Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » NNP
NNP [boodskap #31768] Sa, 24 Junie 2000 00:00 na volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Lyk vir my asof die NNP nou uiteindelik in die gat geval het wat hulle
vir hulself gegrawe het,en ek herinner my daaraan dat Mnr De Klerk net
na die1994 verkiesing gesê het dat die NP die verkiesing in 1999 gaan
wen.

Ja,so val die helde - dankie tog!

Boertjie
Re: NNP [boodskap #31779 is 'n antwoord op boodskap #31768] So, 25 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek sien dit nie as n val nie. Ons moes al lankal saam gewerk het. Ons
Afrikaners kon nog nooit saamstaan nie . Miskien is dit die begin.

Reenen van Niekerk

skryf in boodskap news:39552872.6985655@eskom.co.za...
> Lyk vir my asof die NNP nou uiteindelik in die gat geval het wat hulle
> vir hulself gegrawe het,en ek herinner my daaraan dat Mnr De Klerk net
> na die1994 verkiesing gesê het dat die NP die verkiesing in 1999 gaan
> wen.
>
> Ja,so val die helde - dankie tog!
>
> Boertjie
>
Re: NNP [boodskap #31794 is 'n antwoord op boodskap #31768] Ma, 26 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Louis Joubert  is tans af-lyn  Louis Joubert
Boodskappe: 8
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ja as ek my nou nie misgis nie het hy gesê die NP sal beslis 1999 wen,
indien nie 1994 nie!

Louis

skryf in boodskap news:39552872.6985655@eskom.co.za...
> Lyk vir my asof die NNP nou uiteindelik in die gat geval het wat hulle
> vir hulself gegrawe het,en ek herinner my daaraan dat Mnr De Klerk net
> na die1994 verkiesing gesê het dat die NP die verkiesing in 1999 gaan
> wen.
>
> Ja,so val die helde - dankie tog!
>
> Boertjie
>
Re: NNP [boodskap #31795 is 'n antwoord op boodskap #31768] Ma, 26 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kaaskop  is tans af-lyn  Kaaskop
Boodskappe: 20
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Dink julle nie SA het eerder 'n regering nodig wat die land se vooruitgang
op die hart het nie?

Aborsie het in mý oë niks met politiek te doen nie, dit sal altyd in die
agterstraatjies bly leef.

Kry die land se finansies reg!

Groete
KK

"bloubul2000" skryf in boodskap news:u7NFcJ13$GA.316@cpmsnbbsa07...
> Dis hoog tyd dat die Afrikaners begin saam staan.
> Verder het aborsie 'n plek in 'n vrou se lewe solank sy dit nie gebruik as
> geboorte beperking nie.
> By watter escom werk jy? Miskien Sasolburg?
>
Re: NNP [boodskap #31796 is 'n antwoord op boodskap #31768] Ma, 26 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja en nee,dit gaan nie net oor saamstaan nie, maar ook oor morele waardes,vir
wie gaan jy nou stem,die opposisie onder die vaandel van die DP,dieselfde DP wat
aborsies goedpraat?Gaan die ander klein partye ook saamloop?

Boertjie

Reenen van Niekerk wrote:

> Ek sien dit nie as n val nie. Ons moes al lankal saam gewerk het. Ons
> Afrikaners kon nog nooit saamstaan nie . Miskien is dit die begin.
>
> Reenen van Niekerk
>
> skryf in boodskap news:39552872.6985655@eskom.co.za...
>> Lyk vir my asof die NNP nou uiteindelik in die gat geval het wat hulle
>> vir hulself gegrawe het,en ek herinner my daaraan dat Mnr De Klerk net
>> na die1994 verkiesing gesê het dat die NP die verkiesing in 1999 gaan
>> wen.
>>
>> Ja,so val die helde - dankie tog!
>>
>> Boertjie
>>
Re: NNP [boodskap #31797 is 'n antwoord op boodskap #31768] Ma, 26 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
thys  is tans af-lyn  thys
Boodskappe: 21
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Junior Lid
die probleem is om saam met wie saam te werk! n jood? of 'n verraaier? nie
maklik nie

"Reenen van Niekerk" skryf in boodskap news:3955cafd.0@news1.mweb.co.za...
> Ek sien dit nie as n val nie. Ons moes al lankal saam gewerk het. Ons
> Afrikaners kon nog nooit saamstaan nie . Miskien is dit die begin.
>
> Reenen van Niekerk
>
> wrote in message
news:39552872.6985655@eskom.co.za...
>> Lyk vir my asof die NNP nou uiteindelik in die gat geval het wat hulle
>> vir hulself gegrawe het,en ek herinner my daaraan dat Mnr De Klerk net
>> na die1994 verkiesing gesê het dat die NP die verkiesing in 1999 gaan
>> wen.
>>
>> Ja,so val die helde - dankie tog!
>>
>> Boertjie
>>
>
Re: NNP [boodskap #31798 is 'n antwoord op boodskap #31768] Ma, 26 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bloubul2000  is tans af-lyn  bloubul2000
Boodskappe: 4
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Dis hoog tyd dat die Afrikaners begin saam staan.
Verder het aborsie 'n plek in 'n vrou se lewe solank sy dit nie gebruik as
geboorte beperking nie.
By watter escom werk jy? Miskien Sasolburg?
Re: NNP [boodskap #31827 is 'n antwoord op boodskap #31768] Do, 29 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Thomas Jacobs  is tans af-lyn  Thomas Jacobs
Boodskappe: 49
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Volle Lid
In "bloubul2000" writes:

Aborsie het GEEN plek in ons samelewing nie, hoewel dit nou in die law
books is. Dit is MOORD.
Saamstaan gaan maar moelik wees boet, Leontjie het klaar sy ding gedoen.

> Dis hoog tyd dat die Afrikaners begin saam staan.
> Verder het aborsie 'n plek in 'n vrou se lewe solank sy dit nie gebruik as
> geboorte beperking nie.
> By watter escom werk jy? Miskien Sasolburg?

--
Thomas Jacobs - Computing Centre - Rhodes University - Grahamstown
Internet: cc...@hippo.ru.ac.za uucp: ..!uunet!m2xenix!quagga!hippo!cctj
Re: NNP [boodskap #31828 is 'n antwoord op boodskap #31768] Do, 29 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Thomas Jacobs wrote:

> Thomas Jacobs - Computing Centre - Rhodes University - Grahamstown
> Internet: cc...@hippo.ru.ac.za uucp: ..!uunet!m2xenix!quagga!hippo!cctj

Het Frikkie toe ooit vir jou komslaan? Of was dit ook net
veel geskreeu maar weinig wol.
Ou Frikkie, die hanskakie, wat
vir ou Fred Rundle werk.

Tant Hessie.
Re: NNP [boodskap #31829 is 'n antwoord op boodskap #31768] Do, 29 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
cc...@hippo.ru.ac.za (Thomas Jacobs) wrote:
> In "bloubul2000"
writes:

>> Dis hoog tyd dat die Afrikaners begin saam staan.
>> Verder het aborsie 'n plek in 'n vrou se lewe solank sy dit nie gebruik as
>> geboorte beperking nie.
>> By watter escom werk jy? Miskien Sasolburg?
>
>
> Aborsie het GEEN plek in ons samelewing nie, hoewel dit nou in die law
> books is. Dit is MOORD.
> Saamstaan gaan maar moelik wees boet, Leontjie het klaar sy ding gedoen.
>

Stelling van Markerink:
Een kind heeft recht op liefde & aandacht, zonder dat is recht op leven
zinloos en wreed. Er lopen al genoeg monsters rond op deze planeet.
En alleen de moeder kan beslissen of aan die voorwaarde voldaan kan worden;
buitenstaanders (inklusief kerk) kunnen hooguit adviseren, maar mogen nooit
beslissen.

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Vorige onderwerp: Re: Winterslaap in Zuid-Afrika ? Bolandse Wals - Virginia Lee!!s.mp3 [51/52]
Volgende onderwerp: Argief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 21:43:29 MGT 2024