Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waar is die PIZZA?
Waar is die PIZZA? [boodskap #32923] |
Sun, 30 July 2000 00:00  |
KaapseKind
Boodskappe: 82 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek sou eerder wou weet: Waar is die pizza en wat was daarop???
Maar nou ja (sug) - ek dink ook net aan kos...
'n Honger KaapseKind
From: Frikkie
Subject: Waar is die Rand?
Date: 26 July 2000 15:30
Drie mans kyk rugby en bestel 'n pizza. Dit kos R30.00. Die
aflewerings-seun lewer dit af en gee vir hulle die rekening. Hulle gee hom
elk R10.00 en hy gaan terug winklel toe.
Terug by die winkel betaal hy die geld (R30.00) oor aan die Pizzaman. Die
kom agter dat hy het 'n fout gemaak; die pizza kos eintlik net R25.00.
Die Pizza-man haal toe vyf R1.00 muntstukke uit die kasregister en gee dit
aan die seun en sê hy moet dit terug vat na sy kliënte.
Op pad soontoe sê die seun vir homself dat hy het nie 'n afleweringsfooi
gekry het nie en gaan R2.00 vir hom hou. Dit gaan tog 'n probleem wees om
R5.00 deur 3 te deel om vir elke man sy gelyke deel van die kleingeld te
gee. As hy nou R2.00 hou dan kry elke man R1.00. Baie makliker.
Terug by die mans vertel hy hulle van die fout wat gemaak is en gee hulle
R3.00 terug soos hy geredeneer het met homself.
Geen probleem. Dus die mans betaal R30.00. Die Pizza-man gee R5.00
kleingeld. Die seun hou R2.00 daarvan en elke man kry R1.00 terug. Alles
nog goed.
Maar. Daar's 'n probleem!
Die mans het dan eintlik R27.00 vir die pizza betaal. Hulle oorspronglike
R10.00'e minus die R1.00 kleingeld van elkeen is mos R9.00 x 3 = R27.00.
Tel by die R2.00 wat die seun gehou het en ons het net R29.00.
R1.00 is net weg! Waar is die Rand dan nou?
|
|
|
|
|
Re: Waar is die PIZZA? [boodskap #33165 is 'n antwoord op boodskap #32923] |
Sun, 06 August 2000 00:00  |
websplash
Boodskappe: 2 Geregistreer: August 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Uitstekende stukkie wiskunde!!!
Toemaar KaapseKind, nou is ek ook honger... Gelukkig kan ek baie lekker
pizza maak en baie meer daarop spaar as ons "delivery boy"(HA-HA!!)
KaapseKind skryf in boodskap news:8m1ptg$eck$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sou eerder wou weet: Waar is die pizza en wat was daarop???
> Maar nou ja (sug) - ek dink ook net aan kos...
>
> 'n Honger KaapseKind
>
> From: Frikkie
> Subject: Waar is die Rand?
> Date: 26 July 2000 15:30
>
> Drie mans kyk rugby en bestel 'n pizza. Dit kos R30.00. Die
> aflewerings-seun lewer dit af en gee vir hulle die rekening. Hulle gee hom
> elk R10.00 en hy gaan terug winklel toe.
>
> Terug by die winkel betaal hy die geld (R30.00) oor aan die Pizzaman. Die
> kom agter dat hy het 'n fout gemaak; die pizza kos eintlik net R25.00.
>
> Die Pizza-man haal toe vyf R1.00 muntstukke uit die kasregister en gee dit
> aan die seun en sê hy moet dit terug vat na sy kliënte.
>
> Op pad soontoe sê die seun vir homself dat hy het nie 'n afleweringsfooi
> gekry het nie en gaan R2.00 vir hom hou. Dit gaan tog 'n probleem wees om
> R5.00 deur 3 te deel om vir elke man sy gelyke deel van die kleingeld te
> gee. As hy nou R2.00 hou dan kry elke man R1.00. Baie makliker.
>
> Terug by die mans vertel hy hulle van die fout wat gemaak is en gee hulle
> R3.00 terug soos hy geredeneer het met homself.
>
> Geen probleem. Dus die mans betaal R30.00. Die Pizza-man gee R5.00
> kleingeld. Die seun hou R2.00 daarvan en elke man kry R1.00 terug. Alles
> nog goed.
>
> Maar. Daar's 'n probleem!
>
> Die mans het dan eintlik R27.00 vir die pizza betaal. Hulle oorspronglike
> R10.00'e minus die R1.00 kleingeld van elkeen is mos R9.00 x 3 = R27.00.
> Tel by die R2.00 wat die seun gehou het en ons het net R29.00.
>
> R1.00 is net weg! Waar is die Rand dan nou?
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:28:54 UTC 2025
|