Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Grond besit
Grond besit [boodskap #32424] Ma, 17 Julie 2000 00:00 na volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek is nog steeds gekonfuse oor die wit-grondbesit syfers wat Gloudina so
maklik rond gooi. alle syfers bewys dat dit ongegrond is, nogtans dring
sy daarop (al kan sy dit nie bewys nie)

So, kom ons speel 'what ifs':
Ons doen dit in twee fases. Fase 1) voor 1994 Fase 2) na 1994
So, sê nou die syfers wat die akte kantoor voorbring is korrek en die
regering is korrek dat hulle nog nie eintlik grond bedeling toegepas het
nie so, die syfers kan dieselfde bly) dan vind ons in fase 1) dat daar
twee lande was a) SA en b) die tuislande.
Wat ons dan het in a) is:
i) Landbou - 24.5%
ii) Staat en maatskappy - 50%
iii) Bosbou - 3.5%
iv) Natuurbewaring - 1,5%
v) Dorpsgebied - 15,5%
vi) Ander - 1,5%
En, kom ons aanvaar dat die tuisland dieselfde verhoudings gehad het.
So, wat was dan die verskil? SA het behoort aan wittes en die Tuislande
aan swartes.

Nou moet ons begin vergelyk. Nerens kom daar syfers voor wat die 86%
aanduie nie.
Kom ons kyk nou na 1994. Ons het aanvaar dat daar geen geen grond
oorgegee is aan swartes nie.
i) So, daar is geen verandering van landbou vergelykende syfers is nie
behalwe, die swart boere van die Tuislande is ingelyf in die syfers.
ii) Die land word nou regeer deur 'n swart regering en die staats
gedeelte (plus die gedeelte van die Tuislande) val onder 'n swart
'eienaar' Baie van die besighede word nou 'n mengsel of suiwer 'swart'
besighede. Die vergelykende syfers is nog dieselfde
iii) Bosbou syfers bly nog dieselfde behalwe dit nou 'n swart 'eienaar
het.
iv) Natuurbewaring syfers is soos Bosbou met dieselfde 'eienaars'
v) Dorpsgebied is presies net soos Bosbou en Natuurbewaring
vi) Ander - wie weet. So, kom ons aanvaar dit is buitelandse belegings
deur Europa - so, wit.

Nou dat ons alle syfers het vind ons dat swartes ten minste nou 71,5%
plus die swart plaase) of so 73% in die hande van swartes is.

So, waar kom dan die 86% in wit hande dan verdaan? Dit kan wees dat die
gedeelte van landbou die syfers bevat. Baie onwaarskynlik. Vandag
bestaan meeste plase uit maatskappye en om die eienaars gedeelte
(aandeelhouers) uit die maatskappy naam te kry is nie so maklik nie. Dit
word wel gereggestreer by die akte kantoor maar, ras is nie maklik om
uit die syfers te trek nie. So, waar dan??? Waar???

So, wat is nie in ag geneem nie? Kom, help soek. Waar is die 86%

------------------------------------------------------------ ------------
----------

Sien dit help - julle het gehelp. Ek het geweet dit sal help om te vra.
Baie dankie aan almal wat bygedra het. Die antwoord? Wat is die
verhouding tussen die ou SA (wat wit was) en die Tuislande (wat swart
was)? Die Tuislande is 14% van die oppervlakte van SA. En, siedaar - die
syfer het 'n baas (al is dit nie meer van toepassing nie). Ten minstens
het dit 'n baas. Ek wonder net wie dit wil opeis.
Re: Grond besit [boodskap #32469 is 'n antwoord op boodskap #32424] Di, 18 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Soos gewoonlik klap sy haar lippe maar as sy gevra word om te staaf wat sy
se doen sy dit nie en dan klap sy maar haar lippe op n ander onderwerp

Reenen van Niekerk

E Bessinger skryf in boodskap news:3973d52e.0@news1.mweb.co.za...
> Ek is nog steeds gekonfuse oor die wit-grondbesit syfers wat Gloudina so
> maklik rond gooi. alle syfers bewys dat dit ongegrond is, nogtans dring
> sy daarop (al kan sy dit nie bewys nie)
>
> So, kom ons speel 'what ifs':
> Ons doen dit in twee fases. Fase 1) voor 1994 Fase 2) na 1994
> So, sê nou die syfers wat die akte kantoor voorbring is korrek en die
> regering is korrek dat hulle nog nie eintlik grond bedeling toegepas het
> nie so, die syfers kan dieselfde bly) dan vind ons in fase 1) dat daar
> twee lande was a) SA en b) die tuislande.
> Wat ons dan het in a) is:
> i) Landbou - 24.5%
> ii) Staat en maatskappy - 50%
> iii) Bosbou - 3.5%
> iv) Natuurbewaring - 1,5%
> v) Dorpsgebied - 15,5%
> vi) Ander - 1,5%
> En, kom ons aanvaar dat die tuisland dieselfde verhoudings gehad het.
> So, wat was dan die verskil? SA het behoort aan wittes en die Tuislande
> aan swartes.
>
> Nou moet ons begin vergelyk. Nerens kom daar syfers voor wat die 86%
> aanduie nie.
> Kom ons kyk nou na 1994. Ons het aanvaar dat daar geen geen grond
> oorgegee is aan swartes nie.
> i) So, daar is geen verandering van landbou vergelykende syfers is nie
> behalwe, die swart boere van die Tuislande is ingelyf in die syfers.
> ii) Die land word nou regeer deur 'n swart regering en die staats
> gedeelte (plus die gedeelte van die Tuislande) val onder 'n swart
> 'eienaar' Baie van die besighede word nou 'n mengsel of suiwer 'swart'
> besighede. Die vergelykende syfers is nog dieselfde
> iii) Bosbou syfers bly nog dieselfde behalwe dit nou 'n swart 'eienaar
> het.
> iv) Natuurbewaring syfers is soos Bosbou met dieselfde 'eienaars'
> v) Dorpsgebied is presies net soos Bosbou en Natuurbewaring
> vi) Ander - wie weet. So, kom ons aanvaar dit is buitelandse belegings
> deur Europa - so, wit.
>
> Nou dat ons alle syfers het vind ons dat swartes ten minste nou 71,5%
> plus die swart plaase) of so 73% in die hande van swartes is.
>
> So, waar kom dan die 86% in wit hande dan verdaan? Dit kan wees dat die
> gedeelte van landbou die syfers bevat. Baie onwaarskynlik. Vandag
> bestaan meeste plase uit maatskappye en om die eienaars gedeelte
> (aandeelhouers) uit die maatskappy naam te kry is nie so maklik nie. Dit
> word wel gereggestreer by die akte kantoor maar, ras is nie maklik om
> uit die syfers te trek nie. So, waar dan??? Waar???
>
> So, wat is nie in ag geneem nie? Kom, help soek. Waar is die 86%
>
> ------------------------------------------------------------ ------------
> ----------
>
> Sien dit help - julle het gehelp. Ek het geweet dit sal help om te vra.
> Baie dankie aan almal wat bygedra het. Die antwoord? Wat is die
> verhouding tussen die ou SA (wat wit was) en die Tuislande (wat swart
> was)? Die Tuislande is 14% van die oppervlakte van SA. En, siedaar - die
> syfer het 'n baas (al is dit nie meer van toepassing nie). Ten minstens
> het dit 'n baas. Ek wonder net wie dit wil opeis.
>
Re: Grond besit [boodskap #32470 is 'n antwoord op boodskap #32424] Di, 18 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap

Vorige onderwerp: Re: Mbeki en Vigs
Volgende onderwerp: Re: Argentina
Gaan na forum:
  
[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 20:04:48 MGT 2024