Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Grondslag en ontstaan van Apartheid...........
Grondslag en ontstaan van Apartheid........... [boodskap #32531] Wo, 19 Julie 2000 00:00 na volgende boodskap
horst  is tans af-lyn  horst
Boodskappe: 2
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Grondslag En Ontstaan Van Apartheid

Die huidige tydsgewrig verg dat daar iets gesê word oor Apartheid se
ontstaan en die staatkundige ontwikkeling en voortsetting daarvan. Elkeen
wat gal braak oor Apartheid en die onregte of gewaande onregte wat dit
meegebring het laat die indruk van 'n oppervlakkige kennis en insigte oor
die verskynsel uit die geskiedenis.........

http://mzone.mweb.co.za/residents/mwlen_ko/homepage.html

Groetnes
Horst.
Re: Grondslag en ontstaan van Apartheid........... [boodskap #32532 is 'n antwoord op boodskap #32531] Wo, 19 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek stem saam met wat die skrywer hier se...ja die rasse kan nie meng nie,
maar se nou vir my....was dit nodig vir ons om hul menswaardigheid weg te
vat?

horst skryf in boodskap news:39760ad3.0@news1.mweb.co.za...
>
> Grondslag En Ontstaan Van Apartheid
>
>
> Die huidige tydsgewrig verg dat daar iets gesê word oor Apartheid se
> ontstaan en die staatkundige ontwikkeling en voortsetting daarvan. Elkeen
> wat gal braak oor Apartheid en die onregte of gewaande onregte wat dit
> meegebring het laat die indruk van 'n oppervlakkige kennis en insigte oor
> die verskynsel uit die geskiedenis.........
>
> http://mzone.mweb.co.za/residents/mwlen_ko/homepage.html
>
> Groetnes
> Horst.
>
Re: Grondslag en ontstaan van Apartheid........... [boodskap #32555 is 'n antwoord op boodskap #32531] Do, 20 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Tokkel nog steeds aan op die ou selfde trand. Voor jy nog begin lees weet n
mens wat jy gaan se.Sit volgende keer net jou naam dan weet ons wat jy se

Reenen van Niekerk

skryf in boodskap news:39772354.3E907915@home.com...
horst wrote:

> Elkeen
> wat gal braak oor Apartheid en die onregte of gewaande onregte wat dit
> meegebring het laat die indruk van 'n oppervlakkige kennis en insigte oor
> die verskynsel uit die geskiedenis.........
>

Die kwessie, my liewe Horst, was nooit oor groot
of klein apartheid nie, maar oor 'n klomp skobbejakke
wat 'n reign of terror oor die bevoling van SA gevoer
het, 'n reign of terror nie alleen oor die nie-blanke
bevolking van SA nie, maar ook oor groot getalle
witmense wat te bang was om in die kloue van die
Wouter Bassons en die Frederik Botha's te val.
Dieselfde het in plekke soos Romenia gebeur en
nou nog in Serbia, waar 'n meedoenlose kliek
die lysels oorgeneem het in die naam van een of ander
politieke stelsel.

Gloudina
Re: Grondslag en ontstaan van Apartheid........... [boodskap #32556 is 'n antwoord op boodskap #32531] Do, 20 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

horst wrote:

> Elkeen
> wat gal braak oor Apartheid en die onregte of gewaande onregte wat dit
> meegebring het laat die indruk van 'n oppervlakkige kennis en insigte oor
> die verskynsel uit die geskiedenis.........
>

Die kwessie, my liewe Horst, was nooit oor groot
of klein apartheid nie, maar oor 'n klomp skobbejakke
wat 'n reign of terror oor die bevoling van SA gevoer
het, 'n reign of terror nie alleen oor die nie-blanke
bevolking van SA nie, maar ook oor groot getalle
witmense wat te bang was om in die kloue van die
Wouter Bassons en die Frederik Botha's te val.
Dieselfde het in plekke soos Romenia gebeur en
nou nog in Serbia, waar 'n meedoenlose kliek
die lysels oorgeneem het in die naam van een of ander
politieke stelsel.

Gloudina
Re: Grondslag en ontstaan van Apartheid........... [boodskap #32557 is 'n antwoord op boodskap #32531] Do, 20 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:39775ED3.9738F6E8@home.com...
Leendert van Oostrum wrote:

> Die kwessie, "my liewe horst",
>
> is eintlik 'n ou banneling in Kanada met 'n oordrewe identiteitskrisis en
> internettoegang. Sy wil so graag hê die werklikheid moet oorenstem met haar
> verbeelding.
>

>

Baie ure. En veral van my nag.Ek doen die meeste van my werk daarmee.

>

Nie veel nie. Soos ek jou tevore gesê het, kos dit weinig tyd om jou ou
sarsietjies te beantwoord. Of Ferdi s'n. loubschertjie gee nog die beste
waarde per woord uit julle spulletjie.



My rekenaar _is_ permanent aan. En ek laai elke paar uur iets op of af.

>

O, ja! En jou breinkuttels is nuttige materiaal vir:

a) Geografie en klimatologie (Waar's Kanada? Toon op 'n kaart aan dat
Kanada nie in die hemel is soos Gloudina beweer nie.)
b) Burgerleer (Minderheidsregte: Waars die kanadese oervolke heen? Hoekom
stig die Kanadese nou wragtag 'n tuisland vir die eskimos? Dink jy Gloudina
respekteer werklik die regte van minderhede en inheemse volke, of is sy
oneerlik? Noem voorbeelde van etniese oneerlikheid en politieke bedrog uit
enige drie briewe van Gloudina.)
c) Sosiale studies (Kyk wat word van mense wat hul eie verag. Hoekom is
dit so dat mense wat hul eie verag metertyd ook ander begin verag?
Verduidelik die verskil tussen standpunte en propaganda. Toon voorbeelde uit
enige drie plasings van Gloudina. As jy geen voorbeelde van eerlike
standpunte in haar plasings kan kry nie, herformuleer voorbeelde van haar
propaganda sodat dit standpunte sou kon verteenwoordig.)
d) Eietydse geskiedenis. (OK, dis wat Gloudina sê. Nou wat het werklik
gebeur, en wat is werklik besig om te gebeur? Toon die verskille.)
e) Etiek en moraliteit (Maak 'n lys van al die verskillende maniere
waarop Gloudina in die volgende 24 uur sal lieg.)

Maar ek kan verstaan dat jy bietjie aleen voel. Met altwee jou ridders wat
hakskene gewys het, en veral ferditjie wat in sy kilfile wegkruip, moet jy
seker bietjie verlate voel. Gesels maar met Elaine. Sy lyk my so min of meer
op jou vlak van begrip.
Re: Grondslag en ontstaan van Apartheid........... [boodskap #32558 is 'n antwoord op boodskap #32531] Do, 20 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Leendert van Oostrum wrote:

> Die kwessie, "my liewe horst",
>
> is eintlik 'n ou banneling in Kanada met 'n oordrewe identiteitskrisis en
> internettoegang. Sy wil so graag hê die werklikheid moet oorenstem met haar
> verbeelding.
>

Die kwessie, my liewe Leendert, is ook hoeveel van jou
dag jy voor jou rekenaar en op die nuusgroep deurbring.
Ek (wat kabel het en wie se rekenaar omtrent permanent
aan is) pos skaars 'n pos en as ek 'n uur of wat daarna
weer na die nuusgroep kyk, dan staan jou repartee al klaar
daar. Is jy nie veronderstel om vir jou kinders tuisonderrig
te gee nie?

Gloudina
Re: Grondslag en ontstaan van Apartheid........... [boodskap #32559 is 'n antwoord op boodskap #32531] Do, 20 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Die kwessie, "my liewe horst",

is eintlik 'n ou banneling in Kanada met 'n oordrewe identiteitskrisis en
internettoegang. Sy wil so graag hê die werklikheid moet oorenstem met haar
verbeelding.

skryf in boodskap news:39772354.3E907915@home.com...
horst wrote:

> Elkeen
> wat gal braak oor Apartheid en die onregte of gewaande onregte wat dit
> meegebring het laat die indruk van 'n oppervlakkige kennis en insigte oor
> die verskynsel uit die geskiedenis.........
>

Die kwessie, my liewe Horst, was nooit oor groot
of klein apartheid nie, maar oor 'n klomp skobbejakke
wat 'n reign of terror oor die bevoling van SA gevoer
het, 'n reign of terror nie alleen oor die nie-blanke
bevolking van SA nie, maar ook oor groot getalle
witmense wat te bang was om in die kloue van die
Wouter Bassons en die Frederik Botha's te val.
Dieselfde het in plekke soos Romenia gebeur en
nou nog in Serbia, waar 'n meedoenlose kliek
die lysels oorgeneem het in die naam van een of ander
politieke stelsel.

Gloudina
Re: Grondslag en ontstaan van Apartheid........... [boodskap #32573 is 'n antwoord op boodskap #32531] Vr, 21 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3977B5FC.FFBE5E63@home.com...
>>
>> a) Geografie en klimatologie (Waar's Kanada? Toon op 'n kaart aan dat
>> Kanada nie in die hemel is soos Gloudina beweer nie.)
>
> Wereld, veral die babetjie en die kindergaren-een
> geniet hulle seker gate uit hiermee.

Inderdaad. Maria Montessori het getoon dat selfs baie jong kinders die
ruimtelke aspekte van geografie en kaarte kan (en wil) bemeester.

> En ek weet
> sommer, die oudste een het al lankal gesien
> watter soort geraamtes ratel in haar pa se kas.

En watter soort geraamtes ratel in haar pa se kas, Gloudina?

> Kinders is baie skerp, ou Leendert. Hulle is
> baie vinnig om die kat uit die boom te kyk.

Ek weet. En ek gee hulle baie oefening met jou geskriffies.

> Jou oudste het al lankal besluit wat sy van
> Verwoerd dink, gebaseer op jou angstige
> reaksies wanneer sy naam opkom.

Ek dink nie Verwoerd is vir haar so 'n groot issue as wat dit vir jou is
nie. Omdat sy nooit in 'n skool was nie, het sy van jongs af ervaar hoe
mense diskrimineer teen enigeen wat hulle hulle nie neerlê by wat "mense"
goedkeur nie.

Sedert haar maatjies in graad 1 haar met hulle sondagskoolboeke oor die kop
geslaan het omdat sy nie ook skooltoe gaan nie het sy geleer "mense" se
opinies word selde deur die werklikheid bepaal.

Jou uitlatings bevestig natuurlik deurlopend haar ervaring in die
sondagskool.

En sy baseer lank nie meer haar opinies op haar pa (of ma) s'n nie. Dis nou
anders as daardie arme kinders in skole wat vir jare lank gerem word in die
ontwikkeling van hul eie identiteit.
Re: Grondslag en ontstaan van Apartheid........... [boodskap #32574 is 'n antwoord op boodskap #32531] Vr, 21 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Leendert van Oostrum wrote:

> te gee nie?>>
>
> O, ja! En jou breinkuttels is nuttige materiaal vir:
>
> a) Geografie en klimatologie (Waar's Kanada? Toon op 'n kaart aan dat
> Kanada nie in die hemel is soos Gloudina beweer nie.)

Wereld, veral die babetjie en die kindergaren-een
geniet hulle seker gate uit hiermee. En ek weet
sommer, die oudste een het al lankal gesien
watter soort geraamtes ratel in haar pa se kas.
Kinders is baie skerp, ou Leendert. Hulle is
baie vinnig om die kat uit die boom te kyk.
Jou oudste het al lankal besluit wat sy van
Verwoerd dink, gebaseer op jou angstige
reaksies wanneer sy naam opkom.

Gloudina
Re: Grondslag en ontstaan van Apartheid........... [boodskap #32575 is 'n antwoord op boodskap #32531] Vr, 21 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Skitterend Leendert

Leendert van Oostrum wrote in message ...
>
>
> skryf in boodskap news:39775ED3.9738F6E8@home.com...
> Leendert van Oostrum wrote:
>
>> Die kwessie, "my liewe horst",
>>
>> is eintlik 'n ou banneling in Kanada met 'n oordrewe identiteitskrisis en
>> internettoegang. Sy wil so graag hê die werklikheid moet oorenstem met
> haar
>> verbeelding.
>>
>
> dag jy voor jou rekenaar>>
>
> Baie ure. En veral van my nag.Ek doen die meeste van my werk daarmee.
>
> >
>
> Nie veel nie. Soos ek jou tevore gesê het, kos dit weinig tyd om jou ou
> sarsietjies te beantwoord. Of Ferdi s'n. loubschertjie gee nog die beste
> waarde per woord uit julle spulletjie.
>
> weer na die nuusgroep kyk, dan staan jou repartee al klaar
> daar.>>
>
> My rekenaar _is_ permanent aan. En ek laai elke paar uur iets op of af.
>
> te gee nie?>>
>
> O, ja! En jou breinkuttels is nuttige materiaal vir:
>
> a) Geografie en klimatologie (Waar's Kanada? Toon op 'n kaart aan dat
> Kanada nie in die hemel is soos Gloudina beweer nie.)
> b) Burgerleer (Minderheidsregte: Waars die kanadese oervolke heen? Hoekom
> stig die Kanadese nou wragtag 'n tuisland vir die eskimos? Dink jy Gloudina
> respekteer werklik die regte van minderhede en inheemse volke, of is sy
> oneerlik? Noem voorbeelde van etniese oneerlikheid en politieke bedrog uit
> enige drie briewe van Gloudina.)
> c) Sosiale studies (Kyk wat word van mense wat hul eie verag. Hoekom is
> dit so dat mense wat hul eie verag metertyd ook ander begin verag?
> Verduidelik die verskil tussen standpunte en propaganda. Toon voorbeelde uit
> enige drie plasings van Gloudina. As jy geen voorbeelde van eerlike
> standpunte in haar plasings kan kry nie, herformuleer voorbeelde van haar
> propaganda sodat dit standpunte sou kon verteenwoordig.)
> d) Eietydse geskiedenis. (OK, dis wat Gloudina sê. Nou wat het werklik
> gebeur, en wat is werklik besig om te gebeur? Toon die verskille.)
> e) Etiek en moraliteit (Maak 'n lys van al die verskillende maniere
> waarop Gloudina in die volgende 24 uur sal lieg.)
>
> Maar ek kan verstaan dat jy bietjie aleen voel. Met altwee jou ridders wat
> hakskene gewys het, en veral ferditjie wat in sy kilfile wegkruip, moet jy
> seker bietjie verlate voel. Gesels maar met Elaine. Sy lyk my so min of meer
> op jou vlak van begrip.
>
Re: Grondslag en ontstaan van Apartheid........... [boodskap #32684 is 'n antwoord op boodskap #32531] Ma, 24 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
horst  is tans af-lyn  horst
Boodskappe: 2
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ja bla bla bla bla bla my liewe Gloudina!!

Horst.
@home.com wrote in message ...
horst wrote:

> Elkeen
> wat gal braak oor Apartheid en die onregte of gewaande onregte wat dit
> meegebring het laat die indruk van 'n oppervlakkige kennis en insigte oor
> die verskynsel uit die geskiedenis.........
>

Die kwessie, my liewe Horst, was nooit oor groot
of klein apartheid nie, maar oor 'n klomp skobbejakke
wat 'n reign of terror oor die bevoling van SA gevoer
het, 'n reign of terror nie alleen oor die nie-blanke
bevolking van SA nie, maar ook oor groot getalle
witmense wat te bang was om in die kloue van die
Wouter Bassons en die Frederik Botha's te val.
Dieselfde het in plekke soos Romenia gebeur en
nou nog in Serbia, waar 'n meedoenlose kliek
die lysels oorgeneem het in die naam van een of ander
politieke stelsel.

Gloudina
Re: Grondslag en ontstaan van Apartheid........... [boodskap #32783 is 'n antwoord op boodskap #32531] Wo, 26 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Liza  is tans af-lyn  Liza
Boodskappe: 61
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Lyk vir my Gloudina het weggehol uit die land en nou sit sy daar in Kanada
en kritiseer ons arme outjies wat heeldag met die verdomde werklikheid moet
deel. Het sy miskien weggehol oor apartheid? Dalk het sy gehelp om die
skole wat vir almal gebou was af te brand en toe kon sy nie die geskiedenis
van apartheid leer nie! Wat natuurlik weer die wit man se skuld is!!!
L

@home.com wrote in message ...
horst wrote:

> Elkeen
> wat gal braak oor Apartheid en die onregte of gewaande onregte wat dit
> meegebring het laat die indruk van 'n oppervlakkige kennis en insigte oor
> die verskynsel uit die geskiedenis.........
>

Die kwessie, my liewe Horst, was nooit oor groot
of klein apartheid nie, maar oor 'n klomp skobbejakke
wat 'n reign of terror oor die bevoling van SA gevoer
het, 'n reign of terror nie alleen oor die nie-blanke
bevolking van SA nie, maar ook oor groot getalle
witmense wat te bang was om in die kloue van die
Wouter Bassons en die Frederik Botha's te val.
Dieselfde het in plekke soos Romenia gebeur en
nou nog in Serbia, waar 'n meedoenlose kliek
die lysels oorgeneem het in die naam van een of ander
politieke stelsel.

Gloudina
Vorige onderwerp: re: WVK van Parra Doks
Volgende onderwerp: Re: Vraag aan (Leendert) Elaine
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 23:00:08 MGT 2024