Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Plaas name in die Vrystaat
Plaas name in die Vrystaat [boodskap #317] Sa, 24 Mei 2003 22:10 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie vir die name. As mens dit so lees klink dit soos a gedig deur
Van Wyk Louw of iemand. Wat is n Wetterschtain?

Lorinda


> Driekop ; Bankies ; Damkop ; Lagersdrift ; Weltevrede ; Losberg ; Waterval ;
> Koringland ; Makoadi ; Schuttesrust ; Wetterschtain ; Braamhoek ;
> Driefontein ; Swartlaagte ; Mooifontein ; Losberg ; Prinsberg ; Kransfontein
> ; Klipkoppie ; Tandjiesberg


"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0305241035.5e23e19e@posting.google.com...
> Andries, terwyl ons (ek eintlik) praat oor plaas name, wat is die name
> van die ander plase rondom julle?
>
> Lorinda
Re: Plaas name in die Vrystaat [boodskap #319 is 'n antwoord op boodskap #317] Sa, 24 Mei 2003 22:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het regtig nie 'n idee nie. My pa sal dalk weet.
Maar ek dink nie hy gaan daarvan hou as ek hom 12h15 in die nag gaan wakker
maak nie.

"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0305241410.66ab6c84@posting.google.com...
> Dankie vir die name. As mens dit so lees klink dit soos a gedig deur
> Van Wyk Louw of iemand. Wat is n Wetterschtain?
>
> Lorinda
>
>
>> Driekop ; Bankies ; Damkop ; Lagersdrift ; Weltevrede ; Losberg ; Waterval ;
>> Koringland ; Makoadi ; Schuttesrust ; Wetterschtain ; Braamhoek ;
>> Driefontein ; Swartlaagte ; Mooifontein ; Losberg ; Prinsberg ; Kransfontein
>> ; Klipkoppie ; Tandjiesberg
>
>
> "Lorinda" wrote in message
> news:4f858c51.0305241035.5e23e19e@posting.google.com...
>> Andries, terwyl ons (ek eintlik) praat oor plaas name, wat is die name
>> van die ander plase rondom julle?
>>
>> Lorinda
Re: Plaas name in die Vrystaat [boodskap #322 is 'n antwoord op boodskap #319] So, 25 Mei 2003 02:04 Na vorige boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:...
> Ek het regtig nie 'n idee nie. My pa sal dalk weet.
> Maar ek dink nie hy gaan daarvan hou as ek hom 12h15 in die nag gaan wakker
> maak nie.
>

Ek stem saam dat dit dalk n slegte idee sal wees. Ons hoor dalk nooit
weer van jou nie! Maar onthou om hom te vra.

Lorinda
Vorige onderwerp: " Potchefstroom " deur INA ROUSSEAU
Volgende onderwerp: Oor vryheid van wil
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 20:06:51 MGT 2024