Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Norbert & Mike
Norbert & Mike [boodskap #3168] Vr, 12 Desember 2003 03:07 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Waarom is Norbert en Mike se briewe uitgevee?

DD
Re: Norbert & Mike [boodskap #3169 is 'n antwoord op boodskap #3168] Vr, 12 Desember 2003 14:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 12 Dec 2003 05:07:20 +0200, DD wrote:

>
> Waarom is Norbert en Mike se briewe uitgevee?
>
> DD
>

Onse briewe is waarskynlik nie verlore nie, DD. As jy Forté Agent
gebruik dan moet jy maar eens 'n nuwe toets installeer in jou
taakbalk. Dis die toets "Message Mark Available" wat jy kan installeer
onder "Options - Menus & Toolbars - Toolbars". Daarmee kan jy 'n
verlore message terug opvra (dis 'n knop wat die kruisie wegdoen!) as
dit nog op die nuusserver staan. Waarskynlik het jy my berig nie kan
download nie weens tegniese probleme op die server. Moet wel oppas
want dit gaan slegs werk as die berig nie rêrig weg is nie.

Groete,

Norbert
Re: Norbert & Mike [boodskap #3170 is 'n antwoord op boodskap #3168] Vr, 12 Desember 2003 14:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> Waarom is Norbert en Mike se briewe uitgevee?

Waar's Tobie?
;-))))

Terloops, wie is Mike?
Re: Norbert & Mike [boodskap #3178 is 'n antwoord op boodskap #3170] So, 14 Desember 2003 12:18 Na vorige boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> Waar's Tobie?
> ;-))))
>
> Terloops, wie is Mike?

LOL! Ja, ons was almal 'n paar keer om die blok met die ding as ek reg onthou:-))

Ek weet ook nie wie Mike is nie....

Lorinda
Re: Norbert & Mike [boodskap #3268 is 'n antwoord op boodskap #3168] Vr, 12 Desember 2003 18:13 Na vorige boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD skryf in boodskap news:...
> Waarom is Norbert en Mike se briewe uitgevee?
>
> DD

Ek het Norbert se pos gesien, maar nie "Mike" sin nie. Om jou vraag te
beantwoord, dalk iemand wat ou pos lees en instruksies kan volg?

Lorinda
Vorige onderwerp: Toets
Volgende onderwerp: Simpatiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 02:25:39 MGT 2024