Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Monique Strydom suffers miscarriage
Re: Monique Strydom suffers miscarriage [boodskap #31833] |
Fri, 30 June 2000 00:00 |
loes&patrick
Boodskappe: 239 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article , www.eep.co.za
Dis waarskynlik vir haar en sy familie verskriklik, maar wat gaan dit
die deelnemers aan dese NG aan? Baie mense ondergaan deurlopend verskriklikhede
gaan jy dit alles na dese NG pos? Dan het ons altyd baie te lees .......
Patrick
wrote:
> South African Monique Strydom, being held captive with her husband Callie by
> Muslim extremists holding 20 hostages in the southern Philippines, has
> suffered a miscarriage.
>
> www.eep.co.za
>
|
|
|
Re: Monique Strydom suffers miscarriage [boodskap #31834 is 'n antwoord op boodskap #31833] |
Fri, 30 June 2000 00:00  |
boer...
Boodskappe: 191 Geregistreer: May 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ag nee wat,dit is darem baie ongevoelig van jou om dit te sê,daardie mense gaan
alreeds deur soveel en nou is die ongebore kindjie ook nog dood.
Ek hoop en vertrou dat hulle darem net gou daar sal uitkom.
Boertjie
L&P wrote:
> In article , www.eep.co.za
>
> Dis waarskynlik vir haar en sy familie verskriklik, maar wat gaan dit
> die deelnemers aan dese NG aan? Baie mense ondergaan deurlopend verskriklikhede
> gaan jy dit alles na dese NG pos? Dan het ons altyd baie te lees .......
> Patrick
>
> wrote:
>> South African Monique Strydom, being held captive with her husband Callie by
>> Muslim extremists holding 20 hostages in the southern Philippines, has
>> suffered a miscarriage.
>>
>> www.eep.co.za
>>
>>
>>
|
|
|
Re: Monique Strydom suffers miscarriage [boodskap #31835 is 'n antwoord op boodskap #31833] |
Fri, 30 June 2000 00:00  |
loes&patrick
Boodskappe: 239 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article ,
wrote:
> Ag nee wat,dit is darem baie ongevoelig van jou om dit te sê,daardie mense gaan
> alreeds deur soveel en nou is die ongebore kindjie ook nog dood.
> Ek hoop en vertrou dat hulle darem net gou daar sal uitkom.
>
> Boertjie
Ek is nie ongevoellig nie. Sien bv die publisiteit met die begrawenis van
my familielid Prinses Diana en maak 'n vergelyk met die publisiteit nadat
Suster Theresa omtrent die selfde tyd gesterf het. Daar was baie min publisiteitdaaroor. En wat van die boot met vlugtelinge wat naby die Molukse eilande
vergaan is - almal dood ! Publisiteit daaroor ? NIX !
Honderde kinders sterf die hongerdood - baie publisiteit daaroor EH ? min !
Patrick
>
> L&P wrote:
>
>> In article , www.eep.co.za
>>
>> Dis waarskynlik vir haar en sy familie verskriklik, maar wat gaan dit
>> die deelnemers aan dese NG aan? Baie mense ondergaan deurlopend verskriklikhede
>> gaan jy dit alles na dese NG pos? Dan het ons altyd baie te lees .......
>> Patrick
>>
>> wrote:
>>> South African Monique Strydom, being held captive with her husband Callie by
>>> Muslim extremists holding 20 hostages in the southern Philippines, has
>>> suffered a miscarriage.
>>>
>>> www.eep.co.za
>>>
>>>
>>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:56:14 UTC 2025
|