Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Clive Derby Lewis en Vryheid vegters
Clive Derby Lewis en Vryheid vegters [boodskap #32054] Ma, 10 Julie 2000 00:00 na volgende boodskap
Bep Nieuwhof  is tans af-lyn  Bep Nieuwhof
Boodskappe: 45
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Gloudina,

Ek het een klein vragie aan jou - Spreek jy die vryheid vegters goed?

Die rede hoekem ek die vraag vra is omdat die Adrikaners ook vryheid vegters
was en nie moordenaars nie - hulle is mense soos ek en jy!

Ek ken Clive redelik goed en hy is een van die mees sagste stabiele mense
wat ek ken -- Nie die houding van 'n moordenaar nie. Hy is 'n vryheids
vegter wat geglo het die kommies die land gaan oorvat en wou mense soos ek
en jy beskerm -- Nou skop jy hom in sy gesig en noem hom 'n moordenaar.

As die ding omgedraai het en dinge was anders het jy hom dir nie genoem nie
dan was hy 'n Hero ---- "Julle is almal die selfde!".

As jy Clive, sy vrou Gay en Walus moordenaars noem dan noem ek jou Afrikaner
Voorvaders ook moordenaars.......!!

WAKEUP AND SMELL THE COFFEE !!

skryf in boodskap news:396874C6.221E9E9@home.com...
> Boer...@eskom.co.za wrote:
>
>> daar sit
>> amper 400 afrikaner politieke gevangenes in die tronke,as die anc terroriste en
>> die pac boewe kan vrykom hoekom nie ook Crhis Hani se moordenaars nie?
>>
>
> Ek weet jy kan nie al 400 politieke gevangenes opnoem
> nie, maar noem 10 vir my asseblief. Hulle name en vir
> watter politieke daad hulle in die tronk sit.
>
> Vergeet jy dat 'n Afrikanervrou verantwoordelik was
> vir die arres van Chris Hani se moordenaars? Hulle
> sit in die tronk omdat hulle moord gepleeg en geplan
> het. As hulle in die VSA gesit het, was hulle nou op
> "death row." Dis alleen omdat hulle nou in 'n verligte
> land sit waar die doodsvonnis afgeskaf is, dat hulle
> nie doodgemaak kan word nie.
>
> Gloudina
>
Re: Clive Derby Lewis en Vryheid vegters [boodskap #32055 is 'n antwoord op boodskap #32054] Ma, 10 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3969B638.FB5E1872@home.com...

> Wel, as jy 'n mens stabiel noem wat vir 'n ander
> oorreed om moord te pleeg, sodat daar 'n rasse-
> oorlog onketen kan raak,

Water getuienis het jy oor die man se motief vir die dade?

Of pleeg jy maar net weer propaganda?

Vriendelike groete, Leendert
Re: Clive Derby Lewis en Vryheid vegters [boodskap #32063 is 'n antwoord op boodskap #32054] Ma, 10 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Bep Nieuwhof wrote:

> Ek ken Clive redelik goed en hy is een van die mees sagste stabiele mense
> wat ek ken -- Nie die houding van 'n moordenaar nie. Hy is 'n vryheids
> vegter wat geglo het die kommies die land gaan oorvat en wou mense soos ek
> en jy beskerm -- Nou skop jy hom in sy gesig en noem hom 'n moordenaar.
>

Wel, as jy 'n mens stabiel noem wat vir 'n ander
oorreed om moord te pleeg, sodat daar 'n rasse-
oorlog onketen kan raak, dan twyfel ek of jy weet
wat stabiel beteken. En ek is bly dat hy saam met
Walusz in die tronk sit. Hy is net so aandadig aan
die moord as die arme Poolse immigrant. Net
jammer sy Australiese vrou sit nie ook in die tronk
nie. Ek weet sy is in die hof vrygestel, maar sy
moes geweet het wat aangaan, en is net so aandadig
soos die twee ander.
Ek het Clive Derby-Lewis op TV hoor praat
(ek dink voor die WVK.) Hy het so minagtend en
hoogdrawend van sy nie-blanke medeburgers in
SA gepraat dat ek dankbaar was dat sy naam 'n
double-barreled Engelse naam was.

Gloudina
Re: Clive Derby Lewis en Vryheid vegters [boodskap #32064 is 'n antwoord op boodskap #32054] Ma, 10 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bep Nieuwhof  is tans af-lyn  Bep Nieuwhof
Boodskappe: 45
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Gloudina,

Jy het nog nie my antwoord geantwoord nie ..... !

Jy neem nou maar 'n stuk uit my geskrifte ...... wat van die ander ......
hulle is in sulks deel van die skrifte?

Ek het voorheen gese moet nie na ander wys en skreeu rassis as jy self een
is nie! Jy diskrimineer teen ander tale om jou eie taal optehef maar dan in
diesefde asem skreeu jy rassis rassis aan my ................ hypocrite !!

skryf in boodskap news:3969B638.FB5E1872@home.com...
> Bep Nieuwhof wrote:
>
>> Ek ken Clive redelik goed en hy is een van die mees sagste stabiele mense
>> wat ek ken -- Nie die houding van 'n moordenaar nie. Hy is 'n vryheids
>> vegter wat geglo het die kommies die land gaan oorvat en wou mense soos ek
>> en jy beskerm -- Nou skop jy hom in sy gesig en noem hom 'n moordenaar.
>>
>
> Wel, as jy 'n mens stabiel noem wat vir 'n ander
> oorreed om moord te pleeg, sodat daar 'n rasse-
> oorlog onketen kan raak, dan twyfel ek of jy weet
> wat stabiel beteken. En ek is bly dat hy saam met
> Walusz in die tronk sit. Hy is net so aandadig aan
> die moord as die arme Poolse immigrant. Net
> jammer sy Australiese vrou sit nie ook in die tronk
> nie. Ek weet sy is in die hof vrygestel, maar sy
> moes geweet het wat aangaan, en is net so aandadig
> soos die twee ander.
> Ek het Clive Derby-Lewis op TV hoor praat
> (ek dink voor die WVK.) Hy het so minagtend en
> hoogdrawend van sy nie-blanke medeburgers in
> SA gepraat dat ek dankbaar was dat sy naam 'n
> double-barreled Engelse naam was.
>
> Gloudina
>
Re: Clive Derby Lewis en Vryheid vegters [boodskap #32338 is 'n antwoord op boodskap #32054] Vr, 14 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 10 Jul 2000 10:41:05 +0200, "Bep Nieuwhof"
wrote:

wat ek ken -- Nie die houding van 'n moordenaar nie. >>[/color]

Wel hy is 'n moordenaar.

>[/color]

Hy is 'n moordenaar en dien lewenslange tronkstraf uit weens die moord
wat hy gepleeg het.

dan was hy 'n Hero ---- "Julle is almal die selfde!".[/color]
>
> As jy Clive, sy vrou Gay en Walus moordenaars noem dan noem ek jou Afrikaner
> Voorvaders ook moordenaars.......!!>>>

Hulle het nie 'n man voor sy kind in die drive way van sy huis
doodgeskiet nie.

>>

Ons het.
Nou sit jy in Europa en ons is demokraties.
Re: Clive Derby Lewis en Vryheid vegters [boodskap #32342 is 'n antwoord op boodskap #32054] Vr, 14 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 10 Jul 2000 11:33:04 GMT, @home.com wrote:

(ek dink voor die WVK.) Hy het so minagtend en[/color]
> hoogdrawend van sy nie-blanke medeburgers in
> SA gepraat dat ek dankbaar was dat sy naam 'n
> double-barreled Engelse naam was.>>

Ek het hom 'n paar keer politieke toesprake hoor maak. Hy het 'n
snedige en beledigende styl van praat gehad.
Die inhoud van sy toesprake was op dieselfde trant.
Re: Clive Derby Lewis en Vryheid vegters [boodskap #32346 is 'n antwoord op boodskap #32054] Vr, 14 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 10 Jul 2000 14:38:59 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:

Wel, as jy 'n mens stabiel noem wat vir 'n ander
>> oorreed om moord te pleeg, sodat daar 'n rasse-
>> oorlog onketen kan raak,
>
> Water getuienis het jy oor die man se motief vir die dade?>>>

Getuig voor die WVK.
Gese voor die daad deur regses.

Jy was seker op 'n skip in die Panama-kanaal of so iets daai tyd.
Re: Clive Derby Lewis en Vryheid vegters [boodskap #32608 is 'n antwoord op boodskap #32054] Sa, 22 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
www.eep.co.za  is tans af-lyn  www.eep.co.za
Boodskappe: 42
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
www.eep.co.za

Ferdi Greyling wrote in message ...
> On Mon, 10 Jul 2000 10:41:05 +0200, "Bep Nieuwhof"
> wrote:
>
> mense
>> wat ek ken -- Nie die houding van 'n moordenaar nie. >>
>
> Wel hy is 'n moordenaar.
>
> >
>
> Hy is 'n moordenaar en dien lewenslange tronkstraf uit weens die moord
> wat hy gepleeg het.
>
> genoem nie
>> dan was hy 'n Hero ---- "Julle is almal die selfde!".
>>
>> As jy Clive, sy vrou Gay en Walus moordenaars noem dan noem ek jou Afrikaner
>> Voorvaders ook moordenaars.......!!>>>
>
> Hulle het nie 'n man voor sy kind in die drive way van sy huis
> doodgeskiet nie.
>
> >>
>
> Ons het.
> Nou sit jy in Europa en ons is demokraties.
>
Vorige onderwerp: Skuus, Hilda!
Volgende onderwerp: Skaam julle!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 07:24:37 MGT 2024