Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » NP is rascistisch
NP is rascistisch [boodskap #32212] Wo, 12 Julie 2000 00:00 na volgende boodskap
Nanhekhan  is tans af-lyn  Nanhekhan
Boodskappe: 1
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Weg met het NP. Ze zijn een stelletje racisten.

Een inwoner uit Nederland
Re: NP is rascistisch [boodskap #32213 is 'n antwoord op boodskap #32212] Wo, 12 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bongoman  is tans af-lyn  Bongoman
Boodskappe: 14
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
On Wed, 12 Jul 2000 18:31:16 +0200, "Nanhekhan" wrote:

> Weg met het NP. Ze zijn een stelletje racisten.
>
> Een inwoner uit Nederland
>
Jou wens is bewaarheid -- hulle vorm nou deel van die Demokratiese
Alliansie - DA.
Re: NP is rascistisch [boodskap #32214 is 'n antwoord op boodskap #32212] Wo, 12 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
HCV  is tans af-lyn  HCV
Boodskappe: 4
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Junior Lid
>
> Nanhekhan wrote in message
> news:963419387.204780@news.l3.wish.net...
>> Weg met het NP. Ze zijn een stelletje racisten.
>>
>> Een inwoner uit Nederland
>>
>>

"Een inwoner uit Nederland" is die laaste mens wat ander van rassisme
kan beskuldig. Die Nederlandse houding teenoor Suid-Afrika die afgelope
25 jaar is die manifestasie van 'n skuldkompleks oor hul eie swart
verlede. Ek raai aan dat jy PC Emmer se "De Nederlandse Slavenhandel
1500 - 1850" lees om te sien wie die eintlike slawedrywers was.
Die "swart smet" op die Nederlandse Goue Eeu, soos Emmer dit noem, is
egter minder onbeduidend as wat die land homself probeer wysmaak. Emmer
verwys vervolgens na die buitengewoon sterk Nederlandse proteste teen
die apartheidsbewing in Suid-Afrika. Dit terwyl die land beslis nie
homself daarop kan roem dat hy in die verlede ooit veel belangstelling
vir die internasionale veldtog ter afskaffing van slawerny of ander
menseregte getoon het nie.
Dit is interessant dat Emmer die slawehandel binne 'n groter konteks
plaas, naamlik dié van drie "rekeninge uit die Nederlandse verlede" wat
vereffen moet word:
* die Jodevervolging tydens die Tweede Wêreldoorlog (lees "Die
Dagboek van Anne Frank") in Nederland, en die omhelsing (meer as enige
ander land wat deur die Duitsers binnegeval is) van Nazisme deur die
Nederlanders, en die "kil Nederlandse owerheidsbeleid" daarna;
* die slagoffers van die Nederlandse kolonialisme in Indonesië, en
* die slagoffers van die Nederlandse slawehandel, en van die slawerny
in die Nederlandse Karibiesie gebied.

Dus: Kaaskop, hou jou bek.
Re: NP is rascistisch [boodskap #32277 is 'n antwoord op boodskap #32212] Do, 13 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pi...  is tans af-lyn  pi...
Boodskappe: 17
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Junior Lid
toets

Nanhekhan wrote:

> Weg met het NP. Ze zijn een stelletje racisten.
>
> Een inwoner uit Nederland
Re: NP is rascistisch [boodskap #32278 is 'n antwoord op boodskap #32212] Do, 13 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dave Du Plessis  is tans af-lyn  Dave Du Plessis
Boodskappe: 81
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Volle Lid
En wij heb een stelletjie kafferistic!

Een (boere) inwoner uit (gewese wit) Suid Afrika

Nanhekhan skryf in boodskap news:963419387.204780@news.l3.wish.net...
> Weg met het NP. Ze zijn een stelletje racisten.
>
> Een inwoner uit Nederland
>
Re: NP is rascistisch [boodskap #32279 is 'n antwoord op boodskap #32212] Do, 13 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 12 Jul 2000 20:23:03 GMT, Nospa...@please.net (Brollox) wrote:
<<>On Wed, 12 Jul 2000 18:31:16 +0200, "Nanhekhan" wrote:
>
>> Weg met het NP. Ze zijn een stelletje racisten.
>>
>> Een inwoner uit Nederland
>>
> Jou wens is bewaarheid -- hulle vorm nou deel van die Demokratiese
> Alliansie - DA.>>

In fact bestaan hulle lank reeds nie meer nie. Het mos die NNP geword
'n paar jaar terug al.
Re: NP is rascistisch [boodskap #32387 is 'n antwoord op boodskap #32212] Sa, 15 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joggie Mentz  is tans af-lyn  Joggie Mentz
Boodskappe: 5
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Sê net vir my ou!. wat het ons politiek met jou te doen? waar is al die geld
en hulp wat jou regering beloof het indien daar 'n swart regereing aan
bewind sou kom? nou maak jy sulke uitsprake. kom by ou.

--
-----------------------------------------------------
Click here for Free Video!!
http://www.gohip.com/free_video/

Nanhekhan skryf in boodskap news:963419387.204780@news.l3.wish.net...
> Weg met het NP. Ze zijn een stelletje racisten.
>
> Een inwoner uit Nederland
>
Re: NP is rascistisch [boodskap #32613 is 'n antwoord op boodskap #32212] Sa, 22 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
www.eep.co.za  is tans af-lyn  www.eep.co.za
Boodskappe: 42
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
www.eep.co.za

Joggie Mentz wrote in message ...
> Sê net vir my ou!. wat het ons politiek met jou te doen? waar is al die geld
> en hulp wat jou regering beloof het indien daar 'n swart regereing aan
> bewind sou kom? nou maak jy sulke uitsprake. kom by ou.
>
> --
> -----------------------------------------------------
> Click here for Free Video!!
> http://www.gohip.com/free_video/
>
> Nanhekhan wrote in message
> news:963419387.204780@news.l3.wish.net...
>> Weg met het NP. Ze zijn een stelletje racisten.
>>
>> Een inwoner uit Nederland
>>
>
Vorige onderwerp: bzzzz....
Volgende onderwerp: America en nuwe Rodney King
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 01:54:12 MGT 2024