Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Het iemand raad?
Het iemand raad? [boodskap #32841] Vr, 28 Julie 2000 00:00 na volgende boodskap
OUT of Africa[1]  is tans af-lyn  OUT of Africa[1]
Boodskappe: 13
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek hou nou al hoe lank dié NG dop. Ek is egter net die laaste paar dae
"aktief". Ek is ook by die werk aangeteken op dié groep...

Nou't ek vandag by die werk 'n gesprek aangeknoop, en wil graag tuis dit
voortset, maar ek kry nie al die berigte wat ek vandag by die werk gehad het
nie... Iemand raad?

ooa
Re: Het iemand raad? [boodskap #32842 is 'n antwoord op boodskap #32841] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pijotter  is tans af-lyn  Pijotter
Boodskappe: 107
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
OOA

As jy via deja gaan sal jy alle berigte kry...

Is jy by die huis op dieselfde newserver as by die werk?

OUT of Africa wrote in message ...
> Ek hou nou al hoe lank dié NG dop. Ek is egter net die laaste paar dae
> "aktief". Ek is ook by die werk aangeteken op dié groep...
>
> Nou't ek vandag by die werk 'n gesprek aangeknoop, en wil graag tuis dit
> voortset, maar ek kry nie al die berigte wat ek vandag by die werk gehad het
> nie... Iemand raad?
>
> ooa
>
Re: Het iemand raad? [boodskap #32843 is 'n antwoord op boodskap #32841] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Elaine wrote:

> en tik net 'n woord wat jy van die gesprek kan onthou in die search boxie en
> daar gaat jy.

Watter soepele Afrikaans! Sit sommer maklik 'n verkleinwoord-agtervoegsel by 'n
engelse woord (search boxie) en gebruik 'n
argaiese vorm van 'n werkwoord ( "gaat") om te verklaar "dan
behoort alles sommer so seepglad te verloop", of iets in dier
voege.

Gloudina
Re: Het iemand raad? [boodskap #32844 is 'n antwoord op boodskap #32841] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
OUT of Africa[1]  is tans af-lyn  OUT of Africa[1]
Boodskappe: 13
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Dankie Elaine

Ek het gaan kyk... Inderdaad nie so vriendelike site nie, maar ek het
heeltemal die pad byster geraak tussen al die ander interessanthede!!!

Is hierdie die enigste nuusgroep wat afrikaans praat?

Lekker naweek (jy's seker al klaar weg)

ooa

"Elaine" skryf in boodskap news:39819f35.0@news1.mweb.co.za...
> Actually OaA hier's die presiese adres, probeer liewer om jou search hier
> te doen.
> http://www.deja.com/usenet
> en tik net 'n woord wat jy van die gesprek kan onthou in die search boxie en
> daar gaat jy. Kan nogal interresante goed so raak loop, dis moeilik om Suid
> Afrika se ng raak te loop hier, maar nie onmoontlik nie. Geniet dit
> Elaine
>
> OUT of Africa wrote in message
> news:8ls5vd$a90ca$1@reader3.wxs.nl...
>> Ek hou nou al hoe lank dié NG dop. Ek is egter net die laaste paar dae
>> "aktief". Ek is ook by die werk aangeteken op dié groep...
>>
>> Nou't ek vandag by die werk 'n gesprek aangeknoop, en wil graag tuis dit
>> voortset, maar ek kry nie al die berigte wat ek vandag by die werk gehad het
>> nie... Iemand raad?
>>
>> ooa
>>
>
Re: Het iemand raad? [boodskap #32845 is 'n antwoord op boodskap #32841] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Actually OaA hier's die presiese adres, probeer liewer om jou search hier
te doen.
http://www.deja.com/usenet
en tik net 'n woord wat jy van die gesprek kan onthou in die search boxie en
daar gaat jy. Kan nogal interresante goed so raak loop, dis moeilik om Suid
Afrika se ng raak te loop hier, maar nie onmoontlik nie. Geniet dit
Elaine

OUT of Africa skryf in boodskap news:8ls5vd$a90ca$1@reader3.wxs.nl...
> Ek hou nou al hoe lank dié NG dop. Ek is egter net die laaste paar dae
> "aktief". Ek is ook by die werk aangeteken op dié groep...
>
> Nou't ek vandag by die werk 'n gesprek aangeknoop, en wil graag tuis dit
> voortset, maar ek kry nie al die berigte wat ek vandag by die werk gehad het
> nie... Iemand raad?
>
> ooa
>
Re: Het iemand raad? [boodskap #32846 is 'n antwoord op boodskap #32841] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gaan kyk by www.deja.com
en doen 'n search by "discussions" dis die enigste raad wat ek het.
Afhangende van jou ISP is dit moontlik dat van die boodskappe "weggegooi"
word. Ek weet hoe moeilik dit is, ek doen dit ook soos jy. Partykeer
download net sommige boodskappe....sê van die tyd af wat jy dit geaktiveer
het. So jy sal nou bv net boodskappe wat se thread vandag begin het sien,
en miskien as jy gelukkig is, van gister en eergister s'n sien.

OUT of Africa skryf in boodskap news:8ls5vd$a90ca$1@reader3.wxs.nl...
> Ek hou nou al hoe lank dié NG dop. Ek is egter net die laaste paar dae
> "aktief". Ek is ook by die werk aangeteken op dié groep...
>
> Nou't ek vandag by die werk 'n gesprek aangeknoop, en wil graag tuis dit
> voortset, maar ek kry nie al die berigte wat ek vandag by die werk gehad het
> nie... Iemand raad?
>
> ooa
>
Re: Het iemand raad? [boodskap #32937 is 'n antwoord op boodskap #32841] So, 30 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Maak seker jou nuusgroep leser is diselfde opgestel in beide plekke -
Navigator is dit Edit -> preferences ...

Elaine wrote:
>
> Gaan kyk by www.deja.com
> en doen 'n search by "discussions" dis die enigste raad wat ek het.
> Afhangende van jou ISP is dit moontlik dat van die boodskappe "weggegooi"
> word. Ek weet hoe moeilik dit is, ek doen dit ook soos jy. Partykeer
> download net sommige boodskappe....sê van die tyd af wat jy dit geaktiveer
> het. So jy sal nou bv net boodskappe wat se thread vandag begin het sien,
> en miskien as jy gelukkig is, van gister en eergister s'n sien.
>
> OUT of Africa wrote in message
> news:8ls5vd$a90ca$1@reader3.wxs.nl...
>> Ek hou nou al hoe lank dié NG dop. Ek is egter net die laaste paar dae
>> "aktief". Ek is ook by die werk aangeteken op dié groep...
>>
>> Nou't ek vandag by die werk 'n gesprek aangeknoop, en wil graag tuis dit
>> voortset, maar ek kry nie al die berigte wat ek vandag by die werk gehad het
>> nie... Iemand raad?
>>
>> ooa
>>
Re: Het iemand raad? [boodskap #32956 is 'n antwoord op boodskap #32841] Ma, 31 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ja, maar party news servers kry lyk my nie al die boodskappe nie. As ek byv
MWeb se server gebruik om hierdie ng te lees, kry ek net so 50-60% van die
boodskappe. Daarom dat ek SAIX gebruik. Omtret al raad wat werk is, soek
tussen die gratis news servers tot jy die een kry wat al die boodskappe
optel. Of gebruik Deja News

Dries

Lou wrote in message ...
> Maak seker jou nuusgroep leser is diselfde opgestel in beide plekke -
> Navigator is dit Edit -> preferences ...
>
Re: Het iemand raad? [boodskap #32984 is 'n antwoord op boodskap #32841] Di, 01 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Probeer news.is.co.za werk goed

Krokkie

Dries Venter wrote in message ...
> Ja, maar party news servers kry lyk my nie al die boodskappe nie. As ek byv
> MWeb se server gebruik om hierdie ng te lees, kry ek net so 50-60% van die
> boodskappe. Daarom dat ek SAIX gebruik. Omtret al raad wat werk is, soek
> tussen die gratis news servers tot jy die een kry wat al die boodskappe
> optel. Of gebruik Deja News
>
> Dries
>
> Lou wrote in message ...
>> Maak seker jou nuusgroep leser is diselfde opgestel in beide plekke -
>> Navigator is dit Edit -> preferences ...
>>
>
Vorige onderwerp: Die verbanne woor ka**er
Volgende onderwerp: Gloudina en Elaine
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 15:03:02 MGT 2024