| Petrol pryse [boodskap #31843] |
Vr., 30 Junie 2000 00:00  |
Boss
Boodskappe: 2 Geregistreer: Junie 2000
|
Junior Lid |
|
|
Waar daan dit eindig? Voor die einde van die jaar gaan
'n hele paar van ons mense weer op ons voete wees met
dié verhogings in die prys van petrol.
Sal ons dit kan oorleef ek bedoel nou ons gewone ou mensies
wat maar moet swoeg en sweet vir ons ou geldjies. Ons moet
tog elke dag werk toe en terug. Dan kry ons nog sulke belaglike
verhogings wat as jy dit in verband bring met die petrol prys ver-
hoging dit jou nie eers naby die inflasie vlak kry nie.
Sal maar moet begin fiets ry of loop, net jammer dit is nou so
koud.
Danie
|
|
|
|
|
|
| Re: Petrol pryse [boodskap #31856 is 'n antwoord op boodskap #31843] |
So., 02 Julie 2000 00:00  |
thys
Boodskappe: 21 Geregistreer: Maart 2000
|
Junior Lid |
|
|
GEDURENDE DIE TWEEDE WERELDOORLOG HET DAAR WAS DAAR N TOESTEL BESKIKBAAR WAT
GOEDKOOP METAANGAS KON VEVAARDIG. IS DAAR IEMAND WAT DAARVAN WEET EN HOE DIE
DING WERK? DIS N GOEIE ALTERNATIEF VIR PETROL
"Boss" skryf in boodskap news:8jj0o2$10l2@godzilla.ast.co.za...
> So dit bevestig my vermoede. Maar vir hoe lank sal dit so kan aan gaan?
> Iewers is daar 'n dr_l in die drinkwater, so een of ander tyd gaan die
> regering
> sy g_t sien, maar nie voor ons eerste in ons .... jy weet wat in is nie.
>
> Danie
>
> wrote in message
> news:395CF8CB.4F46098C@eskom.co.za...
>> Petrol self is nie duur nie,dit is al die heffings wat amper al 50% van
>> die prys uitmaak wat dit so duur maak,so eintlik betaal ons maar net vir
>> die regering om met sy wanbestuur voort te gaan,want elke keer as die
>> petrol prys verhoog word,kan hulle meer in hulle sakke steek.
>>
>> Miskien moet begin kyk na 'n alternatiewe bron van aandrywing vir ons
>> enjins.
>> Wat van waterstof?
>>
>> Boertjie
>>
>>
>>
>>> Waar daan dit eindig? Voor die einde van die jaar gaan
>>> 'n hele paar van ons mense weer op ons voete wees met
>>> dié verhogings in die prys van petrol.
>>>
>>> Sal ons dit kan oorleef ek bedoel nou ons gewone ou mensies
>>> wat maar moet swoeg en sweet vir ons ou geldjies. Ons moet
>>> tog elke dag werk toe en terug. Dan kry ons nog sulke belaglike
>>> verhogings wat as jy dit in verband bring met die petrol prys ver-
>>> hoging dit jou nie eers naby die inflasie vlak kry nie.
>>>
>>> Sal maar moet begin fiets ry of loop, net jammer dit is nou so
>>> koud.
>>>
>>> Danie
>>
>
|
|
|
|