Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Vervolging van Christene
Vervolging van Christene [boodskap #32759] |
Wed, 26 July 2000 00:00  |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
skryf in boodskap news:397EFD56.111A185B@home.com...
En enige Christen wat
> se dat sy pad die enigste is wat kan "red", beoefen die
> "Christelike geloof" as 'n kult.
>
> Gloudina
Dit is op presies hierdie punt wat die martelare onder die vroeë Christene
vervolg en vermoor is.
Daar is selde of ooit van hulle vereis om die Cristelike geloof af te sweer.
Slegs dat hulle voor ander gode ook moes buig.
Jode is op dieselfde gronde in Rome vervolg.
|
|
|
|
Re: Vervolging van Christene [boodskap #32763 is 'n antwoord op boodskap #32759] |
Wed, 26 July 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Leendert van Oostrum wrote:
> Sakkie Spangenberg se haatspraak teenoor Christene is geheel en al
> ongekwalifiseer deur verwysings na politieke mag.
>
> Net soos jou ongekwalifiseerde verdoeming, is dit niks anders as om die bed
> warm te maak vir vervolging nie.
Kan jy meer vertel van die agtergrond van SakkieSpangenberg? Hoe het dit gekom
dat hy as teologie-
professor by UNISA aangestel is? Daar is ander
maniere waarop ek hierdie informasie kan kry, maar
ek sal eers informasie van jou verwelkom. Hoekom
noem jy wat hy verkondig "haatspraak teen Christene?"
Saai hy haat teen "Christene" of "Christene wat dink dat
hulle die enigste ware God aanbid." Kan jy meer aanhaal
van wat hy verkondig?
Gloudina
|
|
|
Re: Vervolging van Christene [boodskap #32766 is 'n antwoord op boodskap #32759] |
Wed, 26 July 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Leendert van Oostrum wrote:
> Sakkie Spangenberg, teologieprof van Unisa, verklaar in Rapport ewe terloops
> dat Christene wat glo dat hulle die enigste ware God aanbid, die grootste
> bedreiging vir vrede en geregtigheid sal wees gedurende die volgende eeu.
>
> Dit klink soos Rome.
>
> Dit klink soos jy.
So, Leendert. Nou is Sakkie Spangenberg ook in die Van Oostrum-doghouse, net
soos Christina Landman. Sakkie Spangenberg (ek neem
aan 'n Christen, maar mens kan dit nie sommer so aanneem nie) praat
natuurlik die waarheid. Christene wat "glo dat hulle die enigste ware
God aanbid" en wat politieke mag in hulle hande kry, is inderdaad 'n
groot bedreiging vir die vrede en geregtigheid gedurende die volgende
eeu. Dis daarom dat dit so 'n goeie ding is dat in die VSA daar 'n
"separation of church and state" is.
Gloudina
|
|
|
Re: Vervolging van Christene [boodskap #32772 is 'n antwoord op boodskap #32759] |
Wed, 26 July 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Leendert van Oostrum wrote:
> Dit is op presies hierdie punt wat die martelare onder die vroeë Christene
> vervolg en vermoor is.
>
> Daar is selde of ooit van hulle vereis om die Cristelike geloof af te sweer.
> Slegs dat hulle voor ander gode ook moes buig.
>
Wel, Leendert, wie was nou die mense wat kulties
opgetree het? Die Romeine.
En onthou altyd, die Christene in Rome is vervolg
vir politieke redes ook. Die mense in Rome was
bang vir die mense wat nie hulle gode wou aanbid
nie. Was bang vir rebelle. Dit was iets wat mens
in die apartheidsera bang-gemaak het: die enge
besluit van die apartheidsvaders dat alleen die
tradisionele kerke se leer "reg" was, en wat baie
ander kerke met agterdog bejeen het. Een
wetenskaplike wat ons ken ('n weerkundige)
en op een tydstip die wetenskapadviseur van
die destydse president, het sy pos verloor toe
hy daarvan verdink is dat hy aan 'n kult behoort.
(Dit was maar net 'n charismatiese half apostoliese
soort groep genaamd, as ek reg onthou, "The Walk."
Ons het van hulle byeenkomste bygewoon toe ons
in 1981 in SA gekuier het. Baie ontroerend. Maar
mens kon duidelik sien wie die regerings-spioen
in die klomp is. Almal het dit geweet, behalwe die
outjie self (jong, crew cut Afrikaner).
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
Re: Vervolging van Christene [boodskap #32804 is 'n antwoord op boodskap #32759] |
Thu, 27 July 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Lou wrote:
> Dit is nou die ou Tannie wat altyd ander mense - beskuldig dat hulle
> seks behep is?
Nee, ou Lou, dis die tannie wat Leendert beskuldighet daarvan dat sy seks-behep is,
die tannie wat
sommige gedigte uit "Die dye trek die dye aan"
op die nuusgroep geplaas het en Leendert skuim
om die mond gegee het.
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Vervolging van Christene [boodskap #32808 is 'n antwoord op boodskap #32759] |
Thu, 27 July 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Leendert van Oostrum wrote:
> Daarmee gee ek ook kennis dat ek nou genoeg gehad het van hierdie gesprek en
> jou geselskap. Ek vind jou godsdienstige idees oninspirerend om die minste
> te sê, en net so bevooroordeeld soos al jou ander pogings om 'n greep op die
> werklikheid te kry.
Wel, Leendert, dis hoog tyd. Ek het jou nou die afgelopeweek of so getoets. Ek
sit en tik iets hier in die aand, en
binne 'n uur, as ek weer op die nuusgroep kyk, dan is
jou antwoord daar. Die verskil tussen ons en SA is op
die oomblik ses uur. Dit beteken dat jy dwarsdeur die
nag soms hierdie antwoorde stuur. Ek bekommer my oor
jou slaappatrone en jou seks-lewe. Neem 'n vakansie
van argumenteer met my. En terwyl ek nou besig is met advies,
het jy al opgehou rook? Dis ook iets wat nie goed is vir
die sekslewe nie.
Gloudina
|
|
|
Re: Vervolging van Christene [boodskap #32848 is 'n antwoord op boodskap #32759] |
Fri, 28 July 2000 00:00  |
Lou
Boodskappe: 436 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek verstaan nou nie mooi nie - jy sê dus dat jy nie seks behep is nie?
Maar tog het jy dan nou nie eerste vir Leendert na
sy seks lewe uitgevra nie?
@home.com wrote:
>
> Lou wrote:
>
>> Dit is nou die ou Tannie wat altyd ander mense - beskuldig dat hulle
>> seks behep is?
>
> Nee, ou Lou, dis die tannie wat Leendert beskuldighet daarvan dat sy seks-behep is,
> die tannie wat
> sommige gedigte uit "Die dye trek die dye aan"
> op die nuusgroep geplaas het en Leendert skuim
> om die mond gegee het.
>
> Gloudina
|
|
|
Re: Vervolging van Christene [boodskap #32852 is 'n antwoord op boodskap #32759] |
Fri, 28 July 2000 00:00  |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
En jy dink nie die gedigte was seks-behep nie?
skryf in boodskap news:39802E44.CFD6A936@home.com...
> Lou wrote:
>
>> Dit is nou die ou Tannie wat altyd ander mense - beskuldig dat hulle
>> seks behep is?
>
> Nee, ou Lou, dis die tannie wat Leendert beskuldighet daarvan dat sy seks-behep is,
> die tannie wat
> sommige gedigte uit "Die dye trek die dye aan"
> op die nuusgroep geplaas het en Leendert skuim
> om die mond gegee het.
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: Vervolging van Christene [boodskap #32856 is 'n antwoord op boodskap #32759] |
Fri, 28 July 2000 00:00  |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Oeps! Dink jy so?
Elaine skryf in boodskap news:3981acdc.0@news1.mweb.co.za...
> Hemel Leendert jy's 'n beledigende mens. Kry jy nie skaam nie?! Jy moet
> sielsongelukkig wees want dit lyk asof jy jou kicks daaruit kry om ander
> mense op hierdie ng te beledig, in die proses maak jy ook net vyande - nie
> vriende soos jy dink nie.
>
> Leendert van Oostrum wrote in message
> news:8lsa38$8o3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Sy't 'n intense belangstelling in ander se sekslewe, lyk dit.
>>
>> Iets van die afgetrede prostituut daarin - dink jy nie so nie?
>>
>> Lou wrote in message
>> news:397FE3D4.BDB7B76@hotmail.com.dinges...
>
>
>
|
|
|
Re: Vervolging van Christene [boodskap #32857 is 'n antwoord op boodskap #32759] |
Fri, 28 July 2000 00:00  |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sy't 'n intense belangstelling in ander se sekslewe, lyk dit.
Iets van die afgetrede prostituut daarin - dink jy nie so nie?
Lou skryf in boodskap news:397FE3D4.BDB7B76@hotmail.com.dinges...
>
>
> @home.com wrote:
>>
>> Wel, Leendert, dis hoog tyd. Ek het jou nou die afgelopeweek of so getoets. Ek
>> sit en tik iets hier in die aand, en
>> binne 'n uur, as ek weer op die nuusgroep kyk, dan is
>> jou antwoord daar. Die verskil tussen ons en SA is op
>> die oomblik ses uur. Dit beteken dat jy dwarsdeur die
>> nag soms hierdie antwoorde stuur. Ek bekommer my oor
>> jou slaappatrone en jou seks-lewe. Neem 'n vakansie
>> van argumenteer met my. En terwyl ek nou besig is met advies,
>> het jy al opgehou rook? Dis ook iets wat nie goed is vir
>> die sekslewe nie.
>>
>> Gloudina
>
> Dit is nou die ou Tannie wat altyd ander mense - beskuldig dat hulle
> seks behep is?
|
|
|
Re: Vervolging van Christene [boodskap #32858 is 'n antwoord op boodskap #32759] |
Fri, 28 July 2000 00:00  |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hemel Leendert jy's 'n beledigende mens. Kry jy nie skaam nie?! Jy moet
sielsongelukkig wees want dit lyk asof jy jou kicks daaruit kry om ander
mense op hierdie ng te beledig, in die proses maak jy ook net vyande - nie
vriende soos jy dink nie.
Leendert van Oostrum skryf in boodskap news:8lsa38$8o3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sy't 'n intense belangstelling in ander se sekslewe, lyk dit.
>
> Iets van die afgetrede prostituut daarin - dink jy nie so nie?
>
> Lou wrote in message
> news:397FE3D4.BDB7B76@hotmail.com.dinges...
|
|
|
Re: Vervolging van Christene [boodskap #32859 is 'n antwoord op boodskap #32759] |
Fri, 28 July 2000 00:00  |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Not-a-tickey!
skryf in boodskap news:397F9AE7.D0777239@home.com...
Leendert van Oostrum wrote:
> En nou kan jy maar vir jou twee dapper ridders sê hulle kan weer uit hulle
> gate kruip.
>
So jy mis hulle as hulle nie met jou wil praatnie?
Gloudina
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 08 20:45:52 UTC 2025
|