Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Grote van die plaas gebied.
Grote van die plaas gebied. [boodskap #32404] So, 16 Julie 2000 00:00 na volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Watter grote van 'n land kan gebruik word vir landbou (Arable)? Wel, ek
het twee vergelykende syfers. Een van SA en een van Nedeland. Die syfers
gaan wel terug na so om en by 1990. Maar, dit is vergelykend met mekaar.
Ek kan nog nie sien hoe boere 86% van die land kan besit as SA net 12%
van die beskikbaar het vir landbou nie.

Ernest

South Africa
Economy: Industries: Steel, tires, motors, textiles, plastics. Chief
crops: Corn, wool, dairy products, grain, tobacco, sugar, fruit,
peanuts, grapes. Minerals: Gold (largest producer), chromium, antimony,
coal, iron, manganese, nickel, phosphates, tin, uranium, gem diamonds,
platinum, copper, vanadium. Other resources: Wool. Arable land: 12%.
Livestock (1989): cattle: 11.8 mln.; sheep: 30.3 mln. Fish catch
(1989): 878,000 metric tons. Electricity prod. (1991): 180 bln. kWh.
Crude steel prod. (1991): 9.3 mln. metric tons. Labor force: 25%
agric.; 32% ind. and commerce; 34% serv.; 7% mining.

Netherlands
Economy: Industries: Metals, machinery, chemicals, oil refinery,
diamond cutting, electronics, tourism. Chief crops: Grains, potatoes,
sugar beets, vegetables, fruits, flowers. Minerals: Natural gas, oil.
Crude oil reserves (1987): 195 mln. bbls. Arable land: 26%. Livestock
(1990): cattle: 4.9 mln.; pigs: 13.9 mln. Fish catch (1989): 421,000
metric tons. Electricity prod. (1991): 63.0 bln. kWh. Crude steel prod.
(1991): 5.1 mln. metric tons. Labor force: 1% agric.; 30% ind., 44%
services, 23% govt.
The World Almanac® and Book of Facts 1994 is licensed from Funk and
Wagnalls Corporation. Copyright © 1993 by Funk and Wagnalls Corporation.
All rights reserved.
The World Almanac and The World Almanac Book of Facts are registered
trademarks of Funk and Wagnalls Corporation.
Re: Grote van die plaas gebied. [boodskap #32443 is 'n antwoord op boodskap #32404] Ma, 17 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina,

Wat sal gebeur as ons sê môre al die grond so sou kon verdeel dat 85% van
die goeie landbougrond in besit van swartes is? Ek sal jou sê wat sal
gebeur - dieselfde as wat al onder hoeveel skemas, en met hoeveel miljoene
se geld wat daar ingepomp is, gebeur het - die meeste van daardie plase sal
nie eens die oes wat dalk alreeds op die land staan, produseer nie want vir
die meeste swartes is kommersiële landbou nie 'n opsie nie. En dan verander
ons van 'n land wat vir meeste van die tyd in al sy eie behoeftes kan
voorsien (kosgewys) in 'n land wat alles moet invoer. Is dit wat julle wil
hê? Ek kry partykeer die indruk dat dit PRESIES is wat lande soos die VSA
en Kanada wil hê - dan kan julle maatskappye mos meer en makliker geld
maak - kry al julle belangrike grondstowwe in ruil vir voedsel.

En moenie probeer om die deuntjie van "opleiding" of "produksie-insette" te
speel nie - ek kan jou sommer self na 4 groot skemas toe vat waar ALLES
gedoen is om daardie mense op te lei en te ondersteun - meeste van daardie
grond is vandag nuttelose, oorbeweide verwaaide stukke woestynsand of
halfdeurmekaar ruigtes van verpotte boorde.

Ek stem saam met Leendert hier - dis maklik om vanuit julle posisies 'n
oordeel te vel en om Johannes se kop op die skinkbord te eis - julle dra nie
die gevolge nie. Dis demokrasie??!!! Ga, sies!

Groete,
Dries

@home.com wrote in message ...
Leendert van Oostrum wrote:

> Moet Zimbabwe, en daarna SA ook eers deur die ervaring van Mosambiek gaan
> voordat ons sal leer? Dit lyk so. Want uit Kanada word ons aanmekaar
> voorgesê wat goed is vir ons. Deur mense wat nie die gevolge hoef te ervaar
> van die raad wat hulle so mildelik uitdeel nie.

dink hulle het 'n reg op die grond, wanneer hulle basies
in 'n land sit waar die nie-blanke bevolking die oorgrote
meerderheid is, en nog altyd was. En dit, liewe Leendert,
kan jy nie wegpraat nie, al praat jy tot jy blou in die
gesig is.

Gloudina
Re: Grote van die plaas gebied. [boodskap #32596 is 'n antwoord op boodskap #32404] Sa, 22 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
www.eep.co.za  is tans af-lyn  www.eep.co.za
Boodskappe: 42
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
www.eep.co.za

E Bessinger wrote in message ...
> Watter grote van 'n land kan gebruik word vir landbou (Arable)? Wel, ek
> het twee vergelykende syfers. Een van SA en een van Nedeland. Die syfers
> gaan wel terug na so om en by 1990. Maar, dit is vergelykend met mekaar.
> Ek kan nog nie sien hoe boere 86% van die land kan besit as SA net 12%
> van die beskikbaar het vir landbou nie.
>
> Ernest
>
> South Africa
> Economy: Industries: Steel, tires, motors, textiles, plastics. Chief
> crops: Corn, wool, dairy products, grain, tobacco, sugar, fruit,
> peanuts, grapes. Minerals: Gold (largest producer), chromium, antimony,
> coal, iron, manganese, nickel, phosphates, tin, uranium, gem diamonds,
> platinum, copper, vanadium. Other resources: Wool. Arable land: 12%.
> Livestock (1989): cattle: 11.8 mln.; sheep: 30.3 mln. Fish catch
> (1989): 878,000 metric tons. Electricity prod. (1991): 180 bln. kWh.
> Crude steel prod. (1991): 9.3 mln. metric tons. Labor force: 25%
> agric.; 32% ind. and commerce; 34% serv.; 7% mining.
>
> Netherlands
> Economy: Industries: Metals, machinery, chemicals, oil refinery,
> diamond cutting, electronics, tourism. Chief crops: Grains, potatoes,
> sugar beets, vegetables, fruits, flowers. Minerals: Natural gas, oil.
> Crude oil reserves (1987): 195 mln. bbls. Arable land: 26%. Livestock
> (1990): cattle: 4.9 mln.; pigs: 13.9 mln. Fish catch (1989): 421,000
> metric tons. Electricity prod. (1991): 63.0 bln. kWh. Crude steel prod.
> (1991): 5.1 mln. metric tons. Labor force: 1% agric.; 30% ind., 44%
> services, 23% govt.
> The World Almanac® and Book of Facts 1994 is licensed from Funk and
> Wagnalls Corporation. Copyright © 1993 by Funk and Wagnalls Corporation.
> All rights reserved.
> The World Almanac and The World Almanac Book of Facts are registered
> trademarks of Funk and Wagnalls Corporation.
>
Vorige onderwerp: Mbeki en Vigs
Volgende onderwerp: Afrikaans op de radio
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 18 13:40:41 MGT 2024