Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Amakeia en die ander spul sukels.
Amakeia en die ander spul sukels. [boodskap #31930 is 'n antwoord op boodskap #31932] Do, 06 Julie 2000 00:00 na volgende boodskap
Bep Nieuwhof  is tans af-lyn  Bep Nieuwhof
Boodskappe: 45
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Amakeia,

Waar val jy uit die bus uit? ----- Dit is 'n Afrikaanse nuusgroep vir
afrikaans sprekendes.

En ja ek is een van daai sogenaamde APARTHEIDSVARKE ..... Ons het nog al die
jare ons self regeer maar nou word ons deur 'n spul Xhosas gely ..... Net
omdat mense soos jy nie ons taal,geloof en eerbaarheid van die Afrikaner wil
beskerm nie.
VAL maar ek gaan jou nie optel nie -- word deel van die reenboog sooi -
vergeet jou taal vergeet jou geloof vergeet van die bloed wat jou oupa laat
vloei het vir die verlossing van die Afrikaner.

APARTHEIDSVARK se sterke aan jou en die ander spul sukels.
Re: Amakeia en die ander spul sukels. [boodskap #31931 is 'n antwoord op boodskap #31930] Do, 06 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Bep Nieuwhof wrote:

> ... Ons het nog al die
> jare ons self regeer maar nou word ons deur 'n spul Xhosas gely ..... Net
> omdat mense soos jy nie ons taal,geloof en eerbaarheid van die Afrikaner wil
> beskerm nie.
>
> vergeet jou taal

> APARTHEIDSVARK se sterke aan jou en die ander spul sukels.

Wel, Bep Nieuwhof, jou taal is vinnig besig omin die duie te stort, jou ou
sukel. En wat maak
jy in 'n land wat in 1948 baie duidelik nie daarvan
gehou het toe die Nasionale Party aan bewind
gekom het nie, omdat hulle geweet het dat daar
Nazi simpatie was in die NP gedurende die
Tweede Wereld-Oorlog. Lees die biografie van
NP van Wyk Louw, wat net in daardie tyd na
Nederland verhuis het, en leer met hoeveel
suspisie die nuwe "Afrikaner" regering in
Nederland bejeen was.
Nederland het ook in die jare daarna een van
die grootste teenstanders van die apartheids-
regime gebly. So, ek vra nou vir jou, Bep
Nieuwhof, wat maak jy in Nederland, met jou
regse opinies (wat in my opinie nie die opinies
van die deursnee afrikaner is nie. Jy is 'n rassis,
wat jouself in die Afrikaner se kleed wil klee.
Ek, as afstammeling van ware Afrikaners, onteien
jou, Bep Nieuwhof.

Gloudina
Re: Amakeia en die ander spul sukels. [boodskap #31932 is 'n antwoord op boodskap #31930] Do, 06 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Bep Nieuwhof wrote:

> Amakeia,bla,bla,bla
>
>
>
> APARTHEIDSVARK se sterke aan jou en die ander spul sukels.

Wat bedoel jy nou eintlik?

Boertjie
Re: Amakeia en die ander spul sukels. [boodskap #31947 is 'n antwoord op boodskap #31932] Vr, 07 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Bep Nieuwhof wrote:

> 2. As dit nie was vir die Boere was wat hulle taal,kultuur en geloof beskerm
> het nie was die taal Afrikaans dalk net in die geskiedenis boeke!

Jy vergeet dat dit ook my voorvaders was wat
Afrikaans aan die lewe gehou het. En snaaks,
hulle het hulself nie "Boere" genoem nie, maar
Afrikaners.

Gloudina
Re: Amakeia en die ander spul sukels. [boodskap #31948 is 'n antwoord op boodskap #31932] Vr, 07 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Boer...@eskom.co.za wrote:

> Kom ek sê vandag vir jou,dat die Boerevolk van Frikkie en Fred
> Rundle,wat jy so verkleineer en slegsê nog altyd die stutpilare was
> SA,dis hulle wat nog altyd opgestaan het uit die as en weer opgebou
> nadat alles verwoes was,en dis hulle wat weer die land sal vat soos
> God dit vir hulle gegee het,lw.Suid Afrika vir die boerevolk.
>
> Boertjie - van Frikkie en Fred Rundle se Boerevolk

Wat, ou Frikkie hanskakie wat liewers in Engelsskryf. En ou Fred Rundle
- verbeel ek my nou
of klink sy naam nie vreeslik Engels nie. En ek
kan jou verseker, Fred Rundle MAAK GELD
uit julle arme "boerevolk." Ons het hulle ook hier
in Noord-Amerika. Hulle het uitgevind dat hulle
'n industrie van rassisme kan maak.

Gloudina
Re: Amakeia en die ander spul sukels. [boodskap #31949 is 'n antwoord op boodskap #31932] Vr, 07 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Boer...@eskom.co.za wrote:

> A nee a Gloudina,jy stel my teleur - jou kennis oor die gebeure wat die groot trek
> voorafgegaan het is maar swak as jy dink dat dit oor skuld gegaan het.Piet Retief
> was 'n baie gesiene man met meer as een plase en het tot op die laaste probeer om
> met die engelse te onderhandel oor hulle naturelle beleid.Dink jy dat die boere
> agter 'n skuldbelaste sou aangetrek het as hy gevlug het vir die skuldeisers

Nouja, ou Boertjie, ek het maar netaangehaal wat 'n lid van sy nageslag
aan my vertel het - 'n man wat ook
Retief heet.

Gloudina
Re: Amakeia en die ander spul sukels. [boodskap #31950 is 'n antwoord op boodskap #31932] Vr, 07 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bep Nieuwhof  is tans af-lyn  Bep Nieuwhof
Boodskappe: 45
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Krokkie,

Gloudine is ongelukkig een van die verlore mense op aarde -- Sy weet nie wie
sy moet beskerm - haarself of die arme misverstaande houtkop wat lanks haar
woon nie. (Gggrrrrrrrr) Dit maak my siek !!!!

"Krokkie" skryf in boodskap news:3965ebed$0$238@helios.is.co.za...
>
> @home.com wrote in message ...
>> Boer...@eskom.co.za wrote:
>>
>>> As jou taal ,identiteit en vryheid aangetas word,word jou wese aangetas.
>>>
>>
>> Ja, dit was een van die redes waarom die
>> tagtig persent van SA se bevolking wat
>> bedreig was deur die apartheidsvarke in
>> opstand gekom het, 'n burgeroorlog begin
>> het, en dit gewen het. En ek moet daaraan
>> toevoeg: ekself het bedreig gevoel in SA
>> deur die apartheidsvarke: my taal, vryheid
>> en identiteit is ook geskend deur dekades
>> van terreur. Goddank, dis nou oor. Wouter
>> Basson is in die tronk, P.W. Botha behoort
>> te weet om nie buite SA te reis nie, anders
>> sal hulle hom kry soos hulle Pinochet gekry
>> het.
>>
>> Gloudina
>>
>
> Dit maak nie saak wat julle oor die verlede se nie, dit was beter dae as
> nou. Onhou die lekker dae sonder "hekke" en staal voor die vensters. Die
> aande wat jy kon le met vensters wawyd oop en luister , sonder om aan
> moontlike gevare te dink. Hel man , dit was lekker. Nou trek mens na
> sekerheidsdorpe toe of bele in Yskor produkte. Alles sou anders gewees het
> as die spul nie so korrip en krimineel was nie.
>
> Beskerm jouself , jou volk , jou nageslag
>
> Groete
> Krokkie
> (Boetjie, ken Jy vir Heinz in IT)
>
Re: Amakeia en die ander spul sukels. [boodskap #31951 is 'n antwoord op boodskap #31932] Vr, 07 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Boer...@eskom.co.za wrote:

> As jou taal ,identiteit en vryheid aangetas word,word jou wese aangetas.
>

Ja, dit was een van die redes waarom die
tagtig persent van SA se bevolking wat
bedreig was deur die apartheidsvarke in
opstand gekom het, 'n burgeroorlog begin
het, en dit gewen het. En ek moet daaraan
toevoeg: ekself het bedreig gevoel in SA
deur die apartheidsvarke: my taal, vryheid
en identiteit is ook geskend deur dekades
van terreur. Goddank, dis nou oor. Wouter
Basson is in die tronk, P.W. Botha behoort
te weet om nie buite SA te reis nie, anders
sal hulle hom kry soos hulle Pinochet gekry
het.

Gloudina
Re: Amakeia en die ander spul sukels. [boodskap #31952 is 'n antwoord op boodskap #31932] Vr, 07 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bep Nieuwhof  is tans af-lyn  Bep Nieuwhof
Boodskappe: 45
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Gloudia,

Wat was eerste die Hoender of die eier?
Boere of Afrikaners ----- my hel meisie waar val jy uit die BUS!

skryf in boodskap news:3965C7CF.E47F0A39@home.com...
> Bep Nieuwhof wrote:
>
>> 2. As dit nie was vir die Boere was wat hulle taal,kultuur en geloof beskerm
>> het nie was die taal Afrikaans dalk net in die geskiedenis boeke!
>
> Jy vergeet dat dit ook my voorvaders was wat
> Afrikaans aan die lewe gehou het. En snaaks,
> hulle het hulself nie "Boere" genoem nie, maar
> Afrikaners.
>
> Gloudina
>
Re: Amakeia en die ander spul sukels. [boodskap #31953 is 'n antwoord op boodskap #31932] Vr, 07 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ja ek(ons) ken vir Gloudina Brouwer. Sy kryt ons al maande uit vir ons
herkoms as BOERE.
"Hulle" kan net nie verstaan dat ons nie onsself wil lei en regeer en beheer
nie.
As ons hulle kritiseer is ons die grootse rassiste en skuim onder die son.
Niemand kan vir my se dat ek van hulle moet hou nie.

Ek sal graag 'n toets met een van hulle wil doen om vir hulle te bewys dat
die meeste swartes eintlik groter rassiste en witvelhaters as ons ons. Nou
sal hulle weer se "Dus julle eie skuld" , ag tog die ou storie ....

Kom ons reel die dag as Gloudina of een van haar maters weer hier voet aan
wal sit dat ons haar/hom neem alleen op 'n 5 Km te voet roetemars deur
Tembisa en ons neem dan n swarte op a roete deur 'n ou blanke woonbuurt
alleen. My geld is nie op Gloudina om ongedeerd ander kant uittekom nie.
Moet nou nie se dis belaglik en onredelik nie. As jy mooi daaraan dink is
dit nie. DOEN DIT EN BEWYS MY/ONS verkeerd.

Daar is aanvaarbares van hulle , wat heel goed is , maar hulle is nie die
dorings wat ons pla nie. Met hulle kan jy saamwerk ens. Dis die "global
demanders en crimies wat die probleem is. Hulle verhoed vrede.

Elkeen het sy plek , let wel sy eie plek. So paar huise van my het ta
toe intrek geneem, hy wil mos tussen die blankes bly. Weet jy hoe eensaam is
hy daar. Ek kry hom eintlik jammer. As hy hom by sy eie volkere geskaar het
sou hy nie so eensaam gewees het nie. Maar hulle trek gou weer sodra hulle
moet betaal vir dienste.

So van die onderwerp af. Ek wonder of dit waar kan wees dat mense met
konneksies by , ek dink Icon- dit moontlik reg kon kry om "sekere histories
postings" te laat "verdwyn" om so spore of is dit kywe toe te vee ....

Uit 'n koel Pretoria
Krokkie

Bep Nieuwhof wrote in message
...
> Krokkie,
>
> Gloudine is ongelukkig een van die verlore mense op aarde -- Sy weet nie wie
> sy moet beskerm - haarself of die arme misverstaande houtkop wat lanks haar
> woon nie. (Gggrrrrrrrr) Dit maak my siek !!!!
>
Re: Amakeia en die ander spul sukels. [boodskap #31954 is 'n antwoord op boodskap #31932] Vr, 07 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja,die JSE mag kleurblind wees,maar dit kyk net baie skerp na die blapse
van die kleur.

Boertjie

Bep Nieuwhof wrote:

> Boertjie, Wat hier probeer se het is dat ek sterkte se aan Amakeie en
> die ander wat my as Apartheidvark bestempel.Hulle moet eet wat hulle
> geskep het, en nie kla oor die moorde doodslag en ekonomiese val in
> die land nie. Onthou die JSE is kleurblind!!!!!
>
> wrote in message
> news:39649862.E1205513@eskom.co.za...
>
> Bep Nieuwhof wrote:
>
>> Amakeia,bla,bla,bla
>>
>>
>>
>> APARTHEIDSVARK se sterke aan jou en die ander spul sukels.
>
>
> Wat bedoel jy nou eintlik?
>
> Boertjie
>
Re: Amakeia en die ander spul sukels. [boodskap #31955 is 'n antwoord op boodskap #31932] Vr, 07 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Boer...@eskom.co.za wrote:

> die boerevolk is nou ook nie bang
> om te veg vir vryheid nie.

Dis daarom dat meeste Afrikaners
besig is om hulleself te onttrek van
die "Boerevolk" van Frikkie en Fred
Rundle.Hulle het gesien dat die
werklike vyand nie die nie-blanke
of die Engelse in hulle midde is nie,
maar die neo-nazis en die mense
wat bobbejaarfetusse uitgeslag en
in godsdienstige leiers se tuine op-
gehang het.

Gloudina
Re: Amakeia en die ander spul sukels. [boodskap #31956 is 'n antwoord op boodskap #31932] Vr, 07 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Baie mooi,maar as alles dan nou maanskyn en rose in SA is ,hoekom kom jy dan
nie terug nie?hmmm,ook maar bang.

Piet retief se kleinneef

@home.com wrote:

> Boer...@eskom.co.za wrote:
>
>> As jou taal ,identiteit en vryheid aangetas word,word jou wese aangetas.
>>
>
> Ja, dit was een van die redes waarom die
> tagtig persent van SA se bevolking wat
> bedreig was deur die apartheidsvarke in
> opstand gekom het, 'n burgeroorlog begin
> het, en dit gewen het. En ek moet daaraan
> toevoeg: ekself het bedreig gevoel in SA
> deur die apartheidsvarke: my taal, vryheid
> en identiteit is ook geskend deur dekades
> van terreur. Goddank, dis nou oor. Wouter
> Basson is in die tronk, P.W. Botha behoort
> te weet om nie buite SA te reis nie, anders
> sal hulle hom kry soos hulle Pinochet gekry
> het.
>
> Gloudina
Re: Amakeia en die ander spul sukels. [boodskap #31957 is 'n antwoord op boodskap #31932] Vr, 07 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Wat bedoel jy - MAAK GELD- hulle versprei net die waarheid,en as jy dit
daar oorkant in Kanada nie kan sien nie,nooi ek jou uit :kom kyk vir
jouself en moenie alles glo wat Ferdi vir jou vertel nie.
Die regime van die dag is soos wurms wat alles opvreet en niks tot stand
bring nie,almal sit en praat met mekaar en buite skroei die aarde, amper
soos 'n honderd jaar gelede.Waar voorheen netjiese teerpaaie was is nou
net grondpaaie,gestremdes en oues van dae wat nie eers meer hulle
skamele pensioentjie kry nie - ek sê vir jou dit is 'n SKANDE soos hulle
met hulle eie mense maak.

Genl Cristiaan De Wet se broerskind uit die verskroeide Azania.

@home.com wrote:

>
>
> Boer...@eskom.co.za wrote:
>
>> Kom ek sê vandag vir jou,dat die Boerevolk van Frikkie en Fred
>> Rundle,wat jy so verkleineer en slegsê nog altyd die stutpilare was
>> SA,dis hulle wat nog altyd opgestaan het uit die as en weer opgebou
>> nadat alles verwoes was,en dis hulle wat weer die land sal vat soos
>> God dit vir hulle gegee het,lw.Suid Afrika vir die boerevolk.
>>
>> Boertjie - van Frikkie en Fred Rundle se Boerevolk
>
> Wat, ou Frikkie hanskakie wat liewers in Engelsskryf. En ou Fred
> Rundle - verbeel ek my nou
> of klink sy naam nie vreeslik Engels nie. En ek
> kan jou verseker, Fred Rundle MAAK GELD
> uit julle arme "boerevolk." Ons het hulle ook hier
> in Noord-Amerika. Hulle het uitgevind dat hulle
> 'n industrie van rassisme kan maak.
>
> Gloudina
Re: Amakeia en die ander spul sukels. [boodskap #31958 is 'n antwoord op boodskap #31932] Vr, 07 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Negatief ou maat,ek ken nie ene Heinz by IT nie,is hy in Pta?

Boertjie

Krokkie wrote:

> @home.com wrote in message ...
>> Boer...@eskom.co.za wrote:
>>
>>> As jou taal ,identiteit en vryheid aangetas word,word jou wese aangetas.
>>>
>>
>> Ja, dit was een van die redes waarom die
>> tagtig persent van SA se bevolking wat
>> bedreig was deur die apartheidsvarke in
>> opstand gekom het, 'n burgeroorlog begin
>> het, en dit gewen het. En ek moet daaraan
>> toevoeg: ekself het bedreig gevoel in SA
>> deur die apartheidsvarke: my taal, vryheid
>> en identiteit is ook geskend deur dekades
>> van terreur. Goddank, dis nou oor. Wouter
>> Basson is in die tronk, P.W. Botha behoort
>> te weet om nie buite SA te reis nie, anders
>> sal hulle hom kry soos hulle Pinochet gekry
>> het.
>>
>> Gloudina
>>
>
> Dit maak nie saak wat julle oor die verlede se nie, dit was beter dae as
> nou. Onhou die lekker dae sonder "hekke" en staal voor die vensters. Die
> aande wat jy kon le met vensters wawyd oop en luister , sonder om aan
> moontlike gevare te dink. Hel man , dit was lekker. Nou trek mens na
> sekerheidsdorpe toe of bele in Yskor produkte. Alles sou anders gewees het
> as die spul nie so korrip en krimineel was nie.
>
> Beskerm jouself , jou volk , jou nageslag
>
> Groete
> Krokkie
> (Boetjie, ken Jy vir Heinz in IT)
Re: Amakeia en die ander spul sukels. [boodskap #31959 is 'n antwoord op boodskap #31932] Vr, 07 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bep Nieuwhof  is tans af-lyn  Bep Nieuwhof
Boodskappe: 45
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Gloudina,

Meisie - (Sarkasties glimlag)

Hoe het jy geraai dat ek dalk 'n rassis mag wees?
Kom ons stel die ding bietjie so - As dit nie vir ander rassiste was nie was
jy dalk nie eens hier vandag nie.

1. As die Engelse nie so rassisties teen die Hollanders a.g.v van hulle taal
en kultuur opgetree het nie het die Groot Trek nie gebeur nie!
2. As dit nie was vir die Boere was wat hulle taal,kultuur en geloof beskerm
het nie was die taal Afrikaans dalk net in die geskiedenis boeke!
3. As die ou NP nie Apartheid ingebring het nie was jy dalk nou bruin en
sonder jou luukse meubels wat jy nou besit.
4. ens.ens.ens.

Gloudina as jy die ding nou so opvat is dat jy ook 'n lekker "RASSIS" is
want jy probeer afrikaans bo die ander talle ophef .... dus dink jy dat jy
beter as ander kultuur groepe --- Oral in 'n mens se lewe is daar rassisme -
jy kan nie daarvan ontsnap of wegloop nie.

Stop, Think and Smell the Coffee !!!!!

skryf in boodskap news:39647D6D.5332D10B@home.com...
> Bep Nieuwhof wrote:
>
>> ... Ons het nog al die
>> jare ons self regeer maar nou word ons deur 'n spul Xhosas gely ..... Net
>> omdat mense soos jy nie ons taal,geloof en eerbaarheid van die Afrikaner wil
>> beskerm nie.
>>
>> vergeet jou taal
>
>> APARTHEIDSVARK se sterke aan jou en die ander spul sukels.
>
> Wel, Bep Nieuwhof, jou taal is vinnig besig omin die duie te stort, jou ou
> sukel. En wat maak
> jy in 'n land wat in 1948 baie duidelik nie daarvan
> gehou het toe die Nasionale Party aan bewind
> gekom het nie, omdat hulle geweet het dat daar
> Nazi simpatie was in die NP gedurende die
> Tweede Wereld-Oorlog. Lees die biografie van
> NP van Wyk Louw, wat net in daardie tyd na
> Nederland verhuis het, en leer met hoeveel
> suspisie die nuwe "Afrikaner" regering in
> Nederland bejeen was.
> Nederland het ook in die jare daarna een van
> die grootste teenstanders van die apartheids-
> regime gebly. So, ek vra nou vir jou, Bep
> Nieuwhof, wat maak jy in Nederland, met jou
> regse opinies (wat in my opinie nie die opinies
> van die deursnee afrikaner is nie. Jy is 'n rassis,
> wat jouself in die Afrikaner se kleed wil klee.
> Ek, as afstammeling van ware Afrikaners, onteien
> jou, Bep Nieuwhof.
>
> Gloudina
>
Re: Amakeia en die ander spul sukels. [boodskap #31960 is 'n antwoord op boodskap #31932] Vr, 07 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
A.A. Hagen  is tans af-lyn  A.A. Hagen
Boodskappe: 155
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Bep Nieuwhof" schreef...

> 1. As die Engelse nie so rassisties teen die Hollanders a.g.v van hulle taal
> en kultuur opgetree het nie het die Groot Trek nie gebeur nie!

Beb, je moet de term "racistisch" niet zo lichtvaardig gebruiken. Racisme
betreft alleen discriminatie op uiterlijke kenmerken: de kleur van je huid,
haar of ogen, je lichaamsbouw, de grote van je neus of weet ik wat al.
Aangezien het de Engelsen alleen om taal en cultuur te doen was, waren ze
dus niet racistisch bezig; ze discrimineerden alleen maar.

Groeten,
Arthur
Re: Amakeia en die ander spul sukels. [boodskap #31961 is 'n antwoord op boodskap #31932] Vr, 07 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
A nee a Gloudina,jy stel my teleur - jou kennis oor die gebeure wat die groot trek
voorafgegaan het is maar swak as jy dink dat dit oor skuld gegaan het.Piet Retief
was 'n baie gesiene man met meer as een plase en het tot op die laaste probeer om
met die engelse te onderhandel oor hulle naturelle beleid.Dink jy dat die boere
agter 'n skuldbelaste sou aangetrek het as hy gevlug het vir die skuldeisers.Dit
het gegaan oor vryheid,presies waaroor dit vandag nog gaan,onthou net die
boerevolk was nie bang om die vreemdes in te trek en die bloeddorstige Zoeloes en
Matabeles te trotseer nie,die boerevolk was nie bang om die magtigste nasie van
daardie tyd(engelse) die stryd aan te sê nie,en die boerevolk is nou ook nie bang
om te veg vir vryheid nie.
As jou taal ,identiteit en vryheid aangetas word,word jou wese aangetas.

Boertjie

@home.com wrote:

> Bep Nieuwhof wrote:
>
>> 1. As die Engelse nie so rassisties teen die Hollanders a.g.v van hulle taal
>> en kultuur opgetree het nie het die Groot Trek nie gebeur nie!
>
> Jou kennis van die oorsake van die Groot Trek
> laat veel te wense oor. Dit was baie meer as net
> 'n objeksie teen die angliserings-beleid. Ek ken
> een van die afstammelinge van Piet Retief. In
> hulle familie word dit algemeen aangeneem dat
> Piet Retief getrek het om weg te kom van sy baie
> skuld wat hy in die Kaapkolonie gemaak het.
>
> Gloudina
Re: Amakeia en die ander spul sukels. [boodskap #31962 is 'n antwoord op boodskap #31932] Vr, 07 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Boer...@eskom.co.za wrote:

> Wat bedoel jy - MAAK GELD- hulle versprei net die waarheid

En jy is die fool wat dit alles virsoetkoek opeet. En deesdae lees
ek net hoe ou Fred Rundle en
Frikkie en Kie vir ander
Afrikaners beswadder. Julle
grootste vyande is blykbaar
ander Afrikaners. Ek dink jy
moet begin besef dat julle gekke
van julself maak. En jy lieg dat
jy blou in die gesig is oor hoe
dit daar in SA aangaan. Twee
weke gelede kuier 'n Afrikaner
by ons hier in Ottawa (hy is 'n
professor by RAU.) Gister
vertel hy vir ons hoe hy op sy
motorfiets na Nelspruit ry. Nou, as
alles so sleg is en so gevaarlik, hoekom
ry hierdie ou met 'n motorfiets die hele
wereld vol. Ek is darem ook nie
onder 'n kalkoen uitgebroei nie.

Gloudina
Re: Amakeia en die ander spul sukels. [boodskap #31963 is 'n antwoord op boodskap #31932] Vr, 07 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom is ek nie verbaas nie?

Boertjie

@home.com wrote:

> Bep Nieuwhof wrote:
>
>> 2. As dit nie was vir die Boere was wat hulle taal,kultuur en geloof beskerm
>> het nie was die taal Afrikaans dalk net in die geskiedenis boeke!
>
> Jy vergeet dat dit ook my voorvaders was wat
> Afrikaans aan die lewe gehou het. En snaaks,
> hulle het hulself nie "Boere" genoem nie, maar
> Afrikaners.
>
> Gloudina
Re: Amakeia en die ander spul sukels. [boodskap #31964 is 'n antwoord op boodskap #31932] Vr, 07 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Een swaeltjie maak nie die somer nie,vandag alleen is daar sowat 15
witmense vermoor.Onthou net een ding RAU is die liberaalste universiteit
in SA.

Boertjie

@home.com wrote:

> Boer...@eskom.co.za wrote:
>
>> Wat bedoel jy - MAAK GELD- hulle versprei net die waarheid
>
> En jy is die fool wat dit alles virsoetkoek opeet. En deesdae lees
> ek net hoe ou Fred Rundle en
> Frikkie en Kie vir ander
> Afrikaners beswadder. Julle
> grootste vyande is blykbaar
> ander Afrikaners. Ek dink jy
> moet begin besef dat julle gekke
> van julself maak. En jy lieg dat
> jy blou in die gesig is oor hoe
> dit daar in SA aangaan. Twee
> weke gelede kuier 'n Afrikaner
> by ons hier in Ottawa (hy is 'n
> professor by RAU.) Gister
> vertel hy vir ons hoe hy op sy
> motorfiets na Nelspruit ry. Nou, as
> alles so sleg is en so gevaarlik, hoekom
> ry hierdie ou met 'n motorfiets die hele
> wereld vol. Ek is darem ook nie
> onder 'n kalkoen uitgebroei nie.
>
> Gloudina
Re: Amakeia en die ander spul sukels. [boodskap #31965 is 'n antwoord op boodskap #31932] Vr, 07 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote in message ...
> Boer...@eskom.co.za wrote:
>
>> As jou taal ,identiteit en vryheid aangetas word,word jou wese aangetas.
>>
>
> Ja, dit was een van die redes waarom die
> tagtig persent van SA se bevolking wat
> bedreig was deur die apartheidsvarke in
> opstand gekom het, 'n burgeroorlog begin
> het, en dit gewen het. En ek moet daaraan
> toevoeg: ekself het bedreig gevoel in SA
> deur die apartheidsvarke: my taal, vryheid
> en identiteit is ook geskend deur dekades
> van terreur. Goddank, dis nou oor. Wouter
> Basson is in die tronk, P.W. Botha behoort
> te weet om nie buite SA te reis nie, anders
> sal hulle hom kry soos hulle Pinochet gekry
> het.
>
> Gloudina
>

Dit maak nie saak wat julle oor die verlede se nie, dit was beter dae as
nou. Onhou die lekker dae sonder "hekke" en staal voor die vensters. Die
aande wat jy kon le met vensters wawyd oop en luister , sonder om aan
moontlike gevare te dink. Hel man , dit was lekker. Nou trek mens na
sekerheidsdorpe toe of bele in Yskor produkte. Alles sou anders gewees het
as die spul nie so korrip en krimineel was nie.

Beskerm jouself , jou volk , jou nageslag

Groete
Krokkie
(Boetjie, ken Jy vir Heinz in IT)
Re: Amakeia en die ander spul sukels. [boodskap #31966 is 'n antwoord op boodskap #31932] Vr, 07 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Bep Nieuwhof wrote:

> 1. As die Engelse nie so rassisties teen die Hollanders a.g.v van hulle taal
> en kultuur opgetree het nie het die Groot Trek nie gebeur nie!

Jou kennis van die oorsake van die Groot Trek
laat veel te wense oor. Dit was baie meer as net
'n objeksie teen die angliserings-beleid. Ek ken
een van die afstammelinge van Piet Retief. In
hulle familie word dit algemeen aangeneem dat
Piet Retief getrek het om weg te kom van sy baie
skuld wat hy in die Kaapkolonie gemaak het.

Gloudina
Re: Amakeia en die ander spul sukels. [boodskap #31967 is 'n antwoord op boodskap #31932] Vr, 07 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Boer...@eskom.co.za wrote:

> Een swaeltjie maak nie die somer nie,vandag alleen is daar sowat 15
> witmense vermoor.Onthou net een ding RAU is die liberaalste universiteit
> in SA.
>

En wat het die liberaliteit van RAU te doen met
die veiligheid van die pad tussen Johannesburg
en Nelspruit? Kan jy sien hoe julle "Boere-
staters" se breine verkeerd gekoppel raak. Julle
is almal van Lotjie getik. Hou op om te luister
wat ou Fred Rundle vir jou wil verkoop, en maak
jou eie konklusies.

Gloudina
Re: Amakeia en die ander spul sukels. [boodskap #31968 is 'n antwoord op boodskap #31932] Vr, 07 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bep Nieuwhof  is tans af-lyn  Bep Nieuwhof
Boodskappe: 45
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Boertjie,

Wat hier probeer se het is dat ek sterkte se aan Amakeie en die ander wat my as Apartheidvark bestempel.
Hulle moet eet wat hulle geskep het, en nie kla oor die moorde doodslag en ekonomiese val in die land nie.

Onthou die JSE is kleurblind!!!!!

skryf in boodskap news:39649862.E1205513@eskom.co.za...

Bep Nieuwhof wrote:

Amakeia,bla,bla,bla


APARTHEIDSVARK se sterke aan jou en die ander spul sukels.


Wat bedoel jy nou eintlik?

Boertjie
Re: Amakeia en die ander spul sukels. [boodskap #31969 is 'n antwoord op boodskap #31932] Vr, 07 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Word wakker en kom weg van die verlede af,miskein is jy al te lank uit
die land weg om presies te weet wat hier aangaan.
Nadat die boerevolk mislei en uitverkoop is deur die verraaiers soos De
Klerk in 1994 en die sogenaamde reenboognasie tot stand gekom het, het
daar al baie mense tot hulle sinne gekom en en gesien wie die regte
vyand is.-die liberale afrikaners,engelse,jode,koelies,dis hulle wat die
swart nerwe opsweep tot hulle barbaarse aksies.
Kom ek sê vandag vir jou,dat die Boerevolk van Frikkie en Fred
Rundle,wat jy so verkleineer en slegsê nog altyd die stutpilare was
SA,dis hulle wat nog altyd opgestaan het uit die as en weer opgebou
nadat alles verwoes was,en dis hulle wat weer die land sal vat soos God
dit vir hulle gegee het,lw.Suid Afrika vir die boerevolk.

Boertjie - van Frikkie en Fred Rundle se Boerevolk
@home.com wrote:

> Boer...@eskom.co.za wrote:
>
>> die boerevolk is nou ook nie bang
>> om te veg vir vryheid nie.
>
> Dis daarom dat meeste Afrikaners
> besig is om hulleself te onttrek van
> die "Boerevolk" van Frikkie en Fred
> Rundle.Hulle het gesien dat die
> werklike vyand nie die nie-blanke
> of die Engelse in hulle midde is nie,
> maar die neo-nazis en die mense
> wat bobbejaarfetusse uitgeslag en
> in godsdienstige leiers se tuine op-
> gehang het.
>
> Gloudina
Re: Amakeia en die ander spul sukels. [boodskap #31970 is 'n antwoord op boodskap #31932] Vr, 07 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bep Nieuwhof  is tans af-lyn  Bep Nieuwhof
Boodskappe: 45
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Gloudina,

Meisie (Sarkastiese glimlag)!!!!

Kan jy dan nie tussen die lyne lees nie of moet ek alles vir jou uitspel !

skryf in boodskap news:3965C6DC.C029995E@home.com...
> Bep Nieuwhof wrote:
>
>> 1. As die Engelse nie so rassisties teen die Hollanders a.g.v van hulle taal
>> en kultuur opgetree het nie het die Groot Trek nie gebeur nie!
>
> Jou kennis van die oorsake van die Groot Trek
> laat veel te wense oor. Dit was baie meer as net
> 'n objeksie teen die angliserings-beleid. Ek ken
> een van die afstammelinge van Piet Retief. In
> hulle familie word dit algemeen aangeneem dat
> Piet Retief getrek het om weg te kom van sy baie
> skuld wat hy in die Kaapkolonie gemaak het.
>
> Gloudina
>
Re: Amakeia en die ander spul sukels. [boodskap #31971 is 'n antwoord op boodskap #31932] Vr, 07 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
al...  is tans af-lyn  al...
Boodskappe: 20
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Bep Nieuwhof; wat is je probleem?

Kennelijk heb je er geen behoefte (meer) aan om in SA zelf te wonen en ben je in NL gaan wonen. Vrijheid van meningsuiting is een groot goed in NL (en SA) en ik vind ook dat je niet altijd meteen onder de barometer van politieke correctheid hoeft te worden gelegd. Desalniettemin is er in NL constitutioneel ook zoiets als het non-discriminatiebeginsel. Uit je mail blijkt overduidelijk dat je je recht van vrijheid van meningsuiting volop gebruikt (...), maar tevens dat je de 'plicht' van non-discriminatie volledig verzaakt. Je zult het ook wel afschuwelijk vinden dat er in Nederland zoveel Surinamers, Antillianen, Molukkers, Turken en Marokkanen wonen, of niet? Ik heb met je te doen; elke dag weer bang en gefrustreerd de straat op en oeps daar loop je weer tegen een Surinamer aan.

Mijn aanbeveling voor je is om een Grote Trek te leiden, naar het eiland Jan Mayen; genoemd naar een Nederlandse walvisvaarder; een pitoresque eiland, een beetje koud, maar de zomers zijn OK; geen bruinmense, slegs voels en in potentie veel economische mogelijkheden. En natuurlijk kans op eeuwige roem; later zul je te boek staan als de leider van de Grote 2000Trek!

Veel plezier op Jan Mayen en laat nog eens weten in soc.culture.janmayen hoe 't gaat!

Gloudina, Boertjie & Arthur; laten we Bep niet al te serieus nemen! (ik vind 't prima om van mening te verschillen; mits onderbouwd!)

Alwyn


skryf in boodskap news:3965D89E.8DDF3021@eskom.co.za...
Ja,die JSE mag kleurblind wees,maar dit kyk net baie skerp na die blapse van die kleur.
Boertjie

Bep Nieuwhof wrote:

Boertjie, Wat hier probeer se het is dat ek sterkte se aan Amakeie en die ander wat my as Apartheidvark bestempel.Hulle moet eet wat hulle geskep het, en nie kla oor die moorde doodslag en ekonomiese val in die land nie. Onthou die JSE is kleurblind!!!!!
skryf in boodskap news:39649862.E1205513@eskom.co.za...
Bep Nieuwhof wrote:

Amakeia,bla,bla,bla


APARTHEIDSVARK se sterke aan jou en die ander spul sukels.


Wat bedoel jy nou eintlik?

Boertjie
Re: Amakeia en die ander spul sukels. [boodskap #31983 is 'n antwoord op boodskap #31932] Sa, 08 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Boer...@eskom.co.za wrote:

> - jy bly nie hier nie.So Gloudina,as jy nie weet wat aangaan
> nie,moenie twak praat nie,en moenie jou liberale vriende aanhaal nie,want
> hulle dink net soos jy,luister eerder 'n bietjie wat die boertjies op ng te sê
> het

Ja, maar my vriend wat by RAU werk, bly inJohannesburg en het in die afgelope week

besluit om (op besigheid) MET 'n MOTORFIETS
na Nelspruit te ry. Hy is 'n intelligente man en sou
nie onnodige risiko's neem nie. Jou prentjie van die
slagting en die gevaar op die pad tussen Johannesburg
en Nelspruit is dus uit jou duim gesuig. Natuurlik is
daar dinge wat daar aangaan - dit gebeur hier in Noord-
Amerika ook, daar is sones waar jy baie versigtig ry,
en nog versigtiger parkeer. Maar hierdie aanhoudende
"wolf, wolf" skree, werk net in SA se onguns. Wie gaan
vir SA die sokkerwereld-bekerwedstryde gee, as julle
klomp aanhoudend vertel hoe onveilig SA is?

Gloudina
Re: Amakeia en die ander spul sukels. [boodskap #31984 is 'n antwoord op boodskap #31932] Sa, 08 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nee wag,moenie nou die onderwerp verander nie,jy het gesê ek lieg oor die
toestand in SA,nou vra ek jou om die teendeel te bewys,ag nou ja hoe kan jy
want sien -- jy bly nie hier nie.So Gloudina,as jy nie weet wat aangaan
nie,moenie twak praat nie,en moenie jou liberale vriende aanhaal nie,want
hulle dink net soos jy,luister eerder 'n bietjie wat die boertjies op ng te sê
het,en sien dat ons nie almal verkeerd is nie en dat ons nie almal uiterste
rassiste en apartheidsvarke is nie.
Terloops ek bly in Witbank op die pad tussen Nellies en Jhb en sien en hoor
gereeld van mense wat aangeval word op die snelweg,dan praat ek nie eers van
die sekondere paaie nie.

Maak altwee jou ore oop en luister altwee kante toe,jou mening is jou eie en
dit respekteer ek,maar moenie onsinnighede kwytraak nie.

Boertjie op die snelweg.

@home.com wrote:

> Boer...@eskom.co.za wrote:
>
>> Een swaeltjie maak nie die somer nie,vandag alleen is daar sowat 15
>> witmense vermoor.Onthou net een ding RAU is die liberaalste universiteit
>> in SA.
>>
>
> En wat het die liberaliteit van RAU te doen met
> die veiligheid van die pad tussen Johannesburg
> en Nelspruit? Kan jy sien hoe julle "Boere-
> staters" se breine verkeerd gekoppel raak. Julle
> is almal van Lotjie getik. Hou op om te luister
> wat ou Fred Rundle vir jou wil verkoop, en maak
> jou eie konklusies.
>
> Gloudina
Re: Amakeia en die ander spul sukels. [boodskap #32013 is 'n antwoord op boodskap #31932] So, 09 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja,maar my vriend - vergeet van jou liberale vriend en kyk die waarheid in die gesig.
Hoeveel mense is in noord amerika,(ek skat so 200 + miljoen)nou as die moordsyfer in
SA, waar daar sowat 43 miljoen is ,meer is as die moordsyfer in noord amerika,wat dan,
en jy sê ek skree wolf!

Nee gloudina,die misdaad probleem(of moet ek sê wetteloosheid)is so groot dat daar
glad nie meer beheer daaroor is nie.Ek gee wel toe dat dit in sekere gebiede erger
gaan as in andere en dat jy nog kan ry tussen Nellies en jhb,maar hoe lank sal in jy
in Soweto,Tembisa,Daveyton en Alexandria lewendig bly-veral as jy wit is?
Jy kan nie vir 'n naweek weg gaan nie want as jy terug kom kan jy netsowel na die
plakkerskamp toe trek want al jou besittings is dan reeds daar
.Sekuriteits maatskappye skiet soos paddastoele op en dis ook net hulle wat 'n goeie
bestaan maak,want ons kan nie 24 uur van 'n dag wakker sit nie om ons plekke op te pas
nie.

Boertjie

@home.com wrote:

> Boer...@eskom.co.za wrote:
>
>> - jy bly nie hier nie.So Gloudina,as jy nie weet wat aangaan
>> nie,moenie twak praat nie,en moenie jou liberale vriende aanhaal nie,want
>> hulle dink net soos jy,luister eerder 'n bietjie wat die boertjies op ng te sê
>> het
>
> Ja, maar my vriend wat by RAU werk, bly inJohannesburg en het in die afgelope week
>
> besluit om (op besigheid) MET 'n MOTORFIETS
> na Nelspruit te ry. Hy is 'n intelligente man en sou
> nie onnodige risiko's neem nie. Jou prentjie van die
> slagting en die gevaar op die pad tussen Johannesburg
> en Nelspruit is dus uit jou duim gesuig. Natuurlik is
> daar dinge wat daar aangaan - dit gebeur hier in Noord-
> Amerika ook, daar is sones waar jy baie versigtig ry,
> en nog versigtiger parkeer. Maar hierdie aanhoudende
> "wolf, wolf" skree, werk net in SA se onguns. Wie gaan
> vir SA die sokkerwereld-bekerwedstryde gee, as julle
> klomp aanhoudend vertel hoe onveilig SA is?
>
> Gloudina
Re: Amakeia en die ander spul sukels. [boodskap #32045 is 'n antwoord op boodskap #31932] Ma, 10 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Nee in Midrand
Boer...@eskom.co.za wrote in message ...
> Negatief ou maat,ek ken nie ene Heinz by IT nie,is hy in Pta?
>
> Boertjie
>
> Krokkie wrote:
>
>> @home.com wrote in message ...
>>> Boer...@eskom.co.za wrote:
>>>
>>>> As jou taal ,identiteit en vryheid aangetas word,word jou wese aangetas.
>>>>
>>>
>>> Ja, dit was een van die redes waarom die
>>> tagtig persent van SA se bevolking wat
>>> bedreig was deur die apartheidsvarke in
>>> opstand gekom het, 'n burgeroorlog begin
>>> het, en dit gewen het. En ek moet daaraan
>>> toevoeg: ekself het bedreig gevoel in SA
>>> deur die apartheidsvarke: my taal, vryheid
>>> en identiteit is ook geskend deur dekades
>>> van terreur. Goddank, dis nou oor. Wouter
>>> Basson is in die tronk, P.W. Botha behoort
>>> te weet om nie buite SA te reis nie, anders
>>> sal hulle hom kry soos hulle Pinochet gekry
>>> het.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>> Dit maak nie saak wat julle oor die verlede se nie, dit was beter dae as
>> nou. Onhou die lekker dae sonder "hekke" en staal voor die vensters. Die
>> aande wat jy kon le met vensters wawyd oop en luister , sonder om aan
>> moontlike gevare te dink. Hel man , dit was lekker. Nou trek mens na
>> sekerheidsdorpe toe of bele in Yskor produkte. Alles sou anders gewees het
>> as die spul nie so korrip en krimineel was nie.
>>
>> Beskerm jouself , jou volk , jou nageslag
>>
>> Groete
>> Krokkie
>> (Boetjie, ken Jy vir Heinz in IT)
>
Re: Amakeia en die ander spul sukels. [boodskap #32090 is 'n antwoord op boodskap #31932] Di, 11 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dit is te lekker om daar te sit en aanhoudend die eentonige , ou rassiste,
liedjie te tokkel op haar eensnaar kitaar.

Reenen van Niekerk

wrote in message
news:3965FCBD.9ABD23F0@eskom.co.za...
> Baie mooi,maar as alles dan nou maanskyn en rose in SA is ,hoekom kom jy dan
> nie terug nie?hmmm,ook maar bang.
>
> Piet retief se kleinneef
>
> @home.com wrote:
>
>> Boer...@eskom.co.za wrote:
>>
>>> As jou taal ,identiteit en vryheid aangetas word,word jou wese aangetas.
>>>
>>
>> Ja, dit was een van die redes waarom die
>> tagtig persent van SA se bevolking wat
>> bedreig was deur die apartheidsvarke in
>> opstand gekom het, 'n burgeroorlog begin
>> het, en dit gewen het. En ek moet daaraan
>> toevoeg: ekself het bedreig gevoel in SA
>> deur die apartheidsvarke: my taal, vryheid
>> en identiteit is ook geskend deur dekades
>> van terreur. Goddank, dis nou oor. Wouter
>> Basson is in die tronk, P.W. Botha behoort
>> te weet om nie buite SA te reis nie, anders
>> sal hulle hom kry soos hulle Pinochet gekry
>> het.
>>
>> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Skote in die donker
Volgende onderwerp: Re - ontmoetings tydens onlangse private landsreise, indien enige
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 05:24:49 MGT 2024