Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waar is die PIZZA?
Waar is die PIZZA? [boodskap #32923] So, 30 Julie 2000 00:00 na volgende boodskap
KaapseKind  is tans af-lyn  KaapseKind
Boodskappe: 82
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ek sou eerder wou weet: Waar is die pizza en wat was daarop???
Maar nou ja (sug) - ek dink ook net aan kos...

'n Honger KaapseKind

From: Frikkie
Subject: Waar is die Rand?
Date: 26 July 2000 15:30

Drie mans kyk rugby en bestel 'n pizza. Dit kos R30.00. Die
aflewerings-seun lewer dit af en gee vir hulle die rekening. Hulle gee hom
elk R10.00 en hy gaan terug winklel toe.

Terug by die winkel betaal hy die geld (R30.00) oor aan die Pizzaman. Die
kom agter dat hy het 'n fout gemaak; die pizza kos eintlik net R25.00.

Die Pizza-man haal toe vyf R1.00 muntstukke uit die kasregister en gee dit
aan die seun en sê hy moet dit terug vat na sy kliënte.

Op pad soontoe sê die seun vir homself dat hy het nie 'n afleweringsfooi
gekry het nie en gaan R2.00 vir hom hou. Dit gaan tog 'n probleem wees om
R5.00 deur 3 te deel om vir elke man sy gelyke deel van die kleingeld te
gee. As hy nou R2.00 hou dan kry elke man R1.00. Baie makliker.

Terug by die mans vertel hy hulle van die fout wat gemaak is en gee hulle
R3.00 terug soos hy geredeneer het met homself.

Geen probleem. Dus die mans betaal R30.00. Die Pizza-man gee R5.00
kleingeld. Die seun hou R2.00 daarvan en elke man kry R1.00 terug. Alles
nog goed.

Maar. Daar's 'n probleem!

Die mans het dan eintlik R27.00 vir die pizza betaal. Hulle oorspronglike
R10.00'e minus die R1.00 kleingeld van elkeen is mos R9.00 x 3 = R27.00.
Tel by die R2.00 wat die seun gehou het en ons het net R29.00.

R1.00 is net weg! Waar is die Rand dan nou?
Re: Waar is die PIZZA? [boodskap #32924 is 'n antwoord op boodskap #32923] So, 30 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chr...[1]  is tans af-lyn  Chr...[1]
Boodskappe: 85
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Jy is mostert laaaaaaaaaaank na die maal. Woensdag was daar alreeds 'n debat
oor die symste ding
Christo

KaapseKind wrote:

> Ek sou eerder wou weet: Waar is die pizza en wat was daarop???
> Maar nou ja (sug) - ek dink ook net aan kos...
>
> 'n Honger KaapseKind
>
> From: Frikkie
> Subject: Waar is die Rand?
> Date: 26 July 2000 15:30
>
> Drie mans kyk rugby en bestel 'n pizza. Dit kos R30.00. Die
> aflewerings-seun lewer dit af en gee vir hulle die rekening. Hulle gee hom
> elk R10.00 en hy gaan terug winklel toe.
>
> Terug by die winkel betaal hy die geld (R30.00) oor aan die Pizzaman. Die
> kom agter dat hy het 'n fout gemaak; die pizza kos eintlik net R25.00.
>
> Die Pizza-man haal toe vyf R1.00 muntstukke uit die kasregister en gee dit
> aan die seun en sê hy moet dit terug vat na sy kliënte.
>
> Op pad soontoe sê die seun vir homself dat hy het nie 'n afleweringsfooi
> gekry het nie en gaan R2.00 vir hom hou. Dit gaan tog 'n probleem wees om
> R5.00 deur 3 te deel om vir elke man sy gelyke deel van die kleingeld te
> gee. As hy nou R2.00 hou dan kry elke man R1.00. Baie makliker.
>
> Terug by die mans vertel hy hulle van die fout wat gemaak is en gee hulle
> R3.00 terug soos hy geredeneer het met homself.
>
> Geen probleem. Dus die mans betaal R30.00. Die Pizza-man gee R5.00
> kleingeld. Die seun hou R2.00 daarvan en elke man kry R1.00 terug. Alles
> nog goed.
>
> Maar. Daar's 'n probleem!
>
> Die mans het dan eintlik R27.00 vir die pizza betaal. Hulle oorspronglike
> R10.00'e minus die R1.00 kleingeld van elkeen is mos R9.00 x 3 = R27.00.
> Tel by die R2.00 wat die seun gehou het en ons het net R29.00.
>
> R1.00 is net weg! Waar is die Rand dan nou?
Re: Waar is die PIZZA? [boodskap #32970 is 'n antwoord op boodskap #32923] Di, 01 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Mostert na die maal
maar intussen
is die pizza
deur sy tande
fyn gemaal
en deur sy derms
nog verder reduseerd
en al wat nou nog oorbly
is die wat wil weet
"Ma' waasie piesa?"

En dit alles oor drie Rand

Daar was een keer 'n boer
hy en sy maatjies het gaan kyk
hoe 30 anner ouens
op groen gras
hul simpel rond behardloop
agter 'n snaak gevormde soort van bal
om oor mekaar se skene en voete
en nekke en koppe en wat ookal
rond te val
te speel die spel van rugby
(wat meer mense langs die veld
van verstaan as hul wat speel)
en raak ons boer en maatjies
toe lus vir piesa
en die res van die storie
die is geskied'nis
die ou wat skop, skop mis
en wie gewen en wie verloor
dit sal ons maar op ander dag moet hoor
gewis die varkie des verhaals
was die ou wat die geld moes tel
of het hy nie

Thys op Stellenbosch
Chr...@eskom.co.za wrote in message ...
> Jy is mostert laaaaaaaaaaank na die maal. Woensdag was daar alreeds 'n debat
> oor die symste ding
> Christo
>
> KaapseKind wrote:
>
>> Ek sou eerder wou weet: Waar is die pizza en wat was daarop???
>> Maar nou ja (sug) - ek dink ook net aan kos...
>>
>> 'n Honger KaapseKind
>>
>> From: Frikkie
>> Subject: Waar is die Rand?
>> Date: 26 July 2000 15:30
>>
>> Drie mans kyk rugby en bestel 'n pizza. Dit kos R30.00. Die
>> aflewerings-seun lewer dit af en gee vir hulle die rekening. Hulle gee hom
>> elk R10.00 en hy gaan terug winklel toe.
>>
>> Terug by die winkel betaal hy die geld (R30.00) oor aan die Pizzaman. Die
>> kom agter dat hy het 'n fout gemaak; die pizza kos eintlik net R25.00.
>>
>> Die Pizza-man haal toe vyf R1.00 muntstukke uit die kasregister en gee dit
>> aan die seun en sê hy moet dit terug vat na sy kliënte.
>>
>> Op pad soontoe sê die seun vir homself dat hy het nie 'n afleweringsfooi
>> gekry het nie en gaan R2.00 vir hom hou. Dit gaan tog 'n probleem wees om
>> R5.00 deur 3 te deel om vir elke man sy gelyke deel van die kleingeld te
>> gee. As hy nou R2.00 hou dan kry elke man R1.00. Baie makliker.
>>
>> Terug by die mans vertel hy hulle van die fout wat gemaak is en gee hulle
>> R3.00 terug soos hy geredeneer het met homself.
>>
>> Geen probleem. Dus die mans betaal R30.00. Die Pizza-man gee R5.00
>> kleingeld. Die seun hou R2.00 daarvan en elke man kry R1.00 terug. Alles
>> nog goed.
>>
>> Maar. Daar's 'n probleem!
>>
>> Die mans het dan eintlik R27.00 vir die pizza betaal. Hulle oorspronglike
>> R10.00'e minus die R1.00 kleingeld van elkeen is mos R9.00 x 3 = R27.00.
>> Tel by die R2.00 wat die seun gehou het en ons het net R29.00.
>>
>> R1.00 is net weg! Waar is die Rand dan nou?
>
Re: Waar is die PIZZA? [boodskap #33165 is 'n antwoord op boodskap #32923] So, 06 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
websplash  is tans af-lyn  websplash
Boodskappe: 2
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Uitstekende stukkie wiskunde!!!
Toemaar KaapseKind, nou is ek ook honger... Gelukkig kan ek baie lekker
pizza maak en baie meer daarop spaar as ons "delivery boy"(HA-HA!!)

KaapseKind skryf in boodskap news:8m1ptg$eck$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sou eerder wou weet: Waar is die pizza en wat was daarop???
> Maar nou ja (sug) - ek dink ook net aan kos...
>
> 'n Honger KaapseKind
>
> From: Frikkie
> Subject: Waar is die Rand?
> Date: 26 July 2000 15:30
>
> Drie mans kyk rugby en bestel 'n pizza. Dit kos R30.00. Die
> aflewerings-seun lewer dit af en gee vir hulle die rekening. Hulle gee hom
> elk R10.00 en hy gaan terug winklel toe.
>
> Terug by die winkel betaal hy die geld (R30.00) oor aan die Pizzaman. Die
> kom agter dat hy het 'n fout gemaak; die pizza kos eintlik net R25.00.
>
> Die Pizza-man haal toe vyf R1.00 muntstukke uit die kasregister en gee dit
> aan die seun en sê hy moet dit terug vat na sy kliënte.
>
> Op pad soontoe sê die seun vir homself dat hy het nie 'n afleweringsfooi
> gekry het nie en gaan R2.00 vir hom hou. Dit gaan tog 'n probleem wees om
> R5.00 deur 3 te deel om vir elke man sy gelyke deel van die kleingeld te
> gee. As hy nou R2.00 hou dan kry elke man R1.00. Baie makliker.
>
> Terug by die mans vertel hy hulle van die fout wat gemaak is en gee hulle
> R3.00 terug soos hy geredeneer het met homself.
>
> Geen probleem. Dus die mans betaal R30.00. Die Pizza-man gee R5.00
> kleingeld. Die seun hou R2.00 daarvan en elke man kry R1.00 terug. Alles
> nog goed.
>
> Maar. Daar's 'n probleem!
>
> Die mans het dan eintlik R27.00 vir die pizza betaal. Hulle oorspronglike
> R10.00'e minus die R1.00 kleingeld van elkeen is mos R9.00 x 3 = R27.00.
> Tel by die R2.00 wat die seun gehou het en ons het net R29.00.
>
> R1.00 is net weg! Waar is die Rand dan nou?
>
Vorige onderwerp: Davie Davis en pornografie
Volgende onderwerp: Re Riaan se 'iets om oor te wonner'
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 05:42:38 MGT 2024