Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » is dit so?
is dit so? [boodskap #3176] So, 14 Desember 2003 06:33 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
dat hierdie nuusgroep bankrot gaan?

DD
Re: is dit so? [boodskap #3179 is 'n antwoord op boodskap #3176] So, 14 Desember 2003 12:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD skryf in boodskap news:...
> dat hierdie nuusgroep bankrot gaan?
>
> DD

En dit van JOU? Wat selde op boodskappe antwoord selfs al dreig ons
jou met marteling?

Lorinda
Re: is dit so? [boodskap #3182 is 'n antwoord op boodskap #3179] So, 14 Desember 2003 16:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn wrote in message
news:...
> Waar's Tobie?
> ;-))))
>
> Terloops, wie is Mike?

> LOL! Ja, ons was almal 'n paar keer om die blok met die ding as ek reg onthou:-))

> Ek weet ook nie wie Mike is nie....

> Lorinda



On 14 Dec 2003 04:19:21 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> DD skryf in boodskap news:...
>> dat hierdie nuusgroep bankrot gaan?
>>
>> DD
>
> En dit van JOU? Wat selde op boodskappe antwoord selfs al dreig ons
> jou met marteling?
>
> Lorinda


Sheeet...!!! Kom ek verel julle hierrie riller!
Ek sien 'n brief van Norbert en 'n brief van Mike.
Toe ek weer kyk, issie brief van Mike wèg!
Dôggende dat een van julle as Mike op 'n ander groep skryf,
en vergeet het om die naam te verander, dit sopas uitgevind het,
(hier was dit 0245 in die oggend wat dit gebeur het en ek die vraag
gevra het) het ek die vraag gevra en suiker kon nie in julle monde
smelt nie.
Wat is die antwoord? 'n IP_search, soos in Streepmuis opleiding.
Surprise vir julle! Ek het uitgevind wie skryf as 'mike'....!
Wat 'n skok!!!

Ek wil dit nie nou aan almal uitblaker nie, so, vir diegene wat
nuuskierig genoeg is, scroll net vergenoeg ônnertoe:-)))













Nog bietjie...
















amper daar!!!

















Dis toe EK! (kop amper op my tone van skaamte:-(
Een of ander 'mike' het 'n trojan gelaai, (dis die enigste
antwoord wat ek kan uitfigure (sorry anti:-). en èk skryf as mike!

Ek hoor jou sug, Katryn, ek hoor jou sug. Want, jy het net soos ek
gehoor watse moan die gestreepte muis opgesit het omdat ek nie
'n firewall gebruik nie. Wel, ek gebruik meer rekenaars as een, (die
anti het dit laaankal uitgelap) en dit is belangrik vir my om dit op
een netwerk te hê.

Mike (skuus, ek meen ek)
Re: is dit so? [boodskap #3186 is 'n antwoord op boodskap #3179] So, 14 Desember 2003 20:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobbys...  is tans af-lyn  bobbys...
Boodskappe: 6
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Junior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) skryf in boodskap news:...

> En dit van JOU? Wat selde op boodskappe antwoord selfs al dreig ons
> jou met marteling?
>
> Lorinda

Hmmm. Ja. Ek stem saam. My uitgenooi, en nou word ek sommer
geïgnoreer. Sies, ek voel sommer helemaal afgeskeep. Ek gaan nou in
'n hoekie sit en sulk. Ek raak sommer moeilik as ek geïgnoreer word.
Ek skoert nou. Met vakansie. Vir 4 weke. Baai.

Royleen :-(((
Re: is dit so? [boodskap #3188 is 'n antwoord op boodskap #3182] Ma, 15 Desember 2003 03:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Vra vir Katryn om Mike se IP na te gaan - dis mos maklik.

"DD" skryf in boodskap news:ng0ptvgv27jld3tvkv8tvad9o505rj7ja6@4ax.com...
>
> Katryn wrote in message
> news:...
>> Waar's Tobie?
>> ;-))))
>>
>> Terloops, wie is Mike?
>
>> LOL! Ja, ons was almal 'n paar keer om die blok met die ding as ek reg
onthou:-))
>
>> Ek weet ook nie wie Mike is nie....
>
>> Lorinda
>
>
>
> On 14 Dec 2003 04:19:21 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda)
> wrote:
>
>> DD wrote in message
news:...
>>> dat hierdie nuusgroep bankrot gaan?
>>>
>>> DD
>>
>> En dit van JOU? Wat selde op boodskappe antwoord selfs al dreig ons
>> jou met marteling?
>>
>> Lorinda
>
>
> Sheeet...!!! Kom ek verel julle hierrie riller!
> Ek sien 'n brief van Norbert en 'n brief van Mike.
> Toe ek weer kyk, issie brief van Mike wêg!
> Dôggende dat een van julle as Mike op 'n ander groep skryf,
> en vergeet het om die naam te verander, dit sopas uitgevind het,
> (hier was dit 0245 in die oggend wat dit gebeur het en ek die vraag
> gevra het) het ek die vraag gevra en suiker kon nie in julle monde
> smelt nie.
> Wat is die antwoord? 'n IP_search, soos in Streepmuis opleiding.
> Surprise vir julle! Ek het uitgevind wie skryf as 'mike'....!
> Wat 'n skok!!!
>
> Ek wil dit nie nou aan almal uitblaker nie, so, vir diegene wat
> nuuskierig genoeg is, scroll net vergenoeg 'nnertoe:-)))
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
> Nog bietjie...
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
> amper daar!!!
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
> Dis toe EK! (kop amper op my tone van skaamte:-(
> Een of ander 'mike' het 'n trojan gelaai, (dis die enigste
> antwoord wat ek kan uitfigure (sorry anti:-). en ék skryf as mike!
>
> Ek hoor jou sug, Katryn, ek hoor jou sug. Want, jy het net soos ek
> gehoor watse moan die gestreepte muis opgesit het omdat ek nie
> 'n firewall gebruik nie. Wel, ek gebruik meer rekenaars as een, (die
> anti het dit laaankal uitgelap) en dit is belangrik vir my om dit op
> een netwerk te hê.
>
> Mike (skuus, ek meen ek)
>
Re: is dit so? [boodskap #3197 is 'n antwoord op boodskap #3188] Ma, 15 Desember 2003 19:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:...
> Vra vir Katryn om Mike se IP na te gaan - dis mos maklik.

Jonas, jy het nie lank genoeg aan sy boodskap bly lees nie; "Mike" is
DD. Dis nou hoe ver ons al gekom het, dat iemand nou nie eers sy eie
skuilnaam onthou nie, an dan die onskuldiges beskuldig:-)

Lorinda
Re: is dit so? [boodskap #3209 is 'n antwoord op boodskap #3186] Di, 16 Desember 2003 20:26 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 14 Dec 2003 12:53:03 -0800, bobbys...@hotmail.com (R.) wrote:

> lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) skryf in boodskap news:...
>
>> En dit van JOU? Wat selde op boodskappe antwoord selfs al dreig ons
>> jou met marteling?
>>
>> Lorinda
>
> Hmmm. Ja. Ek stem saam. My uitgenooi, en nou word ek sommer
> geïgnoreer. Sies, ek voel sommer helemaal afgeskeep. Ek gaan nou in
> 'n hoekie sit en sulk. Ek raak sommer moeilik as ek geïgnoreer word.
> Ek skoert nou. Met vakansie. Vir 4 weke. Baai.
>
> Royleen :-(((


Royleen...! Jy kan nie hier instap en sommer weer vir 'n maand afvat
nie! Is jy nog hier? Waar gaan jy heen? Jou ma bly nog hier, né? Kom
jy vir haar kuier?

DD
Vorige onderwerp: Saddam gevang
Volgende onderwerp: Noudat Saddam gevang is
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 02:01:57 MGT 2024