Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sukkel 'n bietjie met vertalling
Sukkel 'n bietjie met vertalling [boodskap #32336] Vr, 14 Julie 2000 00:00 na volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Kan iemand my help met die volgende vertalling:
"Huge areas of state forest land are believed to be on sale at very
resonable rates, after several international bidders have abondoned
negotions to buy SAFCOL plantations. This action has opened the way for
local companies to snap up valuable forestry land"

Nou in konteks gesien waar ek die probleem het - is dit verkoop van 'n
staats plantasie of is dit privatiseering? Ek vertaal die bogaande dat
die staat die grond verkoop en nie noodwendig vir privatiseering nie.
Want, daar is nie 'n stipulasie dat die grond nie mag gebruik word vir
'n ander doel as wat dit huidiglik voor gebruik word nie.

Vernaam as die volgende in ag geneem word "Concerning the already huge
problem of finding land for resettlement, it seems a waste selling
valuable farm land that already belongs to the state", says Kwanalu
chairman.

It was suggested that the available state forest land be used to
resettle small scale timber growers on, at least, 10 to 20 ha
allotments. The allotments could provide growers with an annual
sustainable income exceeding R30 000.

The forestry land is among the finest in the world, with ample rainfall.
KwaZulu-Natal in particular would be well suited to an initiative to
redistribute SAFCOL land.
Re: Sukkel 'n bietjie met vertalling [boodskap #32372 is 'n antwoord op boodskap #32336] Sa, 15 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
SAPPI en Mondi probeer iets soortgelyk, met ietwat gemengde resultate. Feit
bly, bosbou en verwante bedrywe kan hier slegs ekonomies op groot skaal
gedoen word. As voorbeeld: Gee aan persoon X 'n stuk plantaise, sê 20ha,
met 'n lap bome op wat so 20 jaar oud is. Hy kan een 'oes' daaruit maak, en
wat doen hy dan vir die volgende 10-20 jaar terwyl hy wag vir sy volgende
oes? As jy die sommetjie end-uit voer, sien jy dat slegs 'n entiteit wat
sowat 500ha het waarop die blokke op 'n rotasie-basis ge-oes kan word, sal
werk. SAPPI en Mondi het dit al gou raakgesien, nou probeer hulle eerder
hele gemeenskappe betrek. Dit bly egter nog steeds moeilik om iemand te
oortuig dat hy daardie bome vir 10 of meer jaar moet los. (daar is nou
soorte wat baie gouer reg is, maar hulle produk kan slegs in beperkte (lees
'goedkoper' gevalle aangewend word)

Groete,
Dries

E Bessinger wrote in message ...
> It was suggested that the available state forest land be used to
> resettle small scale timber growers on, at least, 10 to 20 ha
> allotments. The allotments could provide growers with an annual
> sustainable income exceeding R30 000.
Re: Sukkel 'n bietjie met vertalling [boodskap #32604 is 'n antwoord op boodskap #32336] Sa, 22 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
www.eep.co.za  is tans af-lyn  www.eep.co.za
Boodskappe: 42
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
www.eep.co.za

E Bessinger wrote in message ...
> Kan iemand my help met die volgende vertalling:
> "Huge areas of state forest land are believed to be on sale at very
> resonable rates, after several international bidders have abondoned
> negotions to buy SAFCOL plantations. This action has opened the way for
> local companies to snap up valuable forestry land"
>
> Nou in konteks gesien waar ek die probleem het - is dit verkoop van 'n
> staats plantasie of is dit privatiseering? Ek vertaal die bogaande dat
> die staat die grond verkoop en nie noodwendig vir privatiseering nie.
> Want, daar is nie 'n stipulasie dat die grond nie mag gebruik word vir
> 'n ander doel as wat dit huidiglik voor gebruik word nie.
>
> Vernaam as die volgende in ag geneem word "Concerning the already huge
> problem of finding land for resettlement, it seems a waste selling
> valuable farm land that already belongs to the state", says Kwanalu
> chairman.
>
> It was suggested that the available state forest land be used to
> resettle small scale timber growers on, at least, 10 to 20 ha
> allotments. The allotments could provide growers with an annual
> sustainable income exceeding R30 000.
>
> The forestry land is among the finest in the world, with ample rainfall.
> KwaZulu-Natal in particular would be well suited to an initiative to
> redistribute SAFCOL land.
>
Vorige onderwerp: Grondverdeeling en hoeveel is beskikbaar.
Volgende onderwerp: Mbeki en Vigs
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 18 13:43:49 MGT 2024