Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Virusse!!
Virusse!! [boodskap #32554] Do, 20 Julie 2000 00:00
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hello almal

As julle weer een van daai irriterende nuwe virus e-mails kry, gaan kyk eers
by die volgende plek of hy bestaan, voordat jy dit na al jou pelle toe
stuur: http://www.symantec.com/avcenter/hoax.html
Hierdie outjies het 'n virus navorsing sentrum, jy tik net die naam van die
"virus" in en dan sal jy weet of dit 'n "hoax" is of nie. Ek weet nie
hoekom mense die goed op maak nie, hulle kry seker 'n kick daaruit.

Elaine
Vorige onderwerp: Huidige grond beslating
Volgende onderwerp: Bill Clinton
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jul 05 17:34:04 MGT 2024