Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Die 10 000 priesters
Re: Die 10 000 priesters [boodskap #32495] Di, 18 Julie 2000 00:00
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Leendert van Oostrum" schreef...
>
> Ferdi Greyling wrote...
>> "Leendert van Oostrum" wrote:
>> > finally throwing in the towel and admitting that the earth revolves
>>> around the sun.
>>
>> Ek dit nerens so gerapporteer gesien nie.
>
> Miskien vertrou jy te veel op wat jy "gerapporteer" sien? Miskien moet jy
> vir loubscher vra. Dis hy wat beweer het dat die Pous nou skielik vir
> Galileo "kwytgeskeld het op alle aanklagte". Hy moet seker 'n betroubare
> bron hê vir sy bewering?
>
>> Was dit net jy Leendert?
>> Het jy voorbeelde van sulke berigte?
>> Sal dit graag wil lees.
>
> Vra vir laubsher.
>
> (Ek beskou natuurlik die berig wat jy hier aanhaal as 'n "berig". Ek het
> selfs die URL van die bron gegee.)

Galileo werd genoemd in die "mea culpa" van de Paus. Op de site van het
Vaticaan is niet heel veel te vinden, maar ik kwam wel de volgende
verwijzing tegen:

http://www.vatican.va/jubilee_2000/magazine/documents/ju_mag _01071997_p-26_e
n.html

"Luigi Accattoli counted no less than ninety-four instances where John Paul
II himself had, acknowledged the mistakes and sins of Christians in
connection with, among other things, the Crusades, the Inquisition,
persecution of the Jews, religious wars, in re Galileo, and the treatment of
women."

Groeten,
Arthur
Re: Die 10 000 priesters [boodskap #32496 is 'n antwoord op boodskap #32495] Di, 18 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Arthur Hagen skryf in boodskap news:8l1t0n$g6d$1@news.kabelfoon.nl...
> "Leendert van Oostrum" schreef...
>>
>> Ferdi Greyling wrote...
>>> "Leendert van Oostrum" wrote:
>>> >> finally throwing in the towel and admitting that the earth revolves
>>>> around the sun.
>>>
>>> Ek dit nerens so gerapporteer gesien nie.
>>
>> Miskien vertrou jy te veel op wat jy "gerapporteer" sien? Miskien moet jy
>> vir loubscher vra. Dis hy wat beweer het dat die Pous nou skielik vir
>> Galileo "kwytgeskeld het op alle aanklagte". Hy moet seker 'n betroubare
>> bron hê vir sy bewering?
>>
>>> Was dit net jy Leendert?
>>> Het jy voorbeelde van sulke berigte?
>>> Sal dit graag wil lees.
>>
>> Vra vir laubsher.
>>
>> (Ek beskou natuurlik die berig wat jy hier aanhaal as 'n "berig". Ek het
>> selfs die URL van die bron gegee.)
>
> Galileo werd genoemd in die "mea culpa" van de Paus. Op de site van het
> Vaticaan is niet heel veel te vinden, maar ik kwam wel de volgende
> verwijzing tegen:
>
>
http://www.vatican.va/jubilee_2000/magazine/documents/ju_mag _01071997_p-26_e
> n.html
>
> "Luigi Accattoli counted no less than ninety-four instances where John Paul
> II himself had, acknowledged the mistakes and sins of Christians in
> connection with, among other things, the Crusades, the Inquisition,
> persecution of the Jews, religious wars, in re Galileo, and the treatment of
> women."
>
> Groeten,
> Arthur
>

Interessante artikel. As mens dit lees, merk jy dat dit eintlik gaan oor die
misbruik wat vyande van die Roomse kerk maak van belydenisse soos die waarna
hierbo verwys word.



Die skrywer behandel spesifiek twee voorbeelde - die van Jodevervolging en
vroueregte. Sy wys dan op spesifieke voorbeelde waar joernaliste die
betrokke belydenisse totaal uit verband getrek het, en vertolkings en
betekenisse daaraan toegevoeg het. Totdat, byvoorbeeld die Roomse Kerk
gelyksgestel word aan die Nazistaat.

Dis 'n lang artikel, wat eindig met die volgende:
Re: Die 10 000 priesters [boodskap #32497 is 'n antwoord op boodskap #32495] Di, 18 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 18 Jul 2000 11:59:40 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:
the sun. >>[/color]

Ek dit nerens so gerapporteer gesien nie.
Was dit net jy Leendert?
Het jy voorbeelde van sulke berigte?
Sal dit graag wil lees.

an imprimatur to the first edition of the Complete Works of Galileo.[/color]
Re: Die 10 000 priesters [boodskap #32498 is 'n antwoord op boodskap #32495] Di, 18 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling skryf in boodskap news:39805687.19063659@news.is.co.za...
> On Tue, 18 Jul 2000 11:59:40 +0200, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
> finally throwing in the towel and admitting that the earth revolves
around
>> the sun. >>
>
> Ek dit nerens so gerapporteer gesien nie.

Miskien vertrou jy te veel op wat jy "gerapporteer" sien? Miskien moet jy
vir loubscher vra. Dis hy wat beweer het dat die Pous nou skielik vir
Galileo "kwytgeskeld het op alle aanklagte". Hy moet seker 'n betroubare
bron hê vir sy bewering?

> Was dit net jy Leendert?
> Het jy voorbeelde van sulke berigte?
> Sal dit graag wil lees.

Vra vir laubsher.

(Ek beskou natuurlik die berig wat jy hier aanhaal as 'n "berig". Ek het
selfs die URL van die bron gegee.)
Vorige onderwerp: Die nuwe 'Rates and Taxes' in SA
Volgende onderwerp: Die 10 000 priesters
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 15:10:01 MGT 2024