwoord op boodskap #33063] Do, 10 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 7 Aug 2000 17:24:19 +0200, "Krokkie"
wrote:
Vorige onderwerp: re: Biltong Zoetermeer ?
Volgende onderwerp: Lekker, nou kry Mugabe dit hotagter...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 13:59:37 MGT 2024