Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » HELP MY, EK IS OP SOEK NA............
HELP MY, EK IS OP SOEK NA............ [boodskap #32747] Wo, 26 Julie 2000 00:00
Reina Waijenberg  is tans af-lyn  Reina Waijenberg
Boodskappe: 1
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Hallo almal,

Ek is op soek na plate en beeldmateriaal van optredes van die S-A leerorkes
in die jare 1960 - 1970, en "Koffiehuis" programma's van die tv. Dit was
onder leiding van Ollie Viljoen.
wie kan my daarmee help of adresse gee sodat ek verder kan soek??

Die rede hoekom dit vir my so belangrik is... my pa en broers was is die
orkes en aangesien ek nou ver van my familie is (ek woon nou in Holland) het
dit vir my emosionele waarde.

Help, help, help
Baie dankie
Hoop om van iemand te hoor!

Reina Waijenberg
Vorige onderwerp: Re: Vraag aan (Leendert) Elaine
Volgende onderwerp: Meander literair e-zine
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 16:17:36 MGT 2024