Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Grondverdeeling en hoeveel is beskikbaar.
Grondverdeeling en hoeveel is beskikbaar. [boodskap #32309] Vr, 14 Julie 2000 00:00 na volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wel, daar was soveel gereedekabel oor hoeveel grond is beskikbaar en
hoeveel die regering het tot sy beskikking. Hier volg 'n artikel. Kan
enigeen vir my sê hoeveel van die grond is in die boer se hande?

-------------------------------------------------------

Didiza reportedly told the National
Council of Provinces on Tuesday, June
20, that the expropriation of white-
owned farmland was possible in terms
of the Constitution, and further called
for a debate on the determination of
"market-value" compensation.
The National Land Committee, a `net-
work of eight land rights organisations
working with poor rural communities
across the country, considers this an
important breakthrough in govern-
ment's approach to the mammoth task
of equitable land redistribution.
Six years into South Africa's new dis-
pensation, the country's skewed land
ownership patterns remain virtually
unchanged, with about 86% of the land
owned by whites, while millions of
black South Africans struggle to eke
out a living from the remaining 14%.
The Minister has promised to in-
crease the pace of land reform to ad-
dress this. Her promise cannot be met
without reversing the "willing-seller,
willing buyer" framework whch has
thus far stalled land reform efforts. The
use of the expropriation clause is a wel-
come step forward in this regard.
The NLC would, however, call on
the Minister to go beyond verbal ref-
erences to expropriation and to actually
implement this clause.
Expropriation should not be used
merely as a scare tactic to induce white
landowners to sell land, but should be
seen as a viable mechanism Albeit a
last resort to obtaining land simply
because it is needed for the public good
of land reform.
The NLC is similarly pleased by the
Minister's call for a rethink on the val-
uation methods currently used to de-
termine the "market value" compen-
sation paid to current landowners.
As Didiza correctly stated, the con-
stitution merely requires the payment
of "equitable" compensation.
The NLC has called on current
landowners to contribute to land re-
form by accepting minimal compensa-
tion for land used for this purpose.
In this regard, "equitable" compen-
sation should take into account the pro-
ductive value of the land, previous
state subsidies paid for the past acqui-
sition, development and use of the
land; and the public interest in the use
of the land for land reform.
Scarce land reform resources will
simply not prove sufficient for equi-
table land redistribution if the bulk of
these resources are paid out to current
landowners.
------------------------------------------------------------ --------
Re: Grondverdeeling en hoeveel is beskikbaar. [boodskap #32310 is 'n antwoord op boodskap #32309] Vr, 14 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hie....hie...hie...

skryf in boodskap news:396F7CE4.27445DA8@home.com...
> Leendert van Oostrum
> WAT
> BEHOORT
> AAN
> DIE
> SPESIES
> MUIS
>
Re: Grondverdeeling en hoeveel is beskikbaar. [boodskap #32311 is 'n antwoord op boodskap #32309] Vr, 14 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Haal volledig aan, Gloudina, nie weer jou strategies geknipte selektiewe
propaganda nie, dan praat ons weer.

Dan op 'n punt sal ons sien of jy hierdie keer apologie sal aanteken - iets
wat jy nog nooit op hierdie nuusgroep gedoen het nie. Maar jy is gou om
apologie van ander te eis, nie waar nie?

Haal volledig aan, dan kyk ons weer.

skryf in boodskap news:396F5B86.CBDD769E@home.com...
> E Bessinger wrote:
>
>> .
>> Six years into South Africa's new dis-
>> pensation, the country's skewed land
>> ownership patterns remain virtually
>> unchanged, with about 86% of the land
>> owned by whites, while millions of
>> black South Africans struggle to eke
>> out a living from the remaining 14%.
>
> Leendert, ek wag nog op 'napologie.
>
> Gloudina
>
>>
>
Re: Grondverdeeling en hoeveel is beskikbaar. [boodskap #32362 is 'n antwoord op boodskap #32309] Sa, 15 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"E Bessinger" schreef...

> Six years into South Africa's new dis-
> pensation, the country's skewed land
> ownership patterns remain virtually
> unchanged, with about 86% of the land
> owned by whites, while millions of
> black South Africans struggle to eke
> out a living from the remaining 14%.


In je andere bericht had je een plaatje met de percentages landgebruik in de
diverse provincies. Komt dit van het web?

Naar aanleiding van de bovenstaande statistieken vraag ik me eigenlijk
direct af hoe verstedelijkt Zuid Afrika eigenlijk is. In Nederland is een
groot deel van het land (tenminste dat deel dat niet van de staat is) in
handen van een zeer klein percentage van de bevolking (een handje vol boeren
en tuinders, wat zal het zijn? 2%, 3%?). Een fabriek of kantoor met enkele
honderden werknemers neemt -inclusief het oppervlak dat de werknemers en hun
gezinnen nodig hebben om te wonen, te winkelen en te recre�ren- soms net
zoveel ruimte in als een flinke (naar Zuid Afrikaanse maatstaven
waarschijnlijk piepkleine) boerderij.

Met al dat gehamer op landverdeling vergeet men al gauw dat land slechts één
van de productiemiddelen is. Hoe moderner een economie, des te kleiner het
relatieve economische belang van de landbouw. Zou je dan niet mogen
verwachten dat de kwestie van landbezit in een ontwikkeld land als Zuid
Afrika niet zo hoog op de agenda staat als in een land als Zimbabwe?

Groeten,
Arthur
Re: Grondverdeeling en hoeveel is beskikbaar. [boodskap #32363 is 'n antwoord op boodskap #32309] Sa, 15 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Die antwoord is eenvoudig, Artuur:

Dit gaan nie oor rasionele oorweging nie. Dit gaan oor politiek en die
potensiaal van 'n syfer pm mense op te sweep. As die syfer nog 'n vals een
is, soveel te beter.

Asdit oor rasionele oorweging gegaan het sou iemand lankal daarop gewys het
dat mens 30 - 80 keer dieselfde oppervak in die halfsoestyn van die karoo
nodig het om 'n bepaalde getal mense te onderhou as in daardie dele van die
land waar Mbeki se ondersteuners woon.

Maqar jy sien, as dit kom by Boerehaat maak sin nie saak nie.

Arthur Hagen skryf in boodskap news:8ko5it$hu1$1@news.kabelfoon.nl...
> "E Bessinger" schreef...
>
>> Six years into South Africa's new dis-
>> pensation, the country's skewed land
>> ownership patterns remain virtually
>> unchanged, with about 86% of the land
>> owned by whites, while millions of
>> black South Africans struggle to eke
>> out a living from the remaining 14%.
>
>
> In je andere bericht had je een plaatje met de percentages landgebruik in de
> diverse provincies. Komt dit van het web?
>
> Naar aanleiding van de bovenstaande statistieken vraag ik me eigenlijk
> direct af hoe verstedelijkt Zuid Afrika eigenlijk is. In Nederland is een
> groot deel van het land (tenminste dat deel dat niet van de staat is) in
> handen van een zeer klein percentage van de bevolking (een handje vol boeren
> en tuinders, wat zal het zijn? 2%, 3%?). Een fabriek of kantoor met enkele
> honderden werknemers neemt -inclusief het oppervlak dat de werknemers en hun
> gezinnen nodig hebben om te wonen, te winkelen en te recre�ren- soms net
> zoveel ruimte in als een flinke (naar Zuid Afrikaanse maatstaven
> waarschijnlijk piepkleine) boerderij.
>
> Met al dat gehamer op landverdeling vergeet men al gauw dat land slechts één
> van de productiemiddelen is. Hoe moderner een economie, des te kleiner het
> relatieve economische belang van de landbouw. Zou je dan niet mogen
> verwachten dat de kwestie van landbezit in een ontwikkeld land als Zuid
> Afrika niet zo hoog op de agenda staat als in een land als Zimbabwe?
>
> Groeten,
> Arthur
>
Re: Grondverdeeling en hoeveel is beskikbaar. [boodskap #32364 is 'n antwoord op boodskap #32309] Sa, 15 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Leendert van Oostrum wrote:

> Maqar jy sien, as dit kom by Boerehaat maak sin nie saak nie.
>

Nou is dit vir my duidelik. Leendert is ook 'n closet-
Boerenasie lid. Want as hy nou vir my beskuldig van
Boerehaat, en vir Ferdi Greyling, 'n rooi-bloed
Afrikaner, beskuldig van Boerehaat, dan kan hy nie
bedoel dat ons Afrikaners haat nie, maar dat ons
Boerehaat beoefen, dus haat teen die "Boerenasie."
So kom uit die kloset uit, ou Leendert. Dis tyd, kom
uit die kloset uit.

Gloudina
Re: Grondverdeeling en hoeveel is beskikbaar. [boodskap #32394 is 'n antwoord op boodskap #32309] So, 16 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

E Bessinger wrote:

> Nee, dit kom uit "Farmers weekly" Hulle het die syfers saamgestel. (Dis
> hoekom ek dit gepos het. Die susters tydskrif "Landou Weekblad" is op
> die Web.

> Nou vra ek weer, waar kom die 86% (soos ek sê, die syfer is soos
> inflasie - groei en groei net) syferer wat so maklik deur Kanadese en
> Politiekuste rondgeslinger word.
>
>

Onder andere van jou, meneer Bessinger, wat dit tweekeerin die afgelope
twee dae op hierdie nuusgroep geplaas het,
sonder dat jy dit bevraagteken het. (Ek het dit ook in koerante
gelees.) Dit lyk vir my wat hier aangaan, is presies wat aangaan
met alle feite in die hande van sekere soort mense op hierdie
nuusgroep. Neem die volgende: ek vertel van 'n RAU professor
wat op sy motorfiets Nelspruit toe ry, as voorbeeld dat hierdie
huidige Suid-Afrikaner darem nou nie dink dis so gevaarlik op
daardie pad nie. En wat se iemand vir my: o, die ouens by
RAU is so liberaal. Ek dink sekere mense in SA ly aan 'n
psigose.Hulle kan niks realisties dink nie. Alles word gefilter
deur hulle absoluut onredelike rassistiese filters.

Gloudina
Re: Grondverdeeling en hoeveel is beskikbaar. [boodskap #32395 is 'n antwoord op boodskap #32309] So, 16 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3971B4D0.835FBD86@home.com...
E Bessinger wrote:

> Nee, dit kom uit "Farmers weekly" Hulle het die syfers saamgestel. (Dis
> hoekom ek dit gepos het. Die susters tydskrif "Landou Weekblad" is op
> die Web.

> Nou vra ek weer, waar kom die 86% (soos ek sê, die syfer is soos
> inflasie - groei en groei net) syferer wat so maklik deur Kanadese en
> Politiekuste rondgeslinger word.
>
>



Van absolute onredelike rassistiese filters gepraat: Hoe het jy ooit 'n
doktorsgraad in Afrikaans (of, for that matter, Matriekafrikaans) gekry as
jy Bessinger se tekste met so min insig lees?

Dekonstruktiviste sou sê dit vertel dit natuurlik veel van jou self as jy
sulke ooglopende nonsens nie kan raaksien deur die filters wat jou
vooroordele op jou plaas nie.

Vriendelike groete, Leendert
Re: Grondverdeeling en hoeveel is beskikbaar. [boodskap #32396 is 'n antwoord op boodskap #32309] So, 16 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Jy moes lankal agtergekom het, Gloudina. Ek aanvaar dit nie wanneer ander
mense name kaap waarop ek aanspraak het nie. Nie jy nie, en nie die
kafferhaterstjies nie.

skryf in boodskap news:3970E084.E518AE0B@home.com...
> Leendert van Oostrum wrote:
>
>> Maqar jy sien, as dit kom by Boerehaat maak sin nie saak nie.
>>
>
> Nou is dit vir my duidelik. Leendert is ook 'n closet-
> Boerenasie lid. Want as hy nou vir my beskuldig van
> Boerehaat, en vir Ferdi Greyling, 'n rooi-bloed
> Afrikaner, beskuldig van Boerehaat, dan kan hy nie
> bedoel dat ons Afrikaners haat nie, maar dat ons
> Boerehaat beoefen, dus haat teen die "Boerenasie."
> So kom uit die kloset uit, ou Leendert. Dis tyd, kom
> uit die kloset uit.
>
> Gloudina
>
Re: Grondverdeeling en hoeveel is beskikbaar. [boodskap #32397 is 'n antwoord op boodskap #32309] So, 16 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sakkie wrote:

> wrote:
>
>> ...'n RAU professor wat op sy motorfiets Nelspruit toe ry...
>
> Ai tog, hoeveel keer moet ons nou nog hoor van die RAU professor en sy ou
> skoetertjie?!!!
>
> As jy weer met hom praat, vra hom asseblief om 'n paar draaie deur Alexandra
> te gaan gooi met sy bike.

Wel ou Sakkie, wie het nou verklaar die hele Suid-Afrika is veilig?Was dele
daarvan ooit veilig? Maar my argument is teen daardie
mense wat die onveiligheid op SA paaie en in stede so vergroot dat
mens moet glo dat niemand dit buite sy deur kan waag nie. Leendert
vertel dat hy selfs besluit het om heeldag by die huis te bly, sodat hy
sy familie kan beskerm.Nouja, teen daardie soort disinformasie van
wat werklik in SA aangaan, stel mens dan net informasie wat jy vars
uit SA gekry het van iemand met wie jy weke vantevore hier in Kanada
in aanraking was. En dan kry 'n mens lag wanneer iemand vir jou vertel
dat jy nie iemand kan glo wat by RAU werk nie, want hy is nou kwansuis
'n liberalis!

Gloudina
Re: Grondverdeeling en hoeveel is beskikbaar. [boodskap #32398 is 'n antwoord op boodskap #32309] So, 16 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[2]  is tans af-lyn  Sakkie[2]
Boodskappe: 36
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
wrote:

> ...'n RAU professor wat op sy motorfiets Nelspruit toe ry...

Ai tog, hoeveel keer moet ons nou nog hoor van die RAU professor en sy ou
skoetertjie?!!!

As jy weer met hom praat, vra hom asseblief om 'n paar draaie deur Alexandra
te gaan gooi met sy bike.
Re: Grondverdeeling en hoeveel is beskikbaar. [boodskap #32399 is 'n antwoord op boodskap #32309] So, 16 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Jammer dis tweehands. Die ISP drop alweer boodskappe.

Arthur,

>
> Arthur Hagen wrote in message
> news:8ko5it$hu1$1@news.kabelfoon.nl...
>> diverse provincies. Komt dit van het web?

Nee, dit kom uit "Farmers weekly" Hulle het die syfers saamgestel. (Dis
hoekom ek dit gepos het. Die susters tydskrif "Landou Weekblad" is op
die Web. Maar, hulle atikels verskil partymaal. Die tydskrif met die
grootse sitkulasie is die Afrikaanse een - "Landbou ..."

>> Naar aanleiding van de bovenstaande statistieken vraag ik me eigenlijk
>> direct af hoe verstedelijkt Zuid Afrika eigenlijk is

SA is landelik. Daar is honderde kilometers van 'niks'.

Dit is daar by die "attachment"
24,5% word gebruik vir landbou (Crop lands)
50% word besit deur die staat of privaat maaskappye (Veld) maar nie
gebruik vir 'n spesifieke doel nie.
3.5% deur bosbou (Forests)
1,5% deur natuurbewaring (Conservation)
15,5% deur dorpsgebied (settlement)
1,5% deur ander gebruik (Other).

Van die 'landbou' gedeelte is daar 'n klompie 'stakeholders' of
'eienaars'. Onder andere privaat mense, maatskappye, oorsese investers,
staat, ko-operatiewe, ens. Maar, om jou vraag te antwoord: 50% van die
land lê net daar en word vir niks gebruik nie terwyl 15,5% gebruik word
vir dorpsgebied en verstedeliking.

Nou vra ek weer, waar kom die 86% (soos ek sê, die syfer is soos
inflasie - groei en groei net) syferer wat so maklik deur Kanadese en
Politiekuste rondgeslinger word.

Ernest.
Re: Grondverdeeling en hoeveel is beskikbaar. [boodskap #32434 is 'n antwoord op boodskap #32309] Ma, 17 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ek kry die indruk dat jy disinformasie op 'n ander manier probeer saai: die
manier waarop jy daardie prof van RAU se motorfietsrit voor ons kom neergooi
het, lyk vir my al of jy daarmee wil sê al die ander goed wat ons daagliks
sien en hoor om ons (en somtyds persoonlik ervaar ook) is drogbeelde wat ons
in ons regse waansin uitgedink het as die volgende total onslaught. Is ek
verkeerd? Ek hoop so.

Ek weet nie wat verskyn in julle koerante oor dinge wat hier gebeur nie,
maar hier is 'n paar _algemene_ goed wat deesdae hier gebeur:
1) Taxi-oorloë eis elke dag die lewe van 'n hele paar onskuldige mense.
2) Bende-geweld op die Kaapse vlakte
3) Ek hoor byna elke dag oor die radio van nog 'n plaasmoord of -aanval
4) My Pa is geskiet vir geen rede as dat hy melk en eiers in die swart
woonbuurt naby sy plaas gaan aflaai het nie
5) Ons buurman se motor is al 5 (ja VYF) keer uit sy oprit gesteel
6) My bakkie is voor 'n winkel gesteel - ratslot ens ten spyt.
7) Ek ken ten minste 6 persone by die werk wat ge hijack is
8) Transito-rooftogte is al so algemeen dat dit amper nie eens meer in die
nuus genoem word nie
9) Plaasbesettings a-la Zimbabwe kom al hoe meer voor
10) Ons huisbediende word met die dood gedreig omdat 'n paar bendelede
kontrole oor die voorstad waar sy woon wil oorneem. Haar buurman is alreeds
doodgemaak voor hulle oë.
11) Ouers kan omtrent nie hulle kinders alleen na of van skole laat gaan
nie - jy hoor amper elke dag van 'n meisie of seun wat vermis word.

Gloudina, ek wil nou nie sê dis 'n kwessie van nie jou neus by die deur
uitsteek nie. Maar ek dink 'n mens is domastrant as jy die vloedgolf van
misdaad wat hierdie land tans oorspoel, ignoreer. Hierdie lysie hierbo raak
net aan die oppervlakte. Ek kan bykans enigeen by die werk vra
(wit/swart/pienk/bruin/Afr/Engels/man/vrou/watookal) en hulle sal vir my hul
eie lysie van _persoonlike_ ondervinding van misdaad teen hulle of hulle
vriende kan gee. Ek sluit doelbewus swartes daarby in, want baie mense is
geneig om te sê dat ons nou maar net die misdaad wat daar altyd in die swart
woongebiede was, ervaar. Maar juis 'n hele klomp van hulle (die swartes)
erken ruiterlik dat dinge in die swart woongebiede nou baie erger is as
voorheen.

Ten spyte van dit alles, gebeur daar somtyds dinge waaroor jy net jou kop in
verwondering kan skud. Soos die vrou wat saam met my by Italtile gewerk
het, wat nooit haar kar sluit nie, of haar huisdeure nie, en sy werk tot die
uile gaan slaap - en sy kom nooit iets oor nie! Die ou tannie by my
Ma-hulle op Warmbad wat 'n booswig in haar huis teëkom. Sy begin hom sommer
van 'n kant slegsê in sy eie taal - hoe kan jy sommerso in 'n ou mens se
huis inkom? het jou ma jou g'n respek vir oumense geleer nie? ens dat hy
so verwilderd geraak het dat hy sommer askies gevra het en uitgeloop het!
Volgens die beskrywing wat sy aan die polisie gegee het was die ou nogal 'n
berug - hy het al 'n hele paar mese in die distrik wreed aangeval en beroof.

Groete,
Dries

@home.com wrote in message ...
> Sakkie wrote:
>
>> wrote:
>>
>>> ...'n RAU professor wat op sy motorfiets Nelspruit toe ry...
>>
>> Ai tog, hoeveel keer moet ons nou nog hoor van die RAU professor en sy ou
>> skoetertjie?!!!
>>
>> As jy weer met hom praat, vra hom asseblief om 'n paar draaie deur Alexandra
>> te gaan gooi met sy bike.
>
> Wel ou Sakkie, wie het nou verklaar die hele Suid-Afrika is veilig?Was dele
> daarvan ooit veilig? Maar my argument is teen daardie
> mense wat die onveiligheid op SA paaie en in stede so vergroot dat
> mens moet glo dat niemand dit buite sy deur kan waag nie. Leendert
> vertel dat hy selfs besluit het om heeldag by die huis te bly, sodat hy
> sy familie kan beskerm.Nouja, teen daardie soort disinformasie van
> wat werklik in SA aangaan, stel mens dan net informasie wat jy vars
> uit SA gekry het van iemand met wie jy weke vantevore hier in Kanada
> in aanraking was. En dan kry 'n mens lag wanneer iemand vir jou vertel
> dat jy nie iemand kan glo wat by RAU werk nie, want hy is nou kwansuis
> 'n liberalis!
>
> Gloudina
>
Re: Grondverdeeling en hoeveel is beskikbaar. [boodskap #32435 is 'n antwoord op boodskap #32309] Ma, 17 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dries Venter skryf in boodskap news:8kvtf5$o8k$1@ctb-nnrp2.saix.net...

> Ek sluit doelbewus swartes daarby in, want baie mense is
> geneig om te sê dat ons nou maar net die misdaad wat daar altyd in die swart
> woongebiede was, ervaar. Maar juis 'n hele klomp van hulle (die swartes)
> erken ruiterlik dat dinge in die swart woongebiede nou baie erger is as
> voorheen.

Die "misdaad wat daar altyd in die swart woongebiede was" is nog 'n stuk
disinformasie.

Swart woongebiede is oor 'n tydperk van twintig jaar deur die "Struggle"
onregeerbaar gemaak. Met die volle steun van (o.a.) die Kanadese en
Nederlandse publiek.

Wat ons nou ervaar is dat die hele land onregeerbaar gemaak word.
Re: Grondverdeeling en hoeveel is beskikbaar. [boodskap #32436 is 'n antwoord op boodskap #32309] Ma, 17 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Om'n voorbeeld te gee:

As 'n lat van in die twintig het ek in die sewentigs van die destydse
Salisbury geryloop oor Umtali, langs die Oosgrens af tot by Beitbrug.

Die plaaslike mense wat my opgelaai het (een was 'n swartman), het gedink ek
is stapelgek of ek het selfmoordneigings om deur die oorlogsgebied te
ryloop.

Ek weer, het dit 'n waardevolle leerervaring gevind.

Leendert van Oostrum skryf in boodskap news:8kudpu$sia$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>
> Ek neem aan jou RAU-prof het 'n vrou en jong kinders?
>
> Was hulle saam op hierdie motorfietstoertjie? Was hy aleen, in die geselskap
> van 'n dosyn Hells Angels, of het hy sy ou jong gesinnetjie in 'n sidecar
> gehad? Het hy in daglig gery, of na donker? Was hy gewapen? Het hy 'n
> selfoon by hom gehad? Ken hy die pad goed, of was hy nie tevore daarlangs
> nie?
>
> Of is jy besig met disinformasie deur voor te gee dat mense in verskillende
> situasies dieselfde behoort te reageer op dieselfde toestande?
Re: Grondverdeeling en hoeveel is beskikbaar. [boodskap #32437 is 'n antwoord op boodskap #32309] Ma, 17 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3972F865.82F7545C@home.com...
> Ag. Leendert, moenie vir my laat lag nie. Ek neem aan
> hy was gewapen met 'n selfoon. Ek neem aan hy het in
> die daglig gery. Ek hoop hy het die pad geken,anders
> sou hy baie dom gewees het, enige deel van die wereld.

Huh? Jy sê dis net dom mense "enige deel van die wêreld" wat nuwe paaie ry?

> Ek neem aan hy was nie gewapen nie, maar is nie seker
> nie. Wat sou 'n wapen jou help? Maar die blote feit dat
> hy hierdie pad aangevat het op 'n moterfiets, wys jou iets.

Wat wys dit? Ek het self op my dag duisende km in SA en Namibië per
motorfiets afgelê. Ek verstaan nie waarom jy dit as 'n teken van
"veiligheid" van die paaie beskou nie. Ek kan jou verseker, as 'n baksteen
op my gegooi word van 'n oorbrug af, of as daar 'n ry klippe in die pad
gepak is, sal ek dit liewer op 'n motorfiets aandurf met 'n valhelm op as in
'n motor.

> So kom uit Fort van Oostrum is. Daar is doodgewone
> mense daar buite wat nie vreesbevange met geslote deure
> in SA sit nie. My een suster verseker my daar is nie
> baie gevaar waar sy lewe in Pretoria nie. My ander suster
> beweeg vry oral oor SA rond, en ry vreesloos deur
> Botswana (onlangs) en Zimbabwe ('n rukkie gelede)
> om kinders in Zambia te besoek. So kom uit Fort
> van Oostrum uit en ruik die rose.

Sweetie pie, ek het die eerste ses maande van vanjaar meer as 13000 km in SA
afgelê - in 8 provinsies. Per lug en pad. Baie daarvan vergesel van my
gesin. Vir die volgende ses maande lyk dit asof daar meer sal wees.

Maar die dae toe mens laataand gery het Natal toe, as die kinders slaap,
sodat jy daar aankom voor hulle wakker is, lyk my voorlopig verby (miskien
permanent.) Die _polisie_ waarsku mense om sommige paaie na donker te vermy.
Soms hoofsnelweë in Johannesburg.

Nou een Sondag kom ek met die gesin van Piet Retief af - via die uitkykpad
oor Amersfoort. Bo in die berge tussen die ou Duitse nedersettings draai ek
af na 'n winkel/motorhawe om pad te vra. Die besighede was gesluit, maar
binne 3 minute was daar 'n jong boer met bakkie en roer om te kom kyk wat ek
doen. Hy stop sy bakkie dwars voor my om te keer dat ek kan terugry na die
grootpad. Hy was blykbaar tevrede dat ons onskuldig is, en het verskoning
gevra. Hy het verduidelik dat hulle net die vorige nag 'n plaasaanval daar
gehad het. Hy kon my ook die pad beduie.

Dan is daar nog die slaggate wat al meer van die sekondêre paaie inneem. Ook
in toerismegebiede. Op party paaie sit die mense nou stokke met vlaggies aan
in die slaggate. Dit is selfmoord om dit na donker op so 'n pad te waag.

En, Gloudina, nadat een van jou susters deur 'n vigsbesmete geweldenaar
verkrag is praat ons weer oor vreesloosheid.
Re: Grondverdeeling en hoeveel is beskikbaar. [boodskap #32438 is 'n antwoord op boodskap #32309] Ma, 17 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Leendert van Oostrum wrote:

> Was hy aleen, in die geselskap
> van 'n dosyn Hells Angels, of het hy sy ou jong gesinnetjie in 'n sidecar
> gehad? Het hy in daglig gery, of na donker? Was hy gewapen? Het hy 'n
> selfoon by hom gehad? Ken hy die pad goed, of was hy nie tevore daarlangs
> nie?
>

Ag. Leendert, moenie vir my laat lag nie. Ek neem aan
hy was gewapen met 'n selfoon. Ek neem aan hy het in
die daglig gery. Ek hoop hy het die pad geken,anders
sou hy baie dom gewees het, enige deel van die wereld.
Ek neem aan hy was nie gewapen nie, maar is nie seker
nie. Wat sou 'n wapen jou help? Maar die blote feit dat
hy hierdie pad aangevat het op 'n moterfiets, wys jou iets.
So kom uit Fort van Oostrum is. Daar is doodgewone
mense daar buite wat nie vreesbevange met geslote deure
in SA sit nie. My een suster verseker my daar is nie
baie gevaar waar sy lewe in Pretoria nie. My ander suster
beweeg vry oral oor SA rond, en ry vreesloos deur
Botswana (onlangs) en Zimbabwe ('n rukkie gelede)
om kinders in Zambia te besoek. So kom uit Fort
van Oostrum uit en ruik die rose.

Gloudina
Re: Grondverdeeling en hoeveel is beskikbaar. [boodskap #32439 is 'n antwoord op boodskap #32309] Ma, 17 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Reenen van Niekerk wrote:

> Maar jy kan dit nie betwis dat daar wel misdaad is nie en dat dit hoog is.
> Daar word mense dood geskiet vir n selfoon ,daar word wel vroue verkrag. Dit
> is n feit dat Suid afrika wel die hoodste moordsyfer het, die hoogste
> verkragtingsyfer het en die hoogste gewapende roof syfers in die wereld het.

Dit word egter tyd om hierdie soort syfers
te rapporteer op 'n gelokaliseerde basis.
Johannesburg en sy omstreke is een van
die mees verindustrialiseerde dele van
die wereld - dit kan vergelyk word met
New York en sy omgewing, sekere dele
van Rio de Janeiro, sekere dele van
Chicago en Detroit en Los Angeles, en
verskillende stede in die Ooste. Daar
is daar net so baie misdaad. Om nou die
syfers vir Gauteng in te meng met die
van die res van SA gee 'n heel verwronge
beeld van wat daar aangaan in die grootste
gedeelte van die land. Ek twyfel nie dat
daar op die oomblik onaanneemlik baie
misdaad in SA plaasvind, maar dit word
deur sekere mense op hierdie nuusgroep
so vergroot dat dit hulle net belaglik laat
klink. En hulle vergroot vir politieke
redes.
Buitendien, ek lees nou die dag in Beeld
van die wit meisie wat roof pleeg. En
Pauline vertel sy is beroof deur 'n witte.
En my suster vertel van iemand wat
aangeval is deur iemand wat klippe van
'n brug af op sy kar gegooi het - toe ook
'n witte. So wat moet ek nou dink, Reenen?

Gloudina
Re: Grondverdeeling en hoeveel is beskikbaar. [boodskap #32440 is 'n antwoord op boodskap #32309] Ma, 17 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:39724308.302D2A3E@home.com...
> Maar my argument is teen daardie
> mense wat die onveiligheid op SA paaie en in stede so vergroot dat
> mens moet glo dat niemand dit buite sy deur kan waag nie. Leendert
> vertel dat hy selfs besluit het om heeldag by die huis te bly, sodat hy
> sy familie kan beskerm.Nouja, teen daardie soort disinformasie van
> wat werklik in SA aangaan, stel mens dan net informasie wat jy vars
> uit SA gekry het van iemand met wie jy weke vantevore hier in Kanada
> in aanraking was.

Ek neem aan jou RAU-prof het 'n vrou en jong kinders?

Was hulle saam op hierdie motorfietstoertjie? Was hy aleen, in die geselskap
van 'n dosyn Hells Angels, of het hy sy ou jong gesinnetjie in 'n sidecar
gehad? Het hy in daglig gery, of na donker? Was hy gewapen? Het hy 'n
selfoon by hom gehad? Ken hy die pad goed, of was hy nie tevore daarlangs
nie?

Of is jy besig met disinformasie deur voor te gee dat mense in verskillende
situasies dieselfde behoort te reageer op dieselfde toestande?

En dan kry 'n mens lag wanneer iemand vir jou vertel
> dat jy nie iemand kan glo wat by RAU werk nie, want hy is nou kwansuis
> 'n liberalis!
>
> Gloudina
>
Re: Grondverdeeling en hoeveel is beskikbaar. [boodskap #32441 is 'n antwoord op boodskap #32309] Ma, 17 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Maar jy kan dit nie betwis dat daar wel misdaad is nie en dat dit hoog is.
Daar word mense dood geskiet vir n selfoon ,daar word wel vroue verkrag. Dit
is n feit dat Suid afrika wel die hoodste moordsyfer het, die hoogste
verkragtingsyfer het en die hoogste gewapende roof syfers in die wereld het.
Dit is ook n feit dat Suid Afrika se polisie in vergelyking met die wereld
die mees onderbemande mag is.

Reenen van Niekerk

skryf in boodskap news:3972F865.82F7545C@home.com...
> Leendert van Oostrum wrote:
>
>> Was hy aleen, in die geselskap
>> van 'n dosyn Hells Angels, of het hy sy ou jong gesinnetjie in 'n sidecar
>> gehad? Het hy in daglig gery, of na donker? Was hy gewapen? Het hy 'n
>> selfoon by hom gehad? Ken hy die pad goed, of was hy nie tevore daarlangs
>> nie?
>>
>
> Ag. Leendert, moenie vir my laat lag nie. Ek neem aan
> hy was gewapen met 'n selfoon. Ek neem aan hy het in
> die daglig gery. Ek hoop hy het die pad geken,anders
> sou hy baie dom gewees het, enige deel van die wereld.
> Ek neem aan hy was nie gewapen nie, maar is nie seker
> nie. Wat sou 'n wapen jou help? Maar die blote feit dat
> hy hierdie pad aangevat het op 'n moterfiets, wys jou iets.
> So kom uit Fort van Oostrum is. Daar is doodgewone
> mense daar buite wat nie vreesbevange met geslote deure
> in SA sit nie. My een suster verseker my daar is nie
> baie gevaar waar sy lewe in Pretoria nie. My ander suster
> beweeg vry oral oor SA rond, en ry vreesloos deur
> Botswana (onlangs) en Zimbabwe ('n rukkie gelede)
> om kinders in Zambia te besoek. So kom uit Fort
> van Oostrum uit en ruik die rose.
>
> Gloudina
>
Re: Grondverdeeling en hoeveel is beskikbaar. [boodskap #32442 is 'n antwoord op boodskap #32309] Ma, 17 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:397363E2.30142418@home.com...

> Buitendien, ek lees nou die dag in Beeld
> van die wit meisie wat roof pleeg. En
> Pauline vertel sy is beroof deur 'n witte.
> En my suster vertel van iemand wat
> aangeval is deur iemand wat klippe van
> 'n brug af op sy kar gegooi het - toe ook
> 'n witte. So wat moet ek nou dink, Reenen?

Dat SA nie so 'n rooskleurige plek is as wat jy uitmaak onder die nuwe
(?)regering nie. Dat jy minder voorskrywend behoort te wees teenoor ander
mense oor hoe hulle "uit hul forte" moet kom en "die rose ruik".

Jy kan ten minste toegee dat die mense wat hier woon die mense is wat die
gevolge van hul dade moet dra, en nie jy nie. En gevolglik dat jy gerus 'n
titseltjie minder snipperig kan wees.
Re: Grondverdeeling en hoeveel is beskikbaar. [boodskap #32484 is 'n antwoord op boodskap #32309] Di, 18 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina, skryf jou verskillende personas nou al vir mekaar?

Selfs sizwe en sy alter ego het nie aan hierdie een gedink nie!

Bep Nieuwhof skryf in boodskap news:8l1bkq$lt3$1@rubidium.news.lion-access.net...
> Gloudina,
>
> Is jy nou van Canada of Nederland???
> Iets pla my -- alles wys na eXite in Canada maar dan het nog verwysings na
> Naaldwijk hier in holland ?????????? Hoe nou Elaine oohhmm sorry Gloudina?
>
>> die daglig gery. Ek hoop hy het die pad **********-> geken *************,anders
>> sou hy baie dom gewees het, enige deel van die wereld
>
> Die verhaal is net Gloudine, jy is al 'n ruk uit SA en jou suster woon daar
> en kom nie die verandering in die veiligheid agter soos wat ek en jy sou
> nie.
> Onthou dit is die woorde van jou suster wat jy hier aanhaal nie nootsaaklik
> ware feite nie. Met ander woorde moet nie mense aanval en vir hulle se hulle
> moet gaan Rose ruik as dit nie eens regtig self meegemaak het nie !!!!!
>
> Nou se ekke vir jou WAKE UP AND SMELL THE COFFEE.
>
>
> skryf in boodskap news:3972F865.82F7545C@home.com...
>> Leendert van Oostrum wrote:
>>
>>> Was hy aleen, in die geselskap
>>> van 'n dosyn Hells Angels, of het hy sy ou jong gesinnetjie in 'n
> sidecar
>>> gehad? Het hy in daglig gery, of na donker? Was hy gewapen? Het hy 'n
>>> selfoon by hom gehad? Ken hy die pad goed, of was hy nie tevore
> daarlangs
>>> nie?
>>>
>>
>> Ag. Leendert, moenie vir my laat lag nie. Ek neem aan
>> hy was gewapen met 'n selfoon. Ek neem aan hy het in
>> die daglig gery. Ek hoop hy het die pad geken,anders
>> sou hy baie dom gewees het, enige deel van die wereld.
>> Ek neem aan hy was nie gewapen nie, maar is nie seker
>> nie. Wat sou 'n wapen jou help? Maar die blote feit dat
>> hy hierdie pad aangevat het op 'n moterfiets, wys jou iets.
>> So kom uit Fort van Oostrum is. Daar is doodgewone
>> mense daar buite wat nie vreesbevange met geslote deure
>> in SA sit nie. My een suster verseker my daar is nie
>> baie gevaar waar sy lewe in Pretoria nie. My ander suster
>> beweeg vry oral oor SA rond, en ry vreesloos deur
>> Botswana (onlangs) en Zimbabwe ('n rukkie gelede)
>> om kinders in Zambia te besoek. So kom uit Fort
>> van Oostrum uit en ruik die rose.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Grondverdeeling en hoeveel is beskikbaar. [boodskap #32485 is 'n antwoord op boodskap #32309] Di, 18 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Wie't iets gesê van watter rasgroep verantwoordelik is vir die misdaad?
JY'T dit opgehaal.

Dries

@home.com wrote in message ...

> Buitendien, ek lees nou die dag in Beeld
> van die wit meisie wat roof pleeg. En
> Pauline vertel sy is beroof deur 'n witte.
> En my suster vertel van iemand wat
> aangeval is deur iemand wat klippe van
> 'n brug af op sy kar gegooi het - toe ook
> 'n witte. So wat moet ek nou dink, Reenen?
>
> Gloudina
>
Re: Grondverdeeling en hoeveel is beskikbaar. [boodskap #32486 is 'n antwoord op boodskap #32309] Di, 18 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bep Nieuwhof  is tans af-lyn  Bep Nieuwhof
Boodskappe: 45
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Gloudina,

Is jy nou van Canada of Nederland???
Iets pla my -- alles wys na eXite in Canada maar dan het nog verwysings na
Naaldwijk hier in holland ?????????? Hoe nou Elaine oohhmm sorry Gloudina?

> die daglig gery. Ek hoop hy het die pad **********-> geken sou hy baie dom gewees het, enige deel van die wereld

Die verhaal is net Gloudine, jy is al 'n ruk uit SA en jou suster woon daar
en kom nie die verandering in die veiligheid agter soos wat ek en jy sou
nie.
Onthou dit is die woorde van jou suster wat jy hier aanhaal nie nootsaaklik
ware feite nie. Met ander woorde moet nie mense aanval en vir hulle se hulle
moet gaan Rose ruik as dit nie eens regtig self meegemaak het nie !!!!!

Nou se ekke vir jou WAKE UP AND SMELL THE COFFEE.

skryf in boodskap news:3972F865.82F7545C@home.com...
> Leendert van Oostrum wrote:
>
>> Was hy aleen, in die geselskap
>> van 'n dosyn Hells Angels, of het hy sy ou jong gesinnetjie in 'n sidecar
>> gehad? Het hy in daglig gery, of na donker? Was hy gewapen? Het hy 'n
>> selfoon by hom gehad? Ken hy die pad goed, of was hy nie tevore daarlangs
>> nie?
>>
>
> Ag. Leendert, moenie vir my laat lag nie. Ek neem aan
> hy was gewapen met 'n selfoon. Ek neem aan hy het in
> die daglig gery. Ek hoop hy het die pad geken,anders
> sou hy baie dom gewees het, enige deel van die wereld.
> Ek neem aan hy was nie gewapen nie, maar is nie seker
> nie. Wat sou 'n wapen jou help? Maar die blote feit dat
> hy hierdie pad aangevat het op 'n moterfiets, wys jou iets.
> So kom uit Fort van Oostrum is. Daar is doodgewone
> mense daar buite wat nie vreesbevange met geslote deure
> in SA sit nie. My een suster verseker my daar is nie
> baie gevaar waar sy lewe in Pretoria nie. My ander suster
> beweeg vry oral oor SA rond, en ry vreesloos deur
> Botswana (onlangs) en Zimbabwe ('n rukkie gelede)
> om kinders in Zambia te besoek. So kom uit Fort
> van Oostrum uit en ruik die rose.
>
> Gloudina
>
Re: Grondverdeeling en hoeveel is beskikbaar. [boodskap #32487 is 'n antwoord op boodskap #32309] Di, 18 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Bep Nieuwhof wrote:

> Gloudina,
>
> Is jy nou van Canada of Nederland???
> Iets pla my -- alles wys na eXite in Canada maar dan het nog verwysings na
> Naaldwijk hier in holland ?????????? Hoe nou Elaine oohhmm sorry Gloudina?
>

Nou begin jou nou ook aan koors ly soos
Leendert, wat dink ek is Elaine?

Gloudina
Re: Grondverdeeling en hoeveel is beskikbaar. [boodskap #32488 is 'n antwoord op boodskap #32309] Di, 18 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Bep Nieuwhof" schreef...
> Gloudina,
> Is jy nou van Canada of Nederland???
> Iets pla my -- alles wys na eXite in Canada maar dan het nog verwysings na
> Naaldwijk hier in holland ?????????? Hoe nou Elaine oohhmm sorry Gloudina?

Leuk, Gloudina hier in het Westland? Bij dezelfde provider als ik? Dan moet
je toch eens langs komen voor een bakkie!

Groeten,
Arthur
Re: Grondverdeeling en hoeveel is beskikbaar. [boodskap #32489 is 'n antwoord op boodskap #32309] Di, 18 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Arthur Hagen wrote:

> "Bep Nieuwhof" schreef...
>> Gloudina,
>> Is jy nou van Canada of Nederland???
>> Iets pla my -- alles wys na eXite in Canada maar dan het nog verwysings na
>> Naaldwijk hier in holland ?????????? Hoe nou Elaine oohhmm sorry Gloudina?
>
> Leuk, Gloudina hier in het Westland? Bij dezelfde provider als ik? Dan moet
> je toch eens langs komen voor een bakkie!
>

Wat is 'n bakkie, Arthur?

Gloudina
Re: Grondverdeeling en hoeveel is beskikbaar. [boodskap #32490 is 'n antwoord op boodskap #32309] Di, 18 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Dis presies hoekom ek gesê het dat ek enigiemand by die werk kan vra, ongeag
ras/kleur/geslag/geloof. Jy stel dit net beter.

Dries

Leendert van Oostrum wrote in message ...

> Die "misdaad wat daar altyd in die swart woongebiede was" is nog 'n stuk
> disinformasie.
>
> Swart woongebiede is oor 'n tydperk van twintig jaar deur die "Struggle"
> onregeerbaar gemaak. Met die volle steun van (o.a.) die Kanadese en
> Nederlandse publiek.
>
> Wat ons nou ervaar is dat die hele land onregeerbaar gemaak word.
Re: Grondverdeeling en hoeveel is beskikbaar. [boodskap #32520 is 'n antwoord op boodskap #32309] Wo, 19 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Arthur Hagen wrote:
>
>> "Bep Nieuwhof" schreef...
>>> Gloudina,
>>> Is jy nou van Canada of Nederland???
>>> Iets pla my -- alles wys na eXite in Canada maar dan het nog verwysings na
>>> Naaldwijk hier in holland ?????????? Hoe nou Elaine oohhmm sorry
Gloudina?
>>
>> Leuk, Gloudina hier in het Westland? Bij dezelfde provider als ik? Dan moet
>> je toch eens langs komen voor een bakkie!
>
> Wat is 'n bakkie, Arthur?
>

Een kopje koffie. Maar het mag ook thee zijn, hoor!

Ik drink zelf geen koffie en ik heb vrijwel geen ervaring in het zetten van
koffie, dus weet ik niet of ik een lekker bakkie schenk; ik heb mijn eigen
maaksels nog nooit geproeft :)

Groeten,
Arthur
Re: Grondverdeeling en hoeveel is beskikbaar. [boodskap #32589 is 'n antwoord op boodskap #32309] Sa, 22 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
www.eep.co.za  is tans af-lyn  www.eep.co.za
Boodskappe: 42
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
www.eep.co.za

Leendert van Oostrum wrote in message ...
> Haal volledig aan, Gloudina, nie weer jou strategies geknipte selektiewe
> propaganda nie, dan praat ons weer.
>
> Dan op 'n punt sal ons sien of jy hierdie keer apologie sal aanteken - iets
> wat jy nog nooit op hierdie nuusgroep gedoen het nie. Maar jy is gou om
> apologie van ander te eis, nie waar nie?
>
> Haal volledig aan, dan kyk ons weer.
>
> skryf in boodskap news:396F5B86.CBDD769E@home.com...
>> E Bessinger wrote:
>>
>>> .
>>> Six years into South Africa's new dis-
>>> pensation, the country's skewed land
>>> ownership patterns remain virtually
>>> unchanged, with about 86% of the land
>>> owned by whites, while millions of
>>> black South Africans struggle to eke
>>> out a living from the remaining 14%.
>>
>> Leendert, ek wag nog op 'napologie.
>>
>> Gloudina
>>
>>>
>>
>
Re: Grondverdeeling en hoeveel is beskikbaar. [boodskap #32590 is 'n antwoord op boodskap #32309] Sa, 22 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
www.eep.co.za  is tans af-lyn  www.eep.co.za
Boodskappe: 42
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
www.eep.co.za

E Bessinger wrote in message ...
> Wel, daar was soveel gereedekabel oor hoeveel grond is beskikbaar en
> hoeveel die regering het tot sy beskikking. Hier volg 'n artikel. Kan
> enigeen vir my sê hoeveel van die grond is in die boer se hande?
>
> -------------------------------------------------------
>
> Didiza reportedly told the National
> Council of Provinces on Tuesday, June
> 20, that the expropriation of white-
> owned farmland was possible in terms
> of the Constitution, and further called
> for a debate on the determination of
> "market-value" compensation.
> The National Land Committee, a `net-
> work of eight land rights organisations
> working with poor rural communities
> across the country, considers this an
> important breakthrough in govern-
> ment's approach to the mammoth task
> of equitable land redistribution.
> Six years into South Africa's new dis-
> pensation, the country's skewed land
> ownership patterns remain virtually
> unchanged, with about 86% of the land
> owned by whites, while millions of
> black South Africans struggle to eke
> out a living from the remaining 14%.
> The Minister has promised to in-
> crease the pace of land reform to ad-
> dress this. Her promise cannot be met
> without reversing the "willing-seller,
> willing buyer" framework whch has
> thus far stalled land reform efforts. The
> use of the expropriation clause is a wel-
> come step forward in this regard.
> The NLC would, however, call on
> the Minister to go beyond verbal ref-
> erences to expropriation and to actually
> implement this clause.
> Expropriation should not be used
> merely as a scare tactic to induce white
> landowners to sell land, but should be
> seen as a viable mechanism Albeit a
> last resort to obtaining land simply
> because it is needed for the public good
> of land reform.
> The NLC is similarly pleased by the
> Minister's call for a rethink on the val-
> uation methods currently used to de-
> termine the "market value" compen-
> sation paid to current landowners.
> As Didiza correctly stated, the con-
> stitution merely requires the payment
> of "equitable" compensation.
> The NLC has called on current
> landowners to contribute to land re-
> form by accepting minimal compensa-
> tion for land used for this purpose.
> In this regard, "equitable" compen-
> sation should take into account the pro-
> ductive value of the land, previous
> state subsidies paid for the past acqui-
> sition, development and use of the
> land; and the public interest in the use
> of the land for land reform.
> Scarce land reform resources will
> simply not prove sufficient for equi-
> table land redistribution if the bulk of
> these resources are paid out to current
> landowners.
> ------------------------------------------------------------ --------
>
Vorige onderwerp: Etnisiteit
Volgende onderwerp: Sukkel 'n bietjie met vertalling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 18:38:37 MGT 2024