Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » skybiz
skybiz [boodskap #32548] Do, 20 Julie 2000 00:00
ge...  is tans af-lyn  ge...
Boodskappe: 3
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ok, ek's op die newsgroups ! Ek's nie moeg vir politiek en almal wat
mekaar beskuldig en aanmerkngs maak... Kom ons praat oor Skybiz... Party
se dis `n piramiede - wel ek se dit is nie ! Dis `n goeie geleentheid om
die krag van die Internet te gebruik om `n paar (of baie) Amerikaanse
dollars te verdien. Maar vir besighede wat graag op die Internet wil kom
is dit die goedkoopste alternatief. So vat my bietjie aan oor die een.
Vir die waat nie weet waaroor Skybiz gaan nie, kliek hier
www.skynary.com/rieghard/go

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Vorige onderwerp: Ons Land
Volgende onderwerp: Huidige grond beslating
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 09:01:18 MGT 2024