Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Vasgedweep
Re: Vasgedweep [boodskap #32067] Ma., 10 Julie 2000 00:00
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

O.N. Heil wrote:

> Don Quixote ? I presume. Pleased to meet you...........

Nee, Sancho Panchez (of hoe jy dit al spel.)Ons het 'n groot afdruk van
Daumier waar
Don Quixote en ek op 'n dooie esel afkom.
Ken jy die skildery? Dit hang by die ingang
van ons woonstel. Ons het dit aspris daar
gehang sodat dit in 'n spieel kan weerspieel.
So nou lê daar twee dooie donkies.

Sancho
Vorige onderwerp: Re: Sweden had granted temporary visas to two cuban doctors who had defected
Volgende onderwerp: Vasgedweep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 25 04:00:12 UTC 2025