Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » soek help
soek help [boodskap #31801] |
Mon, 26 June 2000 00:00  |
Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek soek raad asb met my rekenaar
So 3 dae terug het my internet begin probleme gee. Hy wil nie sites oop maak
nie en dan gooi hy die volgende boodskap uit. " The aplication called an
interface that was marshalled for a different thread"
Ek het reeds verskei mense gevra maar almal gee raad maar niks help nie.Ek
het Explorer 5. Ek het alles afgehaal en weer gelaai sonder sukses.
As iemand raad het sal ek dit waardeer
Dankie
Reenen van Niekerk
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: soek help [boodskap #31862 is 'n antwoord op boodskap #31801] |
Mon, 03 July 2000 00:00  |
Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het die fout gekry na n paar uur se soek.Dit was toe n download
accelerator program wat al die K...... veroorsaak het. Na ek hom verwyder
het is alles weer reg. So leer n mens. Ek leer elke dag iets by.
Dankie vir die wat geantwoord het.
Reenen van Niekerk
Reenen van Niekerk skryf in boodskap news:395fb3b8.0@news1.mweb.co.za...
> Ek kom in by Iafrica se home page. Al die prente en advertensies is net n
> blok met n kruisie in. As ek dan een van die nuusberigte wil oop maak of na
> n site in my favorites gaan se dit vir my " The page cannot be displayed" en
> dan gooi hy my die boodskap " The application called an interface that was
> marshalled for a different thread"
>
> My E mail werk nog. Ek kan stuur en ontvang maar hy maak so as ek sekere
> e-mails oopmaak wat na n site toe gaan.
>
> Ek het explorer afgehaal en weer oorgelaai. Ek het al twee virus toetse
> gedoen.
>
> Soos ek se is ek raadop.
>
> Dankie vir die antwoord. Dit word waardeer
>
> Reenen van Niekerk
> Brollox wrote in message
> news:395e3ed0.264846936@news.mweb.co.za...
>> On Fri, 30 Jun 2000 21:04:47 +0200, "Reenen van Niekerk"
>> wrote:
>>
>>> ASB!!!!!!
>>>
>>> Is hier niemand wat raad het nie
>>>
>>
>> As jy watter sites oopmaak? Dalk is dit klank verwant?
>> Probeer op die Options dit afskakel.
>>
>> Dit lyk of jou internet nog loop want jy pos dan op die nuus.
>> Dus is jou Windows en modem+netwerk opstelling nog OK.
>>
>> Watter program gebruik jy vir usenet?
>>
>> Onlangs dalk 'n virus opgedoen? Of 'n wurm?
>>
>>
>>> Ek het reeds verskei mense gevra maar almal gee raad maar niks help
> nie.Ek
>>>> het Explorer 5. Ek het alles afgehaal en weer gelaai sonder sukses.
>>>>
>>
>> Alles? Wat alles?
>>
>> --
>> Brolle
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 13:02:32 UTC 2025
|