Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Vraag aan (Leendert) Elaine
Re: Vraag aan (Leendert) Elaine [boodskap #32711] Di, 25 Julie 2000 00:00 na volgende boodskap
Riana Combrink  is tans af-lyn  Riana Combrink
Boodskappe: 32
Geregistreer: Junie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Is sy nie lankal dood nie???

Vra maar net...

Leendert van Oostrum schreef in berichtnieuws
8lk51q$spl$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het nog nie mans opgemerk wat Elize Botha met soveel jaloesie vervolg
> nie.
Re: Vraag aan (Leendert) Elaine [boodskap #32714 is 'n antwoord op boodskap #32711] Di, 25 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riana Combrink  is tans af-lyn  Riana Combrink
Boodskappe: 32
Geregistreer: Junie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Oeps, ek het die verkeerde Elize gehad...

My verskoning... (ek lees nie die trut in Kanada se poste nie)

Leendert van Oostrum schreef in berichtnieuws
8lk5s4$t7l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Inteendeel.
>
> Elize Botha skryf nog gesaghebbende boekresensies vir al die mees politiek
> korrekte Afrikaanse koerante en tydskrifte.
>
> Gloudina, daarenteen, tik versies oor en plaas hulle op die internet soos 'n
> monnik wat Ave Marias prewel.
>
> OUT of Africa wrote in message
> news:FPgf5.2464$63.48690@zonnet-reader-1...
>> Is sy nie lankal dood nie???
>>
>> Vra maar net...
>>
>> Leendert van Oostrum schreef in berichtnieuws
>> 8lk51q$spl$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek het nog nie mans opgemerk wat Elize Botha met soveel jaloesie vervolg
>>> nie.
>>
>
Re: Vraag aan (Leendert) Elaine [boodskap #32717 is 'n antwoord op boodskap #32711] Di, 25 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Inteendeel.

Elize Botha skryf nog gesaghebbende boekresensies vir al die mees politiek
korrekte Afrikaanse koerante en tydskrifte.

Gloudina, daarenteen, tik versies oor en plaas hulle op die internet soos 'n
monnik wat Ave Marias prewel.

OUT of Africa skryf in boodskap news:FPgf5.2464$63.48690@zonnet-reader-1...
> Is sy nie lankal dood nie???
>
> Vra maar net...
>
> Leendert van Oostrum schreef in berichtnieuws
> 8lk51q$spl$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek het nog nie mans opgemerk wat Elize Botha met soveel jaloesie vervolg
>> nie.
>
Re: Vraag aan (Leendert) Elaine [boodskap #32760 is 'n antwoord op boodskap #32711] Wo, 26 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Leendert van Oostrum wrote in message ...
> Inteendeel.
>
> Elize Botha skryf nog gesaghebbende boekresensies vir al die mees politiek
> korrekte Afrikaanse koerante en tydskrifte.
>
> Gloudina, daarenteen, tik versies oor en plaas hulle op die internet soos 'n
> monnik wat Ave Marias prewel.

Baie skerp

>
> OUT of Africa wrote in message
> news:FPgf5.2464$63.48690@zonnet-reader-1...
>> Is sy nie lankal dood nie???
>>
>> Vra maar net...
>>
>> Leendert van Oostrum schreef in berichtnieuws
>> 8lk51q$spl$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek het nog nie mans opgemerk wat Elize Botha met soveel jaloesie vervolg
>>> nie.
>>
>
Vorige onderwerp: Grondslag en ontstaan van Apartheid...........
Volgende onderwerp: HELP MY, EK IS OP SOEK NA............
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 20:58:57 MGT 2024