Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Suid Afrika vs Botswana
Re: Suid Afrika vs Botswana [boodskap #32865] Vr, 28 Julie 2000 00:00
Riana Combrink  is tans af-lyn  Riana Combrink
Boodskappe: 32
Geregistreer: Junie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Hallo Elaine

Miskien is ek net bietjie skepties, maar ek sou die program laat
self-destruct na 'n week of wat. Op die manier wat jy beskryf, handel hulle
sommer die hele projek af met 'n paar "onderhoude"!!! Oppas dat hulle julle
nie misbruik nie!!!

Groete
ooa

Elaine schreef
> Daarna vra hulle jou om pryse
> uit te werk, en hier kom die harde deel, daarna vra hulle jou om 'n gedeelde
> van die projek prakties op te stel, soos byvoorbeeld dat jy 'n hele
> safteware pakket moet skryf, en in te handig tesame met C.V's en dies
meer.
Re: Suid Afrika vs Botswana [boodskap #32866 is 'n antwoord op boodskap #32865] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ons het ook nou 'n tender ingesit vir die Botswana regering as alles goed
gaan sal ons oor die volgende jaar 3 weke in Suid Afrika en 1 week in Bot
wees. Aan die begin van volgende jaar of so sal ons soontoe trek vir 4 jaar
en kyk hoe gaan dit. Maar ons moet nou eers vir die regering wys ons kan
doen wat ons se ons kan doen. Hier is hoe hulle besluit wie kry die tender.
Eers gaan jy oor vir 'n onderhoud met die spesifieke staatsamptenaar wat in
beheer van daardie spesifieke afdeling is. Daarna vra hulle jou om pryse
uit te werk, en hier kom die harde deel, daarna vra hulle jou om 'n gedeelde
van die projek prakties op te stel, soos byvoorbeeld dat jy 'n hele
safteware pakket moet skryf, en in te handig tesame met C.V's en dies meer.
Maar jy's reg Reenen hulle regering doen iets reg, al is die infrastruktuur
maar effens en al het net die "ryk" mense spoel toilette, is daar seker al
meer wit mense in Botswana as in Suid-Afrika. En jy moet werk daar vir jou
geld, niemand staan bak-hand en eis die hele tyd van die regering af nie.
Die hele land werk as 'n span saam om hulle land te verbeter. Ons kan gerus
iets by hulle leer

Reenen van Niekerk skryf in boodskap news:398140de.0@news1.mweb.co.za...
> Maar dit wys jou mos net dat dit n mens met verstand is wat die besluite
> neem en nie op n sous trein sit nie
>
> Reenen van Niekerk
>
Re: Suid Afrika vs Botswana [boodskap #32867 is 'n antwoord op boodskap #32865] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Hi Elaine

Op watter platform is julle, hulle. Watter taal gebruik jy

Groete

Krokkie

Elaine wrote in message ...
> Nee gits...ons moet nie die HELE ding doen nie....net 'n deeltjie van 'n
> hengse program vir hulle nuwe kurrikulum by die skole en
> universiteite....hulle soek ook dosente, so daarvoor is ook aansoek gedoen,
> dis 'n 4 jaar projek, glo my die bietjie werk wat hulle ons gevra het om in
> 3 maande te doen, sal nie naastenby die hele projek cover nie, maar ek sal
> dit oordra aan my vennoot. Jy't dalk 'n punt beet, sal maar 'n "demo"
> weergawe uitgee.
>
> OUT of Africa wrote in message
> news:1ceg5.3230$63.70127@zonnet-reader-1...
>> Hallo Elaine
>>
>> Miskien is ek net bietjie skepties, maar ek sou die program laat
>> self-destruct na 'n week of wat. Op die manier wat jy beskryf, handel
> hulle
>> sommer die hele projek af met 'n paar "onderhoude"!!! Oppas dat hulle
> julle
>> nie misbruik nie!!!
>>
>> Groete
>> ooa
>>
>> Elaine schreef
>>> Daarna vra hulle jou om pryse
>>> uit te werk, en hier kom die harde deel, daarna vra hulle jou om 'n
>> gedeelde
>>> van die projek prakties op te stel, soos byvoorbeeld dat jy 'n hele
>>> safteware pakket moet skryf, en in te handig tesame met C.V's en dies
>> meer.
>>
>
Re: Suid Afrika vs Botswana [boodskap #32868 is 'n antwoord op boodskap #32865] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoe redeneer ek?

Elaine

Vic skryf in boodskap news:39817e00$1@ni-news.utvinternet.com...
> En as jy nou so redeneer, wat is die punt om enige plek oor te begin?
>
> Vic
>
> "Sakkie" wrote in message
> news:8lrnov$21$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Elaine wrote...
>>> Ek hoor dit gaan so vreeslik goed in Botswana, die regering daar bly
> werk
>>> aanbied aan mense in Suid Afrika, wat die kennis en ondervinding het, om
>>> daar te gaan werk en hulle te help om hulle land op te bou.
>>
>> knip
>>
>> Ja, ek het ook onlangs so 'n storie gehoor. Die Botswana regering se
>> tegemoetkomende houding is blykbaar deels te wyte aan die uitwerking wat
>> VIGS op die plaaslike ekonomie het. Dan is die gebrek aan
> ondernemingsgees
>> onder die plaaslike bevolking 'n ander rede.
>>
>> Dit klink baie aanloklik, maar voordat die volgende Groot Trek begin, vra
>> jouself net een ding af. Wat gaan gebeur oor 20 - 50 jaar, nadat die
>> witmense gehelp het om die land op te bou, en in die proses ekonomies
>> suksesvol geword het? Dan gaan hulle kinders maar net weer daarvan
>> beskuldig word dat hulle die geleenthede van die inheemse swart bevolking
>> ontneem het, en dus verantwoordelik is vir hulle armoede. Dieselfde ou
>> kringloop maar net weer van voor af.
>>
>
Re: Suid Afrika vs Botswana [boodskap #32869 is 'n antwoord op boodskap #32865] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
aaaaahhh jajajaja dis 'n goeie idee :-) ons sal maar sien wat gebeur, ons
het maar nog min ondervinding al het ons die nodige kennis. Ek vermoed
nogal iemand daar buite gaan 'n beter job daarvan doen, as ons. Maar ek
weier om negatief te wees!! heheheheh

Pijotrij skryf in boodskap news:964788529.482753@ns0.klm.nl...
> Hoe lyk dit liewer met 'n *beta* version? Met mooi features waarop verbeter
> kan word ;-)
>
Re: Suid Afrika vs Botswana [boodskap #32870 is 'n antwoord op boodskap #32865] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hmmmm....... Jy kom nie so maklik daarmee weg nie - want jy en Bep is
dieselfde - regte ou Nazis.

skryf in boodskap news:3981B6B4.88A71B3B@home.com...
> Leendert van Oostrum wrote:
>
>> Laaik jy jou beskermling nou, Gloudina?
>>
>> Jy verdien haar. Sy's net soos jy!
>>
>> Elaine
>
> Leendert, my dier, ontspan nou bietjie.En gaan vanaand vroeg slaap.
> Ek sien jy noem nou nie meer vir
> Elaine "ene Elaine" nie. Ou Bep
> dink nog ek en Elaine is dieselfde.
>
> Gloudina
>
Re: Suid Afrika vs Botswana [boodskap #32871 is 'n antwoord op boodskap #32865] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Maar Sakkie soos jy nou redeneer gaan daar oor 20 - 50 jaar nie meer een
enkele swart mense wees nie, dan's almal dood aan Vigs, so hoekom moet ek
dan worry? Moet tog nie so morbied wees nie, ek sien 'n kans hierso om geld
te maak en as jy hom nie vat nie is jy maar bra stupid.
Die huidige regering in Bot maak ook geen beloftes nie, en hulle is baie
eerlik oor hul planne vir die land, en ons bydrae daarin. Hulle soek ons
bloot vir ons kennis, ek het dit, nou hoekom kan ek dan nie geld daaruit
maak, en sommer intussen in 'n heel vreedsame land woon nie?

Sakkie skryf in boodskap news:8lrnov$21$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Ja, ek het ook onlangs so 'n storie gehoor. Die Botswana regering se[/color]
> tegemoetkomende houding is blykbaar deels te wyte aan die uitwerking wat
> VIGS op die plaaslike ekonomie het. Dan is die gebrek aan ondernemingsgees
> onder die plaaslike bevolking 'n ander rede.
>
> Dit klink baie aanloklik, maar voordat die volgende Groot Trek begin, vra
> jouself net een ding af. Wat gaan gebeur oor 20 - 50 jaar, nadat die
> witmense gehelp het om die land op te bou, en in die proses ekonomies
> suksesvol geword het? Dan gaan hulle kinders maar net weer daarvan
> beskuldig word dat hulle die geleenthede van die inheemse swart bevolking
> ontneem het, en dus verantwoordelik is vir hulle armoede. Dieselfde ou
> kringloop maar net weer van voor af.
>
Re: Suid Afrika vs Botswana [boodskap #32872 is 'n antwoord op boodskap #32865] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Phew....dankie

Vic skryf in boodskap news:39818856$1@ni-news.utvinternet.com...
> Skuus Elaine nie jy nie, Sakkie...
>
> Vic
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3981810a.0@news1.mweb.co.za...
>> Hoe redeneer ek?
>>
>> Elaine
>>
>> Vic wrote in message
>> news:39817e00$1@ni-news.utvinternet.com...
>>> En as jy nou so redeneer, wat is die punt om enige plek oor te begin?
>>>
>>> Vic
>>>
>>> "Sakkie" wrote in message
>>> news:8lrnov$21$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Elaine wrote...
>>>> > Ek hoor dit gaan so vreeslik goed in Botswana, die regering daar
bly
>>> werk
>>>> > aanbied aan mense in Suid Afrika, wat die kennis en ondervinding
> het,
>> om
>>>> > daar te gaan werk en hulle te help om hulle land op te bou.
>>>>
>>>> knip
>>>>
>>>> Ja, ek het ook onlangs so 'n storie gehoor. Die Botswana regering se
>>>> tegemoetkomende houding is blykbaar deels te wyte aan die uitwerking
> wat
>>>> VIGS op die plaaslike ekonomie het. Dan is die gebrek aan
>>> ondernemingsgees
>>>> onder die plaaslike bevolking 'n ander rede.
>>>>
>>>> Dit klink baie aanloklik, maar voordat die volgende Groot Trek
begin,
>> vra
>>>> jouself net een ding af. Wat gaan gebeur oor 20 - 50 jaar, nadat die
>>>> witmense gehelp het om die land op te bou, en in die proses ekonomies
>>>> suksesvol geword het? Dan gaan hulle kinders maar net weer daarvan
>>>> beskuldig word dat hulle die geleenthede van die inheemse swart
>> bevolking
>>>> ontneem het, en dus verantwoordelik is vir hulle armoede. Dieselfde
> ou
>>>> kringloop maar net weer van voor af.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Suid Afrika vs Botswana [boodskap #32873 is 'n antwoord op boodskap #32865] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Baie dankie ons gaan ons beste probeer.

Pijotrij skryf in boodskap news:964794384.765092@ns0.klm.nl...
> My motto is ons is tot alles instaat as jy jou mind daarop sit...
>
> So ek is seker julle sal sommer 'n groot sukses daarvan maak. ;-)
>
> Elaine wrote in message ...
>> aaaaahhh jajajaja dis 'n goeie idee :-) ons sal maar sien wat gebeur, ons
>> het maar nog min ondervinding al het ons die nodige kennis. Ek vermoed
>> nogal iemand daar buite gaan 'n beter job daarvan doen, as ons. Maar ek
>> weier om negatief te wees!! heheheheh
>>
>> Pijotrij wrote in message
>> news:964788529.482753@ns0.klm.nl...
>>> Hoe lyk dit liewer met 'n *beta* version? Met mooi features waarop
>> verbeter
>>> kan word ;-)
>>>
>>
>
Re: Suid Afrika vs Botswana [boodskap #32874 is 'n antwoord op boodskap #32865] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Laaik jy jou beskermling nou, Gloudina?

Jy verdien haar. Sy's net soos jy!

Elaine skryf in boodskap news:39816b10.0@news1.mweb.co.za...
> Maar Sakkie soos jy nou redeneer gaan daar oor 20 - 50 jaar nie meer een
> enkele swart mense wees nie, dan's almal dood aan Vigs, so hoekom moet ek
> dan worry? Moet tog nie so morbied wees nie, ek sien 'n kans hierso om geld
> te maak en as jy hom nie vat nie is jy maar bra stupid.
> Die huidige regering in Bot maak ook geen beloftes nie, en hulle is baie
> eerlik oor hul planne vir die land, en ons bydrae daarin. Hulle soek ons
> bloot vir ons kennis, ek het dit, nou hoekom kan ek dan nie geld daaruit
> maak, en sommer intussen in 'n heel vreedsame land woon nie?
>
> Sakkie wrote in message
> news:8lrnov$21$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> Ja, ek het ook onlangs so 'n storie gehoor. Die Botswana regering se
>> tegemoetkomende houding is blykbaar deels te wyte aan die uitwerking wat
>> VIGS op die plaaslike ekonomie het. Dan is die gebrek aan
> ondernemingsgees
>> onder die plaaslike bevolking 'n ander rede.
>>
>> Dit klink baie aanloklik, maar voordat die volgende Groot Trek begin, vra
>> jouself net een ding af. Wat gaan gebeur oor 20 - 50 jaar, nadat die
>> witmense gehelp het om die land op te bou, en in die proses ekonomies
>> suksesvol geword het? Dan gaan hulle kinders maar net weer daarvan
>> beskuldig word dat hulle die geleenthede van die inheemse swart bevolking
>> ontneem het, en dus verantwoordelik is vir hulle armoede. Dieselfde ou
>> kringloop maar net weer van voor af.
>>
>
Re: Suid Afrika vs Botswana [boodskap #32875 is 'n antwoord op boodskap #32865] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee gits...ons moet nie die HELE ding doen nie....net 'n deeltjie van 'n
hengse program vir hulle nuwe kurrikulum by die skole en
universiteite....hulle soek ook dosente, so daarvoor is ook aansoek gedoen,
dis 'n 4 jaar projek, glo my die bietjie werk wat hulle ons gevra het om in
3 maande te doen, sal nie naastenby die hele projek cover nie, maar ek sal
dit oordra aan my vennoot. Jy't dalk 'n punt beet, sal maar 'n "demo"
weergawe uitgee.

OUT of Africa skryf in boodskap news:1ceg5.3230$63.70127@zonnet-reader-1...
> Hallo Elaine
>
> Miskien is ek net bietjie skepties, maar ek sou die program laat
> self-destruct na 'n week of wat. Op die manier wat jy beskryf, handel hulle
> sommer die hele projek af met 'n paar "onderhoude"!!! Oppas dat hulle julle
> nie misbruik nie!!!
>
> Groete
> ooa
>
> Elaine schreef
>> Daarna vra hulle jou om pryse
>> uit te werk, en hier kom die harde deel, daarna vra hulle jou om 'n
> gedeelde
>> van die projek prakties op te stel, soos byvoorbeeld dat jy 'n hele
>> safteware pakket moet skryf, en in te handig tesame met C.V's en dies
> meer.
>
Re: Suid Afrika vs Botswana [boodskap #32876 is 'n antwoord op boodskap #32865] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Pijotter  is tans af-lyn  Pijotter
Boodskappe: 107
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
Hoe lyk dit liewer met 'n *beta* version? Met mooi features waarop verbeter
kan word ;-)

Elaine wrote in message ...
> Nee gits...ons moet nie die HELE ding doen nie....net 'n deeltjie van 'n
> hengse program vir hulle nuwe kurrikulum by die skole en
> universiteite....hulle soek ook dosente, so daarvoor is ook aansoek gedoen,
> dis 'n 4 jaar projek, glo my die bietjie werk wat hulle ons gevra het om in
> 3 maande te doen, sal nie naastenby die hele projek cover nie, maar ek sal
> dit oordra aan my vennoot. Jy't dalk 'n punt beet, sal maar 'n "demo"
> weergawe uitgee.
>
> OUT of Africa wrote in message
> news:1ceg5.3230$63.70127@zonnet-reader-1...
>> Hallo Elaine
>>
>> Miskien is ek net bietjie skepties, maar ek sou die program laat
>> self-destruct na 'n week of wat. Op die manier wat jy beskryf, handel
> hulle
>> sommer die hele projek af met 'n paar "onderhoude"!!! Oppas dat hulle
> julle
>> nie misbruik nie!!!
>>
>> Groete
>> ooa
>>
>> Elaine schreef
>>> Daarna vra hulle jou om pryse
>>> uit te werk, en hier kom die harde deel, daarna vra hulle jou om 'n
>> gedeelde
>>> van die projek prakties op te stel, soos byvoorbeeld dat jy 'n hele
>>> safteware pakket moet skryf, en in te handig tesame met C.V's en dies
>> meer.
>>
>
Re: Suid Afrika vs Botswana [boodskap #32877 is 'n antwoord op boodskap #32865] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Pijotter  is tans af-lyn  Pijotter
Boodskappe: 107
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
My motto is ons is tot alles instaat as jy jou mind daarop sit...

So ek is seker julle sal sommer 'n groot sukses daarvan maak. ;-)

Elaine wrote in message ...
> aaaaahhh jajajaja dis 'n goeie idee :-) ons sal maar sien wat gebeur, ons
> het maar nog min ondervinding al het ons die nodige kennis. Ek vermoed
> nogal iemand daar buite gaan 'n beter job daarvan doen, as ons. Maar ek
> weier om negatief te wees!! heheheheh
>
> Pijotrij wrote in message
> news:964788529.482753@ns0.klm.nl...
>> Hoe lyk dit liewer met 'n *beta* version? Met mooi features waarop
> verbeter
>> kan word ;-)
>>
>
Re: Suid Afrika vs Botswana [boodskap #32878 is 'n antwoord op boodskap #32865] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
oops ekskuus ek het met my vorige posting heeltemal verkeerd gelees.
Botswana ontken hulle mense niks. Hulle probeer alle poste eers uit hulle
eie mense vul en as daar nie iemand in hulle land is wat dit kan doen nie,
dan vra hulle een van ons.
En gelukkig vir ons is die westerse oe nou baie skerp op Afrika gerig en
word al die goed baie noukeurig aangeteken, sodat niemand weer beskuldig kan
word nie.

Sakkie skryf in boodskap news:8lrnov$21$1@ctb-nnrp2.saix.net...
[/color]
> Dit klink baie aanloklik, maar voordat die volgende Groot Trek begin, vra
> jouself net een ding af. Wat gaan gebeur oor 20 - 50 jaar, nadat die
> witmense gehelp het om die land op te bou, en in die proses ekonomies
> suksesvol geword het? Dan gaan hulle kinders maar net weer daarvan
> beskuldig word dat hulle die geleenthede van die inheemse swart bevolking
> ontneem het, en dus verantwoordelik is vir hulle armoede. Dieselfde ou
> kringloop maar net weer van voor af.
>
Re: Suid Afrika vs Botswana [boodskap #32879 is 'n antwoord op boodskap #32865] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Linux, dis waarvoor ons ingaan anyway, maar ek vermoed dis net vir netwerke
en servers. Hulle soek ook Linux dosente. As jy iets hiervan af weet, go
for it, ek dink dis die moeite werk.

Krokkie skryf in boodskap news:398179da$0$237@helios.is.co.za...
> Hi Elaine
>
> Op watter platform is julle, hulle. Watter taal gebruik jy
>
>
> Groete
>
> Krokkie
>
>
> Elaine wrote in message ...
>> Nee gits...ons moet nie die HELE ding doen nie....net 'n deeltjie van 'n
>> hengse program vir hulle nuwe kurrikulum by die skole en
>> universiteite....hulle soek ook dosente, so daarvoor is ook aansoek gedoen,
>> dis 'n 4 jaar projek, glo my die bietjie werk wat hulle ons gevra het om in
>> 3 maande te doen, sal nie naastenby die hele projek cover nie, maar ek sal
>> dit oordra aan my vennoot. Jy't dalk 'n punt beet, sal maar 'n "demo"
>> weergawe uitgee.
>>
>> OUT of Africa wrote in message
>> news:1ceg5.3230$63.70127@zonnet-reader-1...
>>> Hallo Elaine
>>>
>>> Miskien is ek net bietjie skepties, maar ek sou die program laat
>>> self-destruct na 'n week of wat. Op die manier wat jy beskryf, handel
>> hulle
>>> sommer die hele projek af met 'n paar "onderhoude"!!! Oppas dat hulle
>> julle
>>> nie misbruik nie!!!
>>>
>>> Groete
>>> ooa
>>>
>>> Elaine schreef
>>>> Daarna vra hulle jou om pryse
>>>> uit te werk, en hier kom die harde deel, daarna vra hulle jou om 'n
>>> gedeelde
>>>> van die projek prakties op te stel, soos byvoorbeeld dat jy 'n hele
>>>> safteware pakket moet skryf, en in te handig tesame met C.V's en dies
>>> meer.
>>>
>>
>
Re: Suid Afrika vs Botswana [boodskap #32880 is 'n antwoord op boodskap #32865] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Leendert van Oostrum wrote:

> Laaik jy jou beskermling nou, Gloudina?
>
> Jy verdien haar. Sy's net soos jy!
>
> Elaine

Leendert, my dier, ontspan nou bietjie.En gaan vanaand vroeg slaap.
Ek sien jy noem nou nie meer vir
Elaine "ene Elaine" nie. Ou Bep
dink nog ek en Elaine is dieselfde.

Gloudina
Re: Suid Afrika vs Botswana [boodskap #32881 is 'n antwoord op boodskap #32865] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Sakkie[2]  is tans af-lyn  Sakkie[2]
Boodskappe: 36
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Elaine wrote ...
> Maar Sakkie soos jy nou redeneer gaan daar oor 20 - 50 jaar nie meer een
> enkele swart mense wees nie, dan's almal dood aan Vigs, so hoekom moet ek
> dan worry?

My liewe Elaine, waar lees jy dat ek sê die totale swart bevolking van
Botswana gaan uitsterf weens VIGS? Al wat ek gesê het, is dat VIGS blykbaar
reeds 'n negatiewe uitwerking op die Botswana ekonomie het.

> Moet tog nie so morbied wees nie, ek sien 'n kans hierso om geld
> te maak en as jy hom nie vat nie is jy maar bra stupid.

Nee, nie morbied nie. Realisties. Want soos dit vir my lyk, is daar
sommige mense wat Botswana as die nuwe Kaanaan beskou.

Maar as jy daar 'n geleentheid sien om geld te maak, moet jy dit aanvaar.
Ek sal ook. En as die lewe daar soveel beter is as hier, sal ek ook soontoe
trek.

Ek waarsku maar net daarteen dat mense nie met valse voorwendsels daarheen
gelok word nie, en dat dit sodoende die volgende Groot Trek ontketen. As
dit so aangaan, sit die Afrikaners oor 'n 1000 jaar in Noord Afrika....:-)

Sakkie
Re: Suid Afrika vs Botswana [boodskap #32882 is 'n antwoord op boodskap #32865] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Sakkie[2]  is tans af-lyn  Sakkie[2]
Boodskappe: 36
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Elaine wrote...
> Ek hoor dit gaan so vreeslik goed in Botswana, die regering daar bly werk
> aanbied aan mense in Suid Afrika, wat die kennis en ondervinding het, om
> daar te gaan werk en hulle te help om hulle land op te bou.

knip

Ja, ek het ook onlangs so 'n storie gehoor. Die Botswana regering se
tegemoetkomende houding is blykbaar deels te wyte aan die uitwerking wat
VIGS op die plaaslike ekonomie het. Dan is die gebrek aan ondernemingsgees
onder die plaaslike bevolking 'n ander rede.

Dit klink baie aanloklik, maar voordat die volgende Groot Trek begin, vra
jouself net een ding af. Wat gaan gebeur oor 20 - 50 jaar, nadat die
witmense gehelp het om die land op te bou, en in die proses ekonomies
suksesvol geword het? Dan gaan hulle kinders maar net weer daarvan
beskuldig word dat hulle die geleenthede van die inheemse swart bevolking
ontneem het, en dus verantwoordelik is vir hulle armoede. Dieselfde ou
kringloop maar net weer van voor af.
Re: Suid Afrika vs Botswana [boodskap #32883 is 'n antwoord op boodskap #32865] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Vic  is tans af-lyn  Vic
Boodskappe: 49
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
En as jy nou so redeneer, wat is die punt om enige plek oor te begin?

Vic

"Sakkie" skryf in boodskap news:8lrnov$21$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Elaine wrote...
>> Ek hoor dit gaan so vreeslik goed in Botswana, die regering daar bly werk
>> aanbied aan mense in Suid Afrika, wat die kennis en ondervinding het, om
>> daar te gaan werk en hulle te help om hulle land op te bou.
>
> knip
>
> Ja, ek het ook onlangs so 'n storie gehoor. Die Botswana regering se
> tegemoetkomende houding is blykbaar deels te wyte aan die uitwerking wat
> VIGS op die plaaslike ekonomie het. Dan is die gebrek aan ondernemingsgees
> onder die plaaslike bevolking 'n ander rede.
>
> Dit klink baie aanloklik, maar voordat die volgende Groot Trek begin, vra
> jouself net een ding af. Wat gaan gebeur oor 20 - 50 jaar, nadat die
> witmense gehelp het om die land op te bou, en in die proses ekonomies
> suksesvol geword het? Dan gaan hulle kinders maar net weer daarvan
> beskuldig word dat hulle die geleenthede van die inheemse swart bevolking
> ontneem het, en dus verantwoordelik is vir hulle armoede. Dieselfde ou
> kringloop maar net weer van voor af.
>
Re: Suid Afrika vs Botswana [boodskap #32884 is 'n antwoord op boodskap #32865] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Vic  is tans af-lyn  Vic
Boodskappe: 49
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Skuus Elaine nie jy nie, Sakkie...

Vic

"Elaine" skryf in boodskap news:3981810a.0@news1.mweb.co.za...
> Hoe redeneer ek?
>
> Elaine
>
> Vic wrote in message
> news:39817e00$1@ni-news.utvinternet.com...
>> En as jy nou so redeneer, wat is die punt om enige plek oor te begin?
>>
>> Vic
>>
>> "Sakkie" wrote in message
>> news:8lrnov$21$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Elaine wrote...
>>>> Ek hoor dit gaan so vreeslik goed in Botswana, die regering daar bly
>> werk
>>>> aanbied aan mense in Suid Afrika, wat die kennis en ondervinding
het,
> om
>>>> daar te gaan werk en hulle te help om hulle land op te bou.
>>>
>>> knip
>>>
>>> Ja, ek het ook onlangs so 'n storie gehoor. Die Botswana regering se
>>> tegemoetkomende houding is blykbaar deels te wyte aan die uitwerking wat
>>> VIGS op die plaaslike ekonomie het. Dan is die gebrek aan
>> ondernemingsgees
>>> onder die plaaslike bevolking 'n ander rede.
>>>
>>> Dit klink baie aanloklik, maar voordat die volgende Groot Trek begin,
> vra
>>> jouself net een ding af. Wat gaan gebeur oor 20 - 50 jaar, nadat die
>>> witmense gehelp het om die land op te bou, en in die proses ekonomies
>>> suksesvol geword het? Dan gaan hulle kinders maar net weer daarvan
>>> beskuldig word dat hulle die geleenthede van die inheemse swart
> bevolking
>>> ontneem het, en dus verantwoordelik is vir hulle armoede. Dieselfde ou
>>> kringloop maar net weer van voor af.
>>>
>>
>
Re: Suid Afrika vs Botswana [boodskap #32885 is 'n antwoord op boodskap #32865] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Sakkie[2]  is tans af-lyn  Sakkie[2]
Boodskappe: 36
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Vic skryf in boodskap news:39817e00$1@ni-news.utvinternet.com...
> En as jy nou so redeneer, wat is die punt om enige plek oor te begin?
>
> Vic

Wel, dit hang af van waar jy besluit om oor te begin. As jy êrens wil oor
begin, kies ten minste 'n plek waar jy en jou nageslag redelik maklik met
die plaaslike bevolking kan assimileer. Anders staan jy vir altyd uit soos
'n seer vinger. Vra maar die Jode wat in Duitsland was voor die Tweede
Wêreldoorlog, of die Indiërs in Uganda (voor Idi Amin) ensovoorts,
ensovoorts.

Soos Elaine sê, word Botswana nou beskou as die sogenaame "new land of
opportunity" van Afrika. Ek het hierdie storie al by ander Afrikaners ook
gehoor wat van hier af wil padgee, maar wie dit nie kan bekostig om oorsee
te gaan nie.

Ek sê maar net dat mense realisties moet wees oor hulle toekomsverwagtinge
in daardie land. Veral as 'n mens kyk na al die ander voorbeelde op die
vasteland.

Sakkie
Vorige onderwerp: Die fidel castro's van hiér én dààr
Volgende onderwerp: Alles in tru rat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 23:18:49 MGT 2024