Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die verbanne woor ka**er
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32829 is 'n antwoord op boodskap #32565] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[2]  is tans af-lyn  Sakkie[2]
Boodskappe: 36
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
wrote...

> Ek is geinteresseerd. Wat beteken die woord "umlungo"
> dan? In ons Zulu-woordeboek word dit net aangedui
> as "white man" en in ons "South African English Dictionary"
> dieselfde, met die verdere aanduiding dat dit al meer en meer
> derogatief gebruik word, soos in die Amerikaanse "honkey."
> Maar ek kan sweer dat ek in my dae in Natal mense van
> "abelungu" hoor praat het sonder dat daar die derogatiewe
> element by was. Sover ek kan onthou, het van my wit kollegas
> wat Zulu goed geken het, die woord gebruik om "witmense"
> aan te dui. So ek is geinteresseerd. Verklaar asseblief vir
> my wat jou informante presies oor die woord gepraat het.
>
> Gloudina

Soos ek reeds gesê het, was die oorspronklike betekenis blykbaar die "skuim
op die branders", of so iets. Die Zoeloes het so verwys na die velkleur van
die witmense. Dit is ook deels te wyte aan die feit dat die witmense
(Engelse) Natal in daardie dae gewoonlik per skip bereik het.

Soos ek dit verstaan, het die woord aanvanklik nie 'n beledigende betekenis
gehad nie, maar dit mettertyd bygekry. Net soos die woord "negro", wat
eenvoudig swart beteken, later verander is na "nigger", wat nou iets totaal
anders beteken.
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32830 is 'n antwoord op boodskap #32565] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wil so graag hê dat daar 'n "teenoorgestelde belediging" moet wees!

Ferdi Greyling skryf in boodskap news:398a88c6.21726710@news.is.co.za...
> On Thu, 27 Jul 2000 20:15:50 +0200, "Sakkie"
> wrote:
> is rassisme, maak nie saak watter rede iemand het om 'n beledigende woord
>> vir 'n ander te gebruik nie.>>
>
> Inderdaad.
> En die grondwet is daar vir almal.
>
> En - ek glo - as ek praat as iemand die K woord gebruik, kan ek eis
> dat andere praat as die teenoorgestelde belediging gebruik word.
>
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32831 is 'n antwoord op boodskap #32565] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bep Nieuwhof  is tans af-lyn  Bep Nieuwhof
Boodskappe: 45
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Soos gewoonlik val Gloudine alweer uit die bus ..................

Main Entry: Kaf.fir
Function: noun
Etymology: Arabic kAfir infidel
Date: 1778
Variant(s): or Kaf.ir /'ka-f&r/
1 archaic : a member of a group of southern African Bantu-speaking peoples
2 often not capitalized, chiefly SoAfr : a black African -- usually used
disparagingly

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:398b8932.21834366@news.is.co.za...
> On Thu, 27 Jul 2000 20:25:19 +0200, "Sakkie"
> wrote:
>
>
>>> Omdat ek weet dat as ek beswaar maak as my mede swart Suid-Afrikaners
>>> rassisties beledig word, dan kan ek daardie selfde magte en regte
>>> opeis as ek myself eendag teen sulke beledigings wil verweer.
>>
>> Wel, wat jy sê maak sin. Maar komende van jou, lyk dit meer na
gatkruip.>>
>
>
> Sal ek "in kind" antwoord, ou Sakkie?
>
> Of sal ek jou eerder wys daarop dat die beoefening van beginsels die
> soort nederigheid vereis wat mense soos jy as gatkruip beskou?
>
> Miskien moet ek jou eerder vra of jy van die soort is wat reken as 'n
> mens ordentlik met iemand van 'n ander ras is, dan kruip jy gat?
>
> Maar ek sal maar volstaan deur jou opmerking te ignoreer. Sien, ek
> weet dat die kanse in die land goed is dat mense met jou houding die
> een of ander tyd basiese lesse van die lewe leer.
> Dan gaan jy onder meer na die soort houding van jou terugdink en dan
> gaan jy heel waarskynlik soos jou gat voel.
>
> (Wat jy teen daardie tyd self 'n paar keer al sal geskop het.)
>
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32832 is 'n antwoord op boodskap #32565] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:39803290.40A949C9@home.com...
> Sakkie wrote:
>
>> Elaine
>>
>>> Sakkie
>>> wat beteken "umlongo" dan? Ek het dit nog nooit gehoor nie? Nog nie een
>>> swart persoon wat ek raakgeloop het, het dit vir my gese nie.
>>
>> Daar is verskillende betekenisse, maar een daarvan is 'n woord vir die wit
>> skuim wat jy sien op die branders by die see. So, met ander woorde, hulle
>> noem ons "wit skuim".
>>
>> Dit is 'n Zoeloe woord, so jy sal dit waarskynlik nie baie hoor buite
>> KwaZulu-Natal nie. En hoe fyn luister jy gewoonlik as iemand in Zoeloe met,
>> of van jou praat?
>>
>> Sakkie
>
> Die basiese woord "umlungu" (meervoud abelungu) betekendoodeenvoudig "witman."
> Dis die aksies van sommige witmanne
> wat dit 'n vloekwoord gemaak het vir sekere nie-blankes.
>
> gloudina

Ek het dit nog nooit as 'n verloeking ervaar om so genoem te word nie.
Inteendeel.
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32833 is 'n antwoord op boodskap #32565] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hie...hie...hie...

Praat jy alweer met jouself, Gloudina?

skryf in boodskap news:398199E7.61ED3D4A@home.com...
> Bep Nieuwhof wrote:
>
>> Soos gewoonlik val Gloudine alweer uit die bus ..................
>>
>
> Ly jy aan een of ander siekte wat vir jou
> skuim om die mond laat kry? Ek het op
> geen stadium enigiets gese oor die herkoms
> van die woord "kaffer" nie. (Alleen oor
> die betekenis van die Zulu-woord "umlungu.")
> Gaan die thread na, en vra dan om verskoning,
> as jy 'n man is en nie 'n bobbejaan nie.
>
> Gloudina
>
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32834 is 'n antwoord op boodskap #32565] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bep Nieuwhof  is tans af-lyn  Bep Nieuwhof
Boodskappe: 45
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Goed kom wees nou loggies en sonder om mekaar te byt ...................

Die woord kaffer kom oorspronklik van die holandse woord wat beteken 'n
persoon is Lomp of stupid in engels ......... of so iets .
Maar met verandering en vooruitgang het dit 'n skel woord geword vir 'n
Suid-afrikaanse bantu.

Maar wat ek grappig vind is dat een bantu aan 'n ander kan se kaffer maar 'n
blanke mag nie aan 'n bantu se dat hy 'n kaffer is nie ..............

In die huidige suid-afrika mag een blanke aan 'n ander se "Jou boer" maar 'n
bantu mag dit nie aan 'n blanke se nie ................

PLAIN en SIMPLE die wereld is vol KAK ......

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:398b8932.21834366@news.is.co.za...
> On Thu, 27 Jul 2000 20:25:19 +0200, "Sakkie"
> wrote:
>
>
>>> Omdat ek weet dat as ek beswaar maak as my mede swart Suid-Afrikaners
>>> rassisties beledig word, dan kan ek daardie selfde magte en regte
>>> opeis as ek myself eendag teen sulke beledigings wil verweer.
>>
>> Wel, wat jy sê maak sin. Maar komende van jou, lyk dit meer na
gatkruip.>>
>
>
> Sal ek "in kind" antwoord, ou Sakkie?
>
> Of sal ek jou eerder wys daarop dat die beoefening van beginsels die
> soort nederigheid vereis wat mense soos jy as gatkruip beskou?
>
> Miskien moet ek jou eerder vra of jy van die soort is wat reken as 'n
> mens ordentlik met iemand van 'n ander ras is, dan kruip jy gat?
>
> Maar ek sal maar volstaan deur jou opmerking te ignoreer. Sien, ek
> weet dat die kanse in die land goed is dat mense met jou houding die
> een of ander tyd basiese lesse van die lewe leer.
> Dan gaan jy onder meer na die soort houding van jou terugdink en dan
> gaan jy heel waarskynlik soos jou gat voel.
>
> (Wat jy teen daardie tyd self 'n paar keer al sal geskop het.)
>
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32835 is 'n antwoord op boodskap #32565] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Mooi, Gloudina!

Ek sienjy

Bep Nieuwhof wrote in message
news:8lrvth$2pj$1@rubidium.news.lion-access.net...
> Nogeen vir Gloudine of sou ek se Elaine .............
>
> gezocht: kaffer
>
> Gevonden in het 1-delige Van Dale Groot woordenboek hedendaags Nederlands:
>
>
> ´kaf·fer (de ~ (m.)) [inf.]
>
> 1 lomperd
> 2 sufferd
> ´Kaf·fer (de ~ (m.)) [pej.]
>
> 1 Bantoe in Zuid-Afrika
> kaf·fe·ren (onov.ww.)
>
> 1 tekeergaan
>
>
>
>
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:398b8932.21834366@news.is.co.za...
>> On Thu, 27 Jul 2000 20:25:19 +0200, "Sakkie"
>> wrote:
>>
>> >
>>>> Omdat ek weet dat as ek beswaar maak as my mede swart Suid-Afrikaners
>>>> rassisties beledig word, dan kan ek daardie selfde magte en regte
>>>> opeis as ek myself eendag teen sulke beledigings wil verweer.
>>>
>>> Wel, wat jy sê maak sin. Maar komende van jou, lyk dit meer na
> gatkruip.>>
>>
>>
>> Sal ek "in kind" antwoord, ou Sakkie?
>>
>> Of sal ek jou eerder wys daarop dat die beoefening van beginsels die
>> soort nederigheid vereis wat mense soos jy as gatkruip beskou?
>>
>> Miskien moet ek jou eerder vra of jy van die soort is wat reken as 'n
>> mens ordentlik met iemand van 'n ander ras is, dan kruip jy gat?
>>
>> Maar ek sal maar volstaan deur jou opmerking te ignoreer. Sien, ek
>> weet dat die kanse in die land goed is dat mense met jou houding die
>> een of ander tyd basiese lesse van die lewe leer.
>> Dan gaan jy onder meer na die soort houding van jou terugdink en dan
>> gaan jy heel waarskynlik soos jou gat voel.
>>
>> (Wat jy teen daardie tyd self 'n paar keer al sal geskop het.)
>>
>
>
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32836 is 'n antwoord op boodskap #32565] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sakkie wrote:

> Soos ek reeds gesê het, was die oorspronklike betekenis blykbaar die "skuim
> op die branders", of so iets. Die Zoeloes het so verwys na die velkleur van
> die witmense. Dit is ook deels te wyte aan die feit dat die witmense
> (Engelse) Natal in daardie dae gewoonlik per skip bereik het.
>

Dankie. Dis interessant. En bietjie van 'n ironie
dat dit "skuim" beteken. Dit maak dit maklik
om dit derogatief te gebruik!

Gloudina
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32837 is 'n antwoord op boodskap #32565] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 27 Jul 2000 20:15:50 +0200, "Sakkie" wrote:
<<Rassisme
> is rassisme, maak nie saak watter rede iemand het om 'n beledigende woord
> vir 'n ander te gebruik nie.>>
>

Inderdaad.
En die grondwet is daar vir almal.

En - ek glo - as ek praat as iemand die K woord gebruik, kan ek eis
dat andere praat as die teenoorgestelde belediging gebruik word.
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32838 is 'n antwoord op boodskap #32565] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ag, Gloudina, hou nou maar op met jou charade!

Bep Nieuwhof skryf in boodskap news:8lrvmj$dtj$1@rubidium.news.lion-access.net...
> Soos gewoonlik val Gloudine alweer uit die bus ..................
>
> Main Entry: Kaf.fir
> Function: noun
> Etymology: Arabic kAfir infidel
> Date: 1778
> Variant(s): or Kaf.ir /'ka-f&r/
> 1 archaic : a member of a group of southern African Bantu-speaking peoples
> 2 often not capitalized, chiefly SoAfr : a black African -- usually used
> disparagingly
>
>
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:398b8932.21834366@news.is.co.za...
>> On Thu, 27 Jul 2000 20:25:19 +0200, "Sakkie"
>> wrote:
>>
>> >
>>>> Omdat ek weet dat as ek beswaar maak as my mede swart Suid-Afrikaners
>>>> rassisties beledig word, dan kan ek daardie selfde magte en regte
>>>> opeis as ek myself eendag teen sulke beledigings wil verweer.
>>>
>>> Wel, wat jy sê maak sin. Maar komende van jou, lyk dit meer na
> gatkruip.>>
>>
>>
>> Sal ek "in kind" antwoord, ou Sakkie?
>>
>> Of sal ek jou eerder wys daarop dat die beoefening van beginsels die
>> soort nederigheid vereis wat mense soos jy as gatkruip beskou?
>>
>> Miskien moet ek jou eerder vra of jy van die soort is wat reken as 'n
>> mens ordentlik met iemand van 'n ander ras is, dan kruip jy gat?
>>
>> Maar ek sal maar volstaan deur jou opmerking te ignoreer. Sien, ek
>> weet dat die kanse in die land goed is dat mense met jou houding die
>> een of ander tyd basiese lesse van die lewe leer.
>> Dan gaan jy onder meer na die soort houding van jou terugdink en dan
>> gaan jy heel waarskynlik soos jou gat voel.
>>
>> (Wat jy teen daardie tyd self 'n paar keer al sal geskop het.)
>>
>
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32926 is 'n antwoord op boodskap #32565] So, 30 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote:
>
> On Thu, 27 Jul 2000 20:25:19 +0200, "Sakkie"
> wrote:
>
>
>>> Omdat ek weet dat as ek beswaar maak as my mede swart Suid-Afrikaners
>>> rassisties beledig word, dan kan ek daardie selfde magte en regte
>>> opeis as ek myself eendag teen sulke beledigings wil verweer.
>>
>> Wel, wat jy sê maak sin. Maar komende van jou, lyk dit meer na gatkruip.>>
>
> Sal ek "in kind" antwoord, ou Sakkie?
> <snip>
>
> Maar ek sal maar volstaan deur jou opmerking te ignoreer.
> <snip yada yada>

Ne'!! :) Vyftig woorde later ...
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32927 is 'n antwoord op boodskap #32565] So, 30 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
baie mooi gestel Sakkie en ek stem 100% met jou saam,
ek sien ook daagliks hoe mense ekstra kruiperig voor
anders kleuriges is, en weet jy wat ek ook deesdae oplet
is dat die jonger geslag ook so met mekaar praat en doen
asof dit natuurlik is en daar is geen vooroordeel nie.
So ek kan onderskei tussen kruiperigheid en natuurlike
interaksie. 10 uit 10 vir jou antwoorde.
--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Parrot owners visit these sites:
--------------------------------
http://www.parrotsafe.demon.co.uk/index.htm
http://www.mjvn.co.za/ringneck/2_ml10.htm
http://www.upatsix.com/liz/ (birdbehavior)
-------------------------
My Parrot Photo Album:
----------------------
http://albums.photopoint.com/j/AlbumList?u=66
404&Auth=false
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
~~~~~~~~~~~~~~
Sakkie wrote in message news:8lt572$pvs$2@ctb-nnrp2.saix.net...
: Ferdi Greyling wrote in message
:
: knip
:
: > Of sal ek jou eerder wys daarop dat die beoefening van beginsels die
: > soort nederigheid vereis wat mense soos jy as gatkruip beskou?
:
: Mense soos ek. Hoe is ek, Ferdie? Vertel my asseblief.
:
: Daar is 'n groot verskil tussen nederigheid en gatkruip. Ek kan beslis die
: verskil sien. Ek sien jou soort gatkruipery elke dag, so ek herken dit
: nogal maklik. Jy weet, daardie soort gatkruip wat mens sien by 'n tipiese
: werfbobbejaan.
:
: > Miskien moet ek jou eerder vra of jy van die soort is wat reken as 'n
: > mens ordentlik met iemand van 'n ander ras is, dan kruip jy gat?
:
: Nee Ferdie, ek is nie een van daai "soort" nie. Ek is altyd ordentlik met
: iemand van 'n ander ras, mits hy of sy dit verdien. Om die waarheid te sê,
: doen ek my bes om geen onderskeid tussen mense van verskillende rasse te
: tref nie. So, ek behandel almal eenders, tensy hulle my 'n rede gee om dit
: nie te doen nie.
:
: Ek gaan egter nie uit my pad om "extra nice" met swartmense te wees, net om
: aan hulle te bewys dat ek nie 'n rassis is nie. Ek verloën ook nie die
: mense van my ras-, taal- of kutuurgroep net om andere te probeer bewys hoe
: 'n goeie outjie ek nou eintlik is nie.
:
: Is jy dalk een van dié soort?
:
: > Maar ek sal maar volstaan deur jou opmerking te ignoreer.
:
: Wel, as dit is hoe jy iets ignoreer...
:
: > Sien, ek weet dat die kanse in die land goed is dat mense met jou houding
: > die een of ander tyd basiese lesse van die lewe leer.
:
: Wat is my houding, Ferdie? En vertel my van die "basiese lesse van die
: lewe" waarvan jy skeinbaar so baie weet.
:
: Die "les" wat ek al in die laat 1960's op vyfjarige ouderdom by 'n bejaarde
: swart arbeider geleer het, is dat ek ten alle tye trots moet wees op wie en
: wat ek is. Dat ek nie teen swartmense moet diskrimineer omdat hulle anders
: lyk as ek nie, maar dat ek ook nie agteroor hoef te buig net om hulle te
: akommodeer nie.
:
: So watter lesse moet ek nog byleer? Hoe om "nederig" en altyd die minste te
: wees sodat andere op my kan trap, omdat ek ly aan 'n wit skuldgevoel?
:
: > Dan gaan jy onder meer na die soort houding van jou terugdink en dan
: > gaan jy heel waarskynlik soos jou gat voel.
:
: Watter soort houding? Dat ek nie uit my pad gaan om by mense van ander
: rasse gat te kruip nie? Dat ek hulle benader net soos ek enige witmens
: benader?
:
: Nee, ek dink nie ek sal ooit gat voel daaroor nie.
:
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32949 is 'n antwoord op boodskap #32565] Ma, 31 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 30 Jul 2000 21:38:38 +0200, Lou wrote:
<<>Ne'!! :) Vyftig woorde later ...>>

Ja'!!:) Vyftig woorde later....
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32950 is 'n antwoord op boodskap #32565] Ma, 31 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 28 Jul 2000 22:56:54 +0200, "Sakkie" wrote:

<<>Mense soos ek. Hoe is ek, Ferdie? Vertel my asseblief.
>
> Daar is 'n groot verskil tussen nederigheid en gatkruip. Ek kan beslis die
> verskil sien. >>

Nee jy kan nie.

<< Ek sien jou soort gatkruipery elke dag, so ek herken dit
> nogal maklik. Jy weet, daardie soort gatkruip wat mens sien by 'n tipiese
> werfbobbejaan.>>

"werfbobbejaan". Eugene Terre'Blanche se woord.

OK ek sien.
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32973 is 'n antwoord op boodskap #32565] Di, 01 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote:
>
> On Sun, 30 Jul 2000 21:38:38 +0200, Lou
> wrote:
>
>
> <<>Ne'!! :) Vyftig woorde later ...>>
>
> Ja'!!:) Vyftig woorde later....

Tja, vyftig woorde ne' ...
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32974 is 'n antwoord op boodskap #32565] Di, 01 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
Sakkie[2]  is tans af-lyn  Sakkie[2]
Boodskappe: 36
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ferdi Greyling wrote

>> Daar is 'n groot verskil tussen nederigheid en gatkruip. Ek kan beslis
>> die verskil sien. >>
>
> Nee jy kan nie.

Reg so ou Ferdie, as jy so sê...

> << Ek sien jou soort gatkruipery elke dag, so ek herken dit
>> nogal maklik. Jy weet, daardie soort gatkruip wat mens sien by 'n
>> tipiese werfbobbejaan.>>
>
> "werfbobbejaan". Eugene Terre'Blanche se woord.
>
> OK ek sien.

Wat sien jy, Ferdie? Dat omdat ek die woord "werfbobbejaan" gebruik, jy my
by dieselfde ou groepie kan indeel as 'n regsgesinde rassis?

Nou ja ou Ferdie, as jy niks anders het om te sê nie, dan kan jy darem nog
altyd diegene wie met jou verskil, as rassiste afmaak. Baie soos die ou
regering met hulle "Swart Gevaar", nê? Werk elke keer. (Of was dit "Rooi
Gevaar"....?)

En of ou Eugene nou die woord uitgedink het of nie, dit is 'n baie goeie
beskrywing vir outjies wat so graag by die swartmense gatkruip en dan hulle
eie mense uitverkoop. 'n Besonder beskrywende woord nogal. Die woord sal
seker ook binnekort deur die regering verban word.

Tien uit tien, oom Eugene, vir jou bydrae tot die Afrikaanse taal!

Ek wonder of die ouens in die tronk ook toegang tot die internet het. Wel,
hulle het dit in "Days of our Lives"... :-)

Sakkie
Vorige onderwerp: Uit "Wat die hart van vol is" deur PETER BLUM
Volgende onderwerp: Het iemand raad?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 23:10:34 MGT 2024