Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Hilda en Artuur
Vir Hilda en Artuur [boodskap #32038] Ma, 10 Julie 2000 00:00 na volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Goed dat julle na al die tyd nog hier is, as ek weer kom kyk wat aangaan.

Die onnoseles en die Nazigesindes uit julle kulture hou nie so lank soos
julle nie.

Daarvoor is ek dankbaar.

Groete, Leendert
Re: Vir Hilda en Artuur [boodskap #32086 is 'n antwoord op boodskap #32038] Di, 11 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie, Leendert.
Dalk is ek ook naief, maar my hart bly nog steeds in Afrika 'hang' - ek volg
al die Afrika nuus op die voet, maar ek weet dat die beriggewing hier nogal
partydig is. Dis hoekom ek ook hierdie nuusgroep lees 'n die Zimbabwe s'n.
Ek het moedeloos geword wat Kongo betref.
Ek praat ook baie oor Afrika (Suid-Afrika, Kongo, ens.) met mense hier, maar
ek dink dat hulle slegs 'n bietjie interesse toon omdat hulle beleefd wil
bly. Jong mense weet maar baie min oor Afrika. Onlangs kyk ek na 'n spel op
die Franse televisie (wat as 'n 'intellektuele spel' beskou word -
Pyramide - is die naam) en die kandidaat moes 'n onderwerp kies. Hy kies toe
vir Suidafrikaanse persoonlikhede. Een van die name was toe 'Mbeki'. Jy sal
my nie glo nie, maar niemand wis wie hy was nie ! En as jy dan dink dat so
baie Franse hugenote na SA uitgewyk het. Ek's seker daar's amper niemand in
Frankryk wat daarvan bewus is nie.
Die BBC berig meer oor Afrika. In België kry jy net 'n bietjie nuus oor
Kongo. Oor Zimbabwe het hulle ietsie gesê tydens die kiesnaweek, maar nou
het die land weer van die wêreldkaart af verdwyn. Oor die teleurstelling in
SA na die wêreldbeker toekenning (sokker) is daar ook niks gesê nie. Wel,
ons (my man en ek) kyk ook altyd die nuus op die BBC - en die Net help ook
natuurlik (ek lees Beeld en Die Burger).

Ek wonder plots : Arthur, hoekom is j� so in Afrika geïnteresseerd ?

Groete uit 'n baie nat Oostende ! Dis somer in Belgenland ! :-)))

Hilda.

Leendert van Oostrum schreef in berichtnieuws
8kd4fa$iqe$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Goed dat julle na al die tyd nog hier is, as ek weer kom kyk wat aangaan.
>
> Die onnoseles en die Nazigesindes uit julle kulture hou nie so lank soos
> julle nie.
>
> Daarvoor is ek dankbaar.
>
> Groete, Leendert
>
Re: Vir Hilda en Artuur [boodskap #32088 is 'n antwoord op boodskap #32038] Di, 11 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Hilda en Gervaas" schreef...
> Ek wonder plots : Arthur, hoekom is j� so in Afrika geïnteresseerd ?

Mijn belangstelling geldt eigenlijk nog het meest de taal die hier
geschreven wordt. Het leert me een hoop over mijn eigen taal. Niet dat ik
zo'n talenknobbel heb of zo, maar ik heb grote interesse voor het verleden
en juist dat verleden kun je soms horen echo�n in het Afrikaans. Het lijkt
mij dat het Afrikaans zich veel langzamer ontwikkelt dan het Nederlands
...... zelfs langzamer nog dan het Vlaams ;)

> Groete uit 'n baie nat Oostende ! Dis somer in Belgenland ! :-)))

Eerder een erg zachte winter :(

Groeten,
Arthur
Vorige onderwerp: Re: Afrikaans 'n 100 jaar gelede.
Volgende onderwerp: Skote in die donker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 22:55:58 MGT 2024