Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Suid Afrika vs Botswana
Suid Afrika vs Botswana [boodskap #32886] Vr, 28 Julie 2000 00:00 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek hoor dit gaan so vreeslik goed in Botswana, die regering daar bly werk
aanbied aan mense in Suid Afrika, wat die kennis en ondervinding het, om
daar te gaan werk en hulle te help om hulle land op te bou. 'n Vriend van
my wat 'n elektriese ingeneur is, het 'n tender ingesit om elektrisiteit te
gaan aanle en dit gekry, die regering verskaf aan hom verblyf en alle etes.
Die regering verskaf ook verblyf aan ons wit onderwysers, in 'n vyf ster
hotel en alle verblyf en etes is gratis.
Hulle nooi jou om vir vyf jaar daar te gaan werk, en na dit het jy 'n
keuse - of jy word 'n Botswana burger en begin belasting betaal, of kom
terug Suid Afrika toe. Botswana is die sogenaame "new land of opportunity"
van Afrika. Wat hulle soek is mense wat hulle pad om 'n rekenaar ken, wat
in afdelings ingedeel word van sagteware, hardeware, internet ens. Hulle is
ook nie groot op verskriklike kwalifikasies nie, maar kyk eerder of jy die
"know-how" en ondervinding het. Hulle het die wit Zimbabwe boere wat van
hulle plase afgegooi is, uitgenooi om by hulle te kom boer. Die regering
sal vir hulle 'n stuk land gee en al die implemente wat hy sal benodig, en
hom ook help om vir hom 'n huis te bou. Ons land gaan moet oppas, Botswana
is vinnig besig om ons verby te vat. Hulle geld is ook nou net 'n raps meer
werd as Suid Afrika s'n.
As ek my, my sonde nie ontsien nie, is ek more in Botswana. So bly ek nog
in Afrika, in die plek wat ek so lief het, en ek's nie so vreeslik ver van
my familie en vriende af nie.

Elaine
Re: Suid Afrika vs Botswana [boodskap #32887 is 'n antwoord op boodskap #32886] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Maar dit wys jou mos net dat dit n mens met verstand is wat die besluite
neem en nie op n sous trein sit nie

Reenen van Niekerk

Elaine skryf in boodskap news:398134d7.0@news1.mweb.co.za...
> Ek hoor dit gaan so vreeslik goed in Botswana, die regering daar bly werk
> aanbied aan mense in Suid Afrika, wat die kennis en ondervinding het, om
> daar te gaan werk en hulle te help om hulle land op te bou. 'n Vriend van
> my wat 'n elektriese ingeneur is, het 'n tender ingesit om elektrisiteit te
> gaan aanle en dit gekry, die regering verskaf aan hom verblyf en alle etes.
> Die regering verskaf ook verblyf aan ons wit onderwysers, in 'n vyf ster
> hotel en alle verblyf en etes is gratis.
> Hulle nooi jou om vir vyf jaar daar te gaan werk, en na dit het jy 'n
> keuse - of jy word 'n Botswana burger en begin belasting betaal, of kom
> terug Suid Afrika toe. Botswana is die sogenaame "new land of opportunity"
> van Afrika. Wat hulle soek is mense wat hulle pad om 'n rekenaar ken, wat
> in afdelings ingedeel word van sagteware, hardeware, internet ens. Hulle is
> ook nie groot op verskriklike kwalifikasies nie, maar kyk eerder of jy die
> "know-how" en ondervinding het. Hulle het die wit Zimbabwe boere wat van
> hulle plase afgegooi is, uitgenooi om by hulle te kom boer. Die regering
> sal vir hulle 'n stuk land gee en al die implemente wat hy sal benodig, en
> hom ook help om vir hom 'n huis te bou. Ons land gaan moet oppas, Botswana
> is vinnig besig om ons verby te vat. Hulle geld is ook nou net 'n raps meer
> werd as Suid Afrika s'n.
> As ek my, my sonde nie ontsien nie, is ek more in Botswana. So bly ek nog
> in Afrika, in die plek wat ek so lief het, en ek's nie so vreeslik ver van
> my familie en vriende af nie.
>
> Elaine
>
Re: Suid Afrika vs Botswana [boodskap #32918 is 'n antwoord op boodskap #32886] Sa, 29 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Waar val jy nou weer uit die bus Leendert? Moet jy altyd vir 'n fight loop
en soek. Lyk my nie jy kan een posting van 'n ander onderskei nie.
En lig my bietjie in....waar is ek soos Gloudinga? Dk's seker daarvan sy
sal ook graag wil weet?

Leendert van Oostrum skryf in boodskap news:8lsbdh$99g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Laaik jy jou beskermling nou, Gloudina?
>
> Jy verdien haar. Sy's net soos jy!
>
> Elaine wrote in message
> news:39816b10.0@news1.mweb.co.za...
>> Maar Sakkie soos jy nou redeneer gaan daar oor 20 - 50 jaar nie meer een
>> enkele swart mense wees nie, dan's almal dood aan Vigs, so hoekom moet ek
>> dan worry? Moet tog nie so morbied wees nie, ek sien 'n kans hierso om
> geld
>> te maak en as jy hom nie vat nie is jy maar bra stupid.
>> Die huidige regering in Bot maak ook geen beloftes nie, en hulle is baie
>> eerlik oor hul planne vir die land, en ons bydrae daarin. Hulle soek ons
>> bloot vir ons kennis, ek het dit, nou hoekom kan ek dan nie geld daaruit
>> maak, en sommer intussen in 'n heel vreedsame land woon nie?
>>
>> Sakkie wrote in message
>> news:8lrnov$21$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> >
>>> Ja, ek het ook onlangs so 'n storie gehoor. Die Botswana regering se
>>> tegemoetkomende houding is blykbaar deels te wyte aan die uitwerking wat
>>> VIGS op die plaaslike ekonomie het. Dan is die gebrek aan
>> ondernemingsgees
>>> onder die plaaslike bevolking 'n ander rede.
>>>
>>> Dit klink baie aanloklik, maar voordat die volgende Groot Trek begin,
> vra
>>> jouself net een ding af. Wat gaan gebeur oor 20 - 50 jaar, nadat die
>>> witmense gehelp het om die land op te bou, en in die proses ekonomies
>>> suksesvol geword het? Dan gaan hulle kinders maar net weer daarvan
>>> beskuldig word dat hulle die geleenthede van die inheemse swart
> bevolking
>>> ontneem het, en dus verantwoordelik is vir hulle armoede. Dieselfde ou
>>> kringloop maar net weer van voor af.
>>>
>>
>
Re: Suid Afrika vs Botswana [boodskap #32967 is 'n antwoord op boodskap #32886] Ma, 31 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
AHA, daarvandaan is dit net 'n klein treetjie na ons aartsvyand, die INGELSE
toe. Wraak! Wreek die Vrede van Vereeniging!

Ons eerste stap sal wees om 200 Golden Arrow busse, en 2000 Taxi's na London
uit te voer. Hehehehe!

Dries Venter

Sakkie wrote in message ...
> ...dit sodoende die volgende Groot Trek ontketen. As
> dit so aangaan, sit die Afrikaners oor 'n 1000 jaar in Noord Afrika....:-)
Vorige onderwerp: Re: Archives: July 28, 1900
Volgende onderwerp: Uit "Wat die hart van vol is" deur PETER BLUM
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 00:54:29 MGT 2024