Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » MEET GIRLS FROM DIFFERENT CULTURE
MEET GIRLS FROM DIFFERENT CULTURE [boodskap #32530] Wo, 19 Julie 2000 00:00 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Word dit nie as spam gesien nie? Vra maar net

WOMEN skryf in boodskap news:8l4e55$60u$118@news.loxinfo.co.th...
>
> Meet women of your culture
>
> visit
>
> http://www.adva.th.com/newsdating.html
>
Re: MEET GIRLS FROM DIFFERENT CULTURE [boodskap #32551 is 'n antwoord op boodskap #32530] Do, 20 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joe Black  is tans af-lyn  Joe Black
Boodskappe: 2
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Wat is die Afrikaanse woord vir "spam" ?

"Elaine" skryf in boodskap news:3975c33e.0@news1.mweb.co.za...
> Word dit nie as spam gesien nie? Vra maar net
>
Re: MEET GIRLS FROM DIFFERENT CULTURE [boodskap #32552 is 'n antwoord op boodskap #32530] Do, 20 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Joe Black wrote:
>
> Wat is die Afrikaanse woord vir "spam" ?
>
Bully Beef?? :)
Re: MEET GIRLS FROM DIFFERENT CULTURE [boodskap #32553 is 'n antwoord op boodskap #32530] Do, 20 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Oeee jy's vandag weer so skerp. Het jy in die messe en vurke laai geslaap?

Lou skryf in boodskap news:3976FE87.53759A9F@hotmail.com.dinges...
>
>
> Joe Black wrote:
>>
>> Wat is die Afrikaanse woord vir "spam" ?
>>
> Bully Beef?? :)
Re: MEET GIRLS FROM DIFFERENT CULTURE [boodskap #32961 is 'n antwoord op boodskap #32530] Ma, 31 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink meeste van die mans op die nuusgroep het reeds 'n vrou.

Reenen van Niekerk

WOMEN skryf in boodskap news:8m4123$2c8$118@news.loxinfo.co.th...
>
> Meet women of your culture
[knip]
Re: MEET GIRLS FROM DIFFERENT CULTURE [boodskap #32985 is 'n antwoord op boodskap #32530] Di, 01 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja, en dan het ons ook nog die evas geslag hier op die NG. Hoekom sou ek
dan nog wou hê? Gehoor wat is die straf vir veelwywery? Meer as een
skoonma!

Thys op Stellenbosch.
Reenen van Niekerk wrote in message ...
> Ek dink meeste van die mans op die nuusgroep het reeds n vrou.
>
> Reenen van Niekerk
Re: MEET GIRLS FROM DIFFERENT CULTURE [boodskap #33044 is 'n antwoord op boodskap #32530] Wo, 02 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Lyk my sy kry nie die boodskap dat ons nie in ander vroue belang stel nie.

Reenen van Niekerk

WOMEN skryf in boodskap news:8m9fg1$c9b$118@news.loxinfo.co.th...
> Meet women of your culture
>
Re: MEET GIRLS FROM DIFFERENT CULTURE [boodskap #33274 is 'n antwoord op boodskap #32530] Do, 10 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Elaine sê:
Ek wil nou net iets weet hierso asb. Hoeveel van julle stel
belang in hierdie "site" en hoeveel van julle het al daarna
gaan kyk?

Ai Elaine, meeste van ons is ordentlik maar hier is ook
mense soos Sas onder ons, onthou. En wanneer ons
ordentlikes saarheen gaan is dit slegs om oor eerstehandse
inligting te beskik wanneer ons ons vriende daarteen waarsku
Re: MEET GIRLS FROM DIFFERENT CULTURE [boodskap #33275 is 'n antwoord op boodskap #32530] Do, 10 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het so gedink. Ek wou maar net weet of daar iemand is wat belangstel in
so iets.

Reenen van Niekerk skryf in boodskap news:3993180f.0@news1.mweb.co.za...
> Soos ek voorheen vir die persoon gese het is ek tevrede met wat ek het. Kry
> nie die boodskap nie.
>
> Reenen van Niekerk
>
Re: MEET GIRLS FROM DIFFERENT CULTURE [boodskap #33276 is 'n antwoord op boodskap #32530] Do, 10 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Soos ek voorheen vir die persoon gese het is ek tevrede met wat ek het. Kry
nie die boodskap nie.

Reenen van Niekerk

Elaine skryf in boodskap news:3992a141.0@news1.mweb.co.za...
> Ek wil nou net iets weet hierso asb. Hoeveel van julle stel belang in
> hierdie "site" en hoeveel van julle het al daarna gaan kyk?
>
Re: MEET GIRLS FROM DIFFERENT CULTURE [boodskap #33277 is 'n antwoord op boodskap #32530] Do, 10 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hotnotsgot  is tans af-lyn  hotnotsgot
Boodskappe: 59
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Girls van my eie kultuur is al klaar so 'n handvol... (Nou's ek lekker
grootbek!) Nee, ek's getroud!

Elaine:
> Ek wil nou net iets weet hierso asb. Hoeveel van julle stel belang in
> hierdie "site" en hoeveel van julle het al daarna gaan kyk?
Re: MEET GIRLS FROM DIFFERENT CULTURE [boodskap #33278 is 'n antwoord op boodskap #32530] Do, 10 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek wil nou net iets weet hierso asb. Hoeveel van julle stel belang in
hierdie "site" en hoeveel van julle het al daarna gaan kyk?

WOMEN skryf in boodskap news:8msvh0$v5f$118@news.loxinfo.co.th...
>
> Meet women of your culture
>
Re: MEET GIRLS FROM DIFFERENT CULTURE [boodskap #34767 is 'n antwoord op boodskap #32530] Di, 26 September 2000 00:00 Na vorige boodskap
Mvdl  is tans af-lyn  Mvdl
Boodskappe: 2
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek wolg al lankal die NG se babbel (en sê nooit niks), maar ek weet nie wat
die ding hier maak nie?
Oh hel!
Epidemic

WOMEN skryf in boodskap news:8qqg97$vtl$118@news.loxinfo.co.th...
>
> Meet women of your culture
Re: MEET GIRLS FROM DIFFERENT CULTURE [boodskap #34768 is 'n antwoord op boodskap #32530] Di, 26 September 2000 00:00 Na vorige boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"M\/D|_" skryf in boodskap news:8qr0vj$9d7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek wolg al lankal die NG se babbel (en sê nooit niks), maar ek weet nie wat
> die ding hier maak nie?
> Oh hel!
> Epidemic

As jy kommentaar lewer op strooi, moet seblief nie die strooi weer in jou
post insluit nie. Beste is om net die nonsens te ignoreer.
Vorige onderwerp: "speedtrap" fotos
Volgende onderwerp: Wil iemand iets over Nederland weten?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 01:30:23 MGT 2024