Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sadam gevang
Sadam gevang [boodskap #3184] So, 14 Desember 2003 19:06 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:
>
> mense soos jy, wat George Bush verraai het met die Irakese inval,
> Danielle, kan nie bekostig om saam met mense soos Jonas, myself
> en die Irakese te juig na die gemors gevang is nie, né Danielle?
>
> Jou lojaliteit, Rolinda, was òòk nie werklik in ondersteuning van
> konserwatiste soos Jonas en ek nie. Huh?
>
> DD

Jy is heeltemaal reg. Dis nou as jy met Rolinda Lorinda bedoel. En
dalk moet jy met die gejubel wag totdat jy sien wie uiteindelik in
Irak aan bewind gaan kom. Sadam, teen wie "mense soos ek" al vir baie
jare geskreeu het, selfs in die tyd toe hy die groot vriend van die
Amerikaners was, het al sy foute tenspyt tog 'n sekulere regering
gehad (m.a.w vrouens was nie verplig om die sluier te dra nie ens).
Kom ons kyk wie of wat gaan nou oorneem...

Terloops, was jy al in Erzurum DD? Weet jy wat doen die Turke met die
Kurde? Het jy al gehoor dat die Weste enigiets hoegenaamd daaroor te
sê het?

Lorinda
Re: Sadam gevang [boodskap #3190 is 'n antwoord op boodskap #3184] Ma, 15 Desember 2003 03:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nou kan hulle mos vir Sadam vra na die wmv'e (wapens van massa
vernietiging).

"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0312141106.3bbc7f60@posting.google.com...
> DD wrote:
>>
>> mense soos jy, wat George Bush verraai het met die Irakese inval,
>> Danielle, kan nie bekostig om saam met mense soos Jonas, myself
>> en die Irakese te juig na die gemors gevang is nie, ná Danielle?
>>
>> Jou lojaliteit, Rolinda, was óók nie werklik in ondersteuning van
>> konserwatiste soos Jonas en ek nie. Huh?
>>
>> DD
>
> Jy is heeltemaal reg. Dis nou as jy met Rolinda Lorinda bedoel. En
> dalk moet jy met die gejubel wag totdat jy sien wie uiteindelik in
> Irak aan bewind gaan kom. Sadam, teen wie "mense soos ek" al vir baie
> jare geskreeu het, selfs in die tyd toe hy die groot vriend van die
> Amerikaners was, het al sy foute tenspyt tog 'n sekulere regering
> gehad (m.a.w vrouens was nie verplig om die sluier te dra nie ens).
> Kom ons kyk wie of wat gaan nou oorneem...
>
> Terloops, was jy al in Erzurum DD? Weet jy wat doen die Turke met die
> Kurde? Het jy al gehoor dat die Weste enigiets hoegenaamd daaroor te
> sê het?
>
> Lorinda
Re: Sadam gevang [boodskap #3208 is 'n antwoord op boodskap #3184] Di, 16 Desember 2003 20:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 14 Dec 2003 11:06:22 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> DD wrote:
>>
>> mense soos jy, wat George Bush verraai het met die Irakese inval,
>> Danielle, kan nie bekostig om saam met mense soos Jonas, myself
>> en die Irakese te juig na die gemors gevang is nie, né Danielle?
>>
>> Jou lojaliteit, Rolinda, was òòk nie werklik in ondersteuning van
>> konserwatiste soos Jonas en ek nie. Huh?
>>
>> DD
>
> Jy is heeltemaal reg. Dis nou as jy met Rolinda Lorinda bedoel.

JEEEZZZ!!!Skies, groot askies, Lorinda;-) eK kan vinnig skryf,
blameer, ek kan laat nagte blameer, Ek kan 'n hittegolf en die
afkoelproses dmv ', draft blameer. Niks sal dit regtig verskoon nie:-(
(dit was buitendien nie ek nie, maak mike gewees:-(


>
> Terloops, was jy al in Erzurum DD?

Nee... maar hier kty jy my toe terug. deur die D's om te ruil né.
Nou voel ek weer beter, want jy het jou kans ook gehad.


DD
Re: Sadam gevang [boodskap #3211 is 'n antwoord op boodskap #3208] Di, 16 Desember 2003 20:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:g5qutv84iqpu5d4uv762hidiamq7pkqcjk@4ax.com...
> ek kan laat nagte blameer, Ek kan 'n hittegolf en die
> afkoelproses dmv ', draft blameer. Niks sal dit regtig verskoon nie:-(
> (dit was buitendien nie ek nie, maak mike gewees:-(

Ek dink dit is 'n baie goeie ding dat Mike so 'n vinnige draai hier gegooi
het, dit kan baie handig wees! :-) Wat weet ons van "Mike" DD? Watse werk
doen hy? Na watter musiek luister hy?

Lorinda
Re: Sadam gevang [boodskap #3213 is 'n antwoord op boodskap #3211] Di, 16 Desember 2003 21:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 16 Dec 2003 20:44:51 -0000, "Lorinda" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:g5qutv84iqpu5d4uv762hidiamq7pkqcjk@4ax.com...
>> ek kan laat nagte blameer, Ek kan 'n hittegolf en die
>> afkoelproses dmv ', draft blameer. Niks sal dit regtig verskoon nie:-(
>> (dit was buitendien nie ek nie, maak mike gewees:-(
>
> Ek dink dit is 'n baie goeie ding dat Mike so 'n vinnige draai hier gegooi
> het, dit kan baie handig wees! :-) Wat weet ons van "Mike" DD? Watse werk
> doen hy? Na watter musiek luister hy?
>
> Lorinda
>

Weet nie, Lorinda, maar ek dink dat ek die trojan erens op 'n warez
site gekry het. Ek het nou my C dryf oorgedoen vanaf 'n backup wat
op my D dryf is. Indien dit nie gewerk het nie, sou ek 'n image vanaf
'n cd gehaal het, maar die trojan is weg. Ek laai by die uitsondering
mp3's of musiek in ander vorm af. Tye gelede het ek CDA's
gedownload, en hope daarvan (en mp3's) die afgelope tyd op
DVD gesit. Dit is waarom ek sê dat Mike heelwaarskynlik erens
waar ek warez gedownload het, 'n deur gekry het.

So 'n tyd gelede het ek per ongeluk op iemand anders se hardeskyf
'n directory gemaak (via FTP). In die verkeerde venster gewerk.
Hierdie keer was ek nalatig.

DD
Re: Sadam gevang [boodskap #3215 is 'n antwoord op boodskap #3213] Di, 16 Desember 2003 21:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:l3tutv876i6rq1v8lg0ftqkikbitpdvjb4@4ax.com...
>
> Weet nie, Lorinda, maar ek dink dat ek die trojan erens op 'n warez
> site gekry het.

Ag nou wil jy nie eers saamspeel en vir Mike 'n persoonlikheid gee nie. Hy
kon iets soos 'n Cabaret ster van Benoni gewees het of iets...

Lorinda
Re: Sadam gevang [boodskap #3217 is 'n antwoord op boodskap #3215] Di, 16 Desember 2003 22:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 16 Dec 2003 21:41:55 -0000, "Lorinda" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:l3tutv876i6rq1v8lg0ftqkikbitpdvjb4@4ax.com...
>>
>> Weet nie, Lorinda, maar ek dink dat ek die trojan erens op 'n warez
>> site gekry het.
>
> Ag nou wil jy nie eers saamspeel en vir Mike 'n persoonlikheid gee nie. Hy
> kon iets soos 'n Cabaret ster van Benoni gewees het of iets...
>
> Lorinda
>

of selfs eintlik "michelle':-)

DD
Re: Sadam gevang [boodskap #3218 is 'n antwoord op boodskap #3217] Di, 16 Desember 2003 22:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 17 Dec 2003 00:24:28 +0200, DD wrote:

> On Tue, 16 Dec 2003 21:41:55 -0000, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>> "DD" wrote in message
>> news:l3tutv876i6rq1v8lg0ftqkikbitpdvjb4@4ax.com...
>>>
>>> Weet nie, Lorinda, maar ek dink dat ek die trojan erens op 'n warez
>>> site gekry het.
>>
>> Ag nou wil jy nie eers saamspeel en vir Mike 'n persoonlikheid gee nie. Hy
>> kon iets soos 'n Cabaret ster van Benoni gewees het of iets...
>>
>> Lorinda
>>
>
> of selfs eintlik "michelle':-)
>
> DD

1227 - by jou is dit nog gister:-) Sien jou vanmiddag:-)))

DD
Re: Sadam gevang [boodskap #3219 is 'n antwoord op boodskap #3218] Di, 16 Desember 2003 22:42 Na vorige boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:5j1vtv0vfjc8r0k5e19640i5v06tkir0pa@4ax.com...
> On Wed, 17 Dec 2003 00:24:28 +0200, DD wrote:
>
>> On Tue, 16 Dec 2003 21:41:55 -0000, "Lorinda"
>> wrote:
>>
>>>
>>> "DD" wrote in message
>>> news:l3tutv876i6rq1v8lg0ftqkikbitpdvjb4@4ax.com...
>>>>
>>>> Weet nie, Lorinda, maar ek dink dat ek die trojan erens op 'n warez
>>>> site gekry het.
>>>
>>> Ag nou wil jy nie eers saamspeel en vir Mike 'n persoonlikheid gee nie. Hy
>>> kon iets soos 'n Cabaret ster van Benoni gewees het of iets...
>>>
>>> Lorinda
>>>
>>
>> of selfs eintlik "michelle':-)
>>
>> DD
>
> 1227 - by jou is dit nog gister:-) Sien jou vanmiddag:-)))
>
> DD
>

Okay, maar hou by "Mike", vandat Andries sy kostuum aangetrek en verdwyn het
is julle manne in die minderheid, an as julle hulp van 'n ster in die Benoni
pantomime moet kom, then so be it:-)

Lorinda
Vorige onderwerp: Noudat Saddam gevang is
Volgende onderwerp: Afrikaners stroom om 'verlede te onthou'
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 00:57:11 MGT 2024