Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Angeline vermoord!!!!!!!!!!!!
Re: Angeline vermoord!!!!!!!!!!!! [boodskap #24159 is 'n antwoord op boodskap #14571] Wo, 23 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jan schrik  is tans af-lyn  jan schrik
Boodskappe: 22
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Junior Lid
OK,
Wat ik bedoelde is dat als je een wapen gebruikt, je je niet kunt beroepen
op per ongeluk want het kan altijd mis gaan en je bent dus _altijd_
(ethisch)verantwoordelijk voor de gevolgen. Hoe het dan op het gebied van de
wetgeving en rechtsinterpretatie ligt is dan niet zo interessant want dat is
plaats- en tijdsgebonden en het moet me van het hart dat de argumentatie dat
je rekening moet houden met lokale zaken voor mij hierop _niet_ van
toepassing zijn. Waarschuwingsschoten, leuk woord, wat is de volgende stap ?
Overigens Leendert; recht is een heel leuk gegeven waar je heel veel dingen
mee kunt doen.

Groeten
Jan

Willem-Jan Markerink heeft geschreven in bericht
...
> In article , jsc...@gak.nl wrote:
>
> Dus een politie-agent die een waarschuwingsschot lost dat afketst is ook
> schuldig aan moord/doodslag?
> (en nou niet beginnen over het al dan niet terecht lossen van
> waarschuwingsschoten, in Nederland vinden geen dagelijks slachtpartijen
> plaats op eigenaren van afgelegen boerderijen).
>
>
>
> --
> Bye,
>
> Willem-Jan Markerink
>
>
> The desire to understand
> is sometimes far less intelligent than
> the inability to understand
>
>
>
> [note: 'a-one' & 'en-el'!]
Re: Angeline vermoord!!!!!!!!!!!! [boodskap #24167 is 'n antwoord op boodskap #14571] Wo, 23 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
jan schrik wrote in message
...
> OK,
> Wat ik bedoelde is dat als je een wapen gebruikt, je je niet kunt beroepen
> op per ongeluk want het kan altijd mis gaan en je bent dus _altijd_
> (ethisch)verantwoordelijk voor de gevolgen.

Korrek. Dit geld nie net vir wapens nie. Dit geld vir enige handeling. Ook
vir die bestuur van 'n motorvoertuig, en selfs vir die spreek- of
skryfhandeling.

Maar daar is ook (selfs in relatief primitiewe regstelsels soos die van
België) 'n verskil tussen die doelbewuste doodmaak van 'n mens, of die pleeg
van 'n handeling wat jy weet dat dit die dood van 'n mens kan veroorsaak
(albei vorme van moord) aan die een kant, en nalatige optrede wat die dood
van 'n mens veroorsaak sonder dat jy ooit bedoel het dat dit moet gebeur.
Die laaste geval staan in die SA reg bekend as strafbare manslag.

Steyn (die doder van Angeline) is onskuldig bevind aan moord, maar skuldig
bevind aan strafbare manslag. Hy is gevonnis tot tronkstraf, wat opgeskort
is. Kortom, die hof se bevinding is dat Angeline inderdaad onregmatiglik
gedood is, maar dat sy nie vermoor is, soos die titel van hierdie string
berigte beweer nie.

> Hoe het dan op het gebied van de
> wetgeving en rechtsinterpretatie ligt is dan niet zo interessant want dat is
> plaats- en tijdsgebonden en het moet me van het hart dat de argumentatie dat
> je rekening moet houden met lokale zaken voor mij hierop _niet_ van
> toepassing zijn.

Die bedoeling van die dader is ter sprake, nie net waar dit kom by skuld of
onskuld nie. Dit bepaal ook die mate van skuld waarvoor die dader
verantwoordelik gehou word - m.a.w. die straf wat hy moet kry. Plaaslike
omstandighede bepaal gewoonlik die bedoeling van die dader ten minste ten
dele.

> Waarschuwingsschoten, leuk woord, wat is de volgende stap ?

Hopelik arrestasie indien die oortreder hom nie versit nie. Indien die
oortreder enigeen se lewe of eiendom bedreig, kan die volgende stap 'n skoot
wees wat daarop gemik is om die oortreder in sy daad te stuit.

> Overigens Leendert; recht is een heel leuk gegeven waar je heel veel dingen
> mee kunt doen.

Wel Jan, ek is bewus daarvan die die regstelsel van België, soos die van die
res van Europa veel ingeboet het aan legitimiteit sedert die Code Napoleon
en ander abortiewe kodifikasiepogings. Ek kan goed begryp dat jy skepties is
oor die reg as sodanig.

In Suid-Afrika het ons gelukkig sulke dom idees vermy. Ons regstelsel vind
sy wortels terug tot by Solon.

Maar desnieteenstaande: Soos die Grondwetlike Hof onlangs beklemtoon het:
Suid-Afrikaanse regters word verplig om redes te gee vir hul uitsprake. En
elkeen wat die uitspraak van 'n regter kritiseer het ten minste die etiese
verpligting om sy kritiek aan die hand van die regter se eie uitspraak te
verantwoord. Ek het jou tevore reeds daarop gewys dat die uitspraak
beskikbaar is, maar ek merk dat jy volstaan met 'n algemene, ongemotiveerde
verdoeming.

Ek dink dus nie ons kan jou in hierdie verband ernstig opneem nie.
Re: Angeline vermoord!!!!!!!!!!!! [boodskap #24195 is 'n antwoord op boodskap #14571] Do, 24 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hellin Gervaas  is tans af-lyn  Hellin Gervaas
Boodskappe: 191
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Leendert skryf :
> Wel Jan, ek is bewus daarvan die die regstelsel van België

Haha, Leendert, jy gaan hom seker plesier want Jan is 'n Hollander :-)).
Groete.
Hilda.

--
E- mail :gervaas...@ping.be en hilda....@ping.be
Homepage: http://www.ping.be/hilda-gervaas en
http://www.oocities.org/SoHo/Square/7005 en
http://myhuisie.webjump.com
Re: Angeline vermoord!!!!!!!!!!!! [boodskap #32636 is 'n antwoord op boodskap #14571] Ma, 24 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
From: Leendert van Oostrum
Subject: Re: Angeline vermoord!!!!!!!!!!!!
Date: 15 Jun 1999 00:00:00 GMT
Message-ID:
References:
X-Http-Proxy: NetC...@cache.saix.net: Version 3.3R2, 1.0 x37.deja.com:80
(Squid/1.1.22) for client 198.54.202.2
Organization: Deja.com - Share what you know. Learn what you don't.
X-Article-Creation-Date: Tue Jun 15 19:52:48 1999 GMT
Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
X-Http-User-Agent: Mozilla/4.0 (compatible; MSIE 4.01; Windows 98)

In article ,
wrote:
> Leendert van Oostrum writes:
>
>> Ek het bloot die vreugde waarmee jy die eerste nuus oor die dood van
>> Angelina op die brood van die Boere gesmeer het ("ondiere" en so aan)
>> onder jou neus gevryf.
>
> Leendert, ek hoop jy was die enigste kind
> in jou huisgesin, anders is ek jammer vir
> jou broers en susters wat gedurig onder
> jou leuenagtige verdraaing van sake moes
> deurloop.

Ek en my broer moes vier suster trotseer. Dit was goeie opleiding!

> Gaan lees weer die paar poste
> wat jy gepos het, en verduidelik wat ek
> oor die saak kwyt geraak het wat bogenoemde
> aanklag aanbring. Ek het alleen gekla oor
> die feit dat die geval weer 'n ikoon geword
> het, wat beide kante gebruik het om mekaar
> polities mee af te ransel.

Nee, nee, sweetheart! Jy het nie "gekla" nie. Jy het jou daaroor
verlustig:

"Wat, my liewe Johan, is hierdie voorval?
Dat 'n ou oom met 'n geweer 'n klein
dogtertjie wat geabba was deur haar
suster op haar suster se rug doodgeskiet
het?"

Tot sover, blote feite (behalwe dat die "ou oom" waarskynlik helfte jou
ouderdom was/is.)

"Hoe kan ek hierdie voorval probeer
toegooi?"

Interessante, dubbelsinnige, opmerking. Inleidend tot:

"Ongelukkig is hierdie soort voorvalle dit
wat ikone word en die naam van wit Suid-
Afrikaners weer voor die wereld bring as
ondiere."

Nog bietjie oënskynlik "objektiewe" waarneming, gevolg deur 'n
gevolgtrekking:

"Die ou oom het dit veroorsaak."

....wat geensins uit die feite volg nie. Soos die hof 'n jaar later
bevind het. Die "ikone" waarme jy so tevrede spog, van "wit
suidafrikaners" wat as "ondiere" voorgehou word is _nie_ deur "die ou
oom" veroorsaak nie. Dit is geskep deur die ANC se propagandamasjien,
met Mandela op die voorpunt. Ywerig aangevuur deur "objektiewe"
beriggewing in die media, vir soetkoek opgevreet deur mense soos Arno
vd Hoven in Nederland, en Gloudina Bouwer in Kanada, wat spog oor hoe
goed sy in voeling bly met alles wat op grondvlak in SA gebeur.

>
>> Nee, Gloudina, dis jou Boerhaat waaraan ek herkou.
>
> Nou verduidelik vir my wat jy onder "my"
> "Boerhaat" verstaan.

In jou veroordeling van "die ou oom" hierbo, Gloudina, het jy nie jou
oordeel teruggehou totdat jy die feite gehad het nie.

Anders as in die geval van die mutimoorde. Daardie Jennifervrou het
daarop gewys dat die BBC World Service, Arno in Nederland en Gloudina
in Kanada, die ANC en Mandela, nie eens 'n wenkbrou sou lig as
_deiselfde_ Angelina deur 'n swart persoon lewendig uitmekaargeslag sou
word om muti van haar onderdele te maak nie. Jy (en "sizwe", onthou)
het onmiddelik in haar keel afgeklim omdat sy durf waag om die kwessie
van mutimoorde te opper. Skielik was dit rassisties.

Dus: die feit van mutimoorde moet toegedek en met diskresie en
toepaslike eerbied bespreek word.

Maar as iemand met die naam "Steyn" 'n swart kind in 'n ongeluk
doodskiet, moet dit tot ikoonstatus verhef word. Vir daardie doel moet
ons oordeel nie weerhou word totdat al die feite in is nie.

> Dit het definitief
> nie iets te doen met Afrikaners nie, want
> dit is duidelik dat ek my Afrikaner-herkoms
> trots probeer beskerm teen die skorremorries
> wat dit in die laaste deel van die twintigste
> eeu hulle eie gemaak het. Vader dank, mense
> soos Beyers Naude het Bram Fischer het altyd
> trots hulle Afrikanerskap verkondig. Bram
> Fischer het tot die einde Afrikaans met sy
> familie gepraat.

Die punt is dit, Gloudina. Jy wil "afrikaners" suiwer van soorte
waarvan jy nie hou nie. Jy is nie bereid om alle soorte Afrikaners as
Afrikaners te aanvaar nie. In die proses sal jy op enigeen trap - selfs
iemand wat nog nie verhoor is nie.

Dis 'n soort Nazisme, weet jy?
Re: Angeline vermoord!!!!!!!!!!!! [boodskap #32637 is 'n antwoord op boodskap #14571] Ma, 24 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Dankie dat jy weer die poste aangehaal het. Dit wys duidelik die
histeriese progressie van jou skriller en skriller geskreeu oor die
"geval Angelina." Hoe kan 'n volwasse man so skril en histeries
te kere gaan. En, ek herhaal weer, ek het alleen verklaar dat
dit jammer is dat 'n ou trigger happy boer 'n kind doodgeskiet
het (was dit ook nou 'n leuen?) en dat die hele wereld se aandag
weer op Suid-Afrika gevestig was, en die wit man en die swart
kind ikone gemaak het van wat in Suid-Afrika aangaan. Nerens
het ek gese die boer is skuldig aan moord nie. Dis jy met jou
skriller en skriller stem wat uiteindelik tot die konklusie kom dat
ek nou eintlik die ekwivalent van 'n Hitler is.


>> Gaan lees weer die paar poste
>> wat jy gepos het, en verduidelik wat ek
>> oor die saak kwyt geraak het wat bogenoemde
>> aanklag aanbring. Ek het alleen gekla oor
>> die feit dat die geval weer 'n ikoon geword
>> het, wat beide kante gebruik het om mekaar
>> polities mee af te ransel. (Gloudina)

> Nee, nee, sweetheart! Jy het nie "gekla" nie. Jy het jou daaroor
> verlustig:
>
> "Wat, my liewe Johan, is hierdie voorval?
> Dat 'n ou oom met 'n geweer 'n klein
> dogtertjie wat geabba was deur haar
> suster op haar suster se rug doodgeskiet
> het?"
>
> Tot sover, blote feite
>
> "Hoe kan ek hierdie voorval probeer
> toegooi?"
>
> Interessante, dubbelsinnige, opmerking. Inleidend tot:
>
> "Ongelukkig is hierdie soort voorvalle dit
> wat ikone word en die naam van wit Suid-
> Afrikaners weer voor die wereld bring as
> ondiere."
>
> Nog bietjie oënskynlik "objektiewe" waarneming, gevolg deur 'n
> gevolgtrekking:
>
> "Die ou oom het dit veroorsaak."
>
> ....wat geensins uit die feite volg nie. Soos die hof 'n jaar later
> bevind het. Die "ikone" waarme jy so tevrede spog, van "wit
> suidafrikaners" wat as "ondiere" voorgehou word is _nie_ deur "die ou
> oom" veroorsaak nie. Dit is geskep deur die ANC se propagandamasjien,
> met Mandela op die voorpunt. Ywerig aangevuur deur "objektiewe"
> beriggewing in die media, vir soetkoek opgevreet deur mense soos Arno
> vd Hoven in Nederland, en Gloudina Bouwer in Kanada, wat spog oor hoe
> goed sy in voeling bly met alles wat op grondvlak in SA gebeur.
>
>>
>>> Nee, Gloudina, dis jou Boerhaat waaraan ek herkou.
>>
>> Nou verduidelik vir my wat jy onder "my"
>> "Boerhaat" verstaan.
>
> In jou veroordeling van "die ou oom" hierbo, Gloudina, het jy nie jou
> oordeel teruggehou totdat jy die feite gehad het nie.
>
> DMaar as iemand met die naam "Steyn" 'n swart kind in 'n ongeluk
> doodskiet, moet dit tot ikoonstatus verhef word. Vir daardie doel moet
> ons oordeel nie weerhou word totdat al die feite in is nie.
>
>> Dit het definitief
>> nie iets te doen met Afrikaners nie, want
>> dit is duidelik dat ek my Afrikaner-herkoms
>> trots probeer beskerm teen die skorremorries
>> wat dit in die laaste deel van die twintigste
>> eeu hulle eie gemaak het. Vader dank, mense
>> soos Beyers Naude het Bram Fischer het altyd
>> trots hulle Afrikanerskap verkondig. Bram
>> Fischer het tot die einde Afrikaans met sy
>> familie gepraat.
>
> Die punt is dit, Gloudina. Jy wil "afrikaners" suiwer van soorte
> waarvan jy nie hou nie. Jy is nie bereid om alle soorte Afrikaners as
> Afrikaners te aanvaar nie. In die proses sal jy op enigeen trap - selfs
> iemand wat nog nie verhoor is nie.
>
> Dis 'n soort Nazisme, weet jy?
>
Re: Angeline vermoord!!!!!!!!!!!! [boodskap #32689 is 'n antwoord op boodskap #14571] Di, 25 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:397CCAC0.8AB4EDED@home.com...


Dit was _nie_ die wit man of die swart kind wat verantwoordelik was vir die
skepping van die ikone nie. Dit is nog 'n leuen. Die ikone is geskep deur
Mandela wat letterlik op die kind se lyk getoi-toi het, en jy wat juigend
die nuwe "ikone" verwelkom het deur die skuld daarvoor op die wit man te
pak.



Nee. Jy het jubelend toegesak op nog 'n stuk poefies wat jy gretig met albei
hande aan die beeld van Afrikeners gesmeer het. Toe staan jy terug met jou
besmeerde hande en kraai: "So lyk Afrikaners".

En as jy nie genoeg drek kan kry om die aangesig van Afrikaners mee te
beblerts nie, dan produseer jy sommer uit die verrotte ingewande van jou eie
verwronge selfbeeld.

Toe jou pellie onder die naam "sizwe" die gruwelikste stuk laster oor
Afrikaners geplaas het onder die voorwendsel dat dit 'n toespraak van PW
Botha is, bevraagteken Gloudina dit? Gloudina wat 'n doktorsgraad in
Afrikaanse letterkunde het en ten minste 'n aanvoeling behoort te hê vir 'n
gekookte teks?

Nee. Sy pleit by my ek moet LUISTER na wat die sot te sê het!

[/color]

En jy het preuts te preek uit Bonnhoefer!
Re: Angeline vermoord!!!!!!!!!!!! [boodskap #32690 is 'n antwoord op boodskap #14571] Di, 25 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:397CCAC0.8AB4EDED@home.com...


Dit was _nie_ die wit man of die swart kind wat verantwoordelik was vir die
skepping van die ikone nie. Dit is nog 'n leuen. Die ikone is geskep deur
Mandela wat letterlik op die kind se lyk getoi-toi het, en jy wat juigend
die nuwe "ikone" verwelkom het deur die skuld daarvoor op die wit man te
pak.



Nee. Jy het jubelend toegesak op nog 'n stuk poefies wat jy gretig met albei
hande aan die beeld van Afrikeners gesmeer het. Toe staan jy terug met jou
besmeerde hande en kraai: "So lyk Afrikaners".

En as jy nie genoeg drek kan kry om die aangesig van Afrikaners mee te
beblerts nie, dan produseer jy sommer uit die verrotte ingewande van jou eie
verwronge selfbeeld.

Toe jou pellie onder die naam "sizwe" die gruwelikste stuk laster oor
Afrikaners geplaas het onder die voorwendsel dat dit 'n toespraak van PW
Botha is, bevraagteken Gloudina dit? Gloudina wat 'n doktorsgraad in
Afrikaanse letterkunde het en ten minste 'n aanvoeling behoort te hê vir 'n
gekookte teks?

Nee. Sy pleit by my ek moet LUISTER na wat die sot te sê het!

[/color]

En jy het preuts te preek uit Bonnhoefer!
Re: Angeline vermoord!!!!!!!!!!!! [boodskap #32691 is 'n antwoord op boodskap #14571] Di, 25 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:397CCAC0.8AB4EDED@home.com...


Dit was _nie_ die wit man of die swart kind wat verantwoordelik was vir die
skepping van die ikone nie. Dit is nog 'n leuen. Die ikone is geskep deur
Mandela wat letterlik op die kind se lyk getoi-toi het, en jy wat juigend
die nuwe "ikone" verwelkom het deur die skuld daarvoor op die wit man te
pak.



Nee. Jy het jubelend toegesak op nog 'n stuk poefies wat jy gretig met albei
hande aan die beeld van Afrikeners gesmeer het. Toe staan jy terug met jou
besmeerde hande en kraai: "So lyk Afrikaners".

En as jy nie genoeg drek kan kry om die aangesig van Afrikaners mee te
beblerts nie, dan produseer jy sommer uit die verrotte ingewande van jou eie
verwronge selfbeeld.

Toe jou pellie onder die naam "sizwe" die gruwelikste stuk laster oor
Afrikaners geplaas het onder die voorwendsel dat dit 'n toespraak van PW
Botha is, bevraagteken Gloudina dit? Gloudina wat 'n doktorsgraad in
Afrikaanse letterkunde het en ten minste 'n aanvoeling behoort te hê vir 'n
gekookte teks?

Nee. Sy pleit by my ek moet LUISTER na wat die sot te sê het!

[/color]

En jy het preuts te preek uit Bonnhoefer!
Re: Angeline vermoord!!!!!!!!!!!! [boodskap #32692 is 'n antwoord op boodskap #14571] Di, 25 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:397CCAC0.8AB4EDED@home.com...


Dit was _nie_ die wit man of die swart kind wat verantwoordelik was vir die
skepping van die ikone nie. Die ikone is geskep deur Mandela wat letterlik
op die kind se lyk getoi-toi het, en jy wat juigend die nuwe "ikone"
verwelkom het deur die skuld daarvoor op die wit man te pak.



Nee. Jy het jubelend toegesak op nog 'n stuk poefies wat jy gretig met albei
hande aan die beeld van Afrikeners gesmeer het. Toe staan jy terug met jou
besmeerde hande en kraai: "So lyk Afrikaners".

En toe jou pellie onder die naam "sizwe" die gruwelikste stuk laster oor
Afrikaners geplaas het onder die voorwendsel dat dit 'n toespraak van PW
Botha is, bevraagteken Gloudina dit? Gloudina wat 'n doktorsgraad in
Afrikaanse letterkunde het en ten minste 'n aanvoeling behoort te hê vir 'n
gekookte teks?

Nee. Sy pleit by my ek moet LUISTER na wat die sot te sê het!

[/color]

En dan het jy preuts te preek uit Bonnhoefer!
Re: Angeline vermoord!!!!!!!!!!!! [boodskap #32693 is 'n antwoord op boodskap #14571] Di, 25 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
ooo ja nou onthou ek...duh ek het nie 'n idee gehad van wie julle praat nie.
Julle praat seker van swart doggie wat (dis seker al amper 2 jaar terug)
deur die boer geskiet is, en toe'd Mandela haar begrafnis bygewoon? Dit was
mos 'n ongeluk gewees. Het die boer nie gedink sy's 'n apie of so iets nie?
Of is ek nou weer verkeerd? Buitendien so ver ek kan onthou het sy op 'n
ouer kind (hier by die 15) se rug gesit en die was wel van plan om die boer
te beroof - seker sy sussie saamgevat vir lesse.

Leendert van Oostrum skryf in boodskap news:8lk51t$spl$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>

> dit jammer is dat 'n ou trigger happy boer 'n kind doodgeskiet
> het (was dit ook nou 'n leuen?)>>
>
Re: Angeline vermoord!!!!!!!!!!!! [boodskap #32729 is 'n antwoord op boodskap #14571] Wo, 26 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Elaine wrote:
>
> ooo ja nou onthou ek...duh ek het nie 'n idee gehad van wie julle praat nie.
> Julle praat seker van swart doggie wat (dis seker al amper 2 jaar terug)
> deur die boer geskiet is, en toe'd Mandela haar begrafnis bygewoon? Dit was
> mos 'n ongeluk gewees. Het die boer nie gedink sy's 'n apie of so iets nie?
> Of is ek nou weer verkeerd? Buitendien so ver ek kan onthou het sy op 'n
> ouer kind (hier by die 15) se rug gesit en die was wel van plan om die boer
> te beroof - seker sy sussie saamgevat vir lesse.
>

Tut Tut - Elaine, wat maak jy - jy het nou hier jou aandele by Gloudina
heeltemal verbrou!! EN dan is jy nog rassisties ook!! Whoo!
Re: Angeline vermoord!!!!!!!!!!!! [boodskap #32730 is 'n antwoord op boodskap #14571] Wo, 26 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Moenie in woorde in my mond plaas nie, ek het niks van die aard gese of doen
nie. As dit wit kinders was wat dit gedoen het sou ek dieselfde gese het.
Moord is moord en roof is roof, dit maak nie saak of jy wit of swart is nie.
En besides Lou jy soek nou net weer vir moeilikheid

Lou skryf in boodskap news:397EB539.35FE9BE4@hotmail.com.dinges...
>
>
> Elaine wrote:
>>
>> ooo ja nou onthou ek...duh ek het nie 'n idee gehad van wie julle praat nie.
>> Julle praat seker van swart doggie wat (dis seker al amper 2 jaar terug)
>> deur die boer geskiet is, en toe'd Mandela haar begrafnis bygewoon? Dit was
>> mos 'n ongeluk gewees. Het die boer nie gedink sy's 'n apie of so iets nie?
>> Of is ek nou weer verkeerd? Buitendien so ver ek kan onthou het sy op 'n
>> ouer kind (hier by die 15) se rug gesit en die was wel van plan om die boer
>> te beroof - seker sy sussie saamgevat vir lesse.
>>
>
> Tut Tut - Elaine, wat maak jy - jy het nou hier jou aandele by Gloudina
> heeltemal verbrou!! EN dan is jy nog rassisties ook!! Whoo!
Re: Angeline vermoord!!!!!!!!!!!! [boodskap #32731 is 'n antwoord op boodskap #14571] Wo, 26 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nou wat van die wit kinders wat deur swart mans verkrag en gemoor was. Die
onlangse geval was die dogter wat saam met haar ma vermoor was na hulle
verkrag was. Hulle het net gesit en visvang.

Reenen van Niekerk

Leendert van Oostrum skryf in boodskap news:8lk5ag$st8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>
> skryf in boodskap news:397CCAC0.8AB4EDED@home.com...
> "geval Angelina." Hoe kan 'n volwasse man so skril en histeries
> te kere gaan.>>
>
> Hmmm..... Skril, histeriese vark en male chauvinist pig. Hoeveel skelwoorde
> kan jy nog inryg, Gloudina? Soos een van jou slagoffers eenmaal genoem het:
> Dit herinner tog so veel aan 'n hoer wat oor die straat staan en skree.
>
> dit jammer is dat 'n ou trigger happy boer 'n kind doodgeskiet
> het (was dit ook nou 'n leuen?)>>
>
> Ja, dit was ook 'n leuen. Dit was 'n man wie se huis reeds etlike kere deur
> rampokkers gestroop is, wat in 'n gebied gewoon het waar mense deur
> plaasaanvallers vermoor is.
>
> Hy het 'n waarskuwingskoot in die lug geskiet, en hy was nie oud nie, maar
> 'n man met 'n gesin.
>
> Om hom te beskryf as 'n "trigger happy ou man" is 'n doelbewuste verdraaiing
> van die feite van die saak, en 'n gruwelike leuen.
>
> weer op Suid-Afrika gevestig was, en die wit man en die swart
> kind ikone gemaak het van wat in Suid-Afrika aangaan. >>
>
> Dit was _nie_ die wit man of die swart kind wat verantwoordelik was vir die
> skepping van die ikone nie. Dit is nog 'n leuen. Die ikone is geskep deur
> Mandela wat letterlik op die kind se lyk getoi-toi het, en jy wat juigend
> die nuwe "ikone" verwelkom het deur die skuld daarvoor op die wit man te
> pak.
>
>
>
> Nee. Jy het jubelend toegesak op nog 'n stuk poefies wat jy gretig met albei
> hande aan die beeld van Afrikeners gesmeer het. Toe staan jy terug met jou
> besmeerde hande en kraai: "So lyk Afrikaners".
>
> En as jy nie genoeg drek kan kry om die aangesig van Afrikaners mee te
> beblerts nie, dan produseer jy sommer uit die verrotte ingewande van jou eie
> verwronge selfbeeld.
>
> Toe jou pellie onder die naam "sizwe" die gruwelikste stuk laster oor
> Afrikaners geplaas het onder die voorwendsel dat dit 'n toespraak van PW
> Botha is, bevraagteken Gloudina dit? Gloudina wat 'n doktorsgraad in
> Afrikaanse letterkunde het en ten minste 'n aanvoeling behoort te hê vir 'n
> gekookte teks?
>
> Nee. Sy pleit by my ek moet LUISTER na wat die sot te sê het!
>
> skriller en skriller stem wat uiteindelik tot die konklusie kom dat
> ek nou eintlik die ekwivalent van 'n Hitler is.
>
> Wel, dit wat jy skryf lees soos Mein Kampff:
>
> Wittes (Juden) het die land van die swartes gesteel - wittes (Juden) leef
> van die vet van die aarde - wittes het hul posisies bereik deur geheime
> organisasies (protcols of the elders of zion) - hulle is verantwoordelik vir
> die armoede van die people ("Volk") - hulle maak kinders dood - hulle
> versprei siektes - hulle kla oor niks - tjankbalies - hulle is varke,
> ondiere, "untermenschen".
>
> Enige verteenwoordiger van die destydse NP-regering sou binne minute uit
> gewees het op sy bas as hy die soort rassistiese haatspraak sou besig wat
> ons nou daagliks moet aanhoor van ANC-verteenwoordigers, insluitende die
> amptelike segsman van Mbeki. Daardie mense maak stemming vir die etniese
> suiwering waarmee hulle besig is.
>
> En wanneer 800 boere die slagoffers word van 'n regeringsgesanksioneerde
> Putsch, dan haal Gloudina haar skouers op.
>
> Meer: sy blaas die haat aan met 'n sieklike pseudopuriteinse drang om die
> "Volk" te "suiwer", om die "hekse" of "Juden" met vuur te vernietig.
>
>
>
>> Dis 'n soort Nazisme, weet jy Gloudina?
>>
>
> En jy het preuts te preek uit Bonnhoefer!
>
Re: Angeline vermoord!!!!!!!!!!!! [boodskap #32784 is 'n antwoord op boodskap #14571] Do, 27 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek moeilikheid soek? Never!!! Maar ek kan jou R100 wed as ek dit gesê
het sou ek gou-gou van rassisme beskuldig gewees het!

DIe storie was mos van die ou man wat voorheen beroof was en toe mense
op sy grond gesien het en 'n skoot in die lug geskiet het en die het toe
van die oorhoofse krag draad geskram en die baba noodlotig gewond.
Tragiese storie wat toe deur Winnie en Madiba uitgebuit was. Lang tread
hier tot gevolg gehad.

Elaine wrote:
>
> Moenie in woorde in my mond plaas nie, ek het niks van die aard gese of doen
> nie. As dit wit kinders was wat dit gedoen het sou ek dieselfde gese het.
> Moord is moord en roof is roof, dit maak nie saak of jy wit of swart is nie.
> En besides Lou jy soek nou net weer vir moeilikheid
>
> Lou wrote in message
> news:397EB539.35FE9BE4@hotmail.com.dinges...
>>
>>
>> Elaine wrote:
>>>
>>> ooo ja nou onthou ek...duh ek het nie 'n idee gehad van wie julle praat
> nie.
>>> Julle praat seker van swart doggie wat (dis seker al amper 2 jaar terug)
>>> deur die boer geskiet is, en toe'd Mandela haar begrafnis bygewoon? Dit
> was
>>> mos 'n ongeluk gewees. Het die boer nie gedink sy's 'n apie of so iets
> nie?
>>> Of is ek nou weer verkeerd? Buitendien so ver ek kan onthou het sy op
> 'n
>>> ouer kind (hier by die 15) se rug gesit en die was wel van plan om die
> boer
>>> te beroof - seker sy sussie saamgevat vir lesse.
>>>
>>
>> Tut Tut - Elaine, wat maak jy - jy het nou hier jou aandele by Gloudina
>> heeltemal verbrou!! EN dan is jy nog rassisties ook!! Whoo!
Vorige onderwerp: Grensoorlog
Volgende onderwerp: Soek Penvriende
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 00:25:39 MGT 2024