Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » O ja, Ferdi!
O ja, Ferdi! [boodskap #31980] Sa, 08 Julie 2000 00:00 na volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Maar om terug te om by die aanvanklike vraag:

Hoe versoen jy die "antirassisme" waarvoor jy Boshoff & Boshoff loof met
hul verering van Verwoerd, wat jy en ander hier voorgehou het as die
"apartheidsvark" par excellance?

Vriendelike groete, Leendert

Leendert van Oostrum skryf in boodskap news:8k7puo$qqu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Toemaar, Ferdi. Ek dink nie ek sou in 'n Engelse skool skoolhou nie.
>
> En miskien is dit nie my denke wat so slordig is nie, maar joune wat (nog
> steeds) so stadig is.
>
> Vriendelike groete, Leendert
>
> Ferdi Greyling wrote in message
> news:3968159e.10018935@news.icon.co.za...
>>
>>
>> Jy weet Leendert, daar is altyd iets in die lewe om voor dankbaar te
>> wees - soos die ou mense altyd gese het - en een daarvan is dat jy nie
>> my kinders se onderwyser is of was nie.
>> Want daar skort iets met jou logiese vermoens.
>> Was jy altyd so 'n slordige denker of het iets intussen met jou
>> gebeur?
>>
>>
>>
>>
>> On Thu, 6 Jul 2000 14:17:59 +0200, "Leendert van Oostrum"
>> wrote:
>>
>>> Dis nou dieselfde ou wat 'n standbeeld en 'n museum vir Verwoerd
opgerig
> het
>>> wat jy nou so loof?
>>>
>>> Curiouser and curiouser!
>>>
>>> Vriendelike groete, Leendert
>>>
>>> Ferdi Greyling wrote in message
>>> news:396ac2de.97555450@news.is.co.za...
>>>> On Mon, 03 Jul 2000 23:56:51 +0200, Boer...@eskom.co.za wrote:
>>>>
>>>> >>> jr koppel
>>>> >aan jou geondergrawery van die afrikaner nie.Daardie is ten minste
> mense
>>> wat
>>>> >opgestaan en staan by hulle beginsels van eiesoortigheid.Gaan kruip
>>> liewer
>>>> >gat(swart gat) en gaan "please" jou en beeld se base.>>
>>>>
>>>>
>>>> Dit is twee mense wat rsiisme verwerp. IN al sy vorms.
>>>> Met ander woorde jou rassisme ook.
>>>> Hulle verwerp dit.
>>>> Hulle verwerp dit in die openbaar en herhaaldelik.
>>>> Hulle het dit reeds baie kere gedoen en sal dit weer doen.
>>>> Carel Boshofr senior en junior verwerp rassisme.
>>>> Jy verwerp dit nie.
>>>> Jy is dus totaal uit voeling met hulle. En hulle idees.
>>>> Dis dalk tyd dat jy begin kyk wat om jou aangaan.
>>>>
>>>
>>
>
Re: O ja, Ferdi! [boodskap #32007 is 'n antwoord op boodskap #31980] So, 09 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
O.N. Heil  is tans af-lyn  O.N. Heil
Boodskappe: 13
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ferdi Greyling wrote in message ...
> On Sat, 8 Jul 2000 21:47:22 +0200, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
>
> >
>> Hoe versoen jy die "antirassisme" waarvoor jy Boshoff & Boshoff loof met
>> hul verering van Verwoerd, wat jy en ander hier voorgehou het as die
>> "apartheidsvark" par excellance?>>
>
>
> Leendert, jy verdien nie 'n ordentlike antwoord nie en jy sal ook nie
> een kry nie.
>
>
Benoude katte maak benoude spronge. Jy KAN nie 'n antwoord formuleer nie.
Dat jy nie tot ordentlike antwoorde in staat is nie, weet ons
lankal............Leendert weet iets van tuisonderrig. Hoekom praat jy nie
met die man nie ?
Re: O ja, Ferdi! [boodskap #32009 is 'n antwoord op boodskap #31980] So, 09 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 9 Jul 2000 18:39:41 +0200, "O.N. Heil"
wrote:
Re: O ja, Ferdi! [boodskap #32010 is 'n antwoord op boodskap #31980] So, 09 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 8 Jul 2000 21:47:22 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:

[/color]
> Hoe versoen jy die "antirassisme" waarvoor jy Boshoff & Boshoff loof met
> hul verering van Verwoerd, wat jy en ander hier voorgehou het as die
> "apartheidsvark" par excellance?>>

Leendert, jy verdien nie 'n ordentlike antwoord nie en jy sal ook nie
een kry nie.
Re: O ja, Ferdi! [boodskap #32011 is 'n antwoord op boodskap #31980] So, 09 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

O.N. Heil wrote:

> Benoude katte maak benoude spronge.
> Dat jy nie tot ordentlike antwoorde in staat is nie, weet ons
> lankal............

Net soos jy, boertjie wat daar byeskom in die nag werk.

Die Ruiter in die Dag
Re: O ja, Ferdi! [boodskap #32012 is 'n antwoord op boodskap #31980] So, 09 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling skryf in boodskap news:396a7a2e.3976069@news.icon.co.za...
> On Sat, 8 Jul 2000 21:47:22 +0200, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
>
> >
>> Hoe versoen jy die "antirassisme" waarvoor jy Boshoff & Boshoff loof met
>> hul verering van Verwoerd, wat jy en ander hier voorgehou het as die
>> "apartheidsvark" par excellance?>>
>
>
> Leendert, jy verdien nie 'n ordentlike antwoord nie en jy sal ook nie
> een kry nie.
>

Oepsie! Nou't jy jou in 'n hoek vasgedweep.

Bly maar wonder oor die antwoord op my vraag, hoor! Dis eintlik nie so
moeilik nie (dit verg net 'n bietjie ondersoek na jou eie vooroordele).

Vriendelike groete, Leendert
Re: O ja, Ferdi! [boodskap #32035 is 'n antwoord op boodskap #31980] Ma, 10 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Boertjie, kom ek gee jou goeie raad. Alles wat die man vir jou se bere die
in 'n spesiale folder.
Hy gaan jou definetief by Eskom verkla. Vra my ek weet...

Krokkie

Ferdi Greyling wrote in message ...
> On Mon, 10 Jul 2000 06:12:30 +0200, Boer...@eskom.co.za wrote:
>
> So Boertjie, verteenwoordig jy Eskom met jou rassistiese uitsprake?
> Of is jy steeds te banggat om te antwoord?
>
>
>
>> Welkom aan jou
>>
>> , net om ou Ferdi nog meer te laat wonder,die arme ou dweepsieke koerant
>> mannetjie.
>>
>> Onthou net Mnr Onheil: Boertjie het nog nooit op die ng gevloek nie,hy is mos
>> opgevoed deur die Christelike nasionale onderwys stelsel.
>>
>> Groete
>>
>> Boertjie(wat by eskom in die nag werk)
>>
>>
>> "O.N. Heil" wrote:
>>
>>>>
>>>> A, Boertjie by Eskom.
>>>> Nog steeds te bang om jou regte naam te gee?
>>>>
>>>>
>>> Verkeerd geraai. Ek kan spel. En vloek selde. Dan ken ek nog
>>> koerantmense wat JOU weer ken. Jy is in elk geval die eerste woer-woer met
>>> drie toue wat ek sien.
>>>
>>> Leendert druk dit soooooooooo mooi uit - "vasgedweep". Hehehehe.
>>> Intussen - lekker vakbondvastrap vir jou totdat jou agterbankers met die
>>> antwoorde kom.
>>
>
Re: O ja, Ferdi! [boodskap #32036 is 'n antwoord op boodskap #31980] Ma, 10 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Ferdi Greyling wrote:

> On Mon, 10 Jul 2000 01:57:36 +0200, "O.N. Heil"
> wrote:
>
> nog
>> koerantmense wat JOU weer ken. Jy is in elk geval die eerste woer-woer met
>> drie toue wat ek sien.>>
>
> Ek sien via MWeb.
> Nasperser wat te bang is vir sy of haar naam?
>
>

Nee wat, ek dink nie so nie. Dis onse Aspris(Leendert of Leendert se vrou) wat
'n nuwe
metamorfose ondergaan.

Die Ruiter in die Dag
Re: O ja, Ferdi! [boodskap #32037 is 'n antwoord op boodskap #31980] Ma, 10 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 10 Jul 2000 01:57:36 +0200, "O.N. Heil" wrote:

koerantmense wat JOU weer ken. Jy is in elk geval die eerste woer-woer met[/color]
> drie toue wat ek sien.>>

En jy sal nie die eerste een wees wat ek teekom wat agter skuilname
wegkruip nie.

Lafaard
Re: O ja, Ferdi! [boodskap #32039 is 'n antwoord op boodskap #31980] Ma, 10 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3969DF20.8D94E7FD@home.com...
>
> Nee wat, ek dink nie so nie. Dis onse Aspris(Leendert of Leendert se vrou) wat
> 'n nuwe
> metamorfose ondergaan.

Gloudina, jy gedra jou soos 'n heidinse ou tert soos jy met die leuen
hoereer:

Ek skryf onder my eie naam en met 'n akkurate adres. My vrou sal nie in
geselskap gesien word waar jy boer nie.
Re: O ja, Ferdi! [boodskap #32040 is 'n antwoord op boodskap #31980] Ma, 10 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
O.N. Heil  is tans af-lyn  O.N. Heil
Boodskappe: 13
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Junior Lid
>
> A, Boertjie by Eskom.
> Nog steeds te bang om jou regte naam te gee?
>
>
Verkeerd geraai. Ek kan spel. En vloek selde. Dan ken ek nog
koerantmense wat JOU weer ken. Jy is in elk geval die eerste woer-woer met
drie toue wat ek sien.

Leendert druk dit soooooooooo mooi uit - "vasgedweep". Hehehehe.
Intussen - lekker vakbondvastrap vir jou totdat jou agterbankers met die
antwoorde kom.
Re: O ja, Ferdi! [boodskap #32041 is 'n antwoord op boodskap #31980] Ma, 10 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 10 Jul 2000 06:12:30 +0200, Boer...@eskom.co.za wrote:

So Boertjie, verteenwoordig jy Eskom met jou rassistiese uitsprake?
Of is jy steeds te banggat om te antwoord?

> Welkom aan jou
>
> , net om ou Ferdi nog meer te laat wonder,die arme ou dweepsieke koerant
> mannetjie.
>
> Onthou net Mnr Onheil: Boertjie het nog nooit op die ng gevloek nie,hy is mos
> opgevoed deur die Christelike nasionale onderwys stelsel.
>
> Groete
>
> Boertjie(wat by eskom in die nag werk)
>
>
> "O.N. Heil" wrote:
>
>>>
>>> A, Boertjie by Eskom.
>>> Nog steeds te bang om jou regte naam te gee?
>>>
>>>
>> Verkeerd geraai. Ek kan spel. En vloek selde. Dan ken ek nog
>> koerantmense wat JOU weer ken. Jy is in elk geval die eerste woer-woer met
>> drie toue wat ek sien.
>>
>> Leendert druk dit soooooooooo mooi uit - "vasgedweep". Hehehehe.
>> Intussen - lekker vakbondvastrap vir jou totdat jou agterbankers met die
>> antwoorde kom.
>
Re: O ja, Ferdi! [boodskap #32042 is 'n antwoord op boodskap #31980] Ma, 10 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Wow!

Gloudina het amper daarin geslaag (sy't hard probeer) om my aandag af te lei
van hierdie sappige brokkie:

'n Soort-van-senior Nasperser het idees oor ander naspersers wat hom op die
nuusgroep probeer bykom!

Lyk my die mantels draai inderdaad weer by Naspers!

Groete, Leendert

Ferdi Greyling skryf in boodskap news:3980dc4b.24161118@news.is.co.za...
> On Mon, 10 Jul 2000 01:57:36 +0200, "O.N. Heil"
> wrote:
>
> nog
>> koerantmense wat JOU weer ken. Jy is in elk geval die eerste woer-woer met
>> drie toue wat ek sien.>>
>
> Ek sien via MWeb.
> Nasperser wat te bang is vir sy of haar naam?
>
> Shame.
>
Re: O ja, Ferdi! [boodskap #32043 is 'n antwoord op boodskap #31980] Ma, 10 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Welkom aan jou

, net om ou Ferdi nog meer te laat wonder,die arme ou dweepsieke koerant
mannetjie.

Onthou net Mnr Onheil: Boertjie het nog nooit op die ng gevloek nie,hy is mos
opgevoed deur die Christelike nasionale onderwys stelsel.

Groete

Boertjie(wat by eskom in die nag werk)

"O.N. Heil" wrote:

>>
>> A, Boertjie by Eskom.
>> Nog steeds te bang om jou regte naam te gee?
>>
>>
> Verkeerd geraai. Ek kan spel. En vloek selde. Dan ken ek nog
> koerantmense wat JOU weer ken. Jy is in elk geval die eerste woer-woer met
> drie toue wat ek sien.
>
> Leendert druk dit soooooooooo mooi uit - "vasgedweep". Hehehehe.
> Intussen - lekker vakbondvastrap vir jou totdat jou agterbankers met die
> antwoorde kom.
Re: O ja, Ferdi! [boodskap #32044 is 'n antwoord op boodskap #31980] Ma, 10 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 10 Jul 2000 01:57:36 +0200, "O.N. Heil" wrote:

koerantmense wat JOU weer ken. Jy is in elk geval die eerste woer-woer met[/color]
> drie toue wat ek sien.>>

Ek sien via MWeb.
Nasperser wat te bang is vir sy of haar naam?

Shame.
Re: O ja, Ferdi! [boodskap #32087 is 'n antwoord op boodskap #31980] Di, 11 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dankie vir die raad,maar ek vermoed dit al reeds lankal.Jy sien ek pas mos nie
in sy reenboognasie in nie.

Boertjie

Krokkie wrote:

> Boertjie, kom ek gee jou goeie raad. Alles wat die man vir jou se bere die
> in 'n spesiale folder.
> Hy gaan jou definetief by Eskom verkla. Vra my ek weet...
>
> Krokkie
>
> Ferdi Greyling wrote in message ...
>> On Mon, 10 Jul 2000 06:12:30 +0200, Boer...@eskom.co.za wrote:
>>
>> So Boertjie, verteenwoordig jy Eskom met jou rassistiese uitsprake?
>> Of is jy steeds te banggat om te antwoord?
>>
>>
>>
>>> Welkom aan jou
>>>
>>> , net om ou Ferdi nog meer te laat wonder,die arme ou dweepsieke koerant
>>> mannetjie.
>>>
>>> Onthou net Mnr Onheil: Boertjie het nog nooit op die ng gevloek nie,hy
> is mos
>>> opgevoed deur die Christelike nasionale onderwys stelsel.
>>>
>>> Groete
>>>
>>> Boertjie(wat by eskom in die nag werk)
>>>
>>>
>>> "O.N. Heil" wrote:
>>>
>>>> >
>>>> >A, Boertjie by Eskom.
>>>> >Nog steeds te bang om jou regte naam te gee?
>>>> >
>>>> >
>>>> Verkeerd geraai. Ek kan spel. En vloek selde. Dan ken ek nog
>>>> koerantmense wat JOU weer ken. Jy is in elk geval die eerste woer-woer
> met
>>>> drie toue wat ek sien.
>>>>
>>>> Leendert druk dit soooooooooo mooi uit - "vasgedweep". Hehehehe.
>>>> Intussen - lekker vakbondvastrap vir jou totdat jou agterbankers met die
>>>> antwoorde kom.
>>>
>>
Re: O ja, Ferdi! [boodskap #32089 is 'n antwoord op boodskap #31980] Di, 11 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pijotter  is tans af-lyn  Pijotter
Boodskappe: 107
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek lag my dood!

LOL very loud!!

Elke keer as ek by hierdie nuusgroep kom inloer, is Gloudina besig om mense
te beskuldig van iemand anders wees...

Eers was O.N Heil Boertjie, en nou is hy of Leendert of Leendert se vrou???

Toe ek die eerste keer hier aangeland het na omtrent 2jaar se wegbly (eerste
keer wat ek hier was was in 1992) is ek sumier beskuldig daarvan dat ek 'n
Johan ou is... Johan wat in USA bly... hahaha

ek dink nie sy is al te waffers met haar forensiese ondersoeke nie, please
don't give up your day job...

Groetjes
Pijotter

Leendert van Oostrum wrote in message ...
>
>
> skryf in boodskap news:3969DF20.8D94E7FD@home.com...
>>
>> Nee wat, ek dink nie so nie. Dis onse Aspris(Leendert of Leendert se
vrou)
> wat
>> 'n nuwe
>> metamorfose ondergaan.
>
> Gloudina, jy gedra jou soos 'n heidinse ou tert soos jy met die leuen
> hoereer:
>
> Ek skryf onder my eie naam en met 'n akkurate adres. My vrou sal nie in
> geselskap gesien word waar jy boer nie.
>
Re: O ja, Ferdi! [boodskap #32151 is 'n antwoord op boodskap #31980] Wo, 12 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 10 Jul 2000 16:38:04 +0200, "Krokkie" wrote:

in 'n spesiale folder.[/color]
> Hy gaan jou definetief by Eskom verkla. Vra my ek weet...>>

OK. Laat ons dit nou mooi agtermekaar kry.
Hy maar erg rassitiese uitsprake.
In sy e-pos adres staan daar lewensgroot Eskom.
Ek vra hom of hy Eskom verteenwoordig.
Jy se hy moet 'n leer hou en my vrae (en sy antwoorde?) hou.
Hoekom?

Bewyse vir sy eie rassisme?
Re: O ja, Ferdi! [boodskap #32152 is 'n antwoord op boodskap #31980] Wo, 12 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 10 Jul 2000 16:38:04 +0200, "Krokkie" wrote:

in 'n spesiale folder.[/color]
> Hy gaan jou definetief by Eskom verkla. Vra my ek weet...>>

En se nou maar, Krokkie, jy word verkla oor erge rassistiese
beledigings en jou netwerk spreek jou aan daaroor.

Wat sal jy doen, Krokkie?

Ophou daarmee?

Of sal jy staan by jou menings en voortgaan om te beledig?
Re: O ja, Ferdi! [boodskap #32242 is 'n antwoord op boodskap #31980] Do, 13 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek raak regtig nou moeg van jou getjank oor rassisme en my affiliasie
teenoor eskom,wat is jou probleem?Kan jy nie kritiek verduur nie,ek het
jou al hoeveel kere gesê die gaan oor eiesoortigheid,maar jy hoor wat
jy wil.
Gaan voort ,droom oor jou reënboognasie terwyl die bloed in die strate
loop.

Groete Boertjie

Ferdi Greyling wrote:

> On Mon, 10 Jul 2000 16:38:04 +0200, "Krokkie"
> wrote:
>
> bere die
>> in 'n spesiale folder.
>> Hy gaan jou definetief by Eskom verkla. Vra my ek weet...>>
>
> OK. Laat ons dit nou mooi agtermekaar kry.
> Hy maar erg rassitiese uitsprake.
> In sy e-pos adres staan daar lewensgroot Eskom.
> Ek vra hom of hy Eskom verteenwoordig.
> Jy se hy moet 'n leer hou en my vrae (en sy antwoorde?) hou.
> Hoekom?
>
> Bewyse vir sy eie rassisme?
Re: O ja, Ferdi! [boodskap #32243 is 'n antwoord op boodskap #31980] Do, 13 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Alles goed en wel , ek kan my man staan, maar as hulle net oor eensydige
rassisme verkla dan verander die prentjie aansienlik. Dus Boertjie , bou jou
eie argief. "Goete raak weg"op die Deja-argief.
Snaaks dat slegs rassisme teen swartes nou die grootste sonde is, nog nie
eenkeer gehoor van iemand wat verkla is oor Godslastering nie..

Laat jou dink oor wat die klaers is..

Krokkie

Ferdi Greyling wrote in message ...
> On Mon, 10 Jul 2000 16:38:04 +0200, "Krokkie"
> wrote:
>
> bere die
>> in 'n spesiale folder.
>> Hy gaan jou definetief by Eskom verkla. Vra my ek weet...>>
>
> En se nou maar, Krokkie, jy word verkla oor erge rassistiese
> beledigings en jou netwerk spreek jou aan daaroor.
>
> Wat sal jy doen, Krokkie?
>
> Ophou daarmee?
>
> Of sal jy staan by jou menings en voortgaan om te beledig?
>
Re: O ja, Ferdi! [boodskap #32244 is 'n antwoord op boodskap #31980] Do, 13 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[1]  is tans af-lyn  Sakkie[1]
Boodskappe: 1
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ja, dis 'n snaakse ding wat my ook al opgeval het. Daar is poste van sekere
mense wat ek spesifiek kan onthou, maar as ek dit weer later op Deja soek,
bestaan dit nie....

Lyk my dit "spook" hier.

Sakkie

Krokkie skryf in boodskap news:396d43fa$0$236@helios.is.co.za...
> Alles goed en wel , ek kan my man staan, maar as hulle net oor eensydige
> rassisme verkla dan verander die prentjie aansienlik. Dus Boertjie , bou jou
> eie argief. "Goete raak weg"op die Deja-argief.
> Snaaks dat slegs rassisme teen swartes nou die grootste sonde is, nog nie
> eenkeer gehoor van iemand wat verkla is oor Godslastering nie..
>
> Laat jou dink oor wat die klaers is..
>
> Krokkie
>
>
>
>
> Ferdi Greyling wrote in message ...
>> On Mon, 10 Jul 2000 16:38:04 +0200, "Krokkie"
>> wrote:
>>
>> > bere die
>>> in 'n spesiale folder.
>>> Hy gaan jou definetief by Eskom verkla. Vra my ek weet...>>
>>
>> En se nou maar, Krokkie, jy word verkla oor erge rassistiese
>> beledigings en jou netwerk spreek jou aan daaroor.
>>
>> Wat sal jy doen, Krokkie?
>>
>> Ophou daarmee?
>>
>> Of sal jy staan by jou menings en voortgaan om te beledig?
>>
>
Re: O ja, Ferdi! [boodskap #32245 is 'n antwoord op boodskap #31980] Do, 13 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Maar boertjie. Jy hoor ook maar net wat jy wil hoor dan nie? Ek dink almal
van ons doen dit tog maar.
(Ek het ook altyd iets te se)

Elaine

skryf in boodskap news:396D5C26.D76A4CA@eskom.co.za...
> Ek raak regtig nou moeg van jou getjank oor rassisme en my affiliasie
> teenoor eskom,wat is jou probleem?Kan jy nie kritiek verduur nie,ek het
> jou al hoeveel kere gesê die gaan oor eiesoortigheid,maar jy hoor wat
> jy wil.
> Gaan voort ,droom oor jou reënboognasie terwyl die bloed in die strate
> loop.
>
> Groete Boertjie
>
> Ferdi Greyling wrote:
>
>> On Mon, 10 Jul 2000 16:38:04 +0200, "Krokkie"
>> wrote:
>>
>> > bere die
>>> in 'n spesiale folder.
>>> Hy gaan jou definetief by Eskom verkla. Vra my ek weet...>>
>>
>> OK. Laat ons dit nou mooi agtermekaar kry.
>> Hy maar erg rassitiese uitsprake.
>> In sy e-pos adres staan daar lewensgroot Eskom.
>> Ek vra hom of hy Eskom verteenwoordig.
>> Jy se hy moet 'n leer hou en my vrae (en sy antwoorde?) hou.
>> Hoekom?
>>
>> Bewyse vir sy eie rassisme?
>
Re: O ja, Ferdi! [boodskap #32246 is 'n antwoord op boodskap #31980] Do, 13 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
us...  is tans af-lyn  us...
Boodskappe: 23
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Also sprach Boer...@eskom.co.za
-> Ek raak regtig nou moeg van jou getjank oor rassisme en my affiliasie
-> teenoor eskom,wat is jou probleem?

Ferdi oorweeg dit waarskynlik nog of dit
regtig die moeite werd sal wees om eskom te
bel of te e-pos en jou water en ligte te laat
afsny. Dis dalk belangriker om te besluit om
'n bier te gaan drink...
Re: O ja, Ferdi! [boodskap #32326 is 'n antwoord op boodskap #31980] Vr, 14 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Nou hoe dan met die posting van jou,

Ferdi Greyling wrote in message ...
> On Fri, 14 Jul 2000 06:08:56 +0200, "Krokkie"
> wrote:
>
> "rassisme"
>> , soos 'n klein seuntjie : "mamma mamma , Boertjie is lelik met my" . Gee
>> die man 'n suigstokkie en 5c ; het so iets laas teegekom op laerskool.>>
>
>
> Krokkie, 'n mens sien baie kere mense met skuilname wat andere erg
> beledig. En ander mense word vanwee diselfde etniese agtergrond as hy
> in dieselfde kamp as hy geplaas.
>
> En dan Krokkie, teken hulle beswaar aan om te wys dat hulle nie soos
> hy is nie. Dat hulle ma hulle ordentlik grootgemaak het.
>
> Maar dit is bykans onmoontlik om te doen omdat die vloekers nie die
> guts het om te se wie hulle is nie.
>
> Met ander woorde hulle vloek en beledig net solank hulle annoniem is
> en nie verantwoordbaar is vir hulle optrede nie.
>
> En is die proses - soos hier bo gese - sleep hulle andere saam met
> hulle.
>
> Wat dink jy, Krokkie, moet 'n mens in sulke gevalle doen? Hmmmmm?
>
Re: O ja, Ferdi! [boodskap #32327 is 'n antwoord op boodskap #31980] Vr, 14 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 14 Jul 2000 06:08:56 +0200, "Krokkie" wrote:

, soos 'n klein seuntjie : "mamma mamma , Boertjie is lelik met my" . Gee[/color]
> die man 'n suigstokkie en 5c ; het so iets laas teegekom op laerskool.>>>

Anyway. OK so dit mens dit doen.
netwerk-administrateur.
Eskom in die telefoonboek en dan dit.
Makliker sou ek se, is om Eskom te bel en vir die PR-afdeling te vra.
Kanse is goed 'n mens kry 'n swart Suid-Afrikaner daar.

Lekker simpatieke oor vir die klagte.

Oor die tweede deel van jou whine - die "soos 'n klein seuntjie" -
Wie is jy Krokkie?
Jy wat so beledig het. Wie is jy? Hoekom is jy naamloos?
Re: O ja, Ferdi! [boodskap #32328 is 'n antwoord op boodskap #31980] Vr, 14 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 13 Jul 2000 06:21:13 +0200, "Krokkie" wrote:

>>

Ha. ha.
Jy is dan annoniem!

Daar is geen man om te staan nie!!

>[/color]

Daar is iets soos tweesydige rassisme??!!

Snaaks dat slegs rassisme teen swartes nou die grootste sonde is, nog nie[/color]
> eenkeer gehoor van iemand wat verkla is oor Godslastering nie..>>

Dis nie rassisme nie, jou gek.
Daar is 'n verskil tussen rassisme en godslastering.

In elk geval Krokkie, weet jy wat is die beste verweer teen die goed
wat jou nou so bitter maak? Moenie 'n rassis wees nie. So eenvoudig
soos dit.

(En moet ook nooit die beledigende fout maak deur te dink dat as
iemand Afrikaans is, is hulle rassiste nie.)

>

Inderdaad. Mense wat 'n afsku aan rassisme het.

Laat jou ook dink oor die mense teen wie hulle kla, , sou ek se.
Re: O ja, Ferdi! [boodskap #32329 is 'n antwoord op boodskap #31980] Vr, 14 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 14 Jul 2000 09:16:58 +0200, "Bep Nieuwhof"
wrote:

[/color]
> Krokkie hoe seker is die mense dat Boertjie uit Eskom e-mail --- kyk ek het
> ook 'n eskom account (HeHeHe)>>

Wel op my boodskap-veld word die volgende bo jou pos aangegee:
>
Re: O ja, Ferdi! [boodskap #32330 is 'n antwoord op boodskap #31980] Vr, 14 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 14 Jul 2000 06:08:56 +0200, "Krokkie" wrote:

, soos 'n klein seuntjie : "mamma mamma , Boertjie is lelik met my" . Gee[/color]
> die man 'n suigstokkie en 5c ; het so iets laas teegekom op laerskool.>>

Krokkie, 'n mens sien baie kere mense met skuilname wat andere erg
beledig. En ander mense word vanwee diselfde etniese agtergrond as hy
in dieselfde kamp as hy geplaas.

En dan Krokkie, teken hulle beswaar aan om te wys dat hulle nie soos
hy is nie. Dat hulle ma hulle ordentlik grootgemaak het.

Maar dit is bykans onmoontlik om te doen omdat die vloekers nie die
guts het om te se wie hulle is nie.

Met ander woorde hulle vloek en beledig net solank hulle annoniem is
en nie verantwoordbaar is vir hulle optrede nie.

En is die proses - soos hier bo gese - sleep hulle andere saam met
hulle.

Wat dink jy, Krokkie, moet 'n mens in sulke gevalle doen? Hmmmmm?
Re: O ja, Ferdi! [boodskap #32331 is 'n antwoord op boodskap #31980] Vr, 14 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 14 Jul 2000 14:25:55 +0200, "Krokkie" wrote:

>>

Oe!! Krokkie is outraged.
Gaan hy die netwerk-administrateur kontak???!!!!

Gaan hy??!!!

Ons is in afwagting!!!!!!!!

>>[/color]

Presies wat ek bedoel het.

Krokkie, as jy nie vertaan wat rassisme is nie, kan ek vir jou
verduidelik. Dis 'n ernstige aanbod. Lyk my jy sukkel daarmee.

Is jy seker jy is nie op jou pa se rekenaar in die vakansie by sy werk
nie?
Re: O ja, Ferdi! [boodskap #32332 is 'n antwoord op boodskap #31980] Vr, 14 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 14 Jul 2000 14:25:11 +0200, "Krokkie" wrote:

>

So? Wat?
Is jy OK?

>
>
>
>
> Ferdi Greyling wrote in message ...
>> On Fri, 14 Jul 2000 06:08:56 +0200, "Krokkie"
>> wrote:
>>
>> > "rassisme"
>>> , soos 'n klein seuntjie : "mamma mamma , Boertjie is lelik met my" . Gee
>>> die man 'n suigstokkie en 5c ; het so iets laas teegekom op laerskool.>>
>>
>>
>> Krokkie, 'n mens sien baie kere mense met skuilname wat andere erg
>> beledig. En ander mense word vanwee diselfde etniese agtergrond as hy
>> in dieselfde kamp as hy geplaas.
>>
>> En dan Krokkie, teken hulle beswaar aan om te wys dat hulle nie soos
>> hy is nie. Dat hulle ma hulle ordentlik grootgemaak het.
>>
>> Maar dit is bykans onmoontlik om te doen omdat die vloekers nie die
>> guts het om te se wie hulle is nie.
>>
>> Met ander woorde hulle vloek en beledig net solank hulle annoniem is
>> en nie verantwoordbaar is vir hulle optrede nie.
>>
>> En is die proses - soos hier bo gese - sleep hulle andere saam met
>> hulle.
>>
>> Wat dink jy, Krokkie, moet 'n mens in sulke gevalle doen? Hmmmmm?
>>
>
Re: O ja, Ferdi! [boodskap #32333 is 'n antwoord op boodskap #31980] Vr, 14 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bep Nieuwhof  is tans af-lyn  Bep Nieuwhof
Boodskappe: 45
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Krokkie,

Krokkie hoe seker is die mense dat Boertjie uit Eskom e-mail --- kyk ek het
ook 'n eskom account (HeHeHe)

"Krokkie" skryf in boodskap news:396e929f$0$228@hades.is.co.za...
> Glo my hy sal Eskom epos(netwerk administrateur) en kla oor jou "rassisme"
> , soos 'n klein seuntjie : "mamma mamma , Boertjie is lelik met my" . Gee
> die man 'n suigstokkie en 5c ; het so iets laas teegekom op laerskool.
>
> Krokkie
>
>
> A.S. Pris wrote in message ...
>> Also sprach Boer...@eskom.co.za
>> -> Ek raak regtig nou moeg van jou getjank oor rassisme en my affiliasie
>> -> teenoor eskom,wat is jou probleem?
>>
>> Ferdi oorweeg dit waarskynlik nog of dit
>> regtig die moeite werd sal wees om eskom te
>> bel of te e-pos en jou water en ligte te laat
>> afsny. Dis dalk belangriker om te besluit om
>> 'n bier te gaan drink...
>>
>
Re: O ja, Ferdi! [boodskap #32334 is 'n antwoord op boodskap #31980] Vr, 14 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Glo my hy sal Eskom epos(netwerk administrateur) en kla oor jou "rassisme"
, soos 'n klein seuntjie : "mamma mamma , Boertjie is lelik met my" . Gee
die man 'n suigstokkie en 5c ; het so iets laas teegekom op laerskool.

Krokkie

A.S. Pris wrote in message ...
> Also sprach Boer...@eskom.co.za
> -> Ek raak regtig nou moeg van jou getjank oor rassisme en my affiliasie
> -> teenoor eskom,wat is jou probleem?
>
> Ferdi oorweeg dit waarskynlik nog of dit
> regtig die moeite werd sal wees om eskom te
> bel of te e-pos en jou water en ligte te laat
> afsny. Dis dalk belangriker om te besluit om
> 'n bier te gaan drink...
>
Re: O ja, Ferdi! [boodskap #32335 is 'n antwoord op boodskap #31980] Vr, 14 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Nou hoe dan met hierdie posting van jou

Path:
hades.is.co.za!helios.is.co.za!feeder.is.co.za!helios.is.co. za!not-for-mail
From: ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling)
Newsgroups: soc.culture.south-africa
Subject: Re: The Best Thing For South Africa
Date: Sun, 09 Jul 2000 14:11:46 GMT
Message-ID:
References:
X-Newsreader: Forte Agent 1.0/32.390
MIME-Version: 1.0
Content-Type: text/plain; charset=us-ascii
Content-Transfer-Encoding: 7bit
Lines: 19
NNTP-Posting-Host: 196.34.160.218
X-Trace: helios.is.co.za 963152196 237 196.34.160.218
Xref: feeder.is.co.za soc.culture.south-africa:52805

I hope you are not in SA.
If you are. Fuckoff and never come back.

...... waar's jou ma dan nou gewees

Krokkie

Ferdi Greyling wrote in message ...
> On Fri, 14 Jul 2000 06:08:56 +0200, "Krokkie"
> wrote:
>
> "rassisme"
>> , soos 'n klein seuntjie : "mamma mamma , Boertjie is lelik met my" . Gee
>> die man 'n suigstokkie en 5c ; het so iets laas teegekom op laerskool.>>
>
>
> Krokkie, 'n mens sien baie kere mense met skuilname wat andere erg
> beledig. En ander mense word vanwee diselfde etniese agtergrond as hy
> in dieselfde kamp as hy geplaas.
>
> En dan Krokkie, teken hulle beswaar aan om te wys dat hulle nie soos
> hy is nie. Dat hulle ma hulle ordentlik grootgemaak het.
>
> Maar dit is bykans onmoontlik om te doen omdat die vloekers nie die
> guts het om te se wie hulle is nie.
>
> Met ander woorde hulle vloek en beledig net solank hulle annoniem is
> en nie verantwoordbaar is vir hulle optrede nie.
>
> En is die proses - soos hier bo gese - sleep hulle andere saam met
> hulle.
>
> Wat dink jy, Krokkie, moet 'n mens in sulke gevalle doen? Hmmmmm?
>
Re: O ja, Ferdi! [boodskap #32451 is 'n antwoord op boodskap #31980] Ma, 17 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wat pla name jou dan so , as ek vir jou se my naam is Gert Nel , of Piet
Postema wat is die verskil,

Ferdi Greyling wrote in message ...
> On Thu, 13 Jul 2000 06:21:13 +0200, "Krokkie"
> wrote:
>
> >>
>
> Ha. ha.
> Jy is dan annoniem!
>
> Daar is geen man om te staan nie!!
>
> rassisme verkla >>
>
> Daar is iets soos tweesydige rassisme??!!
>
> eie argief. "Goete raak weg"op die Deja-argief.
>> Snaaks dat slegs rassisme teen swartes nou die grootste sonde is, nog nie
>> eenkeer gehoor van iemand wat verkla is oor Godslastering nie..>>
>
> Dis nie rassisme nie, jou gek.
> Daar is 'n verskil tussen rassisme en godslastering.
>
> In elk geval Krokkie, weet jy wat is die beste verweer teen die goed
> wat jou nou so bitter maak? Moenie 'n rassis wees nie. So eenvoudig
> soos dit.
>
> (En moet ook nooit die beledigende fout maak deur te dink dat as
> iemand Afrikaans is, is hulle rassiste nie.)
>
> >
>
> Inderdaad. Mense wat 'n afsku aan rassisme het.
>
> Laat jou ook dink oor die mense teen wie hulle kla, , sou ek se.
>
Re: O ja, Ferdi! [boodskap #32452 is 'n antwoord op boodskap #31980] Ma, 17 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Neem maar so aan

Bep Nieuwhof wrote in message
...
> Krokkie,
>
> Krokkie hoe seker is die mense dat Boertjie uit Eskom e-mail --- kyk ek het
> ook 'n eskom account (HeHeHe)
>
>
>
>
> "Krokkie" wrote in message
> news:396e929f$0$228@hades.is.co.za...
>> Glo my hy sal Eskom epos(netwerk administrateur) en kla oor jou
> "rassisme"
>> , soos 'n klein seuntjie : "mamma mamma , Boertjie is lelik met my" . Gee
>> die man 'n suigstokkie en 5c ; het so iets laas teegekom op laerskool.
>>
>> Krokkie
>>
>>
>> A.S. Pris wrote in message ...
>>> Also sprach Boer...@eskom.co.za
>>> -> Ek raak regtig nou moeg van jou getjank oor rassisme en my affiliasie
>>> -> teenoor eskom,wat is jou probleem?
>>>
>>> Ferdi oorweeg dit waarskynlik nog of dit
>>> regtig die moeite werd sal wees om eskom te
>>> bel of te e-pos en jou water en ligte te laat
>>> afsny. Dis dalk belangriker om te besluit om
>>> 'n bier te gaan drink...
>>>
>>
>
Re: O ja, Ferdi! [boodskap #32602 is 'n antwoord op boodskap #31980] Sa, 22 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
www.eep.co.za  is tans af-lyn  www.eep.co.za
Boodskappe: 42
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
www.eep.co.za

Ferdi Greyling wrote in message ...
> On Fri, 14 Jul 2000 06:08:56 +0200, "Krokkie"
> wrote:
>
> "rassisme"
>> , soos 'n klein seuntjie : "mamma mamma , Boertjie is lelik met my" . Gee
>> die man 'n suigstokkie en 5c ; het so iets laas teegekom op laerskool.>>
>
>
> Krokkie, 'n mens sien baie kere mense met skuilname wat andere erg
> beledig. En ander mense word vanwee diselfde etniese agtergrond as hy
> in dieselfde kamp as hy geplaas.
>
> En dan Krokkie, teken hulle beswaar aan om te wys dat hulle nie soos
> hy is nie. Dat hulle ma hulle ordentlik grootgemaak het.
>
> Maar dit is bykans onmoontlik om te doen omdat die vloekers nie die
> guts het om te se wie hulle is nie.
>
> Met ander woorde hulle vloek en beledig net solank hulle annoniem is
> en nie verantwoordbaar is vir hulle optrede nie.
>
> En is die proses - soos hier bo gese - sleep hulle andere saam met
> hulle.
>
> Wat dink jy, Krokkie, moet 'n mens in sulke gevalle doen? Hmmmmm?
>
Vorige onderwerp: Petrol Prys
Volgende onderwerp: Skuus, Hilda!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 07:51:39 MGT 2024