Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Clive Derby Lewis en Vryheid vegters
Clive Derby Lewis en Vryheid vegters [boodskap #32054] |
Mon, 10 July 2000 00:00  |
Bep Nieuwhof
Boodskappe: 45 Geregistreer: March 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Gloudina,
Ek het een klein vragie aan jou - Spreek jy die vryheid vegters goed?
Die rede hoekem ek die vraag vra is omdat die Adrikaners ook vryheid vegters
was en nie moordenaars nie - hulle is mense soos ek en jy!
Ek ken Clive redelik goed en hy is een van die mees sagste stabiele mense
wat ek ken -- Nie die houding van 'n moordenaar nie. Hy is 'n vryheids
vegter wat geglo het die kommies die land gaan oorvat en wou mense soos ek
en jy beskerm -- Nou skop jy hom in sy gesig en noem hom 'n moordenaar.
As die ding omgedraai het en dinge was anders het jy hom dir nie genoem nie
dan was hy 'n Hero ---- "Julle is almal die selfde!".
As jy Clive, sy vrou Gay en Walus moordenaars noem dan noem ek jou Afrikaner
Voorvaders ook moordenaars.......!!
WAKEUP AND SMELL THE COFFEE !!
skryf in boodskap news:396874C6.221E9E9@home.com...
> Boer...@eskom.co.za wrote:
>
>> daar sit
>> amper 400 afrikaner politieke gevangenes in die tronke,as die anc terroriste en
>> die pac boewe kan vrykom hoekom nie ook Crhis Hani se moordenaars nie?
>>
>
> Ek weet jy kan nie al 400 politieke gevangenes opnoem
> nie, maar noem 10 vir my asseblief. Hulle name en vir
> watter politieke daad hulle in die tronk sit.
>
> Vergeet jy dat 'n Afrikanervrou verantwoordelik was
> vir die arres van Chris Hani se moordenaars? Hulle
> sit in die tronk omdat hulle moord gepleeg en geplan
> het. As hulle in die VSA gesit het, was hulle nou op
> "death row." Dis alleen omdat hulle nou in 'n verligte
> land sit waar die doodsvonnis afgeskaf is, dat hulle
> nie doodgemaak kan word nie.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
Re: Clive Derby Lewis en Vryheid vegters [boodskap #32063 is 'n antwoord op boodskap #32054] |
Mon, 10 July 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Bep Nieuwhof wrote:
> Ek ken Clive redelik goed en hy is een van die mees sagste stabiele mense
> wat ek ken -- Nie die houding van 'n moordenaar nie. Hy is 'n vryheids
> vegter wat geglo het die kommies die land gaan oorvat en wou mense soos ek
> en jy beskerm -- Nou skop jy hom in sy gesig en noem hom 'n moordenaar.
>
Wel, as jy 'n mens stabiel noem wat vir 'n ander
oorreed om moord te pleeg, sodat daar 'n rasse-
oorlog onketen kan raak, dan twyfel ek of jy weet
wat stabiel beteken. En ek is bly dat hy saam met
Walusz in die tronk sit. Hy is net so aandadig aan
die moord as die arme Poolse immigrant. Net
jammer sy Australiese vrou sit nie ook in die tronk
nie. Ek weet sy is in die hof vrygestel, maar sy
moes geweet het wat aangaan, en is net so aandadig
soos die twee ander.
Ek het Clive Derby-Lewis op TV hoor praat
(ek dink voor die WVK.) Hy het so minagtend en
hoogdrawend van sy nie-blanke medeburgers in
SA gepraat dat ek dankbaar was dat sy naam 'n
double-barreled Engelse naam was.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
Re: Clive Derby Lewis en Vryheid vegters [boodskap #32608 is 'n antwoord op boodskap #32054] |
Sat, 22 July 2000 00:00  |
www.eep.co.za
Boodskappe: 42 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
www.eep.co.za
Ferdi Greyling wrote in message ...
> On Mon, 10 Jul 2000 10:41:05 +0200, "Bep Nieuwhof"
> wrote:
>
> mense
>> wat ek ken -- Nie die houding van 'n moordenaar nie. >>
>
> Wel hy is 'n moordenaar.
>
> >
>
> Hy is 'n moordenaar en dien lewenslange tronkstraf uit weens die moord
> wat hy gepleeg het.
>
> genoem nie
>> dan was hy 'n Hero ---- "Julle is almal die selfde!".
>>
>> As jy Clive, sy vrou Gay en Walus moordenaars noem dan noem ek jou Afrikaner
>> Voorvaders ook moordenaars.......!!>>>
>
> Hulle het nie 'n man voor sy kind in die drive way van sy huis
> doodgeskiet nie.
>
> >>
>
> Ons het.
> Nou sit jy in Europa en ons is demokraties.
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:49:13 UTC 2025
|