Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Poliesman maak amôk
Poliesman maak amôk [boodskap #32617] |
Sun, 23 July 2000 00:00  |
www.eep.co.za
Boodskappe: 42 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Poliesman maak amôk
'n Durbanse polisieman het die naweek groot amok op Isipingo gestig, waarna
hy deur gemeenskapsleiers goed karnuffel is.
Die konstabel het die naweek in Jeena ingeloop en die stoor met 'n
skokgranaat van R1800 beroof.
Provinsiale kommisaris Moses Khanyile het die gmeenskap se optrede geloof,
maar tog bygevoeg dat die man "darem bietjie erg" karnuffel is.
www.eep.co.za
|
|
|
|
|
|
Re: Poliesman maak amôk [boodskap #32699 is 'n antwoord op boodskap #32617] |
Tue, 25 July 2000 00:00  |
www.eep.co.za
Boodskappe: 42 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
www.eep.co.za
T de Wet wrote in message ...
> En ek dink "eep . co . za" se taalgebruik stink.
Sorry, I tried writing something in Afrikaans, but I'll follow your advice
and leave the language to die from underexposure. :-)
> En nogal toe "amôk" ook gemaak! En jou wragtig wil hulle dit nog hier as 'goeie' Afrikaans
> probeer 'verkoop'!
Dis gratis. Is "meer korrek" grammaties meer korrek as 'meer korrek'? :-)
www.eep.co.za
|
|
|
Re: Poliesman maak amôk [boodskap #32700 is 'n antwoord op boodskap #32617] |
Tue, 25 July 2000 00:00  |
Chr...[1]
Boodskappe: 85 Geregistreer: June 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Teresa, moenie dat sulke dinge jou afsit nie. Almal is nie so nie.
Christo
Teresa Gilliam wrote:
> www.eep.co.za
>
> T de Wet wrote in message ...
>
>> En ek dink "eep . co . za" se taalgebruik stink.
>
> Sorry, I tried writing something in Afrikaans, but I'll follow your advice
> and leave the language to die from underexposure. :-)
>
>> En nogal toe "amôk" ook gemaak! En jou wragtig wil hulle dit nog hier as 'goeie' Afrikaans
>> probeer 'verkoop'!
>
> Dis gratis. Is "meer korrek" grammaties meer korrek as 'meer korrek'? :-)
>
> www.eep.co.za
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 08 03:26:06 UTC 2025
|