Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » America en nuwe Rodney King
America en nuwe Rodney King [boodskap #32221] |
Thu, 13 July 2000 00:00 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Bep Nieuwhof
Boodskappe: 45 Geregistreer: March 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Elaine,
Wat dink jy oor die gebeure in Philadelphia waar die polisie die neger plat
geslaan het?
Nou skreeu almal rassiste !! Dink jy hulle is tereg of dink jy ook dat die
Polisie die neger plat geslaan het omdat hy swart is?
Onthou verander jou "HOTMAIL" !!!
|
|
|
Re: America en nuwe Rodney King [boodskap #32222 is 'n antwoord op boodskap #32221] |
Thu, 13 July 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dink jy ons het die woord sommer so uit die lug gegryp. Heel moontlik kom
hy êrens uit Europa uit.....ek stry nie.
Die woord sal nou in die woordeboek wees omdat dit opgeneem is oor die jare.
Het jy geweet Afrikaans is een van die min tale wat elke jaar nuwe woorde in
die woordeboek byvoeg? (Een van hulle van-va-re (uitspraak) (of fanfare in
engels). En so gaan die ou lysie aan. As jy in jou ouer woordeboeke kyk
sal jy sien die woord kom nie voor nie.
Kom ons los dit maar daar, ek voel nogal sterk oor Afrikaans juis omdat ek
dink 'n mens homself so mooi kan uitdruk in die taal, en ons hoef nie die
pragtige taal te vernietig met yucki engelse woorde wat ons verafrikaans
nie. Ons kan nog ure heen en weer baklei.
En ek het mos verantwoording geneem vir wat ek gesê het!! Nee o hel ek
wonner wanner gaan jy die skille van jou oë afhaal.
Elaine
Bep Nieuwhof skryf in boodskap news:8kk9r5$gir$1@rubidium.news.lion-access.net...
> Elaine,
>
> Veel dinge word gese in hiite van die oomblik maar jy verantwoording vir jy
> gese het .............
>
> Neem 'n engelse woordeboek en kyk wat "Negro" beteken - dan neem jy 'n
> Afrikaanse woordeboek en kyk wat "neger" beteken. So ook met die nederlande
> woorde boek ens.
>
> Jy moet dinge staaf met bewyse nie net wat jy dink nie of so uit die lug
> gryp nie -- dit sal jou nog dekades se skade berokken.
> Volg my raad en jy sal 'n gelukkiger lewe he .............
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:396db5a4.0@news1.mweb.co.za...
>> Die woord neger kom oorspronklik van Amerika af. Dis nou net blykbaar 'n
>> aanvaarde woord in Suid Afrika. Dit herinner my aan die ander anglisismes
>> wat ons oor die jare aangeneem het - soos pawwement (so uitgespreek maar
>> word pavement gespel - natuurlik van die engelse woord af) en dit gee my 'n
>> kramp. Sê dan maar liewer net pavement en kry klaar in plaas van pawwement.
>> Ek kan in elk geval ure daaroor gesels...ek noem dit net so terloops.
>> Anycase nie een van my programme wil jou foto "lees" nie so ek sal maar nog
>> steeds liewer niks sê nie.
>> Jy's reg ek het nie gedink toe ek gepraat het van die mense wat agter hulle
>> rekenaarskerms wegkruip nie. (Dit was in die hitte van die oomblik gesê)
>> maar dit daar gelaat.
>> Ek sal na die webblad toe gaan en kyk wat gaan daar aan sodra ek 'n kansie
>> kry.
>>
>> Elaine
>>
>> Bep Nieuwhof wrote in message
>> news:8kk2qm$1j0$1@rubidium.news.lion-access.net...
>>> Elaine,
>>>
>>> Die woord neger beteken nie "Nigger" nie dit beteken swarte of in Amerikaans
>>> "Negro" ---- Dit is 'n heel aanvaarbare woord in Afrikaans,Nederland,Belgie
>>> ens.
>>> Ek is net so versigtig met my woorde keuse -- jy sal my nooit onaanvaarbare
>>> woorde (skel woorde) waar ras in die geding kom vang gebruik nie.
>>>
>>> Die mense hier in Holland monitor ook mail met 'n filter wat met 'n
>>> woordelys die mail filter - automaties.
>>>
>>> Maar as jy bang is vir stalking wat ek regtig verstaan - is jy tereg om 'n
>>> Alias te gebruik ---- Ek wonder maar net waarom jy andere so uitgeskel het
>>> oor Aliases.
>>> Ek dink darm jy moet aan ons almal 'n verskoning aanbied!!
>>>
>>> Ek las by die e-mail 'n picture oor die gebeure te kry op
>>> www.cnn.com/us ---- Jy sal duidelik op die prent sien dat daar ook neger
>>> polisie manne betrokke is.
>>>
>>> Dit gaan oor 'n swarte wat 'n polisie man geskiet en toe sy patrollie motor
>>> gesteel het en in die straat afgejaag het ------ a COP killer !! m.a.w
>>>
>>> Die polisie het 'n groot stress werk in Phili en hulle staan saam wit swart
>>> pienk en geel -- dit was net uit woede oor die anval op hulle kollega ...
>>>
>>> Verstaanbaar dink jy nie so nie !!!!
>>>
>>>
>>>
>>> "Elaine" wrote in message
>>> news:396d986a.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Haai wil jy nie maar ophou om daai lelike woord te gebruik nie? "neger" dis
>>>> 'n amerikaanse woord en ek haat dit....se dan maar liewer ka...r maar net
>>>> nie neger nie.
>>>> Nee wat ek weet nie, ek kry nie tyd vir nuus kyk nie, se maar vir my wat
>>>> gebeur het. Ek's seker daarvan ek sal 'n opinie he.
>>>> Ek het mos vir jou my regte e-mail gegee. Ek kruip nie weg nie, maar my
>>>> werk draai om die internet en as jy opgelet het sou jy nou al gehoor het van
>>>> "internet stalkers" en die sogenaamde "internet reeksmoordenaars" Ek beskerm
>>>> myself maar net teen daai siek mense daar buite.
>>>> Anyway, ek dink die Amerikaanse Polisie is geneig om swart mense te target.
>>>> Maar ek gaan myself nie uitlaat hieroor nie want ek weet niks van dit af
>>>> nie.
>>>>
>>>> Elaine
>>>>
>>>> Bep Nieuwhof wrote in message
>>>> news:8kjv5s$kms$1@rubidium.news.lion-access.net...
>>>> > Elaine,
>>>> >
>>>> > Wat dink jy oor die gebeure in Philadelphia waar die polisie die neger plat
>>>> > geslaan het?
>>>> > Nou skreeu almal rassiste !! Dink jy hulle is tereg of dink jy ook dat die
>>>> > Polisie die neger plat geslaan het omdat hy swart is?
>>>> >
>>>> > Onthou verander jou "HOTMAIL" !!!
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: America en nuwe Rodney King [boodskap #32223 is 'n antwoord op boodskap #32221] |
Thu, 13 July 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Bep Nieuwhof
Boodskappe: 45 Geregistreer: March 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Elaine,
Soos hulle se " 'n stil mond is 'n heel mond"
Sterkte !
"Elaine" skryf in boodskap news:396db831.0@news1.mweb.co.za...
> Ja nee wat ek dink ek bly stil oor hierdie een want dit gaan net 'n groot
> geveg veroorsaak.
>
> Elaine
>
> Bep Nieuwhof wrote in message
> news:8kk2qm$1j0$1@rubidium.news.lion-access.net...
>> Elaine,
>>
>> Die woord neger beteken nie "Nigger" nie dit beteken swarte of in Amerikaans
>> "Negro" ---- Dit is 'n heel aanvaarbare woord in Afrikaans,Nederland,Belgie
>> ens.
>> Ek is net so versigtig met my woorde keuse -- jy sal my nooit onaanvaarbare
>> woorde (skel woorde) waar ras in die geding kom vang gebruik nie.
>>
>> Die mense hier in Holland monitor ook mail met 'n filter wat met 'n
>> woordelys die mail filter - automaties.
>>
>> Maar as jy bang is vir stalking wat ek regtig verstaan - is jy tereg om 'n
>> Alias te gebruik ---- Ek wonder maar net waarom jy andere so uitgeskel het
>> oor Aliases.
>> Ek dink darm jy moet aan ons almal 'n verskoning aanbied!!
>>
>> Ek las by die e-mail 'n picture oor die gebeure te kry op
>> www.cnn.com/us ---- Jy sal duidelik op die prent sien dat daar ook neger
>> polisie manne betrokke is.
>>
>> Dit gaan oor 'n swarte wat 'n polisie man geskiet en toe sy patrollie motor
>> gesteel het en in die straat afgejaag het ------ a COP killer !! m.a.w
>>
>> Die polisie het 'n groot stress werk in Phili en hulle staan saam wit swart
>> pienk en geel -- dit was net uit woede oor die anval op hulle kollega ...
>>
>> Verstaanbaar dink jy nie so nie !!!!
>>
>>
>>
>> "Elaine" wrote in message
>> news:396d986a.0@news1.mweb.co.za...
>>> Haai wil jy nie maar ophou om daai lelike woord te gebruik nie? "neger" dis
>>> 'n amerikaanse woord en ek haat dit....se dan maar liewer ka...r maar net
>>> nie neger nie.
>>> Nee wat ek weet nie, ek kry nie tyd vir nuus kyk nie, se maar vir my wat
>>> gebeur het. Ek's seker daarvan ek sal 'n opinie he.
>>> Ek het mos vir jou my regte e-mail gegee. Ek kruip nie weg nie, maar my
>>> werk draai om die internet en as jy opgelet het sou jy nou al gehoor het van
>>> "internet stalkers" en die sogenaamde "internet reeksmoordenaars" Ek beskerm
>>> myself maar net teen daai siek mense daar buite.
>>> Anyway, ek dink die Amerikaanse Polisie is geneig om swart mense te target.
>>> Maar ek gaan myself nie uitlaat hieroor nie want ek weet niks van dit af
>>> nie.
>>>
>>> Elaine
>>>
>>> Bep Nieuwhof wrote in message
>>> news:8kjv5s$kms$1@rubidium.news.lion-access.net...
>>>> Elaine,
>>>>
>>>> Wat dink jy oor die gebeure in Philadelphia waar die polisie die neger plat
>>>> geslaan het?
>>>> Nou skreeu almal rassiste !! Dink jy hulle is tereg of dink jy ook dat die
>>>> Polisie die neger plat geslaan het omdat hy swart is?
>>>>
>>>> Onthou verander jou "HOTMAIL" !!!
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
Re: America en nuwe Rodney King [boodskap #32225 is 'n antwoord op boodskap #32221] |
Thu, 13 July 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Joggie Mentz wrote:
> . Dit gaan darem lekker in die
> land he, solank jou vel net swart is.
>
Ja-nee, ou Joggie, elke hond kry sy
dag, what goes around comes around.
Minder as vyftien jaar gelede was die-
selfde waar - dit het lekker gegaan in
die land, solank jou vel net wit was.
Wat is die moreel van die storie, ou
Joggie?
Die Ruiter in die Dag
|
|
|
|
Re: America en nuwe Rodney King [boodskap #32280 is 'n antwoord op boodskap #32221] |
Fri, 14 July 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja Ntense jy's reg. Ek het bietjie gister daaroor gaan oplees en die woord
Neger word toe gebruik om Nigeriers te beskryf. So ons was almal (behalwe
nou jy) verkeerd. Die woord het nou net blykbaar oor die jare aanvaarbaar
geword om enige swartmens the beskryf. Ek weet nie....ek kan nie meer
"track" hou met al die nuwe woorde wat deesdae hier rondval nie. hehehehe
Elaine
skryf in boodskap news:396dbca2$0$236@helios.is.co.za...
>
> Elaine skryf ...
>> Die woord neger kom oorspronklik van Amerika af. Dis nou net blykbaar 'n
>> aanvaarde woord in Suid Afrika.
>
>> Bep Nieuwhof het geskryf ...
>>> Elaine,
>>>
>>> Die woord neger beteken nie "Nigger" nie dit beteken swarte of in Amerikaans
>>> "Negro" ---- Dit is 'n heel aanvaarbare woord in Afrikaans,Nederland,Belgie
>
> Ek mis êrens iets ...
> Ek was onder die indruk die PK (polities korrekte) woord wat Amerikaners
> gebruik om 'n swart man daar te beskryf, was African-American ...
> Negro was die ou gebruik, en die "slang" daarvoor is nigger.
> Ek het verstaan Negro is 'n aanduiding van hulle herkoms, Nigerië?
>
> Beide woorde klink my na skelname in elkgeval.
> Negro kan dalk in Nederland en Belgie aanvaar word, maar ek wonder
> oor Afrikaans.
>
> Maar nou ja, ek het nie BA Tale geswot nie, so ek sal seker nie
> weet nie. Ek sit dalk die pot heeltemal mis hier.
> Miskien my maar uit hierdie "faait" hou, net-nou kry
> ek bloedneus ...
>
> Ek sê maar net Negro is nie 'n aanvaarde woord in *my* Afrikaans
> nie.
>
> Jan-die-lepel
>
|
|
|
|
|
|
|
Re: America en nuwe Rodney King [boodskap #32285 is 'n antwoord op boodskap #32221] |
Fri, 14 July 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur:
Elaine wrote ...
> Ja Ntense jy's reg. Ek het bietjie gister daaroor gaan oplees en die woord
> Neger word toe gebruik om Nigeriers te beskryf. So ons was almal (behalwe
> nou jy) verkeerd. Die woord het nou net blykbaar oor die jare aanvaarbaar
> geword om enige swartmens the beskryf. Ek weet nie....ek kan nie meer
> "track" hou met al die nuwe woorde wat deesdae hier rondval nie. hehehehe
Huh? Ek was reg?
Dit moes 'n floekskoot gewees het!
Ek sal maar jou woord daarvoor moet vat, ek het laas in standerd 2 'n
woordeboek vasgehou. Moet sê dit was een van die verveligste boeke wat
ek nog ooit probeer lees het.
Ek kon nie eens deur hoofstuk A gekom het nie!
Jan-die-lepel
(Ja, ek wou 'n nar wees, maar ek het daai rooi bal op die verkeerde plek
vas gesit)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: America en nuwe Rodney King [boodskap #32391 is 'n antwoord op boodskap #32221] |
Sun, 16 July 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Pat wrote:
> Ook jou tyd is weird, dit gee jou 9 uur voor ons, en soos ek
> dit verstaan is julle net 7 uur voor ons hier in Amerika.
>
Die ouens is natuurlik sewe uur voor jou in jou bepaalde
tydsone. Maar dis net ses uur in die tydsone oos van jou
in die VSA en ook in die deel van Kanada waarin ek nou
bly. Die indeling van tydsones daar onder in die suidelike
VSA maak my altyd 'n bietjie deurmekaar. Die sentrale
tydsone se begin in Kanada (en in die Upper Midwest)
is baie verder wes as in die suidelike deel van die VSA,
waar dit al begin by Alabama ('n staat wat ek nog sien
as in die oostelike deel van die VSA.) Ek wonder wie
het besluit dat Alabama in die Sentrale Tydsone moet
wees.
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: America en nuwe Rodney King [boodskap #32580 is 'n antwoord op boodskap #32221] |
Sat, 22 July 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
www.eep.co.za
Boodskappe: 42 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
www.eep.co.za
Elaine wrote in message ...
> hehehehe....nee wat ek lees verklarende woordeboeke vir die pret daarvan.
> Jy moet sien hoe party van ons woorde verlaar word, jy sal van dit nie glo
> nie want jy het nooit aan die woorde so gedink nie! Nee ek speel sommer.
> Hier's 'n lekker woord vir julle om mee te speel. Ons predikant se vrou
> (wat 'n DOKTOR in afrikaans is het dit vir my gegee) VLOERMOER - of nou
> natuurlik "'n fit vang" Ek dink dis die oulikste afrikaanse woord wat hulle
> nog uitgedink het.
>
> Elaine
> skryf in boodskap news:396ecf85$0$232@hades.is.co.za...
>>
>> Elaine wrote ...
>>> Ja Ntense jy's reg. Ek het bietjie gister daaroor gaan oplees en die woord
>>> Neger word toe gebruik om Nigeriers te beskryf. So ons was almal (behalwe
>>> nou jy) verkeerd. Die woord het nou net blykbaar oor die jare aanvaarbaar
>>> geword om enige swartmens the beskryf. Ek weet nie....ek kan nie meer
>>> "track" hou met al die nuwe woorde wat deesdae hier rondval nie. hehehehe
>>
>> Huh? Ek was reg?
>> Dit moes 'n floekskoot gewees het!
>> Ek sal maar jou woord daarvoor moet vat, ek het laas in standerd 2 'n
>> woordeboek vasgehou. Moet sê dit was een van die verveligste boeke wat
>> ek nog ooit probeer lees het.
>> Ek kon nie eens deur hoofstuk A gekom het nie!
>>
>> Jan-die-lepel
>> (Ja, ek wou 'n nar wees, maar ek het daai rooi bal op die verkeerde plek
>> vas gesit)
>>
>
|
|
|
Re: America en nuwe Rodney King [boodskap #32581 is 'n antwoord op boodskap #32221] |
Sat, 22 July 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
www.eep.co.za
Boodskappe: 42 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
www.eep.co.za
Hilda en Gervaas wrote in message
...
>
> Elaine schreef in berichtnieuws
> 396ebc58.0@news1.mweb.co.za...
>
> . >Ek het bietjie gister daaroor gaan oplees en die woord
>> Neger word toe gebruik om Nigeriers te beskryf.
>
> Wonder wáár jy dit gelees het. Die woord "neger" kom, soos Arthur gesê het,
> van die Latyn "niger" af - "Niger" beteken "swart". En die Latynse woord
> bestaan al baie langer as die land, Nigeria, se naam :-).
>
> Groete,
>
> Hilda.
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Tue Feb 18 00:17:35 UTC 2025
|