Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die verbanne woor ka**er
Die verbanne woor ka**er [boodskap #32565] Vr, 21 Julie 2000 00:00 na volgende boodskap
Frik  is tans af-lyn  Frik
Boodskappe: 43
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Volle Lid
Voor julle my stenig lees eers hier. So 'n paar dae gelede wys 'n moslem
dame my 'n webwerf oor moslems en hulle gebruike. Op die blad kom die
volgende woord af kaafir (so gespel as ek reg onthou). Ek vra toe aan haar
wat beteken die woord. Sy noem toe aan my dat dit beteken mense wat nie
moslems is nie.

Stam die gehate woord nie van hierdie arabiese woord af nie. Het ons WAM's
(Wit Afrikaanse Mans) nie al die jare verniet die skuld gedra vir die
rasistiese woord nie?
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32577 is 'n antwoord op boodskap #32565] Sa, 22 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alex koster  is tans af-lyn  Alex koster
Boodskappe: 30
Geregistreer: Februarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
> Stam die gehate woord nie van hierdie arabiese woord af nie. Het ons WAM's
> (Wit Afrikaanse Mans) nie al die jare verniet die skuld gedra vir die
> rasistiese woord nie?"

WAM's is dat het Zuid-Afrikaanse equivalent van WASPs (White Anglo-Saxon
Protestants)?
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32578 is 'n antwoord op boodskap #32565] Sa, 22 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Daar is 'n paar maniere om kaffer te spel, o.a. kafir. Dit is 'n Arabiese
woord wat heiden beteken. Dit het algemeen gebruik geword toe die Arabiere
swartes op grootskaal gevang het om te verkoop as slawe.

"Alex Koster" skryf in boodskap news:8lai5t$kni$1@newsg2.svr.pol.co.uk...
> Er zijn in de Afrikaanse taal inderdaad Arabische, Maleise, Portugese
> invloeden te vinden, zegt men!
>
> Alex.
>
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32579 is 'n antwoord op boodskap #32565] Sa, 22 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
bloubul2000 skryf in boodskap news:OkrZD6H9$GA.281@cpmsnbbsa09...
> net so betekin m**d, meisie

Ja en die kleurlinge gebruik nog steeds die naam om hulle meisies of vrouens
te beskryf
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32614 is 'n antwoord op boodskap #32565] So, 23 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bloubul2000  is tans af-lyn  bloubul2000
Boodskappe: 4
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
net so betekin m**d, meisie

--
JHV
Have fun always, no matter what.

"Alex Koster" skryf in boodskap news:8lbkuh$62m$1@newsg4.svr.pol.co.uk...
>
>> Stam die gehate woord nie van hierdie arabiese woord af nie. Het ons WAM's
>> (Wit Afrikaanse Mans) nie al die jare verniet die skuld gedra vir die
>> rasistiese woord nie?"
>
> WAM's is dat het Zuid-Afrikaanse equivalent van WASPs (White Anglo-Saxon
> Protestants)?
>
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32638 is 'n antwoord op boodskap #32565] Ma, 24 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling skryf in boodskap news:39817e41.5514643@news.icon.co.za...
>
> ..... tot jy iemand met 'n Engelse/Swart aksent aan jou hoor se "
> fokof jou donnerse boer" . En jy is Afrikaans.
>

So iets sou my geensins ontstel nie. Dit sou in elk geval nie in my kop kom
om beswaar te maak omdat ek "boer" genoem word nie.
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32639 is 'n antwoord op boodskap #32565] Ma, 24 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 21 Jul 2000 11:43:16 +0200, "Orcas" <lomb...@sabc.co.za> wrote:
<<>Stam die gehate woord nie van hierdie arabiese woord af nie. Het ons WAM's
> (Wit Afrikaanse Mans) nie al die jare verniet die skuld gedra vir die
> rasistiese woord nie?>>

Daar word ook geargumenteer dat die Engelse sendelinge in die Oos-Kaap
die woord 'n negatiewe betekenis gegee het omdat die mense nie na
hulle boodskap wou luister nie en omdat hulle die wat wel na hulle
geluister het, beter behandel het.

In elk geval, die wangebruik van die woord hang van die konteks af.

Soos "boer". Dit beteken eenvoudig iemand wat die grond bewerk ens.

..... tot jy iemand met 'n Engelse/Swart aksent aan jou hoor se "
fokof jou donnerse boer" . En jy is Afrikaans.
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32640 is 'n antwoord op boodskap #32565] Ma, 24 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 23 Jul 2000 04:10:07 -0400, "bloubul2000" wrote:
<<>net so betekin m**d, meisie>>

maiden?
maid?

maid in the kitchen.
where is the maid.
let the maid do it.

... at least we are not maids like you.... ens ens.?
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32694 is 'n antwoord op boodskap #32565] Di, 25 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fanie  is tans af-lyn  Fanie
Boodskappe: 7
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Junior Lid
hoor hoor
Leendert van Oostrum wrote in message ...
>
>
> Ferdi Greyling wrote in message
> news:39817e41.5514643@news.icon.co.za...
>>
>> ..... tot jy iemand met 'n Engelse/Swart aksent aan jou hoor se "
>> fokof jou donnerse boer" . En jy is Afrikaans.
>>
>
> So iets sou my geensins ontstel nie. Dit sou in elk geval nie in my kop kom
> om beswaar te maak omdat ek "boer" genoem word nie.
>
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32695 is 'n antwoord op boodskap #32565] Di, 25 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bloubul2000  is tans af-lyn  bloubul2000
Boodskappe: 4
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek is Afrikaner en hier in die VSA is dit presies die selfde as 'n boer, so
omdat die twee woorde hier sinoniem is is ek trots om 'n boer genoem te
word. As iemand my wil uitskel deur my 'n boer te noem, gaan ek vir hom in
sy gesig lag.
JHV
Have fun always, no matter what.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:39817e41.5514643@news.icon.co.za...
> On Fri, 21 Jul 2000 11:43:16 +0200, "Orcas"
> wrote:
>
> ons WAM's
>> (Wit Afrikaanse Mans) nie al die jare verniet die skuld gedra vir die
>> rasistiese woord nie?>>
>
> Daar word ook geargumenteer dat die Engelse sendelinge in die Oos-Kaap
> die woord 'n negatiewe betekenis gegee het omdat die mense nie na
> hulle boodskap wou luister nie en omdat hulle die wat wel na hulle
> geluister het, beter behandel het.
>
> In elk geval, die wangebruik van die woord hang van die konteks af.
>
> Soos "boer". Dit beteken eenvoudig iemand wat die grond bewerk ens.
>
> ..... tot jy iemand met 'n Engelse/Swart aksent aan jou hoor se "
> fokof jou donnerse boer" . En jy is Afrikaans.
>
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32732 is 'n antwoord op boodskap #32565] Wo, 26 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 26 Jul 2000 09:20:40 +0200, "Liza" wrote:

>

Jys nie swart in Suid-Afrika nie.

Zealanders Kiwi's, die blanke Suid-Afrikaners Boere, ens. Dit verwys vir[/color]
> my net na 'n sekere groep mense. Ongelukkig vir al die swart
> Suid-Afrikaners is die woord in woordeboeke reg oor die wêreld opgeneem en
> gaan almal nie hul woordeboeke herskryf net om daardie woord daaruit te
> verwyder nie! Hulle kan miskien in hierdie land skreeu en raas daaroor,
> maar anderstaliges voel vir hulle vere!>>

Poephol is ook in die woordeboek.
Net soos baie ander sulke woorde.

Die feit dat dit in 'n woordeboek is, maak geen impak op die
beledigingswaarde daarvan in 'n beledigende konteks nie.
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32733 is 'n antwoord op boodskap #32565] Wo, 26 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 25 Jul 2000 03:24:36 -0400, "bloubul2000"
wrote:

word. As iemand my wil uitskel deur my 'n boer te noem, gaan ek vir hom in[/color]
> sy gesig lag.>>

Wag vir die regte konteks en praat wees.
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32734 is 'n antwoord op boodskap #32565] Wo, 26 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riana Combrink  is tans af-lyn  Riana Combrink
Boodskappe: 32
Geregistreer: Junie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Stem met jou saam, Ferdie. As daar ander woorde in die woordeboek is om iets
te omskryf, los die ongewenstes tog uit.

In Nederlands is 'n "burp" ook 'n "boer". Mense met plase ook. Hier word ek
verkieslik net 'n "boer" genoem as ek 'n plaas het.

Groete
ooa

Ferdi Greyling schreef in berichtnieuws
39829e2d.1989861@news.is.co.za...
> On Wed, 26 Jul 2000 09:20:40 +0200, "Liza" wrote:
>
> >
>
> Jys nie swart in Suid-Afrika nie.
>
> word Yankees genoem, die Australiërs Wallabies, die Engelse Pommies, die
New
>> Zealanders Kiwi's, die blanke Suid-Afrikaners Boere, ens. Dit verwys vir
>> my net na 'n sekere groep mense. Ongelukkig vir al die swart
>> Suid-Afrikaners is die woord in woordeboeke reg oor die wêreld opgeneem en
>> gaan almal nie hul woordeboeke herskryf net om daardie woord daaruit te
>> verwyder nie! Hulle kan miskien in hierdie land skreeu en raas daaroor,
>> maar anderstaliges voel vir hulle vere!>>
>
> Poephol is ook in die woordeboek.
> Net soos baie ander sulke woorde.
>
> Die feit dat dit in 'n woordeboek is, maak geen impak op die
> beledigingswaarde daarvan in 'n beledigende konteks nie.
>
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32735 is 'n antwoord op boodskap #32565] Wo, 26 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bloubul2000  is tans af-lyn  bloubul2000
Boodskappe: 4
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Dit is die probleem met mense vandag, hulle wil te diep delf in die
betekenisse van woorde en lees dinge, gevoelens en betekenisse in woorde,
selfs al is dit nie so bedoel is nie. In enige kontens is ek en sal ek altyd
'n boer wees, kom wat wil, wat my wel sal raak is die skel woorde wat dit
sal vergesel, en glo my ek het in die suide van die VSA gewoon en is baie
uitgeskel, maar meeste van die tyd weet hierdei mense nie waarvan hulle
praat nie.
Hier noem hulle die woordspel, om politiek korrekte woorde te gebruik, julle
sal nie glo hoeveel woorde hier die mense rooi kan laat sien.
JHV
Have fun always, no matter what.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:39819e04.1949166@news.is.co.za...
> On Tue, 25 Jul 2000 03:24:36 -0400, "bloubul2000"
> wrote:
>
> > word. As iemand my wil uitskel deur my 'n boer te noem, gaan ek vir hom
in
>> sy gesig lag.>>
>
> Wag vir die regte konteks en praat wees.
>
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32736 is 'n antwoord op boodskap #32565] Wo, 26 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Liewe Liza,

Dit maak nie saak in hoeveel woordeboeke 'n bepaalde woord verskyn nie. As
iemand duidelik aandui dat hy nie daardie woord as naam wil hê nie, is dit
bloot goeie maniere om sy wense te respekteer. Dit is bloot bedagsaam om die
woord te vermy as jy die persoon aanspreek of na hom verwys, en dieselfde
geld groepe mense.

Die meeste Afrikaners is tog bedagsame en goedgemanierdie mense, is hulle
nie?

Groete, Leendert

Liza skryf in boodskap news:8lm2lg$su0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek verstaan ook nie die bohaai oor die woord ka**er nie. Die Amerikaners
> word Yankees genoem, die Australiërs Wallabies, die Engelse Pommies, die New
> Zealanders Kiwi's, die blanke Suid-Afrikaners Boere, ens. Dit verwys vir
> my net na 'n sekere groep mense. Ongelukkig vir al die swart
> Suid-Afrikaners is die woord in woordeboeke reg oor die wêreld opgeneem en
> gaan almal nie hul woordeboeke herskryf net om daardie woord daaruit te
> verwyder nie! Hulle kan miskien in hierdie land skreeu en raas daaroor,
> maar anderstaliges voel vir hulle vere!
>
> L
>
>
>
>
> Orcas wrote in message ...
>> Voor julle my stenig lees eers hier. So 'n paar dae gelede wys 'n moslem
>> dame my 'n webwerf oor moslems en hulle gebruike. Op die blad kom die
>> volgende woord af kaafir (so gespel as ek reg onthou). Ek vra toe aan haar
>> wat beteken die woord. Sy noem toe aan my dat dit beteken mense wat nie
>> moslems is nie.
>>
>> Stam die gehate woord nie van hierdie arabiese woord af nie. Het ons WAM's
>> (Wit Afrikaanse Mans) nie al die jare verniet die skuld gedra vir die
>> rasistiese woord nie?
>>
>
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32737 is 'n antwoord op boodskap #32565] Wo, 26 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Liza  is tans af-lyn  Liza
Boodskappe: 61
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ek verstaan ook nie die bohaai oor die woord ka**er nie. Die Amerikaners
word Yankees genoem, die Australiërs Wallabies, die Engelse Pommies, die New
Zealanders Kiwi's, die blanke Suid-Afrikaners Boere, ens. Dit verwys vir
my net na 'n sekere groep mense. Ongelukkig vir al die swart
Suid-Afrikaners is die woord in woordeboeke reg oor die wêreld opgeneem en
gaan almal nie hul woordeboeke herskryf net om daardie woord daaruit te
verwyder nie! Hulle kan miskien in hierdie land skreeu en raas daaroor,
maar anderstaliges voel vir hulle vere!

L

Orcas wrote in message ...
> Voor julle my stenig lees eers hier. So 'n paar dae gelede wys 'n moslem
> dame my 'n webwerf oor moslems en hulle gebruike. Op die blad kom die
> volgende woord af kaafir (so gespel as ek reg onthou). Ek vra toe aan haar
> wat beteken die woord. Sy noem toe aan my dat dit beteken mense wat nie
> moslems is nie.
>
> Stam die gehate woord nie van hierdie arabiese woord af nie. Het ons WAM's
> (Wit Afrikaanse Mans) nie al die jare verniet die skuld gedra vir die
> rasistiese woord nie?
>
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32738 is 'n antwoord op boodskap #32565] Wo, 26 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 26 Jul 2000 15:30:57 +0200, "Liza" wrote:

>

Oorgevoelling, ondergevoelig.... alles relatief.
Die punt is mense is gevoelig daarvoor.

Alles het 'n konteks.
Dis vandag vir 'n klmopie Duitsers nie snaaks om grappe te hoor oor
spanners wat in vliegtuig-enjins vergeet word nie.

Is hulle oorgevoelig?
Is die grap-verteller ondergevoelig?

Who cares. Moenie die grap maak nie.

Ek kan jou verseker dis vir geen swart Suid-Afrikaner wat ek al
ontmoet het enigsins snaaks om 'n k..... genoem te word nie.
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32739 is 'n antwoord op boodskap #32565] Wo, 26 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Liza  is tans af-lyn  Liza
Boodskappe: 61
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ek neem kennis van jou siening Leendert.

Liza

Leendert van Oostrum wrote in message ...
> Liewe Liza,
>
> Dit maak nie saak in hoeveel woordeboeke 'n bepaalde woord verskyn nie. As
> iemand duidelik aandui dat hy nie daardie woord as naam wil hê nie, is dit
> bloot goeie maniere om sy wense te respekteer. Dit is bloot bedagsaam om die
> woord te vermy as jy die persoon aanspreek of na hom verwys, en dieselfde
> geld groepe mense.
>
> Die meeste Afrikaners is tog bedagsame en goedgemanierdie mense, is hulle
> nie?
>
> Groete, Leendert
>
> Liza wrote in message
> news:8lm2lg$su0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek verstaan ook nie die bohaai oor die woord ka**er nie. Die Amerikaners
>> word Yankees genoem, die Australiërs Wallabies, die Engelse Pommies, die
> New
>> Zealanders Kiwi's, die blanke Suid-Afrikaners Boere, ens. Dit verwys vir
>> my net na 'n sekere groep mense. Ongelukkig vir al die swart
>> Suid-Afrikaners is die woord in woordeboeke reg oor die wêreld opgeneem en
>> gaan almal nie hul woordeboeke herskryf net om daardie woord daaruit te
>> verwyder nie! Hulle kan miskien in hierdie land skreeu en raas daaroor,
>> maar anderstaliges voel vir hulle vere!
>>
>> L
>>
>>
>>
>>
>> Orcas wrote in message ...
>>> Voor julle my stenig lees eers hier. So 'n paar dae gelede wys 'n moslem
>>> dame my 'n webwerf oor moslems en hulle gebruike. Op die blad kom die
>>> volgende woord af kaafir (so gespel as ek reg onthou). Ek vra toe aan
> haar
>>> wat beteken die woord. Sy noem toe aan my dat dit beteken mense wat nie
>>> moslems is nie.
>>>
>>> Stam die gehate woord nie van hierdie arabiese woord af nie. Het ons
> WAM's
>>> (Wit Afrikaanse Mans) nie al die jare verniet die skuld gedra vir die
>>> rasistiese woord nie?
>>>
>>
>
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32740 is 'n antwoord op boodskap #32565] Wo, 26 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek sal saamstem as dit van die ander kant ook kom maar ek moet maar my bek
hou as ek n wit boer genoem word.

Reenen van Niekerk

Leendert van Oostrum skryf in boodskap news:8lm3bo$t68$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Liewe Liza,
>
> Dit maak nie saak in hoeveel woordeboeke 'n bepaalde woord verskyn nie. As
> iemand duidelik aandui dat hy nie daardie woord as naam wil hê nie, is dit
> bloot goeie maniere om sy wense te respekteer. Dit is bloot bedagsaam om die
> woord te vermy as jy die persoon aanspreek of na hom verwys, en dieselfde
> geld groepe mense.
>
> Die meeste Afrikaners is tog bedagsame en goedgemanierdie mense, is hulle
> nie?
>
> Groete, Leendert
>
> Liza wrote in message
> news:8lm2lg$su0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek verstaan ook nie die bohaai oor die woord ka**er nie. Die Amerikaners
>> word Yankees genoem, die Australiërs Wallabies, die Engelse Pommies, die New
>> Zealanders Kiwi's, die blanke Suid-Afrikaners Boere, ens. Dit verwys vir
>> my net na 'n sekere groep mense. Ongelukkig vir al die swart
>> Suid-Afrikaners is die woord in woordeboeke reg oor die wêreld opgeneem en
>> gaan almal nie hul woordeboeke herskryf net om daardie woord daaruit te
>> verwyder nie! Hulle kan miskien in hierdie land skreeu en raas daaroor,
>> maar anderstaliges voel vir hulle vere!
>>
>> L
>>
>>
>> Orcas wrote in message ...
>>> Voor julle my stenig lees eers hier. So 'n paar dae gelede wys 'n moslem
>>> dame my 'n webwerf oor moslems en hulle gebruike. Op die blad kom die
>>> volgende woord af kaafir (so gespel as ek reg onthou). Ek vra toe aan haar
>>> wat beteken die woord. Sy noem toe aan my dat dit beteken mense wat nie
>>> moslems is nie.
>>>
>>> Stam die gehate woord nie van hierdie arabiese woord af nie. Het ons WAM's
>>> (Wit Afrikaanse Mans) nie al die jare verniet die skuld gedra vir die
>>> rasistiese woord nie?
>>>
>>
>
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32741 is 'n antwoord op boodskap #32565] Wo, 26 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Liza  is tans af-lyn  Liza
Boodskappe: 61
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Dit is waar Ferdi. Maar is almal nie maar oorgevoelig daaroor nie?

Liza

Ferdi Greyling wrote in message ...
> On Wed, 26 Jul 2000 09:20:40 +0200, "Liza" wrote:
>
> >
>
> Jys nie swart in Suid-Afrika nie.
>
> word Yankees genoem, die Australiërs Wallabies, die Engelse Pommies, die New
>> Zealanders Kiwi's, die blanke Suid-Afrikaners Boere, ens. Dit verwys vir
>> my net na 'n sekere groep mense. Ongelukkig vir al die swart
>> Suid-Afrikaners is die woord in woordeboeke reg oor die wêreld opgeneem en
>> gaan almal nie hul woordeboeke herskryf net om daardie woord daaruit te
>> verwyder nie! Hulle kan miskien in hierdie land skreeu en raas daaroor,
>> maar anderstaliges voel vir hulle vere!>>
>
> Poephol is ook in die woordeboek.
> Net soos baie ander sulke woorde.
>
> Die feit dat dit in 'n woordeboek is, maak geen impak op die
> beledigingswaarde daarvan in 'n beledigende konteks nie.
>
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32742 is 'n antwoord op boodskap #32565] Wo, 26 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[2]  is tans af-lyn  Sakkie[2]
Boodskappe: 36
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ferdi Greyling wrote

knip
>
> Ek kan jou verseker dis vir geen swart Suid-Afrikaner wat ek al
> ontmoet het enigsins snaaks om 'n k..... genoem te word nie.

Ja, net so is dit vir geen blanke Suid-Afrikaner enigsins snaaks om 'n
"umlungo" genoem te word nie. En dit is 'n beledigende term wat besonder
baie deur swart Suid-Afrikaners gebruik word om wit Suid-Afrikaners te
beskryf. Tog maak niemand ooit 'n bohaai daaroor nie.

Sakkie
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32785 is 'n antwoord op boodskap #32565] Do, 27 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sakkie
wat beteken "umlongo" dan? Ek het dit nog nooit gehoor nie? Nog nie een
swart persoon wat ek raakgeloop het, het dit vir my gese nie.

> Ja, net so is dit vir geen blanke Suid-Afrikaner enigsins snaaks om 'n
> "umlungo" genoem te word nie. En dit is 'n beledigende term wat besonder
> baie deur swart Suid-Afrikaners gebruik word om wit Suid-Afrikaners te
> beskryf. Tog maak niemand ooit 'n bohaai daaroor nie.
>
> Sakkie
>
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32786 is 'n antwoord op boodskap #32565] Do, 27 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 26 Jul 2000 22:18:34 +0200, "Sakkie" wrote:

baie deur swart Suid-Afrikaners gebruik word om wit Suid-Afrikaners te[/color]
> beskryf. Tog maak niemand ooit 'n bohaai daaroor nie.>>

Die wat beledig is moet die lawaai maak.
As jy nog nooit daaroor gekla het nie, dan is dit waarskynlik ook jou
skuld daar nie 'n lawaai oor gemaak word nie.
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32787 is 'n antwoord op boodskap #32565] Do, 27 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[2]  is tans af-lyn  Sakkie[2]
Boodskappe: 36
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Elaine het geskryf:

> Sakkie
> wat beteken "umlongo" dan? Ek het dit nog nooit gehoor nie? Nog nie een
> swart persoon wat ek raakgeloop het, het dit vir my gese nie.

Daar is verskillende betekenisse, maar een daarvan is 'n woord vir die wit
skuim wat jy sien op die branders by die see. So, met ander woorde, hulle
noem ons "wit skuim".

Dit is 'n Zoeloe woord, so jy sal dit waarskynlik nie baie hoor buite
KwaZulu-Natal nie. En hoe fyn luister jy gewoonlik as iemand in Zoeloe met,
of van jou praat?

Sakkie
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32788 is 'n antwoord op boodskap #32565] Do, 27 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 27 Jul 2000 12:46:55 +0200, "Sakkie"
wrote:
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32789 is 'n antwoord op boodskap #32565] Do, 27 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sakkie wrote:

> Nee, die woord "umlungo" om na 'n witman te verwys, is al sedert Sjaka se
> tyd in gebruik. Dit beteken net so min witman, as wat die woord "kaffer"
> swartman beteken.
>

Ek is geinteresseerd. Wat beteken die woord "umlungo"
dan? In ons Zulu-woordeboek word dit net aangedui
as "white man" en in ons "South African English Dictionary"
dieselfde, met die verdere aanduiding dat dit al meer en meer
derogatief gebruik word, soos in die Amerikaanse "honkey."
Maar ek kan sweer dat ek in my dae in Natal mense van
"abelungu" hoor praat het sonder dat daar die derogatiewe
element by was. Sover ek kan onthou, het van my wit kollegas
wat Zulu goed geken het, die woord gebruik om "witmense"
aan te dui. So ek is geinteresseerd. Verklaar asseblief vir
my wat jou informante presies oor die woord gepraat het.

Gloudina
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32790 is 'n antwoord op boodskap #32565] Do, 27 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag nee wat ek's nou nie so fyngevoelig nie, as hulle na my verwys as die wit
skuim op die see se branders is dit maar okay, of as hulle my 'n wit boer
wil noem is dit ook reg (die laaste ding wat my nou sal pla is as 'n swart
man vir my boer se). Ons het vir hulle 'n vloekwoord gekry, so hulle het
maar net teruggeslaan met hulle eie vloekwoorde.

Sakkie skryf in boodskap news:8lp320$g21$1@ctb-nnrp2.saix.net...

Daar is verskillende betekenisse, maar een daarvan is 'n woord vir die wit
> skuim wat jy sien op die branders by die see. So, met ander woorde, hulle
> noem ons "wit skuim".
>
> Dit is 'n Zoeloe woord, so jy sal dit waarskynlik nie baie hoor buite
> KwaZulu-Natal nie. En hoe fyn luister jy gewoonlik as iemand in Zoeloe met,
> of van jou praat?
>
> Sakkie
>
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32791 is 'n antwoord op boodskap #32565] Do, 27 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sakkie wrote:

> Elaine
>
>> Sakkie
>> wat beteken "umlongo" dan? Ek het dit nog nooit gehoor nie? Nog nie een
>> swart persoon wat ek raakgeloop het, het dit vir my gese nie.
>
> Daar is verskillende betekenisse, maar een daarvan is 'n woord vir die wit
> skuim wat jy sien op die branders by die see. So, met ander woorde, hulle
> noem ons "wit skuim".
>
> Dit is 'n Zoeloe woord, so jy sal dit waarskynlik nie baie hoor buite
> KwaZulu-Natal nie. En hoe fyn luister jy gewoonlik as iemand in Zoeloe met,
> of van jou praat?
>
> Sakkie

Die basiese woord "umlungu" (meervoud abelungu) betekendoodeenvoudig "witman."
Dis die aksies van sommige witmanne
wat dit 'n vloekwoord gemaak het vir sekere nie-blankes.

gloudina
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32792 is 'n antwoord op boodskap #32565] Do, 27 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[2]  is tans af-lyn  Sakkie[2]
Boodskappe: 36
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ferdi Greyling wrote

> Omdat ek weet dat as ek beswaar maak as my mede swart Suid-Afrikaners
> rassisties beledig word, dan kan ek daardie selfde magte en regte
> opeis as ek myself eendag teen sulke beledigings wil verweer.

Wel, wat jy sê maak sin. Maar komende van jou, lyk dit meer na gatkruip.
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32793 is 'n antwoord op boodskap #32565] Do, 27 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[2]  is tans af-lyn  Sakkie[2]
Boodskappe: 36
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ferdi Greyling wrote in message
> Die wat beledig is moet die lawaai maak.
> As jy nog nooit daaroor gekla het nie, dan is dit waarskynlik ook jou
> skuld daar nie 'n lawaai oor gemaak word nie.

Jy sien, ek is nie so fyngevoelig nie, so ek laat dit verbygaan. Maar dit
nou daar gelaat.

Jý is die een wat 'n bohaai maak omdat sekere ouens die woord "kaffer"
gebruik. En jy is nie eens swart nie, so dis nie jy wat beledig word nie.
Hoe dan nou?
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32794 is 'n antwoord op boodskap #32565] Do, 27 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[2]  is tans af-lyn  Sakkie[2]
Boodskappe: 36
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
wrote
>
> Die basiese woord "umlungu" (meervoud abelungu) betekendoodeenvoudig "witman."
> Dis die aksies van sommige witmanne
> wat dit 'n vloekwoord gemaak het vir sekere nie-blankes.
>
> gloudina

Nee, die woord "umlungo" om na 'n witman te verwys, is al sedert Sjaka se
tyd in gebruik. Dit beteken net so min witman, as wat die woord "kaffer"
swartman beteken.

Met betrekking tot die beledigende betekenis daarvan, wil ek nou werklik nie
betrokke raak by 'n stryery nie, want ek is nie self 'n Zoeloe nie. Ek het
hierdie verklaring egter by twee onafhanklike bronne gehoor. Die een was 'n
ou en gerespekteerde Zoeloe man. Die ander was 'n lid van die Zoeloe
koninklike familie.

Dit gaan ook nie vir my oor wie wat aan wie gedoen het om skelwoorde soos
die te regverdig nie. Al wat ek probeer uitwys, is dat dit nie slegs
witmense is wat beledigende terme vir swartmense het nie, maar dat
swartmense dit ook maar doen. Wat my egter wel verbaas, is hoe vinnig
sommige mense op hierdie nuusgroep spring om die gebruik van 'n beledigende
term deur 'n swartmens om na 'n witmens te verwys, te regverdig. Rassisme
is rassisme, maak nie saak watter rede iemand het om 'n beledigende woord
vir 'n ander te gebruik nie.
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32795 is 'n antwoord op boodskap #32565] Do, 27 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 26 Jul 2000 19:15:56 +0200, "Reenen van Niekerk" wrote:
<<>Ek sal saamstem as dit van die ander kant ook kom maar ek moet maar my bek
> hou as ek n wit boer genoem word.>>

Nee.
Jy hou maar net jou bek.

Het jy gelees van die swart polisieman wat geskors is omdat hy sy wit
kollega op beledigende wyse 'n "boer" genoem het?
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32821 is 'n antwoord op boodskap #32565] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Mooi, Gloudina!

Ek sien jy't 'n woordeboek aangeskaf!

Bep Nieuwhof skryf in boodskap news:8lrvth$2pj$1@rubidium.news.lion-access.net...
> Nogeen vir Gloudine of sou ek se Elaine .............
>
> gezocht: kaffer
>
> Gevonden in het 1-delige Van Dale Groot woordenboek hedendaags Nederlands:
>
>
> ´kaf·fer (de ~ (m.)) [inf.]
>
> 1 lomperd
> 2 sufferd
> ´Kaf·fer (de ~ (m.)) [pej.]
>
> 1 Bantoe in Zuid-Afrika
> ´kaf·fe·ren (onov.ww.)
>
> 1 tekeergaan
>
>
>
>
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:398b8932.21834366@news.is.co.za...
>> On Thu, 27 Jul 2000 20:25:19 +0200, "Sakkie"
>> wrote:
>>
>> >
>>>> Omdat ek weet dat as ek beswaar maak as my mede swart Suid-Afrikaners
>>>> rassisties beledig word, dan kan ek daardie selfde magte en regte
>>>> opeis as ek myself eendag teen sulke beledigings wil verweer.
>>>
>>> Wel, wat jy sê maak sin. Maar komende van jou, lyk dit meer na
> gatkruip.>>
>>
>>
>> Sal ek "in kind" antwoord, ou Sakkie?
>>
>> Of sal ek jou eerder wys daarop dat die beoefening van beginsels die
>> soort nederigheid vereis wat mense soos jy as gatkruip beskou?
>>
>> Miskien moet ek jou eerder vra of jy van die soort is wat reken as 'n
>> mens ordentlik met iemand van 'n ander ras is, dan kruip jy gat?
>>
>> Maar ek sal maar volstaan deur jou opmerking te ignoreer. Sien, ek
>> weet dat die kanse in die land goed is dat mense met jou houding die
>> een of ander tyd basiese lesse van die lewe leer.
>> Dan gaan jy onder meer na die soort houding van jou terugdink en dan
>> gaan jy heel waarskynlik soos jou gat voel.
>>
>> (Wat jy teen daardie tyd self 'n paar keer al sal geskop het.)
>>
>
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32822 is 'n antwoord op boodskap #32565] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Neee.....

Jy lieg!

Ferdi Greyling skryf in boodskap news:3980fbe8.4583721@news.is.co.za...
> On Wed, 26 Jul 2000 19:15:56 +0200, "Reenen van Niekerk"
> wrote:
>
> my bek
>> hou as ek n wit boer genoem word.>>
>
> Nee.
> Jy hou maar net jou bek.
>
> Het jy gelees van die swart polisieman wat geskors is omdat hy sy wit
> kollega op beledigende wyse 'n "boer" genoem het?
>
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32823 is 'n antwoord op boodskap #32565] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[2]  is tans af-lyn  Sakkie[2]
Boodskappe: 36
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ferdi Greyling wrote in message

knip

> Of sal ek jou eerder wys daarop dat die beoefening van beginsels die
> soort nederigheid vereis wat mense soos jy as gatkruip beskou?

Mense soos ek. Hoe is ek, Ferdie? Vertel my asseblief.

Daar is 'n groot verskil tussen nederigheid en gatkruip. Ek kan beslis die
verskil sien. Ek sien jou soort gatkruipery elke dag, so ek herken dit
nogal maklik. Jy weet, daardie soort gatkruip wat mens sien by 'n tipiese
werfbobbejaan.

> Miskien moet ek jou eerder vra of jy van die soort is wat reken as 'n
> mens ordentlik met iemand van 'n ander ras is, dan kruip jy gat?

Nee Ferdie, ek is nie een van daai "soort" nie. Ek is altyd ordentlik met
iemand van 'n ander ras, mits hy of sy dit verdien. Om die waarheid te sê,
doen ek my bes om geen onderskeid tussen mense van verskillende rasse te
tref nie. So, ek behandel almal eenders, tensy hulle my 'n rede gee om dit
nie te doen nie.

Ek gaan egter nie uit my pad om "extra nice" met swartmense te wees, net om
aan hulle te bewys dat ek nie 'n rassis is nie. Ek verloën ook nie die
mense van my ras-, taal- of kutuurgroep net om andere te probeer bewys hoe
'n goeie outjie ek nou eintlik is nie.

Is jy dalk een van dié soort?

> Maar ek sal maar volstaan deur jou opmerking te ignoreer.

Wel, as dit is hoe jy iets ignoreer...

> Sien, ek weet dat die kanse in die land goed is dat mense met jou houding
> die een of ander tyd basiese lesse van die lewe leer.

Wat is my houding, Ferdie? En vertel my van die "basiese lesse van die
lewe" waarvan jy skeinbaar so baie weet.

Die "les" wat ek al in die laat 1960's op vyfjarige ouderdom by 'n bejaarde
swart arbeider geleer het, is dat ek ten alle tye trots moet wees op wie en
wat ek is. Dat ek nie teen swartmense moet diskrimineer omdat hulle anders
lyk as ek nie, maar dat ek ook nie agteroor hoef te buig net om hulle te
akommodeer nie.

So watter lesse moet ek nog byleer? Hoe om "nederig" en altyd die minste te
wees sodat andere op my kan trap, omdat ek ly aan 'n wit skuldgevoel?

> Dan gaan jy onder meer na die soort houding van jou terugdink en dan
> gaan jy heel waarskynlik soos jou gat voel.

Watter soort houding? Dat ek nie uit my pad gaan om by mense van ander
rasse gat te kruip nie? Dat ek hulle benader net soos ek enige witmens
benader?

Nee, ek dink nie ek sal ooit gat voel daaroor nie.
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32824 is 'n antwoord op boodskap #32565] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Bep Nieuwhof wrote:

> Soos gewoonlik val Gloudine alweer uit die bus ..................
>

Ly jy aan een of ander siekte wat vir jou
skuim om die mond laat kry? Ek het op
geen stadium enigiets gese oor die herkoms
van die woord "kaffer" nie. (Alleen oor
die betekenis van die Zulu-woord "umlungu.")
Gaan die thread na, en vra dan om verskoning,
as jy 'n man is en nie 'n bobbejaan nie.

Gloudina
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32825 is 'n antwoord op boodskap #32565] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling skryf in boodskap news:398b8932.21834366@news.is.co.za...
>
>
> Sal ek "in kind" antwoord, ou Sakkie?
>
> Of sal ek jou eerder wys daarop dat die beoefening van beginsels die
> soort nederigheid vereis wat mense soos jy as gatkruip beskou?
>

Ferdie het nederigheid as 'n deug aangeleer?

Wonder bo wonder!
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32826 is 'n antwoord op boodskap #32565] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
En Gloudina sal enigiets gebruik wat maklik derogatief gebruik kan word!

skryf in boodskap news:3981798A.891DDF6B@home.com...
Sakkie wrote:

> Soos ek reeds gesê het, was die oorspronklike betekenis blykbaar die "skuim
> op die branders", of so iets. Die Zoeloes het so verwys na die velkleur van
> die witmense. Dit is ook deels te wyte aan die feit dat die witmense
> (Engelse) Natal in daardie dae gewoonlik per skip bereik het.
>

Dankie. Dis interessant. En bietjie van 'n ironie
dat dit "skuim" beteken. Dit maak dit maklik
om dit derogatief te gebruik!

Gloudina
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32827 is 'n antwoord op boodskap #32565] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 27 Jul 2000 20:25:19 +0200, "Sakkie" wrote:

> Omdat ek weet dat as ek beswaar maak as my mede swart Suid-Afrikaners[/color]
>> rassisties beledig word, dan kan ek daardie selfde magte en regte
>> opeis as ek myself eendag teen sulke beledigings wil verweer.
>
> Wel, wat jy sê maak sin. Maar komende van jou, lyk dit meer na gatkruip.>>

Sal ek "in kind" antwoord, ou Sakkie?

Of sal ek jou eerder wys daarop dat die beoefening van beginsels die
soort nederigheid vereis wat mense soos jy as gatkruip beskou?

Miskien moet ek jou eerder vra of jy van die soort is wat reken as 'n
mens ordentlik met iemand van 'n ander ras is, dan kruip jy gat?

Maar ek sal maar volstaan deur jou opmerking te ignoreer. Sien, ek
weet dat die kanse in die land goed is dat mense met jou houding die
een of ander tyd basiese lesse van die lewe leer.
Dan gaan jy onder meer na die soort houding van jou terugdink en dan
gaan jy heel waarskynlik soos jou gat voel.

(Wat jy teen daardie tyd self 'n paar keer al sal geskop het.)
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32828 is 'n antwoord op boodskap #32565] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Bep Nieuwhof  is tans af-lyn  Bep Nieuwhof
Boodskappe: 45
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Nogeen vir Gloudine of sou ek se Elaine .............

gezocht: kaffer

Gevonden in het 1-delige Van Dale Groot woordenboek hedendaags Nederlands:

´kaf·fer (de ~ (m.)) [inf.]

1 lomperd
2 sufferd
´Kaf·fer (de ~ (m.)) [pej.]

1 Bantoe in Zuid-Afrika
´kaf·fe·ren (onov.ww.)

1 tekeergaan

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:398b8932.21834366@news.is.co.za...
> On Thu, 27 Jul 2000 20:25:19 +0200, "Sakkie"
> wrote:
>
>
>>> Omdat ek weet dat as ek beswaar maak as my mede swart Suid-Afrikaners
>>> rassisties beledig word, dan kan ek daardie selfde magte en regte
>>> opeis as ek myself eendag teen sulke beledigings wil verweer.
>>
>> Wel, wat jy sê maak sin. Maar komende van jou, lyk dit meer na
gatkruip.>>
>
>
> Sal ek "in kind" antwoord, ou Sakkie?
>
> Of sal ek jou eerder wys daarop dat die beoefening van beginsels die
> soort nederigheid vereis wat mense soos jy as gatkruip beskou?
>
> Miskien moet ek jou eerder vra of jy van die soort is wat reken as 'n
> mens ordentlik met iemand van 'n ander ras is, dan kruip jy gat?
>
> Maar ek sal maar volstaan deur jou opmerking te ignoreer. Sien, ek
> weet dat die kanse in die land goed is dat mense met jou houding die
> een of ander tyd basiese lesse van die lewe leer.
> Dan gaan jy onder meer na die soort houding van jou terugdink en dan
> gaan jy heel waarskynlik soos jou gat voel.
>
> (Wat jy teen daardie tyd self 'n paar keer al sal geskop het.)
>
Vorige onderwerp: Uit "Wat die hart van vol is" deur PETER BLUM
Volgende onderwerp: Het iemand raad?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 20:52:27 MGT 2024