| Poliesman maak amôk [boodskap #32617] |
So., 23 Julie 2000 00:00  |
www.eep.co.za
Boodskappe: 42 Geregistreer: Julie 2000
|
Volle Lid |
|
|
Poliesman maak amôk
'n Durbanse polisieman het die naweek groot amok op Isipingo gestig, waarna
hy deur gemeenskapsleiers goed karnuffel is.
Die konstabel het die naweek in Jeena ingeloop en die stoor met 'n
skokgranaat van R1800 beroof.
Provinsiale kommisaris Moses Khanyile het die gmeenskap se optrede geloof,
maar tog bygevoeg dat die man "darem bietjie erg" karnuffel is.
www.eep.co.za
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Poliesman maak amôk [boodskap #32699 is 'n antwoord op boodskap #32617] |
Di., 25 Julie 2000 00:00  |
www.eep.co.za
Boodskappe: 42 Geregistreer: Julie 2000
|
Volle Lid |
|
|
www.eep.co.za
T de Wet wrote in message ...
> En ek dink "eep . co . za" se taalgebruik stink.
Sorry, I tried writing something in Afrikaans, but I'll follow your advice
and leave the language to die from underexposure. :-)
> En nogal toe "amôk" ook gemaak! En jou wragtig wil hulle dit nog hier as 'goeie' Afrikaans
> probeer 'verkoop'!
Dis gratis. Is "meer korrek" grammaties meer korrek as 'meer korrek'? :-)
www.eep.co.za
|
|
|
|
| Re: Poliesman maak amôk [boodskap #32700 is 'n antwoord op boodskap #32617] |
Di., 25 Julie 2000 00:00  |
Chr...[1]
Boodskappe: 85 Geregistreer: Junie 2000
|
Volle Lid |
|
|
Teresa, moenie dat sulke dinge jou afsit nie. Almal is nie so nie.
Christo
Teresa Gilliam wrote:
> www.eep.co.za
>
> T de Wet wrote in message ...
>
>> En ek dink "eep . co . za" se taalgebruik stink.
>
> Sorry, I tried writing something in Afrikaans, but I'll follow your advice
> and leave the language to die from underexposure. :-)
>
>> En nogal toe "amôk" ook gemaak! En jou wragtig wil hulle dit nog hier as 'goeie' Afrikaans
>> probeer 'verkoop'!
>
> Dis gratis. Is "meer korrek" grammaties meer korrek as 'meer korrek'? :-)
>
> www.eep.co.za
|
|
|
|